Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek kan brêg
Ek kan brêg [boodskap #88398] Do, 18 Desember 2003 13:26 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So nou en dan moet ek ook bietjie brêg met die web sites wat ons doen.
Vandag brêg ek met die ene http://www.dawnaymusic.com ons het Dawnay (U
Touch Me) deur 'n vriend ontmoet.

Ek kan nie al die krediet neem vir www.dawnaymusic.com nie, 'n outjie wat
vir ons kontrakteur het die site ontwerp. Ek is nie so bright met flash
nie - maar gelukkig ken ons mense wat goed is daarmee.

Okay, klaar gebrêg, tyd om weer aarde toe te kom :))

Elaine
Re: Ek kan brêg [boodskap #88402 is 'n antwoord op boodskap #88398] Do, 18 Desember 2003 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan brêg - om van der Berg te maak van 'n molshoop.

Oulik, maar ek haat altyd die Skip Intro nonsens en wil vinnig by die feite
kom. Simpatie vir die met SA plaaslyne.

"About" praat van "this country" - watter .com country? Internet =
Internasionaal en ek herhaal dat ek wil vinnig by die feite kom en nie soos
met Readers Digest al die papierwerk te moet lees nie, maar liewers kan
wegklik - net so.

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:brs9tu$250$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> So nou en dan moet ek ook bietjie brêg met die web sites wat ons doen.
> Vandag brêg ek met die ene http://www.dawnaymusic.com ons het Dawnay (U
> Touch Me) deur 'n vriend ontmoet.
>
> Ek kan nie al die krediet neem vir www.dawnaymusic.com nie, 'n outjie wat
> vir ons kontrakteur het die site ontwerp. Ek is nie so bright met flash
> nie - maar gelukkig ken ons mense wat goed is daarmee.
>
> Okay, klaar gebrêg, tyd om weer aarde toe te kom :))
>
> Elaine
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88403 is 'n antwoord op boodskap #88398] Do, 18 Desember 2003 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoeveel webwerwe het julle al besoek (opgesoek) om dan geen verdere kontak
inligting te kry nie?

Party doen darem die moeite om 'n telefoon of faks nommer te verskaf - weet
hulle nie hoeveel 'n internasionale oproep kos nie?!

Die wat wel 'n e-pos adres gee vergeet weer om dit te "hyperlink" en of die
kontak vorm werk nie - en as jy uiteindelik iets gestuur kry - kry jy nie 'n
antwoord terug nie (of dit neem dae of weke - en dan het ek al vergeet
hoekom).

Swak diens! Veral in/op die Internet en om kuberbesigheid te doen 25/8/367.

:-(

TJ
Re: Ek kan brêg [boodskap #88407 is 'n antwoord op boodskap #88402] Do, 18 Desember 2003 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm - maar oom die kliënt wou flash gehad het - wat moes ons nou vir hom
sê? Nee? Dit gaan nie oor die site nie maar oor die kliënt :)) Dis
waaroor ekke brêg - Dawnay. En eintlik is ekke ook nie meer van der Berg
nie - ek's getroud in tussen.

E

"TJ" skryf in boodskap news:brscms$3c2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan brêg - om van der Berg te maak van 'n molshoop.
>
> Oulik, maar ek haat altyd die Skip Intro nonsens en wil vinnig by die feite
> kom. Simpatie vir die met SA plaaslyne.
>
> "About" praat van "this country" - watter .com country? Internet =
> Internasionaal en ek herhaal dat ek wil vinnig by die feite kom en nie soos
> met Readers Digest al die papierwerk te moet lees nie, maar liewers kan
> wegklik - net so.
>
> :-)
>
> TJ
Re: Ek kan brêg [boodskap #88409 is 'n antwoord op boodskap #88403] Do, 18 Desember 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarvan praat jy? Webmagic of Dawnay?

E

"TJ" wrote:

> Hoeveel webwerwe het julle al besoek (opgesoek) om dan geen verdere kontak
> inligting te kry nie?
>
> Party doen darem die moeite om 'n telefoon of faks nommer te verskaf - weet
> hulle nie hoeveel 'n internasionale oproep kos nie?!
>
> Die wat wel 'n e-pos adres gee vergeet weer om dit te "hyperlink" en of die
> kontak vorm werk nie - en as jy uiteindelik iets gestuur kry - kry jy nie 'n
> antwoord terug nie (of dit neem dae of weke - en dan het ek al vergeet
> hoekom).
>
> Swak diens! Veral in/op die Internet en om kuberbesigheid te doen 25/8/367.
>
> :-(
>
> TJ
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88410 is 'n antwoord op boodskap #88398] Do, 18 Desember 2003 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 15:26:22 +0200, "Elaine" wrote:

> So nou en dan moet ek ook bietjie brêg met die web sites wat ons doen.
> Vandag brêg ek met die ene http://www.dawnaymusic.com ons het Dawnay (U
> Touch Me) deur 'n vriend ontmoet.
>
> Ek kan nie al die krediet neem vir www.dawnaymusic.com nie, 'n outjie wat
> vir ons kontrakteur het die site ontwerp. Ek is nie so bright met flash
> nie - maar gelukkig ken ons mense wat goed is daarmee.
>
> Okay, klaar gebrêg, tyd om weer aarde toe te kom :))
>
> Elaine
>

Ek dink dat julle kan breg, Elaine. Ek het TJ se houding oor 'n site,
wat beteken dat ek die minimum intro wil hê. Ek het julle s'n ook
oorgeslaan. Dit verander nie die feit dat dit 'n oulike site is nie.

