Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Nou Wat Nou????
Nou Wat Nou???? [boodskap #8699] Ma, 03 Maart 1997 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Waar is al die Rugbyondersteuners van die Kaap nou.....
Het julle almal Noord Transvaal toe getrek. Ek hoor dit gaan nou so
beroerd daar in die Kaap, dat die Verkeerskonstabels Rugby kaartjies vir
Oortredings uitreik vir Saterdae op Nuweland, want dit
is `n groter straf om vir die WP te sit en kyk as om `n boete te betaal.

Noord Transvaler in die Oos Kaap. OkOkOkOk ek weet ek `n draadsitter,
maar ons betaal darem vir `n Rugbykaartjie hier in die Baai as die OP
speel.

Totsiens OU GROOTE?
Frikkie

pot...@global.co.za
Re: Nou Wat Nou???? [boodskap #8708 is 'n antwoord op boodskap #8699] Di, 04 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
"Frikkie Potgieter" wrote:

> Waar is al die Rugbyondersteuners van die Kaap nou.....

> maar ons betaal darem vir `n Rugbykaartjie hier in die Baai as die OP
> speel.

Die OP ? asse f*#&n blief !

Hou WP hierdie jaar dop.

Iets anders , alhoewel Carel 'n baie goeie outjie is , 'n WP speler
was , en 'n helse goeie vleuel , dink ek iemand by SARVU is heeltemal
van sy trollie af on Carel daai job te gee. 'n Sprinbok afrigter is
alte dikwels maar net 'n ou wat opgestel word om as weerlig afleier te
dien. Nou verstaan ek Carel wil sy ou pel Gert Smal hulpafrigter
maak.

Carel het my simpatie.

cheers
JP
Re: Nou Wat Nou???? [boodskap #8715 is 'n antwoord op boodskap #8699] Wo, 05 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article, writes:

> "Frikkie Potgieter" wrote:
>
>> Waar is al die Rugbyondersteuners van die Kaap nou.....
>
>
>> maar ons betaal darem vir `n Rugbykaartjie hier in die Baai as die OP
>> speel.
>
> Die OP ? asse f*#&n blief !
>
> Hou WP hierdie jaar dop.
>
> Iets anders , alhoewel Carel 'n baie goeie outjie is , 'n WP speler
> was , en 'n helse goeie vleuel , dink ek iemand by SARVU is heeltemal
> van sy trollie af on Carel daai job te gee. 'n Sprinbok afrigter is
> alte dikwels maar net 'n ou wat opgestel word om as weerlig afleier te
> dien. Nou verstaan ek Carel wil sy ou pel Gert Smal hulpafrigter
> maak.
>
> Carel het my simpatie.
>
> cheers
> JP
>
>

Agge Nee! Gert Small nou hulp afrigter! Kan ons nie tenminste iemand wat 'n
bietjie afrigting kennis het as hulp afrigter kry nie. Soos jy sê Carel is
miskien net 'TE' 'n goeie (nice) outjie, sal hy die bolls he^ om by sy
besluite te staan as die klomp dikkoppe van SARFU hom probeer in 'n rigting
druk?

En gaan hulle (en ons) druk op hom plaas as die bokke 'n toets verloor!

Cheers
Lou
Re: Nou Wat Nou???? [boodskap #8822 is 'n antwoord op boodskap #8699] Di, 18 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskap
ccary...  is tans af-lyn  ccary...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
Wie sou jy as nuwe coach aangestel het pleks van Carel?
Vorige onderwerp: Rugby Rugby Rugby
Volgende onderwerp: Comrades
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 11:52:39 MGT 2024