Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Feminisme
Feminisme [boodskap #8853] Vr, 21 Maart 1997 00:00 na volgende boodskap
Frans van Zyl  is tans af-lyn  Frans van Zyl
Boodskappe: 6
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink die hele feminisme-ding het een helse ego trip geword.

Dis lankal nie meer die mooi idealisme van die verlede nie. Dis nou die
nuwe Viking wat in die mooi valleie van die beskawing opruk, en alles
verdelg en stroop. Dit stamp die kunswerke van man-vrouverhoudings
argeloos om. Dan maak hulle kamp en word om die vure dronk van die nuwe
mag wat hul uit donker kelder gesteel het.

Skaam julle! Onthou, die straf hiervoor dam reeds op die bulttoppe.
Beweeg net eers uit die glans van julle vure en as julle oë weer gewoond is
aan die donker, kyk na bo.

Dis die GROOT EENSAAMHEID.

Ook genoem die Groot Gelykmaker!
--
Frans van Zyl
fra...@ilink.nis.za
Re: Feminisme [boodskap #8889 is 'n antwoord op boodskap #8853] Di, 25 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskap
kakkies[2]  is tans af-lyn  kakkies[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
"Frans van Zyl" wrote:

> Ek dink die hele feminisme-ding het een helse ego trip geword.

> Dis lankal nie meer die mooi idealisme van die verlede nie. Dis nou die
> nuwe Viking wat in die mooi valleie van die beskawing opruk, en alles
> verdelg en stroop. Dit stamp die kunswerke van man-vrouverhoudings
> argeloos om. Dan maak hulle kamp en word om die vure dronk van die nuwe
> mag wat hul uit donker kelder gesteel het.

> Skaam julle! Onthou, die straf hiervoor dam reeds op die bulttoppe.
> Beweeg net eers uit die glans van julle vure en as julle oë weer gewoond is
> aan die donker, kyk na bo.

> Dis die GROOT EENSAAMHEID.

> Ook genoem die Groot Gelykmaker!
> --
> Frans van Zyl
> fra...@ilink.nis.za

probeer jy 'n grap maak?

Koos Kakkies
Vorige onderwerp: Doodstraf in SA
Volgende onderwerp: DIE HOENDERS EN DIE DEEG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:40:00 MGT 2024