Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ZIM KAN SUID-AFRIKA HELP
ZIM KAN SUID-AFRIKA HELP [boodskap #88438] Vr, 19 Desember 2003 09:24 na volgende boodskap
Robert Mugabe  is tans af-lyn  Robert Mugabe
Boodskappe: 9
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Zimbabwe en Suid-Afrika het dieselfde probleme en Zimbabwe kan S.A. help om
syne op te los (Thabo Mbeki). Ons het dieselfde probleme van onderdrukking
gehad. Vandag deel ons ook dieselfde probleme en in werklikheid is dit
waarom ons hier is. (onder luide toejuiging van Zanu-PF- lede teenwoordig)

Die Volksblad
Re: ZIM KAN SUID-AFRIKA HELP [boodskap #88440 is 'n antwoord op boodskap #88438] Vr, 19 Desember 2003 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Solank Mbeki net besef dat hy 'n verantwoordelikheid het teenoor sy eie
land - soos hy in 'n eed tydens sy inswering onderneem het om te doen.
Re: ZIM KAN SUID-AFRIKA HELP [boodskap #89026 is 'n antwoord op boodskap #88438] Sa, 10 Januarie 2004 00:22 Na vorige boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Watter soort mens (monster) glo dat die situasie in Zim 'n wenslike situasie
kan wees?

Ek kan maar net bid vir die mense wat nog in SA woon.

"Robert Mugabe" skryf in boodskap news:-4ydnXUShsdcXn-iRVn-ug@is.co.za...
> Zimbabwe en Suid-Afrika het dieselfde probleme en Zimbabwe kan S.A. help om
> syne op te los (Thabo Mbeki). Ons het dieselfde probleme van onderdrukking
> gehad. Vandag deel ons ook dieselfde probleme en in werklikheid is dit
> waarom ons hier is. (onder luide toejuiging van Zanu-PF- lede teenwoordig)
>
> Die Volksblad
>
Vorige onderwerp: Embarrassing People Who Speak Afrikaans
Volgende onderwerp: Lemoenplaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 15:45:18 MGT 2024