DD
Re: Ek kan brêg [boodskap #88411 is 'n antwoord op boodskap #88410] Do, 18 Desember 2003 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 20:25:47 +0200, DD wrote:


>
> Ek dink dat julle kan breg, Elaine. Ek het TJ se houding oor 'n site,
> wat beteken dat ek die minimum intro wil hê. Ek het julle s'n ook
> oorgeslaan. Dit verander nie die feit dat dit 'n oulike site is nie.
>
> DD
>
> Hmmm - maar oom die kliënt wou flash gehad het - wat moes ons nou vir hom
> sê? Nee? Dit gaan nie oor die site nie maar oor die kliënt :))

Wie is hy?

DD
Re: Ek kan brêg [boodskap #88412 is 'n antwoord op boodskap #88410] Do, 18 Desember 2003 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie maar TJ het 'n punt, ek hou ook nie van flash nie en gebruik dit
bitter min in sites. Dis maar net as die kliënt absoluut daarop aandring en
ons hom nie andersins kan oortuig nie dat ons dit gebruik. Ongelukkig het
ons nou broadband so ons kom partykeer regtig nie agter as 'n site vreeslik
stadig is nie - die dat ons mense met gewone konneksies vra om te gaan loer.

BTW, my opskrif lees verkeerd, ek wou eintlik gesê het "Ekke brêg" nie "ek
kan breg" nie. Sal my leer om ordentlik te lees voordat ek 'n ding post :))

"DD" wrote:
>
> Ek dink dat julle kan breg, Elaine. Ek het TJ se houding oor 'n site,
> wat beteken dat ek die minimum intro wil hê. Ek het julle s'n ook
> oorgeslaan. Dit verander nie die feit dat dit 'n oulike site is nie.
>
> DD
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88413 is 'n antwoord op boodskap #88411] Do, 18 Desember 2003 18:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog nooit van Dawnay gehoor nie? Toemaar, ek ook nie - totdat ek die
liedjie U Touch Me (op die site) gehoor het. Highveld het op 'n stadium
verlede jaar die ding sat gespeel. Dawnay was ook 'n drummer vir Dr. Victor
& The Rasta Rebels gewees. Rasta Rebels het hulle hoogtepunt in die vroeë
tot middel 90's bereik.

E

"DD" wrote:
>
>
> Wie is hy?
>
> DD
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88414 is 'n antwoord op boodskap #88402] Do, 18 Desember 2003 18:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, ek sal dit gaan verander na South Africa toe - dit was baie duidelik
een van my blonde oomblikke daai :)

E

"TJ" wrote:
>
> "About" praat van "this country" - watter .com country? Internet =
> Internasionaal en ek herhaal dat ek wil vinnig by die feite kom en nie soos
> met Readers Digest al die papierwerk te moet lees nie, maar liewers kan
> wegklik - net so.
>
> :-)
>
> TJ
Re: Ek kan brêg [boodskap #88416 is 'n antwoord op boodskap #88412] Do, 18 Desember 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 20:30:07 +0200, "Elaine" wrote:

>
> "DD" wrote:

>> Ek dink dat julle kan breg, Elaine. Ek het TJ se houding oor 'n site,
>> wat beteken dat ek die minimum intro wil hê. Ek het julle s'n ook
>> oorgeslaan. Dit verander nie die feit dat dit 'n oulike site is nie.

>> DD

> Dankie maar TJ het 'n punt, ek hou ook nie van flash nie en gebruik dit
> bitter min in sites.

Weer een van jou blonde oomblikke het jy hier erens gesê.
Nee vroumens, praat liewer somtyds van jou nie-blonde oomblikke.
Ek wou my eers nie verwerdig om hierop te antwoord nie.
Ek sê dat ek dieselfde houding as TJ het oor 'n site.
Wat doen jy? Jy verdedig TJ se siening teenoor
wat ek gesê het.

Ag miskien sal jy die een ook nie verstaan nie.
So moenie worrie nie:-(

DD
Re: Ek kan brêg [boodskap #88417 is 'n antwoord op boodskap #88411] Do, 18 Desember 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 20:28:57 +0200, DD wrote:

>
>
> Wie is hy?
>
> DD
>

Eintlik het dit òòk beteken dat ek nie
regtig sy sang interessant vind nie.

DD
Re: Ek kan brêg [boodskap #88418 is 'n antwoord op boodskap #88417] Do, 18 Desember 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee toemaar, dis reggae nie baie mense hou daarvan nie. As ek "U touch
me" nooit weer hoor nie is dit te gou. Te veel gehoor die laaste paar weke.

