Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88152] Do, 11 Desember 2003 09:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit is 'n uitstekende plan. As al die manne groot genoeg geskrik
het, dan sal ons minder prossies op die straathoeke sien.
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:xoWBb.25915$VV6.599557@news.xtra.co.nz...
> Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA polisie
> prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike konstabels
> en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek geplaas,
> waar hulle hulself nou adverteer.
> As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee motelkamer. Sodra
> die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom met sy
> hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan sy lus vir
> ewig weg.
> Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir iemand so 'n
> slagyster nie?
>
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88156 is 'n antwoord op boodskap #88152] Do, 11 Desember 2003 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het geweet jy gaan dit se. Ek wens ek kan 'n bakkie gekerfde beesbiltong
voor jou neersit, en se, jy durf nie proe nie.
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88173 is 'n antwoord op boodskap #88152] Vr, 12 Desember 2003 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lekker, en daai ouens wat nou sy EIE geld bestee het om sy EIE luste te
bevredig, moet hom nou maar aan vroumense gaan opdwing? Julle almal skrou
vir vryheid van spraak.....wat van vryheid van lus. Hoe kan jy 'n ou
veroordeel wat net sy eie ding wil doen?

"Annette" skryf in boodskap news:br9cj4$pfc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink dit is 'n uitstekende plan. As al die manne groot genoeg geskrik
> het, dan sal ons minder prossies op die straathoeke sien.
> --
> Annette
> "Spencer" skryf in boodskap news:xoWBb.25915$VV6.599557@news.xtra.co.nz...
>> Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA polisie
>> prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike konstabels
>> en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek geplaas,
>> waar hulle hulself nou adverteer.
>> As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee motelkamer. Sodra
>> die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom met sy
>> hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan sy lus vir
>> ewig weg.
>> Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir iemand so 'n
>> slagyster nie?
>>
>
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88189 is 'n antwoord op boodskap #88173] Vr, 12 Desember 2003 13:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Cheap skate - hy hoef nie 'n prossie op straat aan te keer en agter die
naaste bos in die kar sy ding te doen vir R20 nie. As hy sy EIE geld wil
spandeeer om sy EIE DING te doen, dan kan hy net soos enige ander ordentlike
mens deur die regte kanale gaan, 'n prossie bespreek, haar optel by 'n
voorafbespreekte plek, haar uitneem vir 'n ete of 'n drankie en dan sy ding
doen op 'n ordentlike bed.
Kan jy die verskil sien Suidwester, mmmmmm?:)))
--
Annette
news:3fd97a86.0@news1.mweb.co.za...
> Lekker, en daai ouens wat nou sy EIE geld bestee het om sy EIE luste te
> bevredig, moet hom nou maar aan vroumense gaan opdwing? Julle almal skrou
> vir vryheid van spraak.....wat van vryheid van lus. Hoe kan jy 'n ou
> veroordeel wat net sy eie ding wil doen?
> "Annette" wrote in message
> news:br9cj4$pfc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek dink dit is 'n uitstekende plan. As al die manne groot genoeg geskrik
>> het, dan sal ons minder prossies op die straathoeke sien.
>> --
>> Annette
>> "Spencer" wrote in message
>> news:xoWBb.25915$VV6.599557@news.xtra.co.nz...
>>> Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA polisie
>>> prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike
>> konstabels
>>> en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek
>> geplaas,
>>> waar hulle hulself nou adverteer.
>>> As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee motelkamer.
> Sodra
>>> die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom met sy
>>> hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan sy
lus
>> vir
>>> ewig weg.
>>> Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir iemand
so
>> 'n
>>> slagyster nie?
>>>
>>
>
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88200 is 'n antwoord op boodskap #88189] Vr, 12 Desember 2003 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Dec 2003 15:17:29 +0200, "Annette" wrote:

> Cheap skate - hy hoef nie 'n prossie op straat aan te keer en agter die
> naaste bos in die kar sy ding te doen vir R20 nie. As hy sy EIE geld wil
> spandeeer om sy EIE DING te doen, dan kan hy net soos enige ander ordentlike
> mens deur die regte kanale gaan, 'n prossie bespreek, haar optel by 'n
> voorafbespreekte plek, haar uitneem vir 'n ete of 'n drankie en dan sy ding
> doen op 'n ordentlike bed.
> Kan jy die verskil sien Suidwester, mmmmmm?:)))

Jy antwoord eintlik nou hier, 'n paar dinge wat al die jare so
smilte-tipe vraagteken agter gehad het, Annette.
Alliepad het ek gewonder of so 'n mense sommer agter die naaste bos,
ìn die kar, die ding doen, en of hulle, ordentlike mense wat hulle is,
deur die regte kanale gaan, vir 'n ete of drankie gaan., en dan die
ding ôrdêntelik doen. En dàn, sê jy nog iets wat 'n surprise is. Slegs
R20.00? Het julle 'n uitverkoping?

