Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » mure vol miere
mure vol miere [boodskap #88647] Wo, 31 Desember 2003 07:35 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Het julle ook probleme met die miere? (Gauteng hier).

Dis so klein bruin outjie (nie die swart mier wat altyd die suikerpot
getakel het nie).

Een van my muur se sementpale het amper omgeval vanoggend - mier en sy maats
het omtrent 'n gat gevreet en die fondament weggedra. Amper 30cm diep en
wyd. My plaveisel sak ook in (ongeveer 2cm) a.g.v. mier se trawante onder
die stoep. Ek vrees dat wanneer reen kom en die grond erg nat word die huis
sal sak.

Stap jy buite in die straat is die teerpad en sypaadjies vol van die
grondhopies en die grasperke slaan uit in kolle (eers gedog dit was die
droogte). Ek het nog nooit in my lewe so baie mier-aksie gesien nie.
Veroorsaak die weer dit en sal ons terugkeer na minder miere na groot reens?
Insek spuitstof (ek het een goeie produk gekry na vele toetse) is duur! Ek
meng nou sommer in die gieter en "soak" die aarde - help nie om net 'n mis
te sproei nie.

Let Wel: Ek het geen probleem met miere in die huis nie en al die Krismis
lekkergoed is veilig - die outjies eet sand en sement (nie eens dooie motte
nie) - wie weet meer van die skepseltjies en hul organisasie/s?

Ek het nog niks gelees of in 'n koerant gesien oor die "nuwe" plaag nie.

:-(

TJ
Re: mure vol miere [boodskap #88667 is 'n antwoord op boodskap #88647] Do, 01 Januarie 2004 12:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Sê maar net dankie dis nie "Fire Ants" soos wat ons hier in Florida kry nie.

Die laaste keer wat een van daardie knapies my dogter gebyt het, het sy in
die hospitaal beland.

"TJ" skryf in boodskap news:bstu7q$pke$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het julle ook probleme met die miere? (Gauteng hier).
>
> Dis so klein bruin outjie (nie die swart mier wat altyd die suikerpot
> getakel het nie).
>
> Een van my muur se sementpale het amper omgeval vanoggend - mier en sy maats
> het omtrent 'n gat gevreet en die fondament weggedra. Amper 30cm diep en
> wyd. My plaveisel sak ook in (ongeveer 2cm) a.g.v. mier se trawante onder
> die stoep. Ek vrees dat wanneer reen kom en die grond erg nat word die huis
> sal sak.
>
> Stap jy buite in die straat is die teerpad en sypaadjies vol van die
> grondhopies en die grasperke slaan uit in kolle (eers gedog dit was die
> droogte). Ek het nog nooit in my lewe so baie mier-aksie gesien nie.
> Veroorsaak die weer dit en sal ons terugkeer na minder miere na groot reens?
> Insek spuitstof (ek het een goeie produk gekry na vele toetse) is duur! Ek
> meng nou sommer in die gieter en "soak" die aarde - help nie om net 'n mis
> te sproei nie.
>
> Let Wel: Ek het geen probleem met miere in die huis nie en al die Krismis
> lekkergoed is veilig - die outjies eet sand en sement (nie eens dooie motte
> nie) - wie weet meer van die skepseltjies en hul organisasie/s?
>
> Ek het nog niks gelees of in 'n koerant gesien oor die "nuwe" plaag nie.
>
> :-(
>
> TJ
Re: mure vol miere [boodskap #88668 is 'n antwoord op boodskap #88667] Do, 01 Januarie 2004 12:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van miere gepraat - kry mens nog rooi miere? Ek het bitter lanklaas een
gesien - miskien het hulle uitgesterf?
--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:6wUIb.6999$yA6.6286@bignews1.bellsouth.net...
> Sê maar net dankie dis nie "Fire Ants" soos wat ons hier in Florida kry nie.
>
> Die laaste keer wat een van daardie knapies my dogter gebyt het, het sy in
> die hospitaal beland.
>
> "TJ" wrote in message
> news:bstu7q$pke$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Het julle ook probleme met die miere? (Gauteng hier).
>>
>> Dis so klein bruin outjie (nie die swart mier wat altyd die suikerpot
>> getakel het nie).
>>
>> Een van my muur se sementpale het amper omgeval vanoggend - mier en sy
> maats
>> het omtrent 'n gat gevreet en die fondament weggedra. Amper 30cm diep en
>> wyd. My plaveisel sak ook in (ongeveer 2cm) a.g.v. mier se trawante onder
>> die stoep. Ek vrees dat wanneer reen kom en die grond erg nat word die
> huis
>> sal sak.
>>
>> Stap jy buite in die straat is die teerpad en sypaadjies vol van die
>> grondhopies en die grasperke slaan uit in kolle (eers gedog dit was die
>> droogte). Ek het nog nooit in my lewe so baie mier-aksie gesien nie.
>> Veroorsaak die weer dit en sal ons terugkeer na minder miere na groot
> reens?
>> Insek spuitstof (ek het een goeie produk gekry na vele toetse) is duur! Ek
>> meng nou sommer in die gieter en "soak" die aarde - help nie om net 'n mis
>> te sproei nie.
>>
>> Let Wel: Ek het geen probleem met miere in die huis nie en al die Krismis
>> lekkergoed is veilig - die outjies eet sand en sement (nie eens dooie
> motte
>> nie) - wie weet meer van die skepseltjies en hul organisasie/s?
>>
>> Ek het nog niks gelees of in 'n koerant gesien oor die "nuwe" plaag nie.
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>
Vorige onderwerp: Happy New Year - DINGUS
Volgende onderwerp: Laaste Rus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 18:12:36 MGT 2024