Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Klop klop vir hulp!
Klop klop vir hulp! [boodskap #89421] Di, 20 Januarie 2004 11:11 na volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek het twee rekenaars: kinders/ma, en myne. Ma se rekenaar gebruik XP 2002,
en myne is betroubare ou '98! Beide gebruik IE vers. 6, en deel 'n LAN
konneksie (my rekenaar is die 'server).
Probleem: Ek probeer my banksake per internet doen, en moet op 'n bepaalde
punt op my bank se tuisblad kliek op 'n knoppie (Personal Banking), wat my
behoort te neem na die bladsy waar ek my PIN nommer moet in tik. Op Ma se
rekenaar is die knoppie 'dood' - geen kliekery het 'n reaksie nie, nie eens
regs-kliek nie! (Dit het egter in die verlede gewerk). Op my rekenaar werk
al soos dit hoort. Hoe nou? Ek het al die 'cookies' en 'temp files' op haar
rekenaar verwyder. Ek het self Mozilla Firebird gebruik, met dieselfde
'geen' reaksie! So ver gegaan om IE6 te 'delete' dmv. "Remove/Add
Programmes", met die hoop dat 'n 'nuwe' installasie sal help - wonderlike
XP: na die "Remove" aksie sorgvuldig gedoen is, pronk dit steeds net soos
voor die tyd, het geensins verdwyn nie!

Kan enige iemand help asseblief, ek is desperaat gesukkel.

Dankie,

Daniel Jan
IBICF.
dan...@thelerouxs.com
This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.
Re: Klop klop vir hulp! [boodskap #89428 is 'n antwoord op boodskap #89421] Di, 20 Januarie 2004 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het jy die nuutste weergawe van IE6 soos 6.0.2800.1106IS?

Indien nie, klik op IE, Tools, Windows Update, laat oom Bill sy scan doen en
kyk net hoeveel Critical Security Updates jy kortkom. Neem 'n dag af en
installeer!

Indien wel, gebruik jy 'n "firewall" en is die stellings reg om "cookies" te
aanvaar ensovoorts?

:-)

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"daniel" skryf in boodskap news:400d1a60$0$1748$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
> Ek het twee rekenaars: kinders/ma, en myne. Ma se rekenaar gebruik XP 2002,
> en myne is betroubare ou '98! Beide gebruik IE vers. 6, en deel 'n LAN
> konneksie (my rekenaar is die 'server).
> Probleem: Ek probeer my banksake per internet doen, en moet op 'n bepaalde
> punt op my bank se tuisblad kliek op 'n knoppie (Personal Banking), wat my
> behoort te neem na die bladsy waar ek my PIN nommer moet in tik. Op Ma se
> rekenaar is die knoppie 'dood' - geen kliekery het 'n reaksie nie, nie eens
> regs-kliek nie! (Dit het egter in die verlede gewerk). Op my rekenaar werk
> al soos dit hoort. Hoe nou? Ek het al die 'cookies' en 'temp files' op haar
> rekenaar verwyder. Ek het self Mozilla Firebird gebruik, met dieselfde
> 'geen' reaksie! So ver gegaan om IE6 te 'delete' dmv. "Remove/Add
> Programmes", met die hoop dat 'n 'nuwe' installasie sal help - wonderlike
> XP: na die "Remove" aksie sorgvuldig gedoen is, pronk dit steeds net soos
> voor die tyd, het geensins verdwyn nie!
>
> Kan enige iemand help asseblief, ek is desperaat gesukkel.
>
> Dankie,
>
> Daniel Jan
> IBICF.
> dan...@thelerouxs.com
> This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
> Anti-Virus.
>
Re: Klop klop vir hulp! [boodskap #89429 is 'n antwoord op boodskap #89428] Di, 20 Januarie 2004 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dankie TJ,

Weergawe is 6.0.2800.1106IS. Wat my dronkslaan is dat als gewerk het tot
sowat 'n maand gelede, en nou, sonder enige verstellings aan die
'configuration', wil die gekose opsie nie werk nie! Ek waardeer jou advies
oor cookies en firewalls, maar is dit moontlik dat hierdie twee komponente
'n uitwerking nou skielik kan hê sonder dat ek enige verstellings gemaak
het? Ek het intusen met my SP gesels en advies gevra.... hulle noem dat die
makliste opsies is om my identitiet met die bank te verander, en dan van
voor af te registreer! Of om XP van vooraf te installeer. Ek begin liewer
Drink!

