Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Baie dankie -- Nog 'n versoek
Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89275] Vr, 16 Januarie 2004 05:56 na volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3

Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry as
iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.

Groete
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89282 is 'n antwoord op boodskap #89275] Vr, 16 Januarie 2004 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
--
Annette
> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>
> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry as
> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>
>
> Groete
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89293 is 'n antwoord op boodskap #89282] Vr, 16 Januarie 2004 11:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek kom nou die dag op die liedjie "Een, twee, drie - ek kan tel is dit nie "
af.
Dis 'n liedjie waarvan Nude Raider niks sal weet nie. Dit dateer terug uit
die tyd toe hy nog op sy plek geken het.

"Annette" skryf in boodskap news:bu85bl$608$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
> --
> Annette
>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>
>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
kry
> as
>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>
>>
>> Groete
>>
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89294 is 'n antwoord op boodskap #89275] Vr, 16 Januarie 2004 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die maklikste is om Kazaa te download Werner. Ek sien die liedjie is daar
beskikbaar. Gaan na www.kazaa.com.

"Werner" skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>
> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry as
> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>
>
> Groete
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89299 is 'n antwoord op boodskap #89282] Vr, 16 Januarie 2004 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Nee Annette, Om eerlik te wees het ek nog nie eers van hom geweet nie. Dit
is so jammer dat daar so min SA liedjies beskikbaar is op die net. Ek het
dmv Kazaa die liedjie gekry (dankie Spencer), maar ander liedjies is
eenvoudig net nie beskikbaar nie.

Maar bygese, ek is maar 'n ou dom prok jong, ek en my laptop is nie baie
goeie vriende nie, so miskien doen ek maar net iets verkeerd sodat ek nie
die goed kry of by die regte plekke uitkom nie.

Groete

Annette skryf in boodskap news:bu85bl$608$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
> --
> Annette
>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>
>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
kry
> as
>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>
>>
>> Groete
>>
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89312 is 'n antwoord op boodskap #89299] Vr, 16 Januarie 2004 23:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Werner, dit is vir my moeilik om te glodat iemand wat in S.A. woon wat nog
nie van Laurika Rauch gehoor het nie??

"Werner" skryf in boodskap news:bu8krq$daj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Annette, Om eerlik te wees het ek nog nie eers van hom geweet nie. Dit
> is so jammer dat daar so min SA liedjies beskikbaar is op die net. Ek het
> dmv Kazaa die liedjie gekry (dankie Spencer), maar ander liedjies is
> eenvoudig net nie beskikbaar nie.
>
> Maar bygese, ek is maar 'n ou dom prok jong, ek en my laptop is nie baie
> goeie vriende nie, so miskien doen ek maar net iets verkeerd sodat ek nie
> die goed kry of by die regte plekke uitkom nie.
>
> Groete
>
> Annette wrote in message
> news:bu85bl$608$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
>> --
>> Annette
>>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>
>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
> kry
>> as
>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net.
> Die
>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is
> dit
>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89327 is 'n antwoord op boodskap #89275] Sa, 17 Januarie 2004 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Werner, dit is Brotherhood of man - Save your kisses for me. Uit 1976.

Volop verkrygbaar op WinMX. Jy word ook Kazaa aanbeveel deur mense
hier, maar persoonlik is ek bietjie anti-kazaa, want die programmetjie
installeer allerlei spyware op jou computer.

Groete
Max______________________________

"Werner" skryf in boodskap news:...
> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>
> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry as
> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>
>
> Groete
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89328 is 'n antwoord op boodskap #89282] Sa, 17 Januarie 2004 06:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Die swakste CD nog van Laurika!

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
> --
> Annette
>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>
>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry
> as
>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>
>>
>> Groete
>>
>>
>>
>>
>>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89329 is 'n antwoord op boodskap #89293] Sa, 17 Januarie 2004 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[2]  is tans af-lyn  Max[2]
Boodskappe: 47
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Volle Lid
Glenys Lynne. Mens het gedog Bles is die eerste om liedjies te
vertaal, maar dit het al jare voor hom gebeur.