DD
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88204 is 'n antwoord op boodskap #88200] Vr, 12 Desember 2003 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal verbaas wees wat 'n Hillbrow girlie vir jou sal doen vir R20. Moet
net nie fênsie goed soos tanne en gladde bene verwag nie, haar pimp het tien
teen een al die meeste uitgefoeter, en omdat hy al haar geld vat kan sy nie
'n skeermes bekostig nie.

E

"DD" wrote:

> Jy antwoord eintlik nou hier, 'n paar dinge wat al die jare so
> smilte-tipe vraagteken agter gehad het, Annette.
> Alliepad het ek gewonder of so 'n mense sommer agter die naaste bos,
> 'n die kar, die ding doen, en of hulle, ordentlike mense wat hulle is,
> deur die regte kanale gaan, vir 'n ete of drankie gaan., en dan die
> ding ôrdêntelik doen. En dán, sê jy nog iets wat 'n surprise is. Slegs
> R20.00? Het julle 'n uitverkoping?
>
> DD
>
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88205 is 'n antwoord op boodskap #88189] Vr, 12 Desember 2003 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, hulle is te duur, hulle vra maklik R1000 vir 'n uur afspraak. Ek het
juis verlede Sat. met enetjie gepraat ('n kennis), en sy charge jou R350 per
uur of gedeelte van 'n uur. As jy vinnig is betaal jy R300 vir 'n halfuur -
en sy's nie een van die bestes of mooistes nie.

Ek weet van 'n ander girlie wat maklik R1000 vra per uur of gedeelte
daarvan - of jy 5 minute of 'n uur vat makie sakie. R1000 betaal jy R1000.
Ek hoor sy weet wat sy doen, en die kans is goed dat jy net 5 minute gaan
hou. Haar "book-out" is R10 000 per aand. Dan kan jy nou die hele aand die
voorreg van haar geselskap geniet.

E

"Annette" skryf in boodskap news:brcgq0$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Cheap skate - hy hoef nie 'n prossie op straat aan te keer en agter die
> naaste bos in die kar sy ding te doen vir R20 nie. As hy sy EIE geld wil
> spandeeer om sy EIE DING te doen, dan kan hy net soos enige ander ordentlike
> mens deur die regte kanale gaan, 'n prossie bespreek, haar optel by 'n
> voorafbespreekte plek, haar uitneem vir 'n ete of 'n drankie en dan sy ding
> doen op 'n ordentlike bed.
> Kan jy die verskil sien Suidwester, mmmmmm?:)))
> --
> Annette
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88219 is 'n antwoord op boodskap #88189] Sa, 13 Desember 2003 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So jy wil nou vir my vertel dat jy mag nie by 'n Internet kafee inhol en gou
op jou boodskap antwoord nie, want jy mag net met jou kommunikeer van 'n P4
af met ten minste 256 RAM? Strooi man, ek kan my nie indink dat jy sal
toelaat dat ek vir jou voorskryf hoe moet jou 'date' vir 'n aand lyk nie en
ook nie wat en waar jy met hom gaan maak nie. Daarom, hoekom wil jy eers
begin om vir 'n man te probeer vertel waar en hoe moet hy sy ding met sy eie
geld doen?
O, en daai roete van die ete koop, fliek, ens.......dis die normale
roete, maar maak dit nie van ALLE vroumense dan prostitute nie?

