Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Visiting PE
Re: Visiting PE [boodskap #89789] So, 01 Februarie 2004 10:43 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy praat nonsens Dingus. Is jy van Wes-Auckland?

"Dingus" skryf in boodskap news:Mc%Sb.30158$9k7.565372@news.xtra.co.nz...
> ... mostly AK47's, but a 357 magnum is also OK.
>
> If you don't bring one with you, they will issue you with one on arrival at
> the airport.
>
> Enjoy.
>
> "George Orwell" wrote in message
> news:3add24d694dcb07fa444fcc6a2e4f3b6@mixmaster.it...
>> I will be visiting PE shortly - is the violence as bad as is
>> reported in the online newspapers?
>>
>> Does everyone carry a gun?
>>
>
Re: Visiting PE [boodskap #89796 is 'n antwoord op boodskap #89789] So, 01 Februarie 2004 14:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons land het rêrig 'n probleem as ELKEEN 'n rollie het;))
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:XD4Tb.30446$9k7.568685@news.xtra.co.nz...
> Jy praat nonsens Dingus. Is jy van Wes-Auckland?
>
>
>
> "Dingus" wrote in message
> news:Mc%Sb.30158$9k7.565372@news.xtra.co.nz...
>> ... mostly AK47's, but a 357 magnum is also OK.
>>
>> If you don't bring one with you, they will issue you with one on arrival
> at
>> the airport.
>>
>> Enjoy.
>>
>> "George Orwell" wrote in message
>> news:3add24d694dcb07fa444fcc6a2e4f3b6@mixmaster.it...
>>> I will be visiting PE shortly - is the violence as bad as is
>>> reported in the online newspapers?
>>>
>>> Does everyone carry a gun?
>>>
>>
>
Re: Visiting PE [boodskap #89798 is 'n antwoord op boodskap #89796] So, 01 Februarie 2004 15:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Ons land het rêrig 'n probleem as ELKEEN 'n rollie het;))

Wel, die ou is dalk 'n Amerikaner, en hier koop jy sommer jou geweer
by Wal-Mart of die local corner cafe as jy nie ene het nie.
Re: Visiting PE [boodskap #89804 is 'n antwoord op boodskap #89789] So, 01 Februarie 2004 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> "George Orwell"
>>> I will be visiting PE shortly - is the violence as bad as is
>>> reported in the online newspapers?
>>>
>>> Does everyone carry a gun?
>>>

>
> "Dingus"
>> ... mostly AK47's, but a 357 magnum is also OK.

>> If you don't bring one with you, they will issue you with one on arrival
> at the airport.

>> Enjoy.

Ek het al die idee gekry dat (baie van) dié wat nie te suur is om
Dinges se sin vir humor te waardeer nie, te stadig is daarvoor:-)

DD
Re: Visiting PE [boodskap #89834 is 'n antwoord op boodskap #89804] Ma, 02 Februarie 2004 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:ubdq10pecigdtq917r78hu7bf1spv5jltr@4ax.com...
>
>
>
>>> "George Orwell"
>>>> I will be visiting PE shortly - is the violence as bad as is
>>>> reported in the online newspapers?
>>>>
>>>> Does everyone carry a gun?
>>>>
>
>>
>> "Dingus"
>>> ... mostly AK47's, but a 357 magnum is also OK.
>
>>> If you don't bring one with you, they will issue you with one on
arrival
>> at the airport.
>
>>> Enjoy.
>
> Ek het al die idee gekry dat (baie van) dié wat nie te suur is om
> Dinges se sin vir humor te waardeer nie, te stadig is daarvoor:-)
>
> DD

Dis 'n vreeslikke ou grappie, ek het jare terug al daaroor gelag.

Verskoon tog as ek nie meer lus is om te lag vir dieselfde ou grappie nie!!
Re: Visiting PE [boodskap #89860 is 'n antwoord op boodskap #89834] Ma, 02 Februarie 2004 19:12 Na vorige boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
.. is dit nou te moelik om te lag as jy is SA bly?
Get a life !!

Read this poem and you might feel more comfortable.

Die Osse - Deur I.J.H.K. van den Ryjikenstein, 1888

Ooooo, die Osse,
Die lieflike ou osse,
Ek verlang aan die osse,
Ek verlang aan die berge,
Ek verlang my pap.

Ooooo, die Osse,
Ek sing na die berge
en die diep blou see
Ooo ek is lief vir die land
En moenie vergeet doe osse nie.

Oooo, onthou die osse,
Die lieflike berge,
Die lieflike see,
Die ou krailiekie,
Die heerlike blou berge.

Oooo hoe ek mis die dinge,
Die dinge wat nou weg is,
Boo hoo hoo huil ek weer,
Boo hoo hoo.

Oooo, waar is my swart baas,
Ek verlang hom meer elke dag,
Hy moet vir my nog 'n paksla gee,
Aseblief baas, slan my.

Oooo, boo hoo hoo,
Gee my 'n lyf,
Ek is soo 'n dom doner
Oooo, Boo Hoo Hooo.

Geniet.

"Glucklich" skryf in boodskap news:kTqTb.9063$_r.1078@bignews6.bellsouth.net...
>
> "DD" wrote in message
> news:ubdq10pecigdtq917r78hu7bf1spv5jltr@4ax.com...
>>
>>
>>
>>>> "George Orwell"
>>>> > I will be visiting PE shortly - is the violence as bad as is
>>>> > reported in the online newspapers?
>>>> >
>>>> > Does everyone carry a gun?
>>>> >
>>
>>>
>>> "Dingus"
>>>> ... mostly AK47's, but a 357 magnum is also OK.
>>
>>>> If you don't bring one with you, they will issue you with one on
> arrival
>>> at the airport.
>>
>>>> Enjoy.
>>
>> Ek het al die idee gekry dat (baie van) dié wat nie te suur is om
>> Dinges se sin vir humor te waardeer nie, te stadig is daarvoor:-)
>>
>> DD
>
> Dis 'n vreeslikke ou grappie, ek het jare terug al daaroor gelag.
>
> Verskoon tog as ek nie meer lus is om te lag vir dieselfde ou grappie nie!!
>
Vorige onderwerp: Register vir Pedofiele
Volgende onderwerp: Re: Boers days numbered...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 14:56:18 MGT 2024