"DD" wrote:

> Eintlik het dit óók beteken dat ek nie
> regtig sy sang interessant vind nie.
>
> DD
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88419 is 'n antwoord op boodskap #88416] Do, 18 Desember 2003 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Whatever :))

E

"DD" wrote:
>
> Weer een van jou blonde oomblikke het jy hier erens gesê.
> Nee vroumens, praat liewer somtyds van jou nie-blonde oomblikke.
> Ek wou my eers nie verwerdig om hierop te antwoord nie.
> Ek sê dat ek dieselfde houding as TJ het oor 'n site.
> Wat doen jy? Jy verdedig TJ se siening teenoor
> wat ek gesê het.
>
> Ag miskien sal jy die een ook nie verstaan nie.
> So moenie worrie nie:-(
>
> DD
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88420 is 'n antwoord op boodskap #88416] Do, 18 Desember 2003 20:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek moes net nie die "maar" gedeelte ingesit het nie. Eintlik het ek TJ
se standpunt verdedig. Koppie raas :))

E

"DD" wrote:

> Weer een van jou blonde oomblikke het jy hier erens gesê.
> Nee vroumens, praat liewer somtyds van jou nie-blonde oomblikke.
> Ek wou my eers nie verwerdig om hierop te antwoord nie.
> Ek sê dat ek dieselfde houding as TJ het oor 'n site.
> Wat doen jy? Jy verdedig TJ se siening teenoor
> wat ek gesê het.
>
> Ag miskien sal jy die een ook nie verstaan nie.
> So moenie worrie nie:-(
>
> DD
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88421 is 'n antwoord op boodskap #88398] Do, 18 Desember 2003 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 15:26:22 +0200, "Elaine" wrote:

> So nou en dan moet ek ook bietjie brêg met die web sites wat ons doen.
> Vandag brêg ek met die ene http://www.dawnaymusic.com ons het Dawnay (U
> Touch Me) deur 'n vriend ontmoet.
>
> Ek kan nie al die krediet neem vir www.dawnaymusic.com nie, 'n outjie wat
> vir ons kontrakteur het die site ontwerp. Ek is nie so bright met flash
> nie - maar gelukkig ken ons mense wat goed is daarmee.
>
> Okay, klaar gebrêg, tyd om weer aarde toe te kom :))
>
> Elaine
>

Ag, ek sweet weerom water en bloed!.. Kan enig iemand hier my uitlê
wat die werkwoord "brêg" wil sê? Ek voel 'n gat in my kultuur!

Norbert
Re: Ek kan brêg [boodskap #88422 is 'n antwoord op boodskap #88421] Do, 18 Desember 2003 21:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 22:31:03 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> On Thu, 18 Dec 2003 15:26:22 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> So nou en dan moet ek ook bietjie brêg met die web sites wat ons doen.
>> Vandag brêg ek met die ene http://www.dawnaymusic.com ons het Dawnay (U
>> Touch Me) deur 'n vriend ontmoet.

>> Ek kan nie al die krediet neem vir www.dawnaymusic.com nie, 'n outjie wat
>> vir ons kontrakteur het die site ontwerp. Ek is nie so bright met flash
>> nie - maar gelukkig ken ons mense wat goed is daarmee.

>> Okay, klaar gebrêg, tyd om weer aarde toe te kom :))

>> Elaine

>
> Ag, ek sweet weerom water en bloed!.. Kan enig iemand hier my uitlê
> wat die werkwoord "brêg" wil sê? Ek voel 'n gat in my kultuur!
>
> Norbert

Daar is nie regtig 'n woord soos 'brêg' in Afrikaans nie, Norbert,
maar ons brêg partykeer in Afrikaans:-0
Dit beteken spog.

DD
Re: Ek kan brêg [boodskap #88423 is 'n antwoord op boodskap #88422] Do, 18 Desember 2003 21:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 23:35:52 +0200, DD wrote:

> Daar is nie regtig 'n woord soos 'brêg' in Afrikaans nie, Norbert,
> maar ons brêg partykeer in Afrikaans:-0
> Dit beteken spog.
>
> DD
>

Ha? Mooi! Dankie, DD, nou kan ek hierdie draad herlees...
Anders wèl 'n kragtige tuisblad van Elaine! Baie "swing" en
ekspressie. Mooi!

Norbert
Re: Ek kan brêg [boodskap #88424 is 'n antwoord op boodskap #88423] Do, 18 Desember 2003 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 22:50:38 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> On Thu, 18 Dec 2003 23:35:52 +0200, DD wrote:
>
>
>
>> Daar is nie regtig 'n woord soos 'brêg' in Afrikaans nie, Norbert,
>> maar ons brêg partykeer in Afrikaans:-0
>> Dit beteken spog.

>> DD

>
> Ha? Mooi! Dankie, DD, nou kan ek hierdie draad herlees...
> Anders wèl 'n kragtige tuisblad van Elaine! Baie "swing" en
> ekspressie. Mooi!
>
> Norbert

Ja, Norbert, breg is natuurlik afgelei van brag.
Sien jou oor sowat sewe of agt ure

DD
Re: Ek kan brêg [boodskap #88425 is 'n antwoord op boodskap #88421] Do, 18 Desember 2003 23:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" wrote
Kan enig iemand hier my uitlê
> wat die werkwoord "brêg" wil sê?
Ek voel 'n gat in my kultuur!

Ek dink nie jy moet sleg voel nie. Dis Elaine
wat 'n gat van haar kultuur maak deur die
Engelse woord "brag" (spog) hier te gebruik
en dan nog trots te voel daarop. Sy besig
in hierdie geval iets wat ek sinkhuis-
Afrikaans noem.

