Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp benodig
Hulp benodig [boodskap #88124] Wo, 10 Desember 2003 05:58 na volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Werner
Die liedjie se naam is Ai Meisie Meisie. Jan de Wet het dit geskryf, en ek
dink dis die Acaphela koor wat dit sing. As jy kans sien vir 'n 2MB email,
kan ek dit vir jou email.

- - - - - - - - - - - - - - - - -

Ek is op soek na die naam van 'n Afrikaanse liedjie wat in die jare 70 /80's
gesing is deur baie van die studente kore. Ek kan slegs sekere dele onthou

Ai aster aster neem my hand en hou dit vaster
want my kop word deurmekaar as ek na jou staan en staar

Ai meisie meisie wil jy nie maar met my kys nie

ens ens

Weet enige persoon dalk wat die naam van dit liedjie is, ek is jammer vir
die min inligting maar ek het die lied 20 jaar laas gehoor.
Re: Hulp benodig [boodskap #88127 is 'n antwoord op boodskap #88124] Wo, 10 Desember 2003 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar spring jy my nou voor Spencer! - Ek dink Puk se Alabama koor het dit
bekend gemaak.
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:EByBb.24715$VV6.570908@news.xtra.co.nz...
> Werner
> Die liedjie se naam is Ai Meisie Meisie. Jan de Wet het dit geskryf, en ek
> dink dis die Acaphela koor wat dit sing. As jy kans sien vir 'n 2MB email,
> kan ek dit vir jou email.
>
>
> - - - - - - - - - - - - - - - - -
>
> Ek is op soek na die naam van 'n Afrikaanse liedjie wat in die jare 70 /80's
> gesing is deur baie van die studente kore. Ek kan slegs sekere dele onthou
>
> Ai aster aster neem my hand en hou dit vaster
> want my kop word deurmekaar as ek na jou staan en staar
>
> Ai meisie meisie wil jy nie maar met my kys nie
>
> ens ens
>
> Weet enige persoon dalk wat die naam van dit liedjie is, ek is jammer vir
> die min inligting maar ek het die lied 20 jaar laas gehoor.
>
Re: Hulp benodig [boodskap #88129 is 'n antwoord op boodskap #88127] Wo, 10 Desember 2003 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis reg, ek dink ook dit was die Alabama "studente geselskap" soos hulle ook
genoem was.

"Annette" skryf in boodskap news:br6hh5$s9k$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar spring jy my nou voor Spencer! - Ek dink Puk se Alabama koor het dit
> bekend gemaak.
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:EByBb.24715$VV6.570908@news.xtra.co.nz...
>> Werner
>> Die liedjie se naam is Ai Meisie Meisie. Jan de Wet het dit geskryf, en ek
>> dink dis die Acaphela koor wat dit sing. As jy kans sien vir 'n 2MB email,
>> kan ek dit vir jou email.
>>
>>
>> - - - - - - - - - - - - - - - - -
>>
>> Ek is op soek na die naam van 'n Afrikaanse liedjie wat in die jare 70
> /80's
>> gesing is deur baie van die studente kore. Ek kan slegs sekere dele onthou
>>
>> Ai aster aster neem my hand en hou dit vaster
>> want my kop word deurmekaar as ek na jou staan en staar
>>
>> Ai meisie meisie wil jy nie maar met my kys nie
>>
>> ens ens
>>
>> Weet enige persoon dalk wat die naam van dit liedjie is, ek is jammer vir
>> die min inligting maar ek het die lied 20 jaar laas gehoor.
>>
>
Re: Hulp benodig [boodskap #88130 is 'n antwoord op boodskap #88127] Wo, 10 Desember 2003 08:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil nie stry nie, maar was die A Capela koor van Pretoria nie die eerste
voor die Alabama's nie?

"Annette" skryf in boodskap news:br6hh5$s9k$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar spring jy my nou voor Spencer! - Ek dink Puk se Alabama koor het dit
> bekend gemaak.
> --
> Annette
> "Spencer" wrote in message
> news:EByBb.24715$VV6.570908@news.xtra.co.nz...
>> Werner
>> Die liedjie se naam is Ai Meisie Meisie. Jan de Wet het dit geskryf, en ek
>> dink dis die Acaphela koor wat dit sing. As jy kans sien vir 'n 2MB email,
>> kan ek dit vir jou email.
>>
>>
>> - - - - - - - - - - - - - - - - -
>>
>> Ek is op soek na die naam van 'n Afrikaanse liedjie wat in die jare 70
> /80's
>> gesing is deur baie van die studente kore. Ek kan slegs sekere dele onthou
>>
>> Ai aster aster neem my hand en hou dit vaster
>> want my kop word deurmekaar as ek na jou staan en staar
>>
>> Ai meisie meisie wil jy nie maar met my kys nie
>>
>> ens ens
>>
>> Weet enige persoon dalk wat die naam van dit liedjie is, ek is jammer vir
>> die min inligting maar ek het die lied 20 jaar laas gehoor.
>>
>
Re: Hulp benodig [boodskap #88132 is 'n antwoord op boodskap #88124] Wo, 10 Desember 2003 08:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Spencer en sal jou EWIG dankbaar wees as jy dit vir my kan stuur. Stuur dit
asb na die volgende admini...@afsgroup.co.za. Die mailbox by my huis sal
dit nie kan hanteer nie

Groete

Werner
Re: Hulp benodig [boodskap #88133 is 'n antwoord op boodskap #88132] Wo, 10 Desember 2003 08:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Eina, jy het jou reg egtige e-pos adres op 'n nuusgroep gepos!

