Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Rico en Jock
Re: Rico en Jock [boodskap #888] Vr, 20 Junie 2003 21:53 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bcvu2h$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wonder waar is die 2...
>
> --
> Powered By Linux Mandrake 9.0
>
Jy antwoord nie hulle vrae as hulle hier is nie...:-)

Lorinda
Re: Rico en Jock [boodskap #890 is 'n antwoord op boodskap #888] Vr, 20 Junie 2003 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bcvvt0$bfg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ernstig?? Hoe moet ek dan weet hulle praat met my??
>

Hulle vra vrae. Jock het aanhoudend gevra hoe mens 'n sekere ding in
Afrikaans se, en jy het my, MY, met my verroeste kennis gelos om te probeer
antwoord :-)

Lorinda
Re: Rico en Jock [boodskap #891 is 'n antwoord op boodskap #888] Vr, 20 Junie 2003 22:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Oberbevelhebber der Wehrmacht." skryf in boodskap news:bd007h$bo6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dink jy hulle sal weer 'n draai kom maak hier?

Nie as jy maak asof jy 'n Duitser is nie:-)

Lorinda
Re: Rico en Jock [boodskap #893 is 'n antwoord op boodskap #888] Vr, 20 Junie 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bd00cn$bqd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Beter??

Ja. Hulle sal meer tuis voel sonder Duitse militarisme om hulle aan die
geskiedenis te herhinner. Wat het van die Mandrake Dragon geword?

Lorinda
Re: Rico en Jock [boodskap #894 is 'n antwoord op boodskap #888] Vr, 20 Junie 2003 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Mandrake Dragon" skryf in boodskap news:bd010f$c57$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hou jy daarvan??


Ek het jou al vantevore gese dis 'n wonderlike naam. Dit laat my dink aan
een of ander rekenaar speletjie of 'n roll playing game (wat 'n klompie jare
so gewild was). Ek het jou ook al gese oor die Mandrake: dis toentertyd in
hekse brousels gebruik.

Lorinda
Re: Rico en Jock [boodskap #913 is 'n antwoord op boodskap #888] Sa, 21 Junie 2003 06:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ernstig?? Hoe moet ek dan weet hulle praat met my??

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef3813e_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bcvu2h$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Wonder waar is die 2...
| >
| > --
| > Powered By Linux Mandrake 9.0
| >
| Jy antwoord nie hulle vrae as hulle hier is nie...:-)
|
| Lorinda
|
Re: Rico en Jock [boodskap #915 is 'n antwoord op boodskap #890] Sa, 21 Junie 2003 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oberbevelhebber der W  is tans af-lyn  Oberbevelhebber der W
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dink jy hulle sal weer 'n draai kom maak hier?

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef383ba$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bcvvt0$bfg$3@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Ernstig?? Hoe moet ek dan weet hulle praat met my??
| >
|
| Hulle vra vrae. Jock het aanhoudend gevra hoe mens 'n sekere ding in
| Afrikaans se, en jy het my, MY, met my verroeste kennis gelos om te probeer
| antwoord :-)
|
| Lorinda
|
Re: Rico en Jock [boodskap #917 is 'n antwoord op boodskap #891] Sa, 21 Junie 2003 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Beter??

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef3844c$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Oberbevelhebber der Wehrmacht." wrote in message
| news:bd007h$bo6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Dink jy hulle sal weer 'n draai kom maak hier?
|
| Nie as jy maak asof jy 'n Duitser is nie:-)
|
| Lorinda
|
Re: Rico en Jock [boodskap #920 is 'n antwoord op boodskap #893] Sa, 21 Junie 2003 07:14 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hou jy daarvan??

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef38687$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bd00cn$bqd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Beter??
|
| Ja. Hulle sal meer tuis voel sonder Duitse militarisme om hulle aan die
| geskiedenis te herhinner. Wat het van die Mandrake Dragon geword?
|
| Lorinda
|
Vorige onderwerp: Maandelikse jaarvergadering konklussie
Volgende onderwerp: Aan Lorinda en Speedy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 11:57:33 MGT 2024