Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie wil raai?
Wie wil raai? [boodskap #87913] Do, 04 Desember 2003 07:32 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat gaan vandag gebeur et die groot rugbyvergadering?
1) Gaan Silent Silas uitgestem word?
2) Gaan Rian 'n stem van geen vertroue kry?
3) Gaan Rudolf se verslag as 'n versinsel van die tafel gevee word?
4) Kan SARVU, met die kleiner dollar, bekostig om Strauelli 'n
loopasseblieftog van 2 miljoen betaal?
--
Annette
Re: Wie wil raai? [boodskap #87919 is 'n antwoord op boodskap #87913] Do, 04 Desember 2003 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
En, gaan Nick Mallett (Mullet?) weer die volgende afrigter wees?
(Seker elke WP-ondersteuner se droom.)
Gary Teichmann het seker die mes uit sy rug gehaal en dit aan Nick
teruggestuur vir hergebruik?

"Annette" skryf in boodskap news:bqmoc6$65h$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat gaan vandag gebeur et die groot rugbyvergadering?
> 1) Gaan Silent Silas uitgestem word?
> 2) Gaan Rian 'n stem van geen vertroue kry?
> 3) Gaan Rudolf se verslag as 'n versinsel van die tafel gevee word?
> 4) Kan SARVU, met die kleiner dollar, bekostig om Strauelli 'n
> loopasseblieftog van 2 miljoen betaal?
> --
> Annette
>
Re: Wie wil raai? [boodskap #87934 is 'n antwoord op boodskap #87919] Vr, 05 Desember 2003 02:40 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ewe skielik berig die media dat die "publiek" Mallett wil terughê as
Bokafrigter. 'n Duidelike bewys weereens hoe die "media" openbare mening
probeer beinvloed. Dit is juis een van die vrotkolle in ons rugby - die
invloed wat joernaliste en die sg media uitoefen op openbare mening mbt die
kies van spelers. My persoonlike indruk is dat daar ondersoek ingestel moet
word om te bepaal wat die voordele is wat die media-mense kry uit die
bevordering van die belange van individue in die sport.

Mense vergeet gou hoe Mallett en sy keuse van Bobby Skinstad ons die vorige
wêreldbeker gekos het. Ook hoe Mallett die kaptein wat hom sy goue reeks
oorwinnings besorg het (Teichmann) in die steek gelaat het ten koste van die
Skinstad - en wie toe nie eens in daardie toernooi kon spel nie.

Daar was ook koerantberigte wat sou beweer het dat Mallett die maat is wat
Afrikaanse spelers as dom bestempel het. (Ek voel jammer vir die Blou
Bulle....)

"Jonas" skryf in boodskap news:bqn6fr$9mf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En, gaan Nick Mallett (Mullet?) weer die volgende afrigter wees?
> (Seker elke WP-ondersteuner se droom.)
> Gary Teichmann het seker die mes uit sy rug gehaal en dit aan Nick
> teruggestuur vir hergebruik?
> "Annette" wrote in message
> news:bqmoc6$65h$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat gaan vandag gebeur et die groot rugbyvergadering?
>> 1) Gaan Silent Silas uitgestem word?
>> 2) Gaan Rian 'n stem van geen vertroue kry?
>> 3) Gaan Rudolf se verslag as 'n versinsel van die tafel gevee word?
>> 4) Kan SARVU, met die kleiner dollar, bekostig om Strauelli 'n
>> loopasseblieftog van 2 miljoen betaal?
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: Kerneels....
Volgende onderwerp: St Lucia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 07:05:40 MGT 2024