Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » virus
virus [boodskap #89671] Wo, 28 Januarie 2004 16:49 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Er zijn weer een aantal beestjes op komst.
Gelieve geen e-mail (zeker geen bijlagen) van onbekenden te openen.

Nooit bijlagen openen waarvan de extentie .exe , .pif , .cmd
of .scr is.
Re: virus [boodskap #89685 is 'n antwoord op boodskap #89671] Do, 29 Januarie 2004 07:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Of kry 'n virus scanner soos Norton Antivirus en die sal outomaties vir jou
laat weet as daar 'n email met 'n virus deurkom - dan kan jy maar
aanhangsels oopmaak.

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:aKRRb.522$0E7.181382180@hebe.telenet-ops.be...
> Er zijn weer een aantal beestjes op komst.
> Gelieve geen e-mail (zeker geen bijlagen) van onbekenden te openen.
>
> Nooit bijlagen openen waarvan de extentie .exe , .pif , .cmd
> of .scr is.
>
Re: virus [boodskap #89686 is 'n antwoord op boodskap #89685] Do, 29 Januarie 2004 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eina! Gebruik liewer iets soos www.mailwasher.net (gratis) nog voor jy enige
e-pos naby aan jou masjien laat kom. Jou "virus signatures" kan dalk oud en
koud wees voor die nuwe wurm arriveer. Dan laai jy ook nie onnodige spek of
vet af nie - spaar tyd, geld en frustrasie.

"A modified variant of Mydoom virus has been found. Mydoom.B attacks both
www.sco.com and www.microsoft.com and prevents infected machines from
accessing antivirus sites, including www.f-secure.com. For more information
on this virus, visit: www.f-secure.com/v-descs/mydoom_b.shtml

-----

Mydoom e-mail worm already bigger than Sobig

The new worm is now the worst e-mail worm incident in virus history"

-----

TJ
www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"Elaine" skryf in boodskap news:bvacjh$muf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of kry 'n virus scanner soos Norton Antivirus en die sal outomaties vir jou
> laat weet as daar 'n email met 'n virus deurkom - dan kan jy maar
> aanhangsels oopmaak.
>
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:aKRRb.522$0E7.181382180@hebe.telenet-ops.be...
>> Er zijn weer een aantal beestjes op komst.
>> Gelieve geen e-mail (zeker geen bijlagen) van onbekenden te openen.
>>
>> Nooit bijlagen openen waarvan de extentie .exe , .pif , .cmd
>> of .scr is.
>>
>
Re: virus [boodskap #89687 is 'n antwoord op boodskap #89686] Do, 29 Januarie 2004 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O ja mailwasher - ons het dit gebruik en nuwe virusse kom nog steeds deur
die program. Update liewer elke week jou virus scanner en jy's veilig. En
doen minstens een keer 'n week 'n virus scan want die ouens raak nou slim
genoeg dat jy 'n virus kan kry deur net 'n web site te besoek (jy install
outomaties so jy weet nie eers jy't 'n virus nie - gewoonlik maar spy ware).

E

"TJ" skryf in boodskap news:bvaeg3$nle$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eina! Gebruik liewer iets soos www.mailwasher.net (gratis) nog voor jy enige
> e-pos naby aan jou masjien laat kom. Jou "virus signatures" kan dalk oud en
> koud wees voor die nuwe wurm arriveer. Dan laai jy ook nie onnodige spek of
> vet af nie - spaar tyd, geld en frustrasie.
>
>
> "A modified variant of Mydoom virus has been found. Mydoom.B attacks both
> www.sco.com and www.microsoft.com and prevents infected machines from
> accessing antivirus sites, including www.f-secure.com. For more information
> on this virus, visit: www.f-secure.com/v-descs/mydoom_b.shtml
>
> -----
>
> Mydoom e-mail worm already bigger than Sobig
>
> The new worm is now the worst e-mail worm incident in virus history"
>
> -----
>
> TJ
> www.artslink.co.za
> Artslink.co.za ISP
> 082 230 CALL
> 082 230 2255
>
> "Elaine" wrote in message
> news:bvacjh$muf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Of kry 'n virus scanner soos Norton Antivirus en die sal outomaties vir jou
>> laat weet as daar 'n email met 'n virus deurkom - dan kan jy maar
>> aanhangsels oopmaak.
>>
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:aKRRb.522$0E7.181382180@hebe.telenet-ops.be...
>>> Er zijn weer een aantal beestjes op komst.
>>> Gelieve geen e-mail (zeker geen bijlagen) van onbekenden te openen.
>>>
>>> Nooit bijlagen openen waarvan de extentie .exe , .pif , .cmd
>>> of .scr is.
>>>
>>
>
Re: virus [boodskap #89688 is 'n antwoord op boodskap #89687] Do, 29 Januarie 2004 08:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"O ja mailwasher - ons het dit gebruik en nuwe virusse kom nog steeds deur
die program."

Dan het jy of glipperige vingers of ons praat nie van dieselfde deng ...
want dis vir jou om "delete" te merk voor jy deurgaan na jou e-pos program.

