Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #875] Vr, 20 Junie 2003 21:07 na volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bcvrp4$98i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>
> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
>
> --
> Powered By Linux Mandrake 9.0

Onthou om gereeld die "minutes" en agenda uit te stuur Andries, dan kan ons
daaroor stry soos elke self respekterende vergadering.

Loirnda
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #878 is 'n antwoord op boodskap #875] Vr, 20 Junie 2003 21:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kloudina  is tans af-lyn  kloudina
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 22:44:54 -0700, "Andries" wrote:

> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>
> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)


Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?

Kloudina
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #886 is 'n antwoord op boodskap #878] Vr, 20 Junie 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"kloudina" skryf in boodskap news:tqu6fvogr011n1lkevlneusoq5m3gro90n@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2003 22:44:54 -0700, "Andries"
> wrote:
>
>> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>>
>> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
>
>
> Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
>
> Kloudina
>

(LOL)

Dit was die ander twee! Dit was nie ek nie! Ek is so bly jy is hier....

Lorinda
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #887 is 'n antwoord op boodskap #875] Vr, 20 Junie 2003 21:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bcvuip$aoe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Of is dit speedy/DD wat 'n grappie maak.. Diie Email adres en die naam
> "Kloudina" klop nie..............................
>
> --

Hy het net hulp gaan haal vir die Blitzkrieg..... :-)

Lorinda
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #889 is 'n antwoord op boodskap #875] Vr, 20 Junie 2003 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bcvvt1$bfg$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blitzkrieg is die Duitse woord vir Lighting War. "to attack with supprise
> and force."
>
> --
> Powered By Linux Mandrake 9.0

Ja, ek weet. Ek dink dat dit dalk implikasies het vir jou nuwe werk:-)
Onthou, jy moet KARRE steel... Los die army kampe uit....

Lorinda.
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #892 is 'n antwoord op boodskap #875] Vr, 20 Junie 2003 22:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Oberbevelhebber der Wehrmacht." skryf in boodskap news:bd00a1$bp9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> .....ek het noga altyd 'n voorliefde gehad vir tanks....
>
> --

Speedy, vat die besigheid terug, 'n monster is gebore....

Lorinda
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #905 is 'n antwoord op boodskap #875] Sa, 21 Junie 2003 06:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
LOL.

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef3768d$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bcvrp4$98i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
| >
| > (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
| >
| > --
| > Powered By Linux Mandrake 9.0
|
| Onthou om gereeld die "minutes" en agenda uit te stuur Andries, dan kan ons
| daaroor stry soos elke self respekterende vergadering.
|
| Loirnda
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #908 is 'n antwoord op boodskap #878] Sa, 21 Junie 2003 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Gaan weg!!

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"kloudina" skryf in boodskap news:tqu6fvogr011n1lkevlneusoq5m3gro90n@4ax.com...
| On Fri, 20 Jun 2003 22:44:54 -0700, "Andries"
| wrote:
|
| >Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
| >
| >(of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
|
|
| Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
|
| Kloudina
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #909 is 'n antwoord op boodskap #878] Sa, 21 Junie 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Of is dit speedy/DD wat 'n grappie maak.. Diie Email adres en die naam
"Kloudina" klop nie..............................

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"kloudina" skryf in boodskap news:tqu6fvogr011n1lkevlneusoq5m3gro90n@4ax.com...
| On Fri, 20 Jun 2003 22:44:54 -0700, "Andries"
| wrote:
|
| >Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
| >
| >(of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
|
|
| Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
|
| Kloudina
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #914 is 'n antwoord op boodskap #887] Sa, 21 Junie 2003 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Blitzkrieg is die Duitse woord vir Lighting War. "to attack with supprise
and force."

--
Powered By Linux Mandrake 9.0
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #916 is 'n antwoord op boodskap #889] Sa, 21 Junie 2003 07:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oberbevelhebber der W  is tans af-lyn  Oberbevelhebber der W
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
.....ek het noga altyd 'n voorliefde gehad vir tanks....

--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef38360$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Andries" wrote in message
| news:bcvvt1$bfg$4@ctb-nnrp2.saix.net...
| > Blitzkrieg is die Duitse woord vir Lighting War. "to attack with supprise
| > and force."
| >
| > --
| > Powered By Linux Mandrake 9.0
|
| Ja, ek weet. Ek dink dat dit dalk implikasies het vir jou nuwe werk:-)
| Onthou, jy moet KARRE steel... Los die army kampe uit....
|
| Lorinda.
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #918 is 'n antwoord op boodskap #892] Sa, 21 Junie 2003 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar, die land is veilig. min van ons land se wapentuig is in werkende
toestand.


--
Powered By Linux Mandrake 9.0

"Lorinda" skryf in boodskap news:3ef38617$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
|
| "Oberbevelhebber der Wehrmacht." wrote in message
| news:bd00a1$bp9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| > .....ek het noga altyd 'n voorliefde gehad vir tanks....
| >
| > --
|
| Speedy, vat die besigheid terug, 'n monster is gebore....
|
| Lorinda
|
|
|
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #931 is 'n antwoord op boodskap #886] Sa, 21 Junie 2003 18:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2003 22:50:48 +0100, "Lorinda" wrote:

>

>>
>>> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>>>
>>> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
>>
>>
>> Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
>>
>> Kloudina
>>
>


> Dit was die ander twee! Dit was nie ek nie! Ek is so bly jy is hier....
>
> Lorinda
>
>

SìììììììììSSSIIIIÉÉÉÉ ÉÉÉÉÉÉ!!!!!!!!!!!
Re: Maandelikse jaarvergadering konklussie [boodskap #939 is 'n antwoord op boodskap #931] So, 22 Junie 2003 08:16 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
> On Fri, 20 Jun 2003 22:50:48 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>
>>>
>>>> Ek is bly hierdie is 'n lekker gesêls groep.
>>>>
>>>> (of dalk moet ek nie te gou begin praat nie....)
>>>
>>>
>>> Wie is julle klomp wat so lekker sit en gesels hier?
>>>
>>> Kloudina
>>>
>>
>
>
>> Dit was die ander twee! Dit was nie ek nie! Ek is so bly jy is hier....
>>
>> Lorinda
>>
>
> SìììììììììSSSIIIIÉÉÉÉ ÉÉÉÉÉÉ!!!!!!!!!!!
>

LOL. Ek kon dit nie help nie, Daar was vrees en agtervolging in die
lug, en ek is maar net 'n vrou:-)

Vlêrmuis sissie
Vorige onderwerp: Pieter En Everest
Volgende onderwerp: Rhodesiê en SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 12:54:20 MGT 2024