Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geddiggie
Geddiggie [boodskap #89352] So, 18 Januarie 2004 01:39 na volgende boodskap
Anonymous-Remailer  is tans af-lyn  Anonymous-Remailer
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Stink
======

julle stink van die lewe
omheining deur die swart lawaai
julle kruip weg in julle gatte
stink soos die oggend se vullis

NaaiMashien
Re: Geddiggie [boodskap #89358 is 'n antwoord op boodskap #89352] So, 18 Januarie 2004 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie is jou klasonderwyser?
Re: Geddiggie [boodskap #89363 is 'n antwoord op boodskap #89358] So, 18 Januarie 2004 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Klasonderwyser?

Ek twyfel of daar skool gegaan word!

Daniel Jan.

"Jonas" skryf in boodskap news:budv6i$e4t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie is jou klasonderwyser?
>
Re: Geddiggie [boodskap #89382 is 'n antwoord op boodskap #89352] Ma, 19 Januarie 2004 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dieselle ou 'Nude Raider' wat ander paaie probeer loop.......

"NaaiMashien" skryf in boodskap news:VIF7LO8838003.8187847222@anonymous.poster...
> Stink
> ======
>
> julle stink van die lewe
> omheining deur die swart lawaai
> julle kruip weg in julle gatte
> stink soos die oggend se vullis
>
>
>
> NaaiMashien
>
Re: Geddiggie [boodskap #89383 is 'n antwoord op boodskap #89382] Ma, 19 Januarie 2004 06:53 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, gemeet aan die verskeie pogings onder verskeie name, moet ons eintlik
dankbaar wees dat Kaalgat nie hier bly nie - want ons psigiaters sal hom net
direk in Valkenburg stop, en dan moet ons belasting-geld hom daar onderhou.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:400b6c86.0@news1.mweb.co.za...
> Dieselle ou 'Nude Raider' wat ander paaie probeer loop.......
> "NaaiMashien" wrote in message
> news:VIF7LO8838003.8187847222@anonymous.poster...
>> Stink
>> ======
>>
>> julle stink van die lewe
>> omheining deur die swart lawaai
>> julle kruip weg in julle gatte
>> stink soos die oggend se vullis
>>
>>
>>
>> NaaiMashien
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Mbeki's Statements
Volgende onderwerp: Kinderlike onskuld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 01:26:37 MGT 2024