"Annette" skryf in boodskap news:brcgq0$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Cheap skate - hy hoef nie 'n prossie op straat aan te keer en agter die
> naaste bos in die kar sy ding te doen vir R20 nie. As hy sy EIE geld wil
> spandeeer om sy EIE DING te doen, dan kan hy net soos enige ander ordentlike
> mens deur die regte kanale gaan, 'n prossie bespreek, haar optel by 'n
> voorafbespreekte plek, haar uitneem vir 'n ete of 'n drankie en dan sy ding
> doen op 'n ordentlike bed.
> Kan jy die verskil sien Suidwester, mmmmmm?:)))
> --
> Annette
> news:3fd97a86.0@news1.mweb.co.za...
>> Lekker, en daai ouens wat nou sy EIE geld bestee het om sy EIE luste te
>> bevredig, moet hom nou maar aan vroumense gaan opdwing? Julle almal
> skrou
>> vir vryheid van spraak.....wat van vryheid van lus. Hoe kan jy 'n ou
>> veroordeel wat net sy eie ding wil doen?
>> "Annette" wrote in message
>> news:br9cj4$pfc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek dink dit is 'n uitstekende plan. As al die manne groot genoeg geskrik
>>> het, dan sal ons minder prossies op die straathoeke sien.
>>> --
>>> Annette
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:xoWBb.25915$VV6.599557@news.xtra.co.nz...
>>>> Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA polisie
>>>> prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike
>>> konstabels
>>>> en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek
>>> geplaas,
>>>> waar hulle hulself nou adverteer.
>>>> As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee motelkamer.
>> Sodra
>>>> die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom met
> sy
>>>> hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan sy
> lus
>>> vir
>>>> ewig weg.
>>>> Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir
iemand
> so
>>> 'n
>>>> slagyster nie?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88220 is 'n antwoord op boodskap #88219] Sa, 13 Desember 2003 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die fliek en ete is nie deel van die betaling nie - dis die man se onkoste
om die dame beter te leer ken...
Gewoonlik vra 'n prossie harde kontant, en dadelik, sodra die man sy
frustrasietjies gestort het.
Dit is die verskil, sien?:)))
--
Annette
news:3fdab812.0@news1.mweb.co.za...
> So jy wil nou vir my vertel dat jy mag nie by 'n Internet kafee inhol en gou
> op jou boodskap antwoord nie, want jy mag net met jou kommunikeer van 'n P4
> af met ten minste 256 RAM? Strooi man, ek kan my nie indink dat jy sal
> toelaat dat ek vir jou voorskryf hoe moet jou 'date' vir 'n aand lyk nie en
> ook nie wat en waar jy met hom gaan maak nie. Daarom, hoekom wil jy eers
> begin om vir 'n man te probeer vertel waar en hoe moet hy sy ding met sy eie
> geld doen?
> O, en daai roete van die ete koop, fliek, ens.......dis die normale
> roete, maar maak dit nie van ALLE vroumense dan prostitute nie?
> "Annette" wrote in message
> news:brcgq0$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Cheap skate - hy hoef nie 'n prossie op straat aan te keer en agter die
>> naaste bos in die kar sy ding te doen vir R20 nie. As hy sy EIE geld wil
>> spandeeer om sy EIE DING te doen, dan kan hy net soos enige ander
> ordentlike
>> mens deur die regte kanale gaan, 'n prossie bespreek, haar optel by 'n
>> voorafbespreekte plek, haar uitneem vir 'n ete of 'n drankie en dan sy
> ding
>> doen op 'n ordentlike bed.
>> Kan jy die verskil sien Suidwester, mmmmmm?:)))
>> --
>> Annette
>> news:3fd97a86.0@news1.mweb.co.za...
>>> Lekker, en daai ouens wat nou sy EIE geld bestee het om sy EIE luste te
>>> bevredig, moet hom nou maar aan vroumense gaan opdwing? Julle almal
>> skrou
>>> vir vryheid van spraak.....wat van vryheid van lus. Hoe kan jy 'n ou
>>> veroordeel wat net sy eie ding wil doen?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:br9cj4$pfc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek dink dit is 'n uitstekende plan. As al die manne groot genoeg
> geskrik
>>>> het, dan sal ons minder prossies op die straathoeke sien.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:xoWBb.25915$VV6.599557@news.xtra.co.nz...
>>>> > Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA
> polisie
>>>> > prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike
>>>> konstabels
>>>> > en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n straathoek
>>>> geplaas,
>>>> > waar hulle hulself nou adverteer.
>>>> > As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee
motelkamer.
>>> Sodra
>>>> > die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom
met
>> sy
>>>> > hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik dan
sy
>> lus
>>>> vir
>>>> > ewig weg.
>>>> > Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir
> iemand
>> so
>>>> 'n
>>>> > slagyster nie?
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kyk hoe sexy - moet net nie vat nie [boodskap #88227 is 'n antwoord op boodskap #88220] Sa, 13 Desember 2003 10:20 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien nie daai verskil nie. Of 'n vrou harde kontant vra vir haar gunste
en of dit verskuil is in 'n ete, ens.....geld bly geld. Dieselfde as jy 'n
ou ekstra salaris betaal of jy gee hom 'n motortoelaag. Betaal is betaal!
Dink net.....ons mans betaal vir vroumense ons hele lewe lank. Vra
enige man wat 'n meisiekind het.....dis baie duurder om een te hê as 'n
seun. Klere, grimering, hare, vol kak, ens. Die dag as 'n outjie haar
wil date, moet hy betaal om haar by 'n fliek in te kry of 'n tjoklit alles
in die hoop om dalk haar hand vas te kan hou. Koop hy nie die tjoklit nie,
is sy kanse maar skraal. Later, dik gevry en georiënteer besluit hy om te
trou en nou begin die groot soebat. Dis ringe en alle ander duur dinge en
op die ou end moet haar arme pa betaal om van haar ontslae te raak deur
hierdie moerse troue wat sy wil hê. Tragies is natuurlik dat as die man
dit nie meer kan vat nie en wil loop, dan moet hy hoes vir 'n egskeiding.
Gevolgtrekking: Amper alle vroumense is prostitute in die een of ander
vorm!
Soebat: Los vir ons mans darem een plesiertjie na julle alles
uit-gepolitiek het........daar is mos net een ding waarvoor 'n vroumens
werklik goed is, nê?

