Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans midis
Afrikaans midis [boodskap #88009] So, 07 Desember 2003 13:06 na volgende boodskap
lAbArYnth  is tans af-lyn  lAbArYnth
Boodskappe: 3
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Junior Lid
Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
en vir my kan stuur asseblief

Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis

danke
Re: Afrikaans midis [boodskap #88043 is 'n antwoord op boodskap #88009] Ma, 08 Desember 2003 07:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Hier is 'n jafel wat gereeld hier van hom laat hoor het, maar die laaste tyd
bietjie stil is. Hy het so 'n webwerf, www.midiboer.co.za. Ek sien Ryperd is
daar.

Koot

"lAbArYnth" skryf in boodskap news:kbednWNpfKF-vk6iU-KYkg@is.co.za...
> Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
> en vir my kan stuur asseblief
>
> Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis
>
> danke
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88046 is 'n antwoord op boodskap #88043] Ma, 08 Desember 2003 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die jafel is lekker in die bôl gepik as hy dink 'n midi is R40 werd. Ek weet
nie wat die voordeel van 'n midi bo 'n mp3 is nie, (bietjie onkundig op
daardie gebied) maar ek gebruik CDEX, wat gratis sagteware is om my klank
CD's na MP3 om te skakel. Vir R40 kan mens seker amper 'n volle CD by die CD
winkel koop?

Daardie "Afrikaanse Volksliedjies" van Huisgenoot- drie CD's in een pakkie
is bobaas. My dame het myne weggegooi toe ons emmigreer het - ek sal haar
NOOIT vergewe nie. Glo "common" musiek gewees.
Re: Afrikaans midis [boodskap #88049 is 'n antwoord op boodskap #88046] Ma, 08 Desember 2003 09:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
'n Midi word noot vir noot geskryf deur 'n musiekverwerker - 'n mens betaal
dus vir die tyd wat daarin gaan. 'n Mens kan self ook verder daaraan
redigeer en het dus heelwat meer moontlikhede, hoewel dit bitter moeilik is
om dit professioneel te laat klink. Ouens soos Johan van Rensburg en Christa
Steyn het al wonderlike musiek daarmee gepleeg.

"Spencer" skryf in boodskap news:rpWAb.22616$VV6.498968@news.xtra.co.nz...
> Die jafel is lekker in die bôl gepik as hy dink 'n midi is R40 werd. Ek weet
> nie wat die voordeel van 'n midi bo 'n mp3 is nie, (bietjie onkundig op
> daardie gebied) maar ek gebruik CDEX, wat gratis sagteware is om my klank
> CD's na MP3 om te skakel. Vir R40 kan mens seker amper 'n volle CD by die CD
> winkel koop?
>
> Daardie "Afrikaanse Volksliedjies" van Huisgenoot- drie CD's in een pakkie
> is bobaas. My dame het myne weggegooi toe ons emigreer het - ek sal haar
> NOOIT vergewe nie. Glo "common" musiek gewees.

Re: Afrikaans midis [boodskap #88050 is 'n antwoord op boodskap #88049] Ma, 08 Desember 2003 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom word dit midi's genoem?
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:br1f19$d1u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Midi word noot vir noot geskryf deur 'n musiekverwerker - 'n mens betaal
> dus vir die tyd wat daarin gaan. 'n Mens kan self ook verder daaraan
> redigeer en het dus heelwat meer moontlikhede, hoewel dit bitter moeilik is
> om dit professioneel te laat klink. Ouens soos Johan van Rensburg en Christa
> Steyn het al wonderlike musiek daarmee gepleeg.
>
> "Spencer" wrote in message
> news:rpWAb.22616$VV6.498968@news.xtra.co.nz...
>> Die jafel is lekker in die bôl gepik as hy dink 'n midi is R40 werd. Ek weet
>> nie wat die voordeel van 'n midi bo 'n mp3 is nie, (bietjie onkundig op
>> daardie gebied) maar ek gebruik CDEX, wat gratis sagteware is om my klank
>> CD's na MP3 om te skakel. Vir R40 kan mens seker amper 'n volle CD by die CD
>> winkel koop?
>>
>> Daardie "Afrikaanse Volksliedjies" van Huisgenoot- drie CD's in een pakkie
>> is bobaas. My dame het myne weggegooi toe ons emmigreer het - ek sal haar
>> NOOIT vergewe nie. Glo "common" musiek gewees.
>>
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88051 is 'n antwoord op boodskap #88050] Ma, 08 Desember 2003 10:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Musical Instrument Digital Interface - MIDI"

MIDI - a standard protocol for communication between electronic musical
instruments and computers

:-)

