Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kry julle driewiele uit
Kry julle driewiele uit [boodskap #89441] Wo, 21 Januarie 2004 07:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.
--
Annette
Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89445 is 'n antwoord op boodskap #89441] Wo, 21 Januarie 2004 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wonder hoekom? Die Rand het mos verstewig? Hier by ons daal
petrolpryse.......

"Annette" skryf in boodskap news:bul8an$828$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.
> --
> Annette
>
Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89447 is 'n antwoord op boodskap #89445] Wo, 21 Januarie 2004 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis 'n verkiesings ding))) Daar word beweer die internasionale petrolprys
het skerp gestyg, en dat ons energiefonds onderverhaal het, nou moet hulle
dinge regstel.
Kry julle ook goedkoop petrol van ons af?
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:400e36af.0@news1.mweb.co.za...
> Wonder hoekom? Die Rand het mos verstewig? Hier by ons daal
> petrolpryse.......
> "Annette" wrote in message
> news:bul8an$828$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89450 is 'n antwoord op boodskap #89447] Wo, 21 Januarie 2004 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waar anders?

"Annette" skryf in boodskap news:bulel3$b0g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis 'n verkiesings ding))) Daar word beweer die internasionale petrolprys
> het skerp gestyg, en dat ons energiefonds onderverhaal het, nou moet hulle
> dinge regstel.
> Kry julle ook goedkoop petrol van ons af?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:400e36af.0@news1.mweb.co.za...
>> Wonder hoekom? Die Rand het mos verstewig? Hier by ons daal
>> petrolpryse.......
>> "Annette" wrote in message
>> news:bul8an$828$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89451 is 'n antwoord op boodskap #89447] Wo, 21 Januarie 2004 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
In belgie kos die petrol ong. 1�/liter;diesel kos ong . 0 ,7�/liter
Hoeveel kos dit by jullie in R ?

"Annette" skryf in boodskap news:bulel3$b0g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis 'n verkiesings ding))) Daar word beweer die internasionale petrolprys
> het skerp gestyg, en dat ons energiefonds onderverhaal het, nou moet hulle
> dinge regstel.
> Kry julle ook goedkoop petrol van ons af?
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:400e36af.0@news1.mweb.co.za...
>> Wonder hoekom? Die Rand het mos verstewig? Hier by ons daal
>> petrolpryse.......
>> "Annette" wrote in message
>> news:bul8an$828$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89453 is 'n antwoord op boodskap #89451] Wo, 21 Januarie 2004 10:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
R3,60 per liter petrol en R3,45 per liter diesel.

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:XArPb.753$HK6.76481585@hebe.telenet-ops.be...
> In belgie kos die petrol ong. 1�/liter;diesel kos ong . 0 ,7�/liter
> Hoeveel kos dit by jullie in R ?
>
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:bulel3$b0g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis 'n verkiesings ding))) Daar word beweer die internasionale petrolprys
>> het skerp gestyg, en dat ons energiefonds onderverhaal het, nou moet
> hulle
>> dinge regstel.
>> Kry julle ook goedkoop petrol van ons af?
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:400e36af.0@news1.mweb.co.za...
>>> Wonder hoekom? Die Rand het mos verstewig? Hier by ons daal
>>> petrolpryse.......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bul8an$828$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89460 is 'n antwoord op boodskap #89441] Wo, 21 Januarie 2004 16:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" in berig
:

> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.

So een?
http://www.autotrack.nl/owa_dima/owa/news.details?p_show_hea der=Y&p_ni_id=12330

--
PietHein
Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89461 is 'n antwoord op boodskap #89441] Wo, 21 Januarie 2004 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" in berig
:

> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.

So een?
http://www.autotrack.nl/owa_dima/owa/news.details?p_show_hea der=Y&p_ni_id=12330

--
PietHein
Re: Kry julle driewiele uit [boodskap #89462 is 'n antwoord op boodskap #89441] Wo, 21 Januarie 2004 16:08 Na vorige boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" in berig
:

> Die petrolprys gaan glo volgende maand met 30c per liter styg.

So een?
http://www.autotrack.nl/owa_dima/owa/news.details?p_show_hea der=Y&p_ni_id=12330

--
PietHein
Vorige onderwerp: Re: One Hit Wonders!!!
Volgende onderwerp: Royleen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:05:53 MGT 2024