"Annette" skryf in boodskap news:bree8f$i0b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die fliek en ete is nie deel van die betaling nie - dis die man se onkoste
> om die dame beter te leer ken...
> Gewoonlik vra 'n prossie harde kontant, en dadelik, sodra die man sy
> frustrasietjies gestort het.
> Dit is die verskil, sien?:)))
> --
> Annette
> news:3fdab812.0@news1.mweb.co.za...
>> So jy wil nou vir my vertel dat jy mag nie by 'n Internet kafee inhol en
> gou
>> op jou boodskap antwoord nie, want jy mag net met jou kommunikeer van 'n
> P4
>> af met ten minste 256 RAM? Strooi man, ek kan my nie indink dat jy sal
>> toelaat dat ek vir jou voorskryf hoe moet jou 'date' vir 'n aand lyk nie
> en
>> ook nie wat en waar jy met hom gaan maak nie. Daarom, hoekom wil jy
> eers
>> begin om vir 'n man te probeer vertel waar en hoe moet hy sy ding met sy
> eie
>> geld doen?
>> O, en daai roete van die ete koop, fliek, ens.......dis die normale
>> roete, maar maak dit nie van ALLE vroumense dan prostitute nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:brcgq0$q3f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Cheap skate - hy hoef nie 'n prossie op straat aan te keer en agter die
>>> naaste bos in die kar sy ding te doen vir R20 nie. As hy sy EIE geld
> wil
>>> spandeeer om sy EIE DING te doen, dan kan hy net soos enige ander
>> ordentlike
>>> mens deur die regte kanale gaan, 'n prossie bespreek, haar optel by 'n
>>> voorafbespreekte plek, haar uitneem vir 'n ete of 'n drankie en dan sy
>> ding
>>> doen op 'n ordentlike bed.
>>> Kan jy die verskil sien Suidwester, mmmmmm?:)))
>>> --
>>> Annette
>>> news:3fd97a86.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Lekker, en daai ouens wat nou sy EIE geld bestee het om sy EIE luste
> te
>>>> bevredig, moet hom nou maar aan vroumense gaan opdwing? Julle
almal
>>> skrou
>>>> vir vryheid van spraak.....wat van vryheid van lus. Hoe kan jy 'n ou
>>>> veroordeel wat net sy eie ding wil doen?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:br9cj4$pfc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek dink dit is 'n uitstekende plan. As al die manne groot genoeg
>> geskrik
>>>> > het, dan sal ons minder prossies op die straathoeke sien.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Spencer" wrote in message
>>>> > news:xoWBb.25915$VV6.599557@news.xtra.co.nz...
>>>> > > Gisteraand laat het hulle op TV 'n program gewys waar die VSA
>> polisie
>>>> > > prostitusie probeer hok slaan. Hulle vat toe sulke sexy vroulike
>>>> > konstabels
>>>> > > en trek hulle lekker wellustig aan. Hulle word toe op 'n
> straathoek
>>>> > geplaas,
>>>> > > waar hulle hulself nou adverteer.
>>>> > > As hulle nou 'n "deal" kry, gaan hulle na 'n naby gelee
> motelkamer.
>>>> Sodra
>>>> > > die slagoffer binne stap, spring drie polisiemanne uit, BOEI hom
> met
>>> sy
>>>> > > hande agter die rug, en arresteer hom. Die arme drommel skrik
dan
> sy
>>> lus
>>>> > vir
>>>> > > ewig weg.
>>>> > > Is dit nie 'n patetiese werkswyse nie? Mens stel darem nie vir
>> iemand
>>> so
>>>> > 'n
>>>> > > slagyster nie?
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Pretoria se naamsverandering
Volgende onderwerp: Karnaval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:35:38 MGT 2024