"Spencer" skryf in boodskap news:...
> Ek kom nou die dag op die liedjie "Een, twee, drie - ek kan tel is dit nie "
> af.
> Dis 'n liedjie waarvan Nude Raider niks sal weet nie. Dit dateer terug uit
> die tyd toe hy nog op sy plek geken het.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bu85bl$608$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
>> --
>> Annette
>>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>
>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
> kry
> as
>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net.
> Die
>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is
> dit
>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89333 is 'n antwoord op boodskap #89327] Sa, 17 Januarie 2004 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 16 Jan 2004 22:51:14 -0800, pietertjiesn...@hotmail.com
(Max) wrote:

> Werner, dit is Brotherhood of man - Save your kisses for me. Uit 1976.
>
> Volop verkrygbaar op WinMX. Jy word ook Kazaa aanbeveel deur mense
> hier, maar persoonlik is ek bietjie anti-kazaa, want die programmetjie
> installeer allerlei spyware op jou computer.
>
> Groete
> Max______________________________
>

Jy moet nie Kazaa gebruik nie, Max.
Gebruik KazaaLite, en hou 'n anti-virus program
'enabled'.

DD
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89335 is 'n antwoord op boodskap #89328] Sa, 17 Januarie 2004 08:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
CD of liedjie?
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0401162251.248229e7@posting.google.com...
> Die swakste CD nog van Laurika!
>
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
>> --
>> Annette
>>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>
>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
kry
>> as
>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89336 is 'n antwoord op boodskap #89329] Sa, 17 Januarie 2004 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Voor Glenys het G� en Min vertaalde liedjies gesing.
En voor hulle Jurie Fereirra
--
Annette
( Life of Pi by Yann Martel)

"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0401162254.4d895dc0@posting.google.com...
> Glenys Lynne. Mens het gedog Bles is die eerste om liedjies te
> vertaal, maar dit het al jare voor hom gebeur.
>
> "Spencer" wrote in message
news:...
>> Ek kom nou die dag op die liedjie "Een, twee, drie - ek kan tel is dit nie "
>> af.
>> Dis 'n liedjie waarvan Nude Raider niks sal weet nie. Dit dateer terug uit
>> die tyd toe hy nog op sy plek geken het.
>>
>>
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bu85bl$608$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
>>> --
>>> Annette
>>>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>>
>>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal
wil
>> kry
>> as
>>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die
net.
>> Die
>>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het
is
>> dit
>>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>>
>>>>
>>>> Groete
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89350 is 'n antwoord op boodskap #89333] So, 18 Januarie 2004 00:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor van al lankal van die spyware, maar wonder wat die programme alles
spioeneer. Weet jy watter tipe inligting hulle van jou rekenaar kry?
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89353 is 'n antwoord op boodskap #89327] So, 18 Januarie 2004 02:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie vir die inligting oor WinMX. Ek het dit probeer en verkies dit
bo Kazaa.
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89364 is 'n antwoord op boodskap #89275] So, 18 Januarie 2004 13:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Het 'Tony Orlando and Bloom' nie ook die liedjie jare terug gesing nie?
Dieselfde groep wat 'Tie a Yellow Ribbon (round the ole oak tree)' gesing
het.

Daniel Jan.

This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.

"Werner" skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>
> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil kry as
> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>
>
> Groete
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89365 is 'n antwoord op boodskap #89364] So, 18 Januarie 2004 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
'Skuus, dit moet lees 'Tony Orlando and Dawn'.

Daniel Jan.

This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.

"daniel" skryf in boodskap news:400a9768$0$1754$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
> Het 'Tony Orlando and Bloom' nie ook die liedjie jare terug gesing nie?
> Dieselfde groep wat 'Tie a Yellow Ribbon (round the ole oak tree)' gesing
> het.
>
> Daniel Jan.
>
>
> This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
> Anti-Virus.
>
> "Werner" wrote in message
> news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>
>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
kry
> as
>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net. Die
>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is dit
>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>
>>
>> Groete
>>
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89366 is 'n antwoord op boodskap #89365] So, 18 Januarie 2004 15:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onlangs Lord of the Rings gesien?:))
--
Annette

