Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kerkmuise sonder klere
Kerkmuise sonder klere [boodskap #89507] Vr, 23 Januarie 2004 11:12 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kerktoe in jou verjaarsdagspakkie?

"Depending on the version of the Bible you use, there are as many as 40
passages that refer to nudity," said Bill Martin, co-founder of Natura,
which will be the first Christianity-themed nudist colony in the country
when it opens in a Tampa (Florida, US) suburb in April.

"In the Bible book of Isaiah 20.2, God tells Isaiah to go into the
wilderness naked for three years. So there's a historical basis for a
Christian nudist lifestyle," continued Martin, who is a Quaker.

Dis nou spesiaal vir daai kerkie in Brackenfell, waar die dominee se vrou 'n
toring van 'n probleem het.

Ek kan my net voorstel die temas van die preke met 'n heel nuwe lig op die
onderwerp.

:-)

TJ
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89508 is 'n antwoord op boodskap #89507] Vr, 23 Januarie 2004 11:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Staan op, staan op vir ..." en "die vallei van vrugbaarheid" ens.

Dit kan mos nie werk nie!

:-)

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:buqvjn$332$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kerktoe in jou verjaarsdagspakkie?
>
>
> "Depending on the version of the Bible you use, there are as many as 40
> passages that refer to nudity," said Bill Martin, co-founder of Natura,
> which will be the first Christianity-themed nudist colony in the country
> when it opens in a Tampa (Florida, US) suburb in April.
>
> "In the Bible book of Isaiah 20.2, God tells Isaiah to go into the
> wilderness naked for three years. So there's a historical basis for a
> Christian nudist lifestyle," continued Martin, who is a Quaker.
>
>
> Dis nou spesiaal vir daai kerkie in Brackenfell, waar die dominee se vrou 'n
> toring van 'n probleem het.
>
> Ek kan my net voorstel die temas van die preke met 'n heel nuwe lig op die
> onderwerp.
>
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89509 is 'n antwoord op boodskap #89507] Vr, 23 Januarie 2004 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is daai dominie se vrou nie dalk 'n geval van waar die hart van vol is.....?

"TJ" skryf in boodskap news:buqvjn$332$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kerktoe in jou verjaarsdagspakkie?
>
>
> "Depending on the version of the Bible you use, there are as many as 40
> passages that refer to nudity," said Bill Martin, co-founder of Natura,
> which will be the first Christianity-themed nudist colony in the country
> when it opens in a Tampa (Florida, US) suburb in April.
>
> "In the Bible book of Isaiah 20.2, God tells Isaiah to go into the
> wilderness naked for three years. So there's a historical basis for a
> Christian nudist lifestyle," continued Martin, who is a Quaker.
>
>
> Dis nou spesiaal vir daai kerkie in Brackenfell, waar die dominee se vrou 'n
> toring van 'n probleem het.
>
> Ek kan my net voorstel die temas van die preke met 'n heel nuwe lig op die
> onderwerp.
>
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89512 is 'n antwoord op boodskap #89507] Vr, 23 Januarie 2004 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Helaas te laat liewe TJ - die dominee met die seksie vrou is uit die
gemeente geskors hierdie week - omdat hy groot doop voorstaan.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:buqvjn$332$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kerktoe in jou verjaarsdagspakkie?
>
>
> "Depending on the version of the Bible you use, there are as many as 40
> passages that refer to nudity," said Bill Martin, co-founder of Natura,
> which will be the first Christianity-themed nudist colony in the country
> when it opens in a Tampa (Florida, US) suburb in April.
>
> "In the Bible book of Isaiah 20.2, God tells Isaiah to go into the
> wilderness naked for three years. So there's a historical basis for a
> Christian nudist lifestyle," continued Martin, who is a Quaker.
>
>
> Dis nou spesiaal vir daai kerkie in Brackenfell, waar die dominee se vrou 'n
> toring van 'n probleem het.
>
> Ek kan my net voorstel die temas van die preke met 'n heel nuwe lig op die
> onderwerp.
>
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89513 is 'n antwoord op boodskap #89508] Vr, 23 Januarie 2004 15:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Eintlik dink ek dit behoort baie goed te werk - want dan kan niemand skinder
oor ander in die kerk se klere nie;))
Almal is pienk of bruin in die somer, en almal is blou in die winter.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:buqvu0$3k4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Staan op, staan op vir ..." en "die vallei van vrugbaarheid" ens.
>
> Dit kan mos nie werk nie!
>
> :-)
>
> TJ
>
> "TJ" wrote in message
> news:buqvjn$332$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kerktoe in jou verjaarsdagspakkie?
>>
>>
>> "Depending on the version of the Bible you use, there are as many as 40
>> passages that refer to nudity," said Bill Martin, co-founder of Natura,
>> which will be the first Christianity-themed nudist colony in the country
>> when it opens in a Tampa (Florida, US) suburb in April.
>>
>> "In the Bible book of Isaiah 20.2, God tells Isaiah to go into the
>> wilderness naked for three years. So there's a historical basis for a
>> Christian nudist lifestyle," continued Martin, who is a Quaker.
>>
>>
>> Dis nou spesiaal vir daai kerkie in Brackenfell, waar die dominee se
vrou
> 'n
>> toring van 'n probleem het.
>>
>> Ek kan my net voorstel die temas van die preke met 'n heel nuwe lig op die
>> onderwerp.
>>
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89526 is 'n antwoord op boodskap #89512] Sa, 24 Januarie 2004 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Groot doop - ja die artikel lees voort:

"Fundamentalist Christians and the Southern Baptists may object to us, but I
will meet with them anytime to talk about both Natura and nudity," said
Martin. "It's funny that some Southern Baptists oppose us, because for about
the first 500 years after the death of Christ, mass baptisms were done
nude."

Terug na hul wortels ... sonder klere natuurlik.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:burf3a$b3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Helaas te laat liewe TJ - die dominee met die seksie vrou is uit die
> gemeente geskors hierdie week - omdat hy groot doop voorstaan.
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89529 is 'n antwoord op boodskap #89512] Sa, 24 Januarie 2004 07:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou wil ek nie onnodig simpel wees nie, maar het die groot swem en daai punt
nie dalk verband nie?

"Annette" skryf in boodskap news:burf3a$b3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Helaas te laat liewe TJ - die dominee met die seksie vrou is uit die
> gemeente geskors hierdie week - omdat hy groot doop voorstaan.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:buqvjn$332$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kerktoe in jou verjaarsdagspakkie?
>>
>>
>> "Depending on the version of the Bible you use, there are as many as 40
>> passages that refer to nudity," said Bill Martin, co-founder of Natura,
>> which will be the first Christianity-themed nudist colony in the country
>> when it opens in a Tampa (Florida, US) suburb in April.
>>
>> "In the Bible book of Isaiah 20.2, God tells Isaiah to go into the
>> wilderness naked for three years. So there's a historical basis for a
>> Christian nudist lifestyle," continued Martin, who is a Quaker.
>>
>>
>> Dis nou spesiaal vir daai kerkie in Brackenfell, waar die dominee se
vrou
> 'n
>> toring van 'n probleem het.
>>
>> Ek kan my net voorstel die temas van die preke met 'n heel nuwe lig op die
>> onderwerp.
>>
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89530 is 'n antwoord op boodskap #89529] Sa, 24 Januarie 2004 07:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien - swem jy nie meer nie?:))
Nee, dit gaan oor dat hy groot doop verkondig en voorstaan, maar nie wil
erken of ontken dat hy onlangs weer herdoop is nie.
Die man is moedswillig:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:401219c4.0@news1.mweb.co.za...
> Nou wil ek nie onnodig simpel wees nie, maar het die groot swem en daai punt
> nie dalk verband nie?
> "Annette" wrote in message
> news:burf3a$b3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Helaas te laat liewe TJ - die dominee met die seksie vrou is uit die
>> gemeente geskors hierdie week - omdat hy groot doop voorstaan.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:buqvjn$332$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Kerktoe in jou verjaarsdagspakkie?
>>>
>>>
>>> "Depending on the version of the Bible you use, there are as many as 40
>>> passages that refer to nudity," said Bill Martin, co-founder of Natura,
>>> which will be the first Christianity-themed nudist colony in the country
>>> when it opens in a Tampa (Florida, US) suburb in April.
>>>
>>> "In the Bible book of Isaiah 20.2, God tells Isaiah to go into the
>>> wilderness naked for three years. So there's a historical basis for a
>>> Christian nudist lifestyle," continued Martin, who is a Quaker.
>>>
>>>
>>> Dis nou spesiaal vir daai kerkie in Brackenfell, waar die dominee se
> vrou
>> 'n
>>> toring van 'n probleem het.
>>>
>>> Ek kan my net voorstel die temas van die preke met 'n heel nuwe lig op
> die
>>> onderwerp.
>>>
>>>
>>> :-)
>>>
>>> TJ
>>>
>>
>
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89532 is 'n antwoord op boodskap #89526] Sa, 24 Januarie 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoo Boy!! Wonder wat onder die water tussen al die kales aangegaan het
tydens die doop:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:but2q6$av1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Groot doop - ja die artikel lees voort:
>
> "Fundamentalist Christians and the Southern Baptists may object to us, but I
> will meet with them anytime to talk about both Natura and nudity," said
> Martin. "It's funny that some Southern Baptists oppose us, because for about
> the first 500 years after the death of Christ, mass baptisms were done
> nude."
>
> Terug na hul wortels ... sonder klere natuurlik.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:burf3a$b3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Helaas te laat liewe TJ - die dominee met die seksie vrou is uit die
>> gemeente geskors hierdie week - omdat hy groot doop voorstaan.
>
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89535 is 'n antwoord op boodskap #89530] Sa, 24 Januarie 2004 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstaan totentaal, maar ek spot maar net met die wederhelf se beheptheid
met regop punte en sulke dinge wat jy dalk in die water kan kry?

