Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oud weermag en polisie help
Oud weermag en polisie help [boodskap #89081] Ma, 12 Januarie 2004 04:54 na volgende boodskap
bollie  is tans af-lyn  bollie
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek is ook een van die baie wat die land verlaat het na 20 jaar van
diens in die SAP en SAW. Ek wil nie my besluit hier verduidelik of
verdedig nie maar wil n ander onderwerp bespreek. Ek sal baie graag
die mening van oud weermag en polisie lede wil hoor oor hoe hulle
traumatiese gebeure onthou, verwerk en tans daaroor voel. Is ek die
enigste een wat na antwoord soek. Kontak my asb. jna...@plainstel.com
Re: Oud weermag en polisie help [boodskap #89087 is 'n antwoord op boodskap #89081] Ma, 12 Januarie 2004 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, jy is beslis nie alleen nie en die meeste gaan eenvoudig net aan met
die lewe - nagmerries en al.

Ek is nie bewus van enige ondersteuningsgroepe op die Net nie.

:-(

TJ

"bollie" skryf in boodskap news:e86f241e.0401112054.f9a3329@posting.google.com...
> Ek is ook een van die baie wat die land verlaat het na 20 jaar van
> diens in die SAP en SAW. Ek wil nie my besluit hier verduidelik of
> verdedig nie maar wil n ander onderwerp bespreek. Ek sal baie graag
> die mening van oud weermag en polisie lede wil hoor oor hoe hulle
> traumatiese gebeure onthou, verwerk en tans daaroor voel. Is ek die
> enigste een wat na antwoord soek. Kontak my asb. jna...@plainstel.com
Re: Oud weermag en polisie help [boodskap #89094 is 'n antwoord op boodskap #89081] Ma, 12 Januarie 2004 07:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sou jy nie huidige polisie- en weermaglede ook wil praat nie?
--
Annette

"bollie" skryf in boodskap news:e86f241e.0401112054.f9a3329@posting.google.com...
> Ek is ook een van die baie wat die land verlaat het na 20 jaar van
> diens in die SAP en SAW. Ek wil nie my besluit hier verduidelik of
> verdedig nie maar wil n ander onderwerp bespreek. Ek sal baie graag
> die mening van oud weermag en polisie lede wil hoor oor hoe hulle
> traumatiese gebeure onthou, verwerk en tans daaroor voel. Is ek die
> enigste een wat na antwoord soek. Kontak my asb. jna...@plainstel.com
Re: Oud weermag en polisie help [boodskap #89132 is 'n antwoord op boodskap #89081] Ma, 12 Januarie 2004 13:59 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"bollie" wrote

Ek sal baie graag
> die mening van oud weermag en polisie lede wil hoor oor hoe hulle
> traumatiese gebeure onthou, verwerk en tans daaroor voel. Is ek die
> enigste een wat na antwoord soek.

As jy egter in die buiteland is, is daar wel
hulp as jy jou gesondheidsbedieners nader
en vir hulle om hulp vra. Dit is glo taamlik
dringend dat mens hierdie dinge met iemand
professioneel bespreek en dit van jou bors
afkry.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: "O" Deur O
Volgende onderwerp: Re: 'McVay Files' published by respectable encyclopaedia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 04 10:14:58 MGT 2024