Gloudina
Re: Ek kan brêg [boodskap #88427 is 'n antwoord op boodskap #88423] Vr, 19 Desember 2003 01:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, en ek sê dankie vir die terugvoer. TJ sal bly wees om te hoor die
vorm werk nou :))

"Sterrenkijker" wrote:

> Ha? Mooi! Dankie, DD, nou kan ek hierdie draad herlees...
> Anders wél 'n kragtige tuisblad van Elaine! Baie "swing" en
> ekspressie. Mooi!
>
> Norbert
Re: Ek kan brêg [boodskap #88429 is 'n antwoord op boodskap #88427] Vr, 19 Desember 2003 04:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - tot watter mate kan ek "Flash"-funksies in my epos-reklame gebruik?
Is dit moontlik - en wat beveel jy aan - is "Flash" 'n groot oefening om aan
te leer? Verskoon die onkunde....

"Elaine" skryf in boodskap news:brtkii$nu8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie, en ek sê dankie vir die terugvoer. TJ sal bly wees om te hoor die
> vorm werk nou :))
>
> "Sterrenkijker" wrote:
>
>> Ha? Mooi! Dankie, DD, nou kan ek hierdie draad herlees...
>> Anders wél 'n kragtige tuisblad van Elaine! Baie "swing" en
>> ekspressie. Mooi!
>>
>> Norbert
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88431 is 'n antwoord op boodskap #88409] Vr, 19 Desember 2003 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Webwerwe in die algemeen sonder kontak inligting - geen verwysing na die
brêg site nie - maar as die glas-pantoffel pas ...

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:brsqvt$adl$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waarvan praat jy? Webmagic of Dawnay?
>
> E
>
> "TJ" wrote:
>
>> Hoeveel webwerwe het julle al besoek (opgesoek) om dan geen verdere kontak
>> inligting te kry nie?
>>
>> Party doen darem die moeite om 'n telefoon of faks nommer te verskaf - weet
>> hulle nie hoeveel 'n internasionale oproep kos nie?!
>>
>> Die wat wel 'n e-pos adres gee vergeet weer om dit te "hyperlink" en of die
>> kontak vorm werk nie - en as jy uiteindelik iets gestuur kry - kry jy nie 'n
>> antwoord terug nie (of dit neem dae of weke - en dan het ek al vergeet
>> hoekom).
>>
>> Swak diens! Veral in/op die Internet en om kuberbesigheid te doen 25/8/367.
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88432 is 'n antwoord op boodskap #88407] Vr, 19 Desember 2003 04:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Oor die berg? Dan is daar nog 'n webwerfie in die familie met gedateerde
inligting - maar baie dames gebruik deesdae hul nooiensvan - hier's 'n draad
vir 'n ander onderwerp - die ding van manlief se van aanneem.

:-)

TJ

"Elaine" skryf in boodskap news:brsqrk$acc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hmmm - maar oom die kliënt wou flash gehad het - wat moes ons nou vir hom
> sê? Nee? Dit gaan nie oor die site nie maar oor die kliënt :)) Dis
> waaroor ekke brêg - Dawnay. En eintlik is ekke ook nie meer van der Berg
> nie - ek's getroud in tussen.
>
> E
>
> "TJ" wrote in message
> news:brscms$3c2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan brêg - om van der Berg te maak van 'n molshoop.
>>
>> Oulik, maar ek haat altyd die Skip Intro nonsens en wil vinnig by die feite
>> kom. Simpatie vir die met SA plaaslyne.
>>
>> "About" praat van "this country" - watter .com country? Internet =
>> Internasionaal en ek herhaal dat ek wil vinnig by die feite kom en nie soos
>> met Readers Digest al die papierwerk te moet lees nie, maar liewers kan
>> wegklik - net so.
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88434 is 'n antwoord op boodskap #88432] Vr, 19 Desember 2003 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, ek werk onder my nooiensvan. Die wet sê egter as jy trou moet jy jou
nuwe man se van aanneem. Dis seker maar om orde te handhaaf.

E

"TJ" skryf in boodskap news:bru0gq$sq1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oor die berg? Dan is daar nog 'n webwerfie in die familie met gedateerde
> inligting - maar baie dames gebruik deesdae hul nooiensvan - hier's 'n draad
> vir 'n ander onderwerp - die ding van manlief se van aanneem.
>
> :-)
>
> TJ
Re: Ek kan brêg [boodskap #88435 is 'n antwoord op boodskap #88431] Vr, 19 Desember 2003 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My pote is te groot, die pantoffel het gebreek :o) Ek het ongelukkig die
probleem gehad met planet fitness wat glad geen kontak details op hulle site
het nie - net 'n vorm. En toe ek die ou vormpie invul en vir hulle stuur,
bounce die verdompde ding terug na my toe. Elke keer wat ek probeer om die
inligting te mail het die adres nie gewerk nie. Ek het nou maar moed
opgegee.