"daniel" skryf in boodskap news:400a9bb6$0$1721$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
> 'Skuus, dit moet lees 'Tony Orlando and Dawn'.
>
> Daniel Jan.
>
> This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
> Anti-Virus.
>
> "daniel" wrote in message
> news:400a9768$0$1754$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
>> Het 'Tony Orlando and Bloom' nie ook die liedjie jare terug gesing nie?
>> Dieselfde groep wat 'Tie a Yellow Ribbon (round the ole oak tree)' gesing
>> het.
>>
>> Daniel Jan.
>>
>>
>> This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
>> Anti-Virus.
>>
>> "Werner" wrote in message
>> news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>
>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal wil
> kry
>> as
>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die net.
> Die
>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het is
> dit
>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>
>>>
>>> Groete
>>>
>>
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89380 is 'n antwoord op boodskap #89312] Ma, 19 Januarie 2004 05:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Natuurlik ken ek vir Laurika Rauch. Ek ken net nie die liedjie Vier
Seisoenekind van haar nie.

Ellie wrote in message
news:CV_Nb.11147$i4.4849@newsread1.news.atl.earthlink.net...
> Werner, dit is vir my moeilik om te glodat iemand wat in S.A. woon wat nog
> nie van Laurika Rauch gehoor het nie??
>
>
> "Werner" wrote in message
> news:bu8krq$daj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Nee Annette, Om eerlik te wees het ek nog nie eers van hom geweet nie. Dit
>> is so jammer dat daar so min SA liedjies beskikbaar is op die net. Ek het
>> dmv Kazaa die liedjie gekry (dankie Spencer), maar ander liedjies is
>> eenvoudig net nie beskikbaar nie.
>>
>> Maar bygese, ek is maar 'n ou dom prok jong, ek en my laptop is nie baie
>> goeie vriende nie, so miskien doen ek maar net iets verkeerd sodat ek nie
>> die goed kry of by die regte plekke uitkom nie.
>>
>> Groete
>>
>> Annette wrote in message
>> news:bu85bl$608$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Werner, het jy al Vier Seisoenekind van Laurika Rauch gehoor?
>>> --
>>> Annette
>>>> skryf in boodskap news:bu7u73$308$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Baie dankie Spencer vir die meisie meisie.mp3
>>>>
>>>> Daar is egter nog 'n liedjie wat ek bitter graag in die hande sal
wil
>> kry
>>> as
>>>> iemand dit dalk het, of weet waar ek dit kan gaan aftrek van die
net.
>> Die
>>>> liedjie se naam is "save youre kisses for me" en as ek dit reg het
is
>> dit
>>>> ook gesing deur 'n SA rock groep van die jare laat 70 vroeg 80's.
>>>>
>>>>
>>>> Groete
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>>
>>>
>>>
>>
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89388 is 'n antwoord op boodskap #89350] Ma, 19 Januarie 2004 09:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Download Adaware, van Lavasoft.

Dis 'n gratis programmetjie waarmee jy spyware kan verwyder.

Max____________________________

"Spencer" skryf in boodskap news:RjkOb.15328$9k7.279591@news.xtra.co.nz...
> Ek hoor van al lankal van die spyware, maar wonder wat die programme alles
> spioeneer. Weet jy watter tipe inligting hulle van jou rekenaar kry?
>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89398 is 'n antwoord op boodskap #89366] Ma, 19 Januarie 2004 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Anette, nogal 'n Freudian Slip gewees die! My vrou is mal oor Orlando Bloom!

Daniel Jan
IBICF.
This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.

"Annette" skryf in boodskap news:buea44$kj4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onlangs Lord of the Rings gesien?:))
> --
> Annette
> "daniel" wrote in message
> news:400a9bb6$0$1721$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
>> 'Skuus, dit moet lees 'Tony Orlando and Dawn'.
>>
Re: Baie dankie -- Nog 'n versoek [boodskap #89406 is 'n antwoord op boodskap #89388] Ma, 19 Januarie 2004 17:52 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 19 Jan 2004 10:30:58 +0100, "Max" wrote:

> Download Adaware, van Lavasoft.
>
> Dis 'n gratis programmetjie waarmee jy spyware kan verwyder.
>
> Max____________________________
>

ek gebruik 'adsoff', Max. En dit werk tops.
In werklikheid is daar vele tipes van daardie aard.

DD
Vorige onderwerp: Kinderlike onskuld
Volgende onderwerp: Beelden interview Antjie Krog in NL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:50:18 MGT 2024