Maar ek ek WIL WEET wat gaan aan.... ek begin vir Bill Gates al hoe meer
haat.... gaan binnekort vir my 'n Mac koop!

Dankie weereens,

Daniel Jan
IBICF.
dan...@thelerouxs.com
This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.

"TJ" skryf in boodskap news:buj9d2$a1s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy die nuutste weergawe van IE6 soos 6.0.2800.1106IS?
>
> Indien nie, klik op IE, Tools, Windows Update, laat oom Bill sy scan doen en
> kyk net hoeveel Critical Security Updates jy kortkom. Neem 'n dag af en
> installeer!
>
> Indien wel, gebruik jy 'n "firewall" en is die stellings reg om "cookies" te
> aanvaar ensovoorts?
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Klop klop vir hulp! [boodskap #89431 is 'n antwoord op boodskap #89429] Di, 20 Januarie 2004 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, die rekenaar drink vir homself.

Probeer firewalls, Norton en die lot te "disable" en toets dan die bank se
webwerf, bring dan weer al die goete terug. Jy het ook Macromedia
(www.macromedia.com) se Flash speler nodig vir 'n sekere N bank - hoe die
ouens met tikmasjiene by die bank moet kuier weet ek ook nie!

Kry sommer die nuuste Macromedia Shockwave Player ook ...

:-)

TJ

www.artslink.co.za
Artslink.co.za ISP
082 230 CALL
082 230 2255

"daniel" skryf in boodskap news:400d4396$0$1750$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
> Dankie TJ,
>
> Weergawe is 6.0.2800.1106IS. Wat my dronkslaan is dat als gewerk het tot
> sowat 'n maand gelede, en nou, sonder enige verstellings aan die
> 'configuration', wil die gekose opsie nie werk nie! Ek waardeer jou advies
> oor cookies en firewalls, maar is dit moontlik dat hierdie twee komponente
> 'n uitwerking nou skielik kan hê sonder dat ek enige verstellings gemaak
> het? Ek het intusen met my SP gesels en advies gevra.... hulle noem dat die
> makliste opsies is om my identitiet met die bank te verander, en dan van
> voor af te registreer! Of om XP van vooraf te installeer. Ek begin liewer
> Drink!
>
> Maar ek ek WIL WEET wat gaan aan.... ek begin vir Bill Gates al hoe meer
> haat.... gaan binnekort vir my 'n Mac koop!
>
> Dankie weereens,
>
> Daniel Jan
> IBICF.
> dan...@thelerouxs.com
> This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
> Anti-Virus.
>
> "TJ" wrote in message
> news:buj9d2$a1s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het jy die nuutste weergawe van IE6 soos 6.0.2800.1106IS?
>>
>> Indien nie, klik op IE, Tools, Windows Update, laat oom Bill sy scan
doen
> en
>> kyk net hoeveel Critical Security Updates jy kortkom. Neem 'n dag af en
>> installeer!
>>
>> Indien wel, gebruik jy 'n "firewall" en is die stellings reg om
"cookies"
> te
>> aanvaar ensovoorts?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>
Re: Klop klop vir hulp! [boodskap #89434 is 'n antwoord op boodskap #89429] Di, 20 Januarie 2004 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"daniel" wrote

hulle noem dat die
> makliste opsies is om my identitiet met die bank te verander, en dan van
> voor af te registreer! Of om XP van vooraf te installeer. Ek begin liewer
> Drink!

Ek is 'n totale ignoramus, maar ek dink jy
moet die bank kontak en vra of hulle kan
help. Ek dink jou inkripsie by die bank
het verlore gegaan. Sien of hulle jou van
hulle kant kant kan regstel.

Gloudina
Re: Klop klop vir hulp! [boodskap #89435 is 'n antwoord op boodskap #89434] Di, 20 Januarie 2004 23:39 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote

> Ek dink jou inkripsie by die bank
> het verlore gegaan.

Dit moet seker "enkripsie"
wees, of wat praat ek alles.

Gloudina
Vorige onderwerp: Beelden interview Antjie Krog in NL
Volgende onderwerp: Steeds reën in Namibië!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 00:16:18 MGT 2024