E

"TJ" skryf in boodskap news:bru0d2$sp1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Webwerwe in die algemeen sonder kontak inligting - geen verwysing na die
> brêg site nie - maar as die glas-pantoffel pas ...
>
> :-)
>
> TJ
Re: flash [boodskap #88437 is 'n antwoord op boodskap #88429] Vr, 19 Desember 2003 09:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja jy kan flash gebruik as deel van jou email. Gaan leer hoe by hierdie web
site http://www.aysoft.com/aymail/howto/flash.htm Dit kan net een probleem
afgee en dit is dat mense nie altyd op die Internet is as hulle, hulle email
check nie (trek dit af en lees later), en dan kan hulle nie jou movie sien
nie. Ek is nie regtig vir of teen flash in email nie, maar dit kan lank vat
om te laai (veral in SA).
Flash kan nogal 'n "oefening" wees om te leer, die "basics" is maklik maar
dit kan 'n bietjie gekompliseerd raak. Moenie te veel worry nie enigiemand
kan Flash leer, so lank jy net jou fondasie goed lê. Gaan koop vir jou 'n
goeie boek by Exclusive Books of as regtig wil is daar 'n klomp sites waar
jy kan gaan leer. Die een het 'n hele lys van sites waar jy tutorials kan
kry http://www.flashkit.com/tutorials/

E

Ns. Moenie om verskoning vra vir onkunde nie asb. :o)) Ek is nie die antie
nie :-)

"Jonas" skryf in boodskap news:brtua8$rov$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - tot watter mate kan ek "Flash"-funksies in my epos-reklame gebruik?
> Is dit moontlik - en wat beveel jy aan - is "Flash" 'n groot oefening om aan
> te leer? Verskoon die onkunde....
Re: flash [boodskap #88439 is 'n antwoord op boodskap #88437] Vr, 19 Desember 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine - baie dankie vir jou moeites - dit los die probleem vir my op. Ook
dankie vir die webadresse - ek is seker hulle sal nuttig wees - ek sal later
na hulle gaan kyk.

"Elaine" skryf in boodskap news:brufo3$6t6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja jy kan flash gebruik as deel van jou email. Gaan leer hoe by hierdie web
> site http://www.aysoft.com/aymail/howto/flash.htm Dit kan net een probleem
> afgee en dit is dat mense nie altyd op die Internet is as hulle, hulle email
> check nie (trek dit af en lees later), en dan kan hulle nie jou movie sien
> nie. Ek is nie regtig vir of teen flash in email nie, maar dit kan lank vat
> om te laai (veral in SA).
> Flash kan nogal 'n "oefening" wees om te leer, die "basics" is maklik maar
> dit kan 'n bietjie gekompliseerd raak. Moenie te veel worry nie enigiemand
> kan Flash leer, so lank jy net jou fondasie goed lê. Gaan koop vir jou 'n
> goeie boek by Exclusive Books of as regtig wil is daar 'n klomp sites waar
> jy kan gaan leer. Die een het 'n hele lys van sites waar jy tutorials kan
> kry http://www.flashkit.com/tutorials/
>
> E
>
> Ns. Moenie om verskoning vra vir onkunde nie asb. :o)) Ek is nie die antie
> nie :-)
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:brtua8$rov$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - tot watter mate kan ek "Flash"-funksies in my epos-reklame gebruik?
>> Is dit moontlik - en wat beveel jy aan - is "Flash" 'n groot oefening om aan
>> te leer? Verskoon die onkunde....
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88442 is 'n antwoord op boodskap #88425] Vr, 19 Desember 2003 12:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Dec 2003 23:56:03 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Sy besig
> in hierdie geval iets wat ek sinkhuis-
> Afrikaans noem.
>
> Gloudina
>
Moet ons by geleentheid eens die geskiedenis oor die sinkhuise vertel,
Gloudina!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: flash [boodskap #88443 is 'n antwoord op boodskap #88439] Vr, 19 Desember 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Flash is die beste ding na gesnyde brood!

Wat jy ookal in jou mind kan voorstel, kan jy met flash doen. Sien dit as 'n
film, waarvan jy die director is, Jonas. Elke dingetjie is 'n karakter in
jou film. Oppas, dit word heel gou 'n oneindige tydslyn met soveel
karaktertjies dat jy nie meer weet watter kant toe nie. (Gebruik filmpies
binne in die groot film om dinge meer te orden)

Flashkit.com is 'n handige site vol tips en truuks. Daar's ook goedjies om
te download. Download 'n filmpie en kyk hoe sit hy inmekaar.

Begin eenvoudig.

Ek gebruik deesdae nie meer flash in websites nie, maar maak af en toe 'n
nuwe screensaver vir by die werk. Voordeel van flash is (as jy nie te veel
foto's of musiek gebruik nie) dat die resultaat mooi kan wees, en tog uit 'n
paar kb'tjies kan bestaan.

Kritiek op Elaine se site:
Die van julle wat nou al langer hier kuier, weet dat ek graag websites
kritiseer.

Dis 'n mooi site Elaine. Daai dolla wat so lekker staan en swaai langs die
kant is ek seker ek het al êrens gesien... Miskien het die ontwerper net
toevallig dieselfde idee gehad, maar volgens my is hy êrens gesteel...

Die Intro suig dik stukke!!! Ek het 'n vinnige Internet konneksie, maar moes
tog 'n minuut wag voor hy binne was en as hy dan begin... net mooi fokol! 'n
Paar foto'tjies (veels te veel) wat dit laat lyk of jy na 'n live optrede
kyk. Opsig wel 'n goeie idee, maar as hy nou dieselfde foto'tjies meerdere
kere gebruik, het hy dieselfde effek gehad, maar was die intro BAIE kleiner
om te download.