"Annette" skryf in boodskap news:but5sk$cur$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien - swem jy nie meer nie?:))
> Nee, dit gaan oor dat hy groot doop verkondig en voorstaan, maar nie wil
> erken of ontken dat hy onlangs weer herdoop is nie.
> Die man is moedswillig:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:401219c4.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou wil ek nie onnodig simpel wees nie, maar het die groot swem en daai
> punt
>> nie dalk verband nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:burf3a$b3d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Helaas te laat liewe TJ - die dominee met die seksie vrou is uit die
>>> gemeente geskors hierdie week - omdat hy groot doop voorstaan.
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:buqvjn$332$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Kerktoe in jou verjaarsdagspakkie?
>>>>
>>>>
>>>> "Depending on the version of the Bible you use, there are as many as
> 40
>>>> passages that refer to nudity," said Bill Martin, co-founder of
> Natura,
>>>> which will be the first Christianity-themed nudist colony in the
> country
>>>> when it opens in a Tampa (Florida, US) suburb in April.
>>>>
>>>> "In the Bible book of Isaiah 20.2, God tells Isaiah to go into the
>>>> wilderness naked for three years. So there's a historical basis for a
>>>> Christian nudist lifestyle," continued Martin, who is a Quaker.
>>>>
>>>>
>>>> Dis nou spesiaal vir daai kerkie in Brackenfell, waar die dominee se
>> vrou
>>> 'n
>>>> toring van 'n probleem het.
>>>>
>>>> Ek kan my net voorstel die temas van die preke met 'n heel nuwe lig
op
>> die
>>>> onderwerp.
>>>>
>>>>
>>>> :-)
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kerkmuise sonder klere [boodskap #89554 is 'n antwoord op boodskap #89513] So, 25 Januarie 2004 16:06 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oe, maar nou's daar baie ander dinge waaroor hulle kan skinder. Daai vrou
se selluliet en die man se boeppens :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:burf3c$b3d$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eintlik dink ek dit behoort baie goed te werk - want dan kan niemand skinder
> oor ander in die kerk se klere nie;))
> Almal is pienk of bruin in die somer, en almal is blou in die winter.
> --
> Annette
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Re: La chance de votre vie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:25:55 MGT 2024