Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » OosKaapse deurbraak
OosKaapse deurbraak [boodskap #89187] Wo, 14 Januarie 2004 06:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die OosKaap is die eerste provinsie wat amptelik ondersoek gaan instel na
die uitreiking van vals rybewyse.
Dit het aan die lig gekom dat motoriste van sover as Gauteng, KZN en die
Weskaap vir rybewyse na die OosKaap gaan.
'n Verkeersbeampte met 'n Afrikaanse van is reeds in hegtenis geneem.
--
Annette
Re: OosKaapse deurbraak [boodskap #89219 is 'n antwoord op boodskap #89187] Wo, 14 Januarie 2004 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Die OosKaap is die eerste provinsie wat amptelik ondersoek gaan instel na
> die uitreiking van vals rybewyse.
> Dit het aan die lig gekom dat motoriste van sover as Gauteng, KZN en die
> Weskaap vir rybewyse na die OosKaap gaan.
> 'n Verkeersbeampte met 'n Afrikaanse van is reeds in hegtenis geneem.

Ja, en raai net waar is die hoofsetel van die onheil glo? Die Nkonkobe
Munisipaliteit. En raai waar is die hoofsetel van genoemde
munisipaliteit. My tuisdorp! Die een bliksem (verskoning!) wat al
ingekatrol is het my nogal onlangs 'n boete van R1500 gegee vir
absolute nonsens, so erg dat die aanklaer die saak summier uitgegooi
het. Kort daarna is hy (nie die aanklaer nie) glo in Queenstown gevang
vir dronkbestuur.

Hoe sê 'n vriend van my altyd? "It couldn't have happened to a nicer
person!"

Drom
Re: OosKaapse deurbraak [boodskap #89221 is 'n antwoord op boodskap #89219] Wo, 14 Januarie 2004 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So wat het jy gedoen om so 'n helse boete op die hals te haal Drom?
--
Annette

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0401140744.3902c9a8@posting.google.com...
> "Annette" wrote in message
news:...
>> Die OosKaap is die eerste provinsie wat amptelik ondersoek gaan instel na
>> die uitreiking van vals rybewyse.
>> Dit het aan die lig gekom dat motoriste van sover as Gauteng, KZN en die
>> Weskaap vir rybewyse na die OosKaap gaan.
>> 'n Verkeersbeampte met 'n Afrikaanse van is reeds in hegtenis geneem.
>
> Ja, en raai net waar is die hoofsetel van die onheil glo? Die Nkonkobe
> Munisipaliteit. En raai waar is die hoofsetel van genoemde
> munisipaliteit. My tuisdorp! Die een bliksem (verskoning!) wat al
> ingekatrol is het my nogal onlangs 'n boete van R1500 gegee vir
> absolute nonsens, so erg dat die aanklaer die saak summier uitgegooi
> het. Kort daarna is hy (nie die aanklaer nie) glo in Queenstown gevang
> vir dronkbestuur.
>
> Hoe sê 'n vriend van my altyd? "It couldn't have happened to a nicer
> person!"
>
> Drom
Re: OosKaapse deurbraak [boodskap #89265 is 'n antwoord op boodskap #89221] Do, 15 Januarie 2004 18:25 Na vorige boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> So wat het jy gedoen om so 'n helse boete op die hals te haal Drom?
> --
> Annette

Niks. Die boete was eintlik vir R1600 waarvan ek R100 moes betaal
omdat ek nie my lisens by my gehad het nie. Dis wet.

Die res was vir
1. Omdat ek oor 'n rooi verkeerslig sou gery het. Iets wat hy kon sien
van waar hy omtrent 100 meter reg voor my gestaan het.
2. Omdat ek 'n voertuig bestuur het sonder 'n geldige lisens (nogal!)
3. Omdat ek die spoedgrens sou oorskry het. Jy sien, ons Oos-Kaapse
spietkops het radar oë!

R500 vir elkeen. Die peophol!

Drom
Vorige onderwerp: Weduwee en Wewenaar
Volgende onderwerp: Paul O'Neill
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 23:19:14 MGT 2024