Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Skaap woorde
Re: Skaap woorde [boodskap #3639] So, 11 Januarie 2004 05:42 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
So met die ooi soektog - kry ek toe die lys:

Die Derde Afrikaanse Retrogade Woordelys vir al die taalkenners op die
groepe:

http://www.oocities.org/retrogade_af/a.html


:-)

TJ

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0401100818.72431969@posting.google.com...
> Daar sit ek toe nou mos op Riversdal met 'n kwadroplegiese
> oud-veekoper en gesels en hy gebruik toe woorde wat betrekking op
> skaapboerdery het en wat ek ek jarrrre laas gehoor het. Hier is drie
> van hulle:
>
> Gusooi
> Koggelram
> Konkelooi
>
> Enige van julle stadsjapies 'n idee wat die woorde beteken? Eerste
> prys een week op Fochville, tweede prys drie weke op Fochville. Dis
> nou te sê as my aansoek om 'n borgskap by Anglo American slaag :-)
>
> Drom
Re: Skaap woorde [boodskap #89067 is 'n antwoord op boodskap #3639] So, 11 Januarie 2004 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie TJ en Drom. Dit is nou nogal baie interessant.
Drom, dis goed om weer van jou te hoor!!
;-)

"TJ" wrote:

> So met die ooi soektog - kry ek toe die lys:
>
> Die Derde Afrikaanse Retrogade Woordelys vir al die taalkenners op die
> groepe:
>
> http://www.oocities.org/retrogade_af/a.html
>
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Drom" wrote in message
> news:1e507c17.0401100818.72431969@posting.google.com...
>> Daar sit ek toe nou mos op Riversdal met 'n kwadroplegiese
>> oud-veekoper en gesels en hy gebruik toe woorde wat betrekking op
>> skaapboerdery het en wat ek ek jarrrre laas gehoor het. Hier is drie
>> van hulle:

>> Gusooi
>> Koggelram
>> Konkelooi

>> Enige van julle stadsjapies 'n idee wat die woorde beteken? Eerste
>> prys een week op Fochville, tweede prys drie weke op Fochville. Dis
>> nou te sê as my aansoek om 'n borgskap by Anglo American slaag :-)

>> Drom
>
Re: Skaap woorde [boodskap #89073 is 'n antwoord op boodskap #89067] So, 11 Januarie 2004 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Katryn wrote in message

Drom, dis goed om weer van jou te hoor!!
> ;-)

Dankie! Jy is darem self ook een wat vir lang tye kan "verdwyn."

Drom
Re: Skaap woorde [boodskap #89077 is 'n antwoord op boodskap #89073] So, 11 Januarie 2004 22:01 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
ddu...@ufh.ac.za (Drom) wrote:

> Dankie! Jy is darem self ook een wat vir lang tye kan "verdwyn."

Ja, maar nou weet jy waar ek kuier. ;-)
Vorige onderwerp: Van Sjampanje en voorneme
Volgende onderwerp: Spirit se landing op Mars vanaand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 00:13:34 MGT 2024