Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Liefdevolle sportmanne
Liefdevolle sportmanne [boodskap #88990] Vr, 09 Januarie 2004 08:28 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In eergister se Argus 'n groot kleurfoto van twee sokkerspelers wat mekaar
vol op die mond soen nadat 'n doel aangeteken is.
Hoekom is ons rugbyspelers so stug, of is hulle jaloers op die wat punte
aanteken?
--
Annette
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #88993 is 'n antwoord op boodskap #88990] Vr, 09 Januarie 2004 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk bang hulle word gebliksem?

"Annette" skryf in boodskap news:btlop3$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> In eergister se Argus 'n groot kleurfoto van twee sokkerspelers wat mekaar
> vol op die mond soen nadat 'n doel aangeteken is.
> Hoekom is ons rugbyspelers so stug, of is hulle jaloers op die wat punte
> aanteken?
> --
> Annette
>
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #88997 is 'n antwoord op boodskap #88993] Vr, 09 Januarie 2004 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So, SA sportmanne is bang?
Nouja - daar het ons die antwoord vir die mislukking op die rugby, krieket,
sokker en manshokkieveld:
:))

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffe82c8.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk bang hulle word gebliksem?
> "Annette" wrote in message
> news:btlop3$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In eergister se Argus 'n groot kleurfoto van twee sokkerspelers wat mekaar
>> vol op die mond soen nadat 'n doel aangeteken is.
>> Hoekom is ons rugbyspelers so stug, of is hulle jaloers op die wat punte
>> aanteken?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #89002 is 'n antwoord op boodskap #88990] Vr, 09 Januarie 2004 12:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - wie sal weet wat in die vas- en losskrums aangaan?
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #89003 is 'n antwoord op boodskap #89002] Vr, 09 Januarie 2004 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
vat of vas skrum?

vasvat skrum?

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:btm8ib$l6e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - wie sal weet wat in die vas- en losskrums aangaan?
>
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #89009 is 'n antwoord op boodskap #88993] Vr, 09 Januarie 2004 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Die amerikaanse "football" spelers (Gridiron) slaan mekaar op die boud, meer
gereeld as wat manne betaam.

Ek wonder gereeld daaroor?

"Suidwester" skryf in boodskap news:3ffe82c8.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk bang hulle word gebliksem?
> "Annette" wrote in message
> news:btlop3$e82$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> In eergister se Argus 'n groot kleurfoto van twee sokkerspelers wat mekaar
>> vol op die mond soen nadat 'n doel aangeteken is.
>> Hoekom is ons rugbyspelers so stug, of is hulle jaloers op die wat punte
>> aanteken?
>> --
>> Annette
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #89012 is 'n antwoord op boodskap #89002] Vr, 09 Januarie 2004 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Een rugbyspeler behoort 'n skimskrywer te kry wat vir ons kan sê:))
Maar kyk, mens kyk mos nie met toe oë rugby nie.
Ek sien daardie stewige grepe tussen die bene met vaste skrums, en die
doelbewuste toevallige val in die losskrums sodat die nodige stimulasie kan
plaasvind met die kamtige woeste gespook om uit te kom.
Dis hoekom voorspelers, as hulle die bal het, sommer grond toe val al is
daar nie 'n ander mens naby hom nie - alles vir die regte posisie in die
losskrum.
Dis hoekom Geo so trots is op sy snor;))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:btm8ib$l6e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - wie sal weet wat in die vas- en losskrums aangaan?
>
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #89013 is 'n antwoord op boodskap #89003] Vr, 09 Januarie 2004 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
vasvat en loskop:))
--
Annette
> skryf in boodskap news:btm8o8$l89$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> vat of vas skrum?
>
> vasvat skrum?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Jonas" wrote in message
> news:btm8ib$l6e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - wie sal weet wat in die vas- en losskrums aangaan?
>>
>
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #89029 is 'n antwoord op boodskap #89012] Sa, 10 Januarie 2004 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dis bloot 'n kwessie van tyd voor een van die "manne" uit die kas
gaan klim - en alles vertel...
Re: Liefdevolle sportmanne [boodskap #89035 is 'n antwoord op boodskap #89012] Sa, 10 Januarie 2004 06:44 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy van die geval in in Aussie se 'football' waar die een ou 'n truuk op
die ander speel en sy vinger in 'n ou se hol druk in 'n krisisoomblik om so
sy aandag af te lei? Die ou was 'n legende in die sport toe die spulletjie
bekendraak. Ek kan die name nie onthou nie. Nou weet ek ook hoekom mans
en vroumense nie saam rugby speel nie!

"Annette" skryf in boodskap news:btmc6n$mp3$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Een rugbyspeler behoort 'n skimskrywer te kry wat vir ons kan sê:))
> Maar kyk, mens kyk mos nie met toe oë rugby nie.
> Ek sien daardie stewige grepe tussen die bene met vaste skrums, en die
> doelbewuste toevallige val in die losskrums sodat die nodige stimulasie kan
> plaasvind met die kamtige woeste gespook om uit te kom.
> Dis hoekom voorspelers, as hulle die bal het, sommer grond toe val al is
> daar nie 'n ander mens naby hom nie - alles vir die regte posisie in die
> losskrum.
> Dis hoekom Geo so trots is op sy snor;))
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:btm8ib$l6e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - wie sal weet wat in die vas- en losskrums aangaan?
>>
>
Vorige onderwerp: Olimpiese Spele
Volgende onderwerp: Wie is die nuwe rugbykaptein?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 20:28:12 MGT 2024