TJ
www.artslink.co.za

"Annette" skryf in boodskap news:br1ho0$dmf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom word dit midi's genoem?
> --
> Annette
> "Koot" wrote in message
> news:br1f19$d1u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Midi word noot vir noot geskryf deur 'n musiekverwerker - 'n mens betaal
>> dus vir die tyd wat daarin gaan. 'n Mens kan self ook verder daaraan
>> redigeer en het dus heelwat meer moontlikhede, hoewel dit bitter moeilik is
>> om dit professioneel te laat klink. Ouens soos Johan van Rensburg en Christa
>> Steyn het al wonderlike musiek daarmee gepleeg.
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:rpWAb.22616$VV6.498968@news.xtra.co.nz...
>>> Die jafel is lekker in die bôl gepik as hy dink 'n midi is R40 werd. Ek weet
>>> nie wat die voordeel van 'n midi bo 'n mp3 is nie, (bietjie onkundig op
>>> daardie gebied) maar ek gebruik CDEX, wat gratis sagteware is om my klank
>>> CD's na MP3 om te skakel. Vir R40 kan mens seker amper 'n volle CD by die CD
>>> winkel koop?
>>>
>>> Daardie "Afrikaanse Volksliedjies" van Huisgenoot- drie CD's in een pakkie
>>> is bobaas. My dame het myne weggegooi toe ons emmigreer het - ek sal haar
>>> NOOIT vergewe nie. Glo "common" musiek gewees.
>>>
>>
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88052 is 'n antwoord op boodskap #88051] Ma, 08 Desember 2003 10:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie - nog twee:
Waarvoor staan SMS
en waarvoor staan MMS
?

--
> "Musical Instrument Digital Interface - MIDI"
>
> MIDI - a standard protocol for communication between electronic musical
> instruments and computers
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
> "Annette" wrote in message
> news:br1ho0$dmf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom word dit midi's genoem?
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:br1f19$d1u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Midi word noot vir noot geskryf deur 'n musiekverwerker - 'n mens betaal
>>> dus vir die tyd wat daarin gaan. 'n Mens kan self ook verder daaraan
>>> redigeer en het dus heelwat meer moontlikhede, hoewel dit bitter moeilik is
>>> om dit professioneel te laat klink. Ouens soos Johan van Rensburg en Christa
>>> Steyn het al wonderlike musiek daarmee gepleeg.
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:rpWAb.22616$VV6.498968@news.xtra.co.nz...
>>>> Die jafel is lekker in die bôl gepik as hy dink 'n midi is R40 werd. Ek weet
>>>> nie wat die voordeel van 'n midi bo 'n mp3 is nie, (bietjie onkundig op
>>>> daardie gebied) maar ek gebruik CDEX, wat gratis sagteware is om my klank
>>>> CD's na MP3 om te skakel. Vir R40 kan mens seker amper 'n volle CD by die CD
>>>> winkel koop?
>>>>
>>>> Daardie "Afrikaanse Volksliedjies" van Huisgenoot- drie CD's in een pakkie
>>>> is bobaas. My dame het myne weggegooi toe ons emmigreer het - ek sal haar
>>>> NOOIT vergewe nie. Glo "common" musiek gewees.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88054 is 'n antwoord op boodskap #88052] Ma, 08 Desember 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het ook onlangs gevra of dit in Afrikaans beskikbaar is, maar dit blyk my
ons almal gebruik SMSe soos in husse?

-----

MMS
Multimedia messaging service; this kind of text messaging allows users to
add multimedia (such as sound, pictures or graphics) to their text message.

SMS
Short message service; also commonly known as a text message.

SMSC
SMSC is short for "Short Message Service Center," and is the machine(s)
within a wireless service provider's network that provides the routing of
all SMS or text messages. Much like an email server, the SMSC handles large
volumes of messages sent between two mobile phones or a mobile phone and a
software application.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:br1kpi$f26$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie - nog twee:
> Waarvoor staan SMS
> en waarvoor staan MMS
> ?
>
>
> --
>> "Musical Instrument Digital Interface - MIDI"
>>
>> MIDI - a standard protocol for communication between electronic musical
>> instruments and computers
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>> www.artslink.co.za
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:br1ho0$dmf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoekom word dit midi's genoem?
>>> --
>>> Annette
>>> "Koot" wrote in message
>>> news:br1f19$d1u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Midi word noot vir noot geskryf deur 'n musiekverwerker - 'n mens betaal
>>>> dus vir die tyd wat daarin gaan. 'n Mens kan self ook verder daaraan
>>>> redigeer en het dus heelwat meer moontlikhede, hoewel dit bitter moeilik is
>>>> om dit professioneel te laat klink. Ouens soos Johan van Rensburg en Christa
>>>> Steyn het al wonderlike musiek daarmee gepleeg.
>>>>
>>>> "Spencer" wrote in message
>>>> news:rpWAb.22616$VV6.498968@news.xtra.co.nz...
>>>> > Die jafel is lekker in die bôl gepik as hy dink 'n midi is R40 werd. Ek weet
>>>> > nie wat die voordeel van 'n midi bo 'n mp3 is nie, (bietjie onkundig op
>>>> > daardie gebied) maar ek gebruik CDEX, wat gratis sagteware is om my klank
>>>> > CD's na MP3 om te skakel. Vir R40 kan mens seker amper 'n volle CD by die CD
>>>> > winkel koop?
>>>> >
>>>> > Daardie "Afrikaanse Volksliedjies" van Huisgenoot- drie CD's in een pakkie
>>>> > is bobaas. My dame het myne weggegooi toe ons emmigreer het - ek sal haar
>>>> > NOOIT vergewe nie. Glo "common" musiek gewees.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88055 is 'n antwoord op boodskap #88043] Ma, 08 Desember 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - ek het die woord jafel lanklaas gehoor. (So ook wafel - nou dat ek
rymwoorde soek...)