Ek hoop jy maak jou reg vir Viagra, langer penisse en 'n groter kolon.

As jy Outlook Express gebruik, klik op daardie boodskap van jou en dan op
Message, Cancel Message en wis hom spoedig uit.

:-)

TJ
Artslink.co.za ISP
www.artslink.co.za

"Werner" skryf in boodskap news:br6lkm$v5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Spencer en sal jou EWIG dankbaar wees as jy dit vir my kan stuur. Stuur dit
> asb na die volgende admini...@afsgroup.co.za. Die mailbox by my huis sal
> dit nie kan hanteer nie
>
>
> Groete
>
> Werner
>
Re: Hulp benodig [boodskap #88135 is 'n antwoord op boodskap #88130] Wo, 10 Desember 2003 09:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy's reg daar, maar is nie seker nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3fd6d956.0@news1.mweb.co.za...
> Wil nie stry nie, maar was die A Capela koor van Pretoria nie die eerste
> voor die Alabama's nie?
> "Annette" wrote in message
> news:br6hh5$s9k$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar spring jy my nou voor Spencer! - Ek dink Puk se Alabama koor het dit
>> bekend gemaak.
>> --
>> Annette
>> "Spencer" wrote in message
>> news:EByBb.24715$VV6.570908@news.xtra.co.nz...
>>> Werner
>>> Die liedjie se naam is Ai Meisie Meisie. Jan de Wet het dit geskryf,
en
> ek
>>> dink dis die Acaphela koor wat dit sing. As jy kans sien vir 'n 2MB
> email,
>>> kan ek dit vir jou email.
>>>
>>>
>>> - - - - - - - - - - - - - - - - -
>>>
>>> Ek is op soek na die naam van 'n Afrikaanse liedjie wat in die jare 70
>> /80's
>>> gesing is deur baie van die studente kore. Ek kan slegs sekere dele
> onthou
>>>
>>> Ai aster aster neem my hand en hou dit vaster
>>> want my kop word deurmekaar as ek na jou staan en staar
>>>
>>> Ai meisie meisie wil jy nie maar met my kys nie
>>>
>>> ens ens
>>>
>>> Weet enige persoon dalk wat die naam van dit liedjie is, ek is jammer
> vir
>>> die min inligting maar ek het die lied 20 jaar laas gehoor.
>>>
>>
>
Re: Hulp benodig [boodskap #88136 is 'n antwoord op boodskap #88133] Wo, 10 Desember 2003 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir daardie wenk TJ. Ek het nie geweet mens kan dit doen nie. Ek het
al meer as eenkeer sleg gevoel as ek vir Gloudina vloek - nou kan ek dit
doen en dan daarna my aksie ongedaan maak.

"TJ" skryf in boodskap news:br6mt3$1aj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Eina, jy het jou reg egtige e-pos adres op 'n nuusgroep gepos!
>
> Ek hoop jy maak jou reg vir Viagra, langer penisse en 'n groter kolon.
>
> As jy Outlook Express gebruik, klik op daardie boodskap van jou en dan op
> Message, Cancel Message en wis hom spoedig uit.
>
> :-)
>
> TJ
> Artslink.co.za ISP
> www.artslink.co.za
>
> "Werner" wrote in message
> news:br6lkm$v5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Spencer en sal jou EWIG dankbaar wees as jy dit vir my kan stuur. Stuur
> dit
>> asb na die volgende admini...@afsgroup.co.za. Die mailbox by my huis
> sal
>> dit nie kan hanteer nie
>>
>>
>> Groete
>>
>> Werner
>>
>
Re: Hulp benodig [boodskap #88137 is 'n antwoord op boodskap #88133] Wo, 10 Desember 2003 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Toemaar, ek het toestemming gekry by ons IT Administrator. Hy is nogal op
die bol met die anti spam tools.

Ons netwerk word een van die dae opgradeer, en dan verander die adres
gelukkig ook

Groete

Werner
Re: Hulp benodig [boodskap #88138 is 'n antwoord op boodskap #88137] Wo, 10 Desember 2003 11:17 Na vorige boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Werner
Ek sukkel om daardie MP3 vir jou te email. Ek kry allerhande boodskappe dat
dit nie afgelewer kan word nie.

Kyk egter hierna: http://www.angelfire.com/journal2/worksheets/index.htm

Hoop jy kom reg.

Spencer
Vorige onderwerp: koud
Volgende onderwerp: Buitelanders sterf in Namibiƫ
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 02:54:44 MGT 2024