Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Doring
'n Doring [boodskap #88758] Sa, 03 Januarie 2004 23:13
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
'n Doring deur B.G. Swart - 1998

Daar staan hy boe my,
die grootste swart man in die wereld, my Baas.
Daar le ek, op die vloor, met sy voet op my lyf,
en 'n doring in my voet.

Jaare terug was ek daar boe, met my voet op sy kop,
Hoe ek geskreek het "staan op jou bliksem!"
Jaare terug was hy op die vloor,
met 'n doring in sy "size 15" voet.

Ek was 'n groot "konstable type" kop, ho-ha!
Ek het deure om drie uur in die ogend oop geskop,
Deure van kia's was vir my die lekkerste om oop to skop.
"Klim uit julle vuil dinge!" het ek geskree!

"Stap maar binne in my geel kop van,
met die help van my kop-skoene.
"Nou gaan julle bars julle vuil-goed" het ek geskree.
Ja, dit was maar lekker vir my.

Wat 'n groet "big-shot" was ek - 'n afrikaander kop!
Maar nou daar, hulle is my baas,
hoe huil ek nou, hoe bang ek is van hulle.
"Boo Hoo Hoo" huil ek dagliks.

"Miskien moet ek engels leer" dink ek,
"en my naam verander na Smith!!" - ja 'n goeie plan.
Dan kan hulle dink ek is 'n rooinek, en 'n mooi ou is!
Hoo-la-la maar dis 'n leeker plan vir 'n ou kop!

"Yesterday" - maar ek is 'n slim jakaals.
Daar sit ek en dink aan my slim plane,
met 'n doring in my voet,
Daar staan my nuwe Baas - met 'n doring
of so iets in sy brook!!!

---- Die heele storie is beskikbaar op DVD.
Vorige onderwerp: Nuwe aksie van jode in Nablus en Jenin
Volgende onderwerp: Nuwejaarswense uit Vlaandere (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 09:59:30 MGT 2024