"Koot" skryf in boodskap news:br19uc$bqe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier is 'n jafel wat gereeld hier van hom laat hoor het, maar die laaste tyd
> bietjie stil is. Hy het so 'n webwerf, www.midiboer.co.za. Ek sien Ryperd is
> daar.
>
> Koot
>
> "lAbArYnth" wrote in message
> news:kbednWNpfKF-vk6iU-KYkg@is.co.za...
>> Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
>> en vir my kan stuur asseblief
>>
>> Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis
>>
>> danke
>>
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88057 is 'n antwoord op boodskap #88055] Ma, 08 Desember 2003 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:br1lir$f8n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - ek het die woord jafel lanklaas gehoor. (So ook wafel - nou dat ek
> rymwoorde soek...)

Ek gebruik seker outydse Afrikaans omdat ek so min geleentheid kry om
Afrikaans te praat hier in die Baai...

Die jafel eet sy wafel op die tafel.
Re: Afrikaans midis [boodskap #88058 is 'n antwoord op boodskap #88051] Ma, 08 Desember 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ja - en die oulike is dat 'n mens lang en komplekse verwerkings op 'n klein
stukkie geheue kan stoor, omdat dit as't ware net as bladmusiek (vir elke
instrument) vir die rekenaar gestoor word, nie komplekse, versyferde
musiekgolwe nie.

Dis nou my stokperdjie - jy kan lae musiek so noot vir noot aanmekaarsit en
later 'n hele simfonieorkes saamvoeg, sonder dat 'n enkele instrument
werklik hoef te speel. As 'n mens dan 'n goeie klankkaart het, speel dit die
note met versyferde klanke van die werklike instrument, soos beveel.

"TJ" skryf in boodskap news:br1jn7$ehr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Musical Instrument Digital Interface - MIDI"
>
> MIDI - a standard protocol for communication between electronic musical
> instruments and computers
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
> "Annette" wrote in message
> news:br1ho0$dmf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom word dit midi's genoem?
>> --
>> Annette
>> "Koot" wrote in message
>> news:br1f19$d1u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Midi word noot vir noot geskryf deur 'n musiekverwerker - 'n mens betaal
>>> dus vir die tyd wat daarin gaan. 'n Mens kan self ook verder daaraan
>>> redigeer en het dus heelwat meer moontlikhede, hoewel dit bitter moeilik is
>>> om dit professioneel te laat klink. Ouens soos Johan van Rensburg en Christa
>>> Steyn het al wonderlike musiek daarmee gepleeg.
>>>
>>> "Spencer" wrote in message
>>> news:rpWAb.22616$VV6.498968@news.xtra.co.nz...
>>>> Die jafel is lekker in die bôl gepik as hy dink 'n midi is R40 werd. Ek weet
>>>> nie wat die voordeel van 'n midi bo 'n mp3 is nie, (bietjie onkundig op
>>>> daardie gebied) maar ek gebruik CDEX, wat gratis sagteware is om my klank
>>>> CD's na MP3 om te skakel. Vir R40 kan mens seker amper 'n volle CD by die CD
>>>> winkel koop?
>>>>
>>>> Daardie "Afrikaanse Volksliedjies" van Huisgenoot- drie CD's in een pakkie
>>>> is bobaas. My dame het myne weggegooi toe ons emmigreer het - ek sal haar
>>>> NOOIT vergewe nie. Glo "common" musiek gewees.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88066 is 'n antwoord op boodskap #88055] Ma, 08 Desember 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wafels is lekker:)))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:br1lir$f8n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Koot - ek het die woord jafel lanklaas gehoor. (So ook wafel - nou dat ek
> rymwoorde soek...)
> "Koot" wrote in message
> news:br19uc$bqe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hier is 'n jafel wat gereeld hier van hom laat hoor het, maar die laaste tyd
>> bietjie stil is. Hy het so 'n webwerf, www.midiboer.co.za. Ek sien Ryperd is
>> daar.
>>
>> Koot
>>
>> "lAbArYnth" wrote in message
>> news:kbednWNpfKF-vk6iU-KYkg@is.co.za...
>>> Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
>>> en vir my kan stuur asseblief
>>>
>>> Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis
>>>
>>> danke
>>>
>>
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88067 is 'n antwoord op boodskap #88057] Ma, 08 Desember 2003 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is die vroulik van jafel?:)
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:br1m3j$fd2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Jonas" wrote in message
> news:br1lir$f8n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot - ek het die woord jafel lanklaas gehoor. (So ook wafel - nou dat ek
>> rymwoorde soek...)
>
> Ek gebruik seker outydse Afrikaans omdat ek so min geleentheid kry om
> Afrikaans te praat hier in die Baai...
>
> Die jafel eet sy wafel op die tafel.
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88072 is 'n antwoord op boodskap #88057] Ma, 08 Desember 2003 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot - waarom het ek die indruk gehad dat jy op Alice / Fort Hare is?