Sit nog iets daarby wat mnens kan lees. Enigiets. Feite oor die sanger, of
so iets.

Mense is geneig om die beste eienskap van Flash mis te kijken! As jy Flash
laat "flash" (dws sinnetjies laat verskyn/verdwyn) dwing jy die website
besoeker om (sonder dat hy dit besef) te LEES wat jy aan hom wil sê.

Mens laat nie iemand wag op 'n intro nie! 'n Intro is daar om jou iets te
gee om te doen terwyl jy wag dat die website daaragter download... (Of snap
ek dit verkeerd?) Ek was wel beïndruk met hoe die intro, terwyl jy wag dat
hy download, vir jou sê hoe vinnig hy binnekom en hoe lank jy nog moet wag.
Ek sou self nie weet hoe ek so iets moet maak nie.

Laat die intro begin as, sê maar 20% binne is. Sit dan êrens 'n "loop" wat
weer kyk of die volgende 20% binne is, anders sien jy weer iets anders of so
iets.

Trek die kyker se aandag, nog voor hy die "skip intro" knop kan sien!

As ek die klant was, sou ek baie bly gewees het met die look van die site,
maar daar stop dit so 'n bietjie...

Max____________________________

"Jonas" skryf in boodskap news:brun24$a1d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine - baie dankie vir jou moeites - dit los die probleem vir my op. Ook
> dankie vir die webadresse - ek is seker hulle sal nuttig wees - ek sal later
> na hulle gaan kyk.
> "Elaine" wrote in message
> news:brufo3$6t6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja jy kan flash gebruik as deel van jou email. Gaan leer hoe by hierdie web
>> site http://www.aysoft.com/aymail/howto/flash.htm Dit kan net een probleem
>> afgee en dit is dat mense nie altyd op die Internet is as hulle, hulle email
>> check nie (trek dit af en lees later), en dan kan hulle nie jou movie sien
>> nie. Ek is nie regtig vir of teen flash in email nie, maar dit kan lank vat
>> om te laai (veral in SA).
>> Flash kan nogal 'n "oefening" wees om te leer, die "basics" is maklik maar
>> dit kan 'n bietjie gekompliseerd raak. Moenie te veel worry nie enigiemand
>> kan Flash leer, so lank jy net jou fondasie goed lê. Gaan koop vir jou 'n
>> goeie boek by Exclusive Books of as regtig wil is daar 'n klomp sites waar
>> jy kan gaan leer. Die een het 'n hele lys van sites waar jy tutorials kan
>> kry http://www.flashkit.com/tutorials/
>>
>> E
>>
>> Ns. Moenie om verskoning vra vir onkunde nie asb. :o)) Ek is nie die antie
>> nie :-)
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:brtua8$rov$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Elaine - tot watter mate kan ek "Flash"-funksies in my epos-reklame gebruik?
>>> Is dit moontlik - en wat beveel jy aan - is "Flash" 'n groot oefening om aan
>>> te leer? Verskoon die onkunde....
>>
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88446 is 'n antwoord op boodskap #88434] Vr, 19 Desember 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

> Nee, ek werk onder my nooiensvan. Die wet sê egter as jy trou moet jy jou
> nuwe man se van aanneem.

Is jy seker dit is wat die wet sê in SA? Hier in
Kanada moet jy aktief jou naam verander anders
bly dit onder jou nooiensvan, is ek onder die
indruk. Sommige vroumense is te lui om al die
papierwerk te doen, en bly sommer by hulle
nooiensvan.

Gloudina
Re: flash [boodskap #88448 is 'n antwoord op boodskap #88437] Vr, 19 Desember 2003 14:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

> Ns. Moenie om verskoning vra vir onkunde nie asb. :o)) Ek is nie die antie
> nie :-)

En waarna verwys mejuffrou nou?
Is ons nou weer terug by die kwessie
van die Strativarius?

Tant Hessie van die Vaaldriehoek
Re: Ek kan brêg [boodskap #88459 is 'n antwoord op boodskap #88434] Vr, 19 Desember 2003 22:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 19 Dec 2003 10:31:33 +0200, "Elaine" wrote:

> Nee, ek werk onder my nooiensvan. Die wet sê egter as jy trou moet jy jou
> nuwe man se van aanneem. Dis seker maar om orde te handhaaf.
>
> E

Vertel bietjie meer van daardie wet, Elaine:-) Kom ek vertel jou van
Cecelia, wat nà sy my kliënt geword het, haar man geskei het, en
haar nooiensvan terug geneem het. Toe trou sy en haar man weer,
en sy gebruik weer sy van. Toe skei hulle weer, en sy is terug by
haar nooiensvan. Toe trou sy met 'n Skot, en toe hulle terugkeer
uit Skotland, het sy my weer gevra om haar van te verander op
alle dokumentasie, na diè van haar Skotse man. Toe verander
haar status na die van 'n weduwee, en toe ek haar laas gesien
het, het sy nog die Skotse van gebruik, maar na soveel
verskillende vanne, sal ek nie verbaas wees as sy weer
haar nooiensvan gebruik nie.
Moet ek jou van Ina vertel, wat al 4 keer getroud is, en nou
saam met haar tweede (eks) man woon? En weer met hom
wil trou? Hierdie is slegs twee van dosyne tipiese gevalle
waarvan ek jou kan vertel.
Hoeveel keer wil julle 'n nuwe handtekening aanleer?
(Ek het 'n kliënt (('n sakevrou)) wat somtyds vra of sy
haar eie handtekening, of die van haar man, of die
van haar pa moet gebruik.