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:bvafth$o74$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O ja mailwasher - ons het dit gebruik en nuwe virusse kom nog steeds deur
> die program. Update liewer elke week jou virus scanner en jy's veilig. En
> doen minstens een keer 'n week 'n virus scan want die ouens raak nou slim
> genoeg dat jy 'n virus kan kry deur net 'n web site te besoek (jy install
> outomaties so jy weet nie eers jy't 'n virus nie - gewoonlik maar spy ware).
>
> E
>
> "TJ" wrote in message
> news:bvaeg3$nle$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Eina! Gebruik liewer iets soos www.mailwasher.net (gratis) nog voor jy enige
>> e-pos naby aan jou masjien laat kom. Jou "virus signatures" kan dalk oud en
>> koud wees voor die nuwe wurm arriveer. Dan laai jy ook nie onnodige spek of
>> vet af nie - spaar tyd, geld en frustrasie.
>>
>>
>> "A modified variant of Mydoom virus has been found. Mydoom.B attacks both
>> www.sco.com and www.microsoft.com and prevents infected machines from
>> accessing antivirus sites, including www.f-secure.com. For more information
>> on this virus, visit: www.f-secure.com/v-descs/mydoom_b.shtml
>>
>> -----
>>
>> Mydoom e-mail worm already bigger than Sobig
>>
>> The new worm is now the worst e-mail worm incident in virus history"
>>
>> -----
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>> Artslink.co.za ISP
>> 082 230 CALL
>> 082 230 2255
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:bvacjh$muf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Of kry 'n virus scanner soos Norton Antivirus en die sal outomaties vir jou
>>> laat weet as daar 'n email met 'n virus deurkom - dan kan jy maar
>>> aanhangsels oopmaak.
>>>
>>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>>> news:aKRRb.522$0E7.181382180@hebe.telenet-ops.be...
>>>> Er zijn weer een aantal beestjes op komst.
>>>> Gelieve geen e-mail (zeker geen bijlagen) van onbekenden te openen.
>>>>
>>>> Nooit bijlagen openen waarvan de extentie .exe , .pif , .cmd
>>>> of .scr is.
>>>>
>>>
>>
>
Re: virus [boodskap #89704 is 'n antwoord op boodskap #89685] Do, 29 Januarie 2004 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - het jy geweet daar is 'n sinusitus-nuusgroep op die web. Ek het die
ander dag op die adres afgekom en aan jou gedink - sê as jy dit nie kan
bereik nie.
Re: virus [boodskap #89707 is 'n antwoord op boodskap #89688] Do, 29 Januarie 2004 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan praat ons heel moontlik nie van dieselfde ding nie - maar as jy so iets
gebruik, dan gaan daar nog steeds emails met virusse deurkom - baie
effektief vir spam, maar aangesien ons, ons eie online email checker
dingetjie het is dit nie eintlik 'n probleem nie.
Ek erken ek het nie na die web site gaan kyk nie, want my net konneksie was
bietjie lui vanoggend - ek het aan 'n program gedink wat ons 'n paar jaar
terug gebruik het wat jy op jou server laai en die program "check" alle
inkomende email vir virusse - dit het nie gewerk nie.

E

"TJ" wrote:

> Dan het jy of glipperige vingers of ons praat nie van dieselfde deng ...
> want dis vir jou om "delete" te merk voor jy deurgaan na jou e-pos program.
>
> :-)
>
> TJ
Re: sinus [boodskap #89708 is 'n antwoord op boodskap #89704] Do, 29 Januarie 2004 12:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie - ek's darem nou beter die dokter het my sulke wille lekker pille
gegee. Ek sal weer daaraan dink as ek siek word.

"Jonas" skryf in boodskap news:bvaqe4$t74$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - het jy geweet daar is 'n sinusitus-nuusgroep op die web. Ek het die
> ander dag op die adres afgekom en aan jou gedink - sê as jy dit nie kan
> bereik nie.
>
Re: sinus [boodskap #89711 is 'n antwoord op boodskap #89708] Do, 29 Januarie 2004 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En waarheen het jy gegaan terwyl jy spaced out was?:))
-
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:bvavu7$2uj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie - ek's darem nou beter die dokter het my sulke wille lekker pille
> gegee. Ek sal weer daaraan dink as ek siek word.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bvaqe4$t74$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - het jy geweet daar is 'n sinusitus-nuusgroep op die web. Ek het die
>> ander dag op die adres afgekom en aan jou gedink - sê as jy dit nie kan
>> bereik nie.
>>
>
Re: sinus [boodskap #89713 is 'n antwoord op boodskap #89711] Do, 29 Januarie 2004 13:20 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal jy nou darem nie laaik om te weet nie?

"Annette" skryf in boodskap news:bvb0kq$3eb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En waarheen het jy gegaan terwyl jy spaced out was?:))
> -
> Annette
Vorige onderwerp: Nero Burning Rom 6.0.0.28
Volgende onderwerp: IT Hulp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 00:35:38 MGT 2024