"Koot" skryf in boodskap news:br1m3j$fd2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "Jonas" wrote in message
> news:br1lir$f8n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Koot - ek het die woord jafel lanklaas gehoor. (So ook wafel - nou dat ek
>> rymwoorde soek...)
>
> Ek gebruik seker outydse Afrikaans omdat ek so min geleentheid kry om
> Afrikaans te praat hier in die Baai...
>
> Die jafel eet sy wafel op die tafel.
>
Re: Afrikaans midis [boodskap #88091 is 'n antwoord op boodskap #88009] Di, 09 Desember 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
lAbArYnth wrote:
> Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
> en vir my kan stuur asseblief
>
> Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis
>
> danke
>
>
Probeer hier: http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/blerkas/

Midi en woorde, sodat jy kan saamsing ...
Re: Afrikaans midis [boodskap #88092 is 'n antwoord op boodskap #88091] Di, 09 Desember 2003 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Netjies - 'n ou spelfoutjie of twee - wat nogal snaaks is.

DD - kry nog 'n D by, dan het jy jou eie FAK-Liedjie!:))
Hier is dit - gekoppie en gepyst:
218 Voortrekkers, holdrio!

:))

--
Annette
...
> lAbArYnth wrote:
>> Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
>> en vir my kan stuur asseblief
>>
>> Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis
>>
>> danke
>>
>>
> Probeer hier: http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/blerkas/
>
> Midi en woorde, sodat jy kan saamsing ...
>
Hulp Benodig [boodskap #88099 is 'n antwoord op boodskap #88009] Di, 09 Desember 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek is op soek na die naam van 'n Afrikaanse liedjie wat in die jare 70 /80's
gesing is deur baie van die studente kore. Ek kan slegs sekere dele onthou

Ai aster aster neem my hand en hou dit vaster
want my kop word deurmekaar as ek na jou staan en staar

Ai meisie meisie wil jy nie maar met my kys nie

ens ens

Weet enige persoon dalk wat die naam van dit liedjie is, ek is jammer vir
die min inligting maar ek het die lied 20 jaar laas gehoor.
Re: Afrikaans midis [boodskap #88114 is 'n antwoord op boodskap #88092] Di, 09 Desember 2003 17:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Dec 2003 11:21:12 +0200, "Annette" wrote:

> Netjies - 'n ou spelfoutjie of twee - wat nogal snaaks is.
>
> DD - kry nog 'n D by, dan het jy jou eie FAK-Liedjie!:))
> Hier is dit - gekoppie en gepyst:
> 218 Voortrekkers, holdrio!
>
> :))

bezonder scerp, Annette:-)))

DD (D)
Re: Afrikaans midis [boodskap #88177 is 'n antwoord op boodskap #88009] Vr, 12 Desember 2003 10:17 Na vorige boodskap
Andrew Taylor  is tans af-lyn  Andrew Taylor
Boodskappe: 42
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 7 Dec 2003 15:06:12 +0200, "lAbArYnth" wrote:

> Is daar iemand wat sal weet war ek Afrikaanse midi musik kan vind of wat het
> en vir my kan stuur asseblief
>
> Ek soek speciaal na "Boesmanland" en " Ry Perd" midis
>
> danke
>

In Kazaa daar is honderds van SA musiek, die sleutel woorde is
"Afrikaans"
Vorige onderwerp: O Perd!!
Volgende onderwerp: Re: !Where to find the email of any South African, even those who have emigrated.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 09:12:54 MGT 2024