Vertel ons watter wet is dit daardie, Blondie:-)))

DD
Re: Vanne [boodskap #88475 is 'n antwoord op boodskap #88459] Sa, 20 Desember 2003 12:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sorry, die wet is in die laat 90's verander. Jy mag jou nooiensvan hou as
jy wil, maar jy mag nie albei vanne aanneem nie. Toe ek nog geleer het was
dit so dat jy jou man se van moes aanneem as jy binne gemeenskap van goedere
trou. Jy hoef dit nie meer te doen as jy nie wil nie - dit maak net die
lewe makliker as jy dit doen.

"DD" wrote:
>
> Vertel bietjie meer van daardie wet, Elaine:-) Kom ek vertel jou van
> Cecelia, wat ná sy my kliënt geword het, haar man geskei het, en
> haar nooiensvan terug geneem het. Toe trou sy en haar man weer,
> en sy gebruik weer sy van. Toe skei hulle weer, en sy is terug by
> haar nooiensvan. Toe trou sy met 'n Skot, en toe hulle terugkeer
> uit Skotland, het sy my weer gevra om haar van te verander op
> alle dokumentasie, na dié van haar Skotse man. Toe verander
> haar status na die van 'n weduwee, en toe ek haar laas gesien
> het, het sy nog die Skotse van gebruik, maar na soveel
> verskillende vanne, sal ek nie verbaas wees as sy weer
> haar nooiensvan gebruik nie.
> Moet ek jou van Ina vertel, wat al 4 keer getroud is, en nou
> saam met haar tweede (eks) man woon? En weer met hom
> wil trou? Hierdie is slegs twee van dosyne tipiese gevalle
> waarvan ek jou kan vertel.
> Hoeveel keer wil julle 'n nuwe handtekening aanleer?
> (Ek het 'n kliënt (('n sakevrou)) wat somtyds vra of sy
> haar eie handtekening, of die van haar man, of die
> van haar pa moet gebruik.
>
> Vertel ons watter wet is dit daardie, Blondie:-)))
>
> DD
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88476 is 'n antwoord op boodskap #88446] Sa, 20 Desember 2003 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, die wet is verander. Jy moet aktief jou van gaan verander. Maar as jy
binne gemeenskap van goedere trou word jy as "een" gesien - so dit maak die
maar net makliker en minder van 'n gesukkel by banke en winkels as jy jou
man se van aanneem.

E

"@rogers.com" wrote:

> Is jy seker dit is wat die wet sê in SA? Hier in
> Kanada moet jy aktief jou naam verander anders
> bly dit onder jou nooiensvan, is ek onder die
> indruk. Sommige vroumense is te lui om al die
> papierwerk te doen, en bly sommer by hulle
> nooiensvan.
>
> Gloudina
>
Re: flash [boodskap #88477 is 'n antwoord op boodskap #88448] Sa, 20 Desember 2003 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:o)) MEJUFFROU nogal?

E

"@rogers.com" wrote:
>
> En waarna verwys mejuffrou nou?
> Is ons nou weer terug by die kwessie
> van die Strativarius?
>
> Tant Hessie van die Vaaldriehoek
>
Re: flash [boodskap #88478 is 'n antwoord op boodskap #88443] Sa, 20 Desember 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Max - die site laai vinning op my PC en ek het ook 'n vinnige
konneksie, maar ons sal daarna kyk. Ongelukkig is dit nou so dat jy moet
werk met wat jy het, en met die kliënt se idees. Jy sal nogal verbaas wees
waarmee sommige van hulle vorendag kom, en jy dan vat jy sy idees en maak
dit "werkbaar" - dis presies wat ons gedoen het
Ek sal jou kritiek aan ons flash developer oordra. Die Dawnay site is
klaar, maar ons werk tans aan 'n ander een. Ek's seker hy sal dit behulpsaam
vind :))

