Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek soek Skipskop se woorde
Ek soek Skipskop se woorde [boodskap #87938] Vr, 05 Desember 2003 08:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toe ek na David Kramer se webblad gaan, is al die kortspelers, albums
envertonings daar gelys, maar niks van Skipskop nie
-
Annette
Re: Ek soek Skipskop se woorde [boodskap #87955 is 'n antwoord op boodskap #87938] Vr, 05 Desember 2003 23:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek reg onthou, het iemand gesê dat hierdie mense
waaroor Kramer sing, verskuif is van die plek waar
hulle hul hele lank gebly het, om plek te maak vir
'n langafstandpyl-oefeningsplek wat saam deur die
apartheidsregime en Israel gebruik sou word. Wonder
of die plek nog enigsins in gebruik is.

Gloudina
Re: Ek soek Skipskop se woorde [boodskap #87956 is 'n antwoord op boodskap #87938] Vr, 05 Desember 2003 23:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek reg onthou, het iemand gesê dat hierdie mense
waaroor Kramer sing, verskuif is van die plek waar
hulle hul hele lank gebly het, om plek te maak vir
'n langafstandpyl-oefeningsplek wat saam deur die
apartheidsregime en Israel gebruik sou word. Wonder
of die plek nog enigsins in gebruik is.

Gloudina
Re: Ek soek Skipskop se woorde [boodskap #87962 is 'n antwoord op boodskap #87956] Sa, 06 Desember 2003 04:11 Na vorige boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> s ek reg onthou, het iemand gesê dat hierdie mense
> aaroor Kramer sing, verskuif is van die plek waar
> ulle hul hele lank gebly het, om plek te maak vir
> n langafstandpyl-oefeningsplek wat saam deur die
> partheidsregime en Israel gebruik sou word. Wonder
> f die plek nog enigsins in gebruik is.

> loudina

> As ek reg onthou, het iemand gesê dat hierdie mense
> waaroor Kramer sing, verskuif is van die plek waar
> hulle hul hele lank gebly het, om plek te maak vir
> 'n langafstandpyl-oefeningsplek wat saam deur die
> apartheidsregime en Israel gebruik sou word. Wonder
> of die plek nog enigsins in gebruik is.
>
> Gloudina
>
>

hakkel jy hakkel jy, bouwer? Die liriek gaan oor mense wat verhuis het
van die plaas waar hulle hul hele lank gebly het, na 'n plaas
nader aan die dorp. Hulle was vreeslik lief vir die boer wat hulle so
goed behandel het op die plaas, en was hartseer daaroor maar het dit
gedoen om nader aan Pick 'n Pay te wees.
Seker word die lied nou uit jou argief gehaal:-(((

DD
Vorige onderwerp: Re: Terror on the veld
Volgende onderwerp: Nog voorstelle?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 03:04:29 MGT 2024