Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons Eerste Golden Globe vir beste aktrise?
Ons Eerste Golden Globe vir beste aktrise? [boodskap #89568] Ma, 26 Januarie 2004 05:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Charlise Theron het toe die Golden Globe gewen. Ek dink sy die eerste
aktrise wat in SA gebore is wat dat kon wen.
Ek dink nie ons kan praat van 'n Suid-Afrikaanse aktrise nie - sy het in die
VSA in rolprente begin speel en het nog in geen SA vervaardigde prent
gespeel nie.
--
Annette
Re: Ons Eerste Golden Globe vir beste aktrise? [boodskap #89572 is 'n antwoord op boodskap #89568] Ma, 26 Januarie 2004 07:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Makie-sakie! Sy't gewen en dis een moerse prestasie. Meeste van die
flieks waarin sy betrokke is, is die moeite werd om te kyk [vir gewone,
nie-kunsgebonde mense soos ek!] en sy vermaak my. Mag sy ook die Oscar
wen.

"Annette" skryf in boodskap news:bv2add$o79$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Charlise Theron het toe die Golden Globe gewen. Ek dink sy die eerste
> aktrise wat in SA gebore is wat dat kon wen.
> Ek dink nie ons kan praat van 'n Suid-Afrikaanse aktrise nie - sy het in die
> VSA in rolprente begin speel en het nog in geen SA vervaardigde prent
> gespeel nie.
> --
> Annette
>
Re: Ons Eerste Golden Globe vir beste aktrise? [boodskap #89575 is 'n antwoord op boodskap #89572] Ma, 26 Januarie 2004 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoop ook so - en ek het ook die meeste prente waarin ek haar sien speel
het geniet.
Sy doen nogal moeite om die aksente vir haar rolle reg te kry.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4014c566.0@news1.mweb.co.za...
> Makie-sakie! Sy't gewen en dis een moerse prestasie. Meeste van die
> flieks waarin sy betrokke is, is die moeite werd om te kyk [vir gewone,
> nie-kunsgebonde mense soos ek!] en sy vermaak my. Mag sy ook die Oscar
> wen.
> "Annette" wrote in message
> news:bv2add$o79$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Charlise Theron het toe die Golden Globe gewen. Ek dink sy die eerste
>> aktrise wat in SA gebore is wat dat kon wen.
>> Ek dink nie ons kan praat van 'n Suid-Afrikaanse aktrise nie - sy het in
> die
>> VSA in rolprente begin speel en het nog in geen SA vervaardigde prent
>> gespeel nie.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Ons Eerste Golden Globe vir beste aktrise? [boodskap #89586 is 'n antwoord op boodskap #89575] Ma, 26 Januarie 2004 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En sy werk hard. Ek het êrens gelees dat sy nie eintlik vol stront is nie
en prima donna speel soos baie van die sogenaamde sterre nie. Die
regisseurs lief haar blykbaar en dan kón sy nog toneelspeel ook....om niks
te sê van die look en die feit dat jy haar in die openbaar altyd raaksien.
Iets soos die ideale rolpretster?

"Annette" skryf in boodskap news:bv2iva$s5n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoop ook so - en ek het ook die meeste prente waarin ek haar sien speel
> het geniet.
> Sy doen nogal moeite om die aksente vir haar rolle reg te kry.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4014c566.0@news1.mweb.co.za...
>> Makie-sakie! Sy't gewen en dis een moerse prestasie. Meeste van die
>> flieks waarin sy betrokke is, is die moeite werd om te kyk [vir gewone,
>> nie-kunsgebonde mense soos ek!] en sy vermaak my. Mag sy ook die Oscar
>> wen.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bv2add$o79$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Charlise Theron het toe die Golden Globe gewen. Ek dink sy die eerste
>>> aktrise wat in SA gebore is wat dat kon wen.
>>> Ek dink nie ons kan praat van 'n Suid-Afrikaanse aktrise nie - sy het
in
>> die
>>> VSA in rolprente begin speel en het nog in geen SA vervaardigde prent
>>> gespeel nie.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ons Eerste Golden Globe vir beste aktrise? [boodskap #89591 is 'n antwoord op boodskap #89586] Ma, 26 Januarie 2004 15:09 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het haar dees middag op die tv nuus gesien,sy was in alle state en sy het
gesê:"ek is gebore in SA op een boerdery"(in engels natuurlik)

"Suidwester" skryf in boodskap news:40150537.0@news1.mweb.co.za...
> En sy werk hard. Ek het êrens gelees dat sy nie eintlik vol stront is nie
> en prima donna speel soos baie van die sogenaamde sterre nie. Die
> regisseurs lief haar blykbaar en dan kón sy nog toneelspeel ook....om niks
> te sê van die look en die feit dat jy haar in die openbaar altyd raaksien.
> Iets soos die ideale rolpretster?
> "Annette" wrote in message
> news:bv2iva$s5n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek hoop ook so - en ek het ook die meeste prente waarin ek haar sien speel
>> het geniet.
>> Sy doen nogal moeite om die aksente vir haar rolle reg te kry.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4014c566.0@news1.mweb.co.za...
>>> Makie-sakie! Sy't gewen en dis een moerse prestasie. Meeste van die
>>> flieks waarin sy betrokke is, is die moeite werd om te kyk [vir gewone,
>>> nie-kunsgebonde mense soos ek!] en sy vermaak my. Mag sy ook die Oscar
>>> wen.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bv2add$o79$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Charlise Theron het toe die Golden Globe gewen. Ek dink sy die eerste
>>>> aktrise wat in SA gebore is wat dat kon wen.
>>>> Ek dink nie ons kan praat van 'n Suid-Afrikaanse aktrise nie - sy
het
> in
>>> die
>>>> VSA in rolprente begin speel en het nog in geen SA vervaardigde prent
>>>> gespeel nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Wat's jou regte naam?
Volgende onderwerp: Re: 2004 Elections
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 13 01:04:52 MGT 2024