Dankie en groete
Elaine

"Max" wrote:
>
> Kritiek op Elaine se site:
> Die van julle wat nou al langer hier kuier, weet dat ek graag websites
> kritiseer.
>
> Dis 'n mooi site Elaine. Daai dolla wat so lekker staan en swaai langs die
> kant is ek seker ek het al êrens gesien... Miskien het die ontwerper net
> toevallig dieselfde idee gehad, maar volgens my is hy êrens gesteel...
>
> Die Intro suig dik stukke!!! Ek het 'n vinnige Internet konneksie, maar moes
> tog 'n minuut wag voor hy binne was en as hy dan begin... net mooi fokol! 'n
> Paar foto'tjies (veels te veel) wat dit laat lyk of jy na 'n live optrede
> kyk. Opsig wel 'n goeie idee, maar as hy nou dieselfde foto'tjies meerdere
> kere gebruik, het hy dieselfde effek gehad, maar was die intro BAIE kleiner
> om te download.
>
> Sit nog iets daarby wat mnens kan lees. Enigiets. Feite oor die sanger, of
> so iets.
>
> Mense is geneig om die beste eienskap van Flash mis te kijken! As jy Flash
> laat "flash" (dws sinnetjies laat verskyn/verdwyn) dwing jy die website
> besoeker om (sonder dat hy dit besef) te LEES wat jy aan hom wil sê.
>
> Mens laat nie iemand wag op 'n intro nie! 'n Intro is daar om jou iets te
> gee om te doen terwyl jy wag dat die website daaragter download... (Of snap
> ek dit verkeerd?) Ek was wel beïndruk met hoe die intro, terwyl jy wag dat
> hy download, vir jou sê hoe vinnig hy binnekom en hoe lank jy nog moet wag.
> Ek sou self nie weet hoe ek so iets moet maak nie.
>
> Laat die intro begin as, sê maar 20% binne is. Sit dan êrens 'n "loop" wat
> weer kyk of die volgende 20% binne is, anders sien jy weer iets anders of so
> iets.
>
> Trek die kyker se aandag, nog voor hy die "skip intro" knop kan sien!
>
> As ek die klant was, sou ek baie bly gewees het met die look van die site,
> maar daar stop dit so 'n bietjie...
>
> Max____________________________
>
> "Jonas" wrote in message
> news:brun24$a1d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine - baie dankie vir jou moeites - dit los die probleem vir my op. Ook
>> dankie vir die webadresse - ek is seker hulle sal nuttig wees - ek sal later
>> na hulle gaan kyk.
>> "Elaine" wrote in message
>> news:brufo3$6t6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja jy kan flash gebruik as deel van jou email. Gaan leer hoe by hierdie web
>>> site http://www.aysoft.com/aymail/howto/flash.htm Dit kan net een probleem
>>> afgee en dit is dat mense nie altyd op die Internet is as hulle, hulle email
>>> check nie (trek dit af en lees later), en dan kan hulle nie jou movie sien
>>> nie. Ek is nie regtig vir of teen flash in email nie, maar dit kan lank vat
>>> om te laai (veral in SA).
>>> Flash kan nogal 'n "oefening" wees om te leer, die "basics" is maklik maar
>>> dit kan 'n bietjie gekompliseerd raak. Moenie te veel worry nie enigiemand
>>> kan Flash leer, so lank jy net jou fondasie goed lê. Gaan koop vir jou 'n
>>> goeie boek by Exclusive Books of as regtig wil is daar 'n klomp sites waar
>>> jy kan gaan leer. Die een het 'n hele lys van sites waar jy tutorials kan
>>> kry http://www.flashkit.com/tutorials/
>>>
>>> E
>>>
>>> Ns. Moenie om verskoning vra vir onkunde nie asb. :o)) Ek is nie die antie
>>> nie :-)
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:brtua8$rov$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Elaine - tot watter mate kan ek "Flash"-funksies in my epos-reklame gebruik?
>>>> Is dit moontlik - en wat beveel jy aan - is "Flash" 'n groot oefening om aan
>>>> te leer? Verskoon die onkunde....
>>>
>>
>
Re: Ek kan brêg [boodskap #88480 is 'n antwoord op boodskap #88476] Sa, 20 Desember 2003 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Dec 2003 14:17:54 +0200, "Elaine" wrote:

> Nee, die wet is verander. Jy moet aktief jou van gaan verander. Maar as jy
> binne gemeenskap van goedere trou word jy as "een" gesien - so dit maak die
> maar net makliker en minder van 'n gesukkel by banke en winkels as jy jou
> man se van aanneem.
>
> E

Of is dit steeds die marionette tipe vrou
wat ook maar net saam met die stroom gaan
en haar man se van aanneem?
Omdat dit tradisie is?
Vir my is tradisie baie selde 'n faktor.
Ek kan nie sien hoe dit enige gesukkel by banke en winkels kan afgee
anders as enkele woorde van verduideliking, nie, Elaine.
Ek het egpaar kliënte wat verskillende vanne gebruik,
en hulle het geen drama nie.

DD
Re: Vanne [boodskap #88481 is 'n antwoord op boodskap #88475] Sa, 20 Desember 2003 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 20 Dec 2003 14:16:10 +0200, "Elaine" wrote:

> Sorry, die wet is in die laat 90's verander. Jy mag jou nooiensvan hou as
> jy wil,
Ek gebruik steeds my nooiensvan

> maar jy mag nie albei vanne aanneem nie.
En die vroue, waarvan sommoge bekendes,
wat skielik 'n dubbeldoorvan gebruik?
Net 'n vraag, waarvan ek ook nie die antwoord ken nie.

DD
Re: flash [boodskap #88483 is 'n antwoord op boodskap #88478] Sa, 20 Desember 2003 15:24 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Max - baie dki - ten besluite - moet die ou aan wie ek die
ge-"Flashde"-produk stuur ook ander sagteware hê, of nie.
(Ek stuur heelwat eposse aan 'n vaste reeks kliente - ek probeer dit
gewoonlik so kort en interssant maak. Sou graag Flash wil gebruik, maar wil
nie graag tyd inboet nie.)
Vorige onderwerp: aktiviste groep
Volgende onderwerp: Gaan Frikkie P nie gesue word nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:03:28 MGT 2024