Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 46664 Konsert.
46664 Konsert. [boodskap #87751] So, 30 November 2003 09:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek is baie dankbaar dat die wind lank genoeg weggebly het sodat die konsert
deur almal teenwoordig geniet kon word.
'n Lekker konsert wat ons volgende jaar weer gaan kry.
--
Annette
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87753 is 'n antwoord op boodskap #87751] So, 30 November 2003 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, dit was baie goed. Volgens Business Day was daar 45 000 mense. Ek haal
my hoed af vir die organiseerders - teen die einde het my hart bietjie wild
geklop toe die mikrofone nie meer so lekker wou werk nie.
Sê my net wat het jy gedink van Peter Gabriel wat nie eers die moeite gedoen
het om sy woorde of die uitspraak van die woorde te leer nie. Ek was baie
teleurgesteld in hom, eers saam met Cat Stevens (of te wel Ysuf Islam) en
toe maak hy droog saam met onse Johnny, hy't regtig gelyk of hy nie daar wil
wees nie. En om toe nog op Apartheid te gaan staan en speel (Steve Biko),
ek het skoon sooibrand gekry. Bono, Queen, The Corrs, Anastacia en die res
het regtig die konsert die moeite werd gemaak.
Volgende jaar sal en 'n plan maak om af te gaan Kaap toe en reg voor in die
"golden circle" te gaan staan.

E

"Annette" skryf in boodskap news:bqceqi$t8v$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is baie dankbaar dat die wind lank genoeg weggebly het sodat die konsert
> deur almal teenwoordig geniet kon word.
> 'n Lekker konsert wat ons volgende jaar weer gaan kry.
> --
> Annette
>
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87767 is 'n antwoord op boodskap #87753] So, 30 November 2003 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette. Waarom daag jy nie Suid-Afrikaanse kunstenaars om 'n soortgelyke
"vigs-konsert" te hou - en te bewys dat hulle meer as 45,000 mense kan lok.
(Ek is oortuig as jy dit aan Thabo as uitdaging stel - sal hy dit aanvaar m
Nelson ene voor te raak.)
O ja, Pretoria moet die venue wees ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3fc9d4b0$0$64728@hades.is.co.za...
> Ja, dit was baie goed. Volgens Business Day was daar 45 000 mense. Ek haal
> my hoed af vir die organiseerders - teen die einde het my hart bietjie wild
> geklop toe die mikrofone nie meer so lekker wou werk nie.
> Sê my net wat het jy gedink van Peter Gabriel wat nie eers die moeite gedoen
> het om sy woorde of die uitspraak van die woorde te leer nie. Ek was baie
> teleurgesteld in hom, eers saam met Cat Stevens (of te wel Ysuf Islam) en
> toe maak hy droog saam met onse Johnny, hy't regtig gelyk of hy nie daar wil
> wees nie. En om toe nog op Apartheid te gaan staan en speel (Steve Biko),
> ek het skoon sooibrand gekry. Bono, Queen, The Corrs, Anastacia en die res
> het regtig die konsert die moeite werd gemaak.
> Volgende jaar sal en 'n plan maak om af te gaan Kaap toe en reg voor in die
> "golden circle" te gaan staan.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:bqceqi$t8v$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is baie dankbaar dat die wind lank genoeg weggebly het sodat die
> konsert
>> deur almal teenwoordig geniet kon word.
>> 'n Lekker konsert wat ons volgende jaar weer gaan kry.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87778 is 'n antwoord op boodskap #87751] Ma, 01 Desember 2003 00:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
woer-woer Verwoerd.
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87781 is 'n antwoord op boodskap #87778] Ma, 01 Desember 2003 04:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Winnie se Mercedes-plaat lees ook 666.

TJ

"@rogers.com" wrote in message
news:okwyb.106326$X2W1.72760@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
> woer-woer Verwoerd.
>
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87782 is 'n antwoord op boodskap #87778] Ma, 01 Desember 2003 04:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Dec 2003 00:55:48 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
> woer-woer Verwoerd.
>

Ek wonder ook elke keer as ek dit sien
of daardie nommer per opset aan hom gegee is.
'n Paar dae gelede het ek opgemerk dat sy ex vrou
se motor wéér 'n 666 nommer is. Die vorige (Merc)
wat terug geneem is weens swak betaling, het ook
'n 666 nommer gehad.
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87784 is 'n antwoord op boodskap #87782] Ma, 01 Desember 2003 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons sal moet uitvind hoe die nommers toegeken word. Ek glo nie daar is
iemand wat iewers 'n kamertjie sit en 'n spesifieke nommer vir 'n gevangene
uitdink nie.
--
Annette
news:dailsv4b1lfotvgtm54f8i4jsglqkpfo60@4ax.com...
> On Mon, 01 Dec 2003 00:55:48 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
>> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
>> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
>> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
>> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
>> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
>> woer-woer Verwoerd.
>>
>
> Ek wonder ook elke keer as ek dit sien
> of daardie nommer per opset aan hom gegee is.
> 'n Paar dae gelede het ek opgemerk dat sy ex vrou
> se motor w��r 'n 666 nommer is. Die vorige (Merc)
> wat terug geneem is weens swak betaling, het ook
> 'n 666 nommer gehad.
>
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87797 is 'n antwoord op boodskap #87784] Ma, 01 Desember 2003 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hier is die antwoord uit die perd se bek:
Die korrekte vorm van
> Oom Nelson se nommer was dus 466/64, wat beteken het dat hy 466ste gevangene
> was wat gedurende 1964 in Robbeneiland se registers opgeneem was.

--
Annette

"Annette" skryf in boodskap news:bqepic$qsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons sal moet uitvind hoe die nommers toegeken word. Ek glo nie daar is
> iemand wat iewers 'n kamertjie sit en 'n spesifieke nommer vir 'n gevangene
> uitdink nie.
> --
> Annette
> news:dailsv4b1lfotvgtm54f8i4jsglqkpfo60@4ax.com...
>> On Mon, 01 Dec 2003 00:55:48 GMT, "@rogers.com"
>> wrote:
>>
>>> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
>>> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
>>> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
>>> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
>>> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
>>> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
>>> woer-woer Verwoerd.
>>>
>>
>> Ek wonder ook elke keer as ek dit sien
>> of daardie nommer per opset aan hom gegee is.
>> 'n Paar dae gelede het ek opgemerk dat sy ex vrou
>> se motor w��r 'n 666 nommer is. Die vorige (Merc)
>> wat terug geneem is weens swak betaling, het ook
>> 'n 666 nommer gehad.
>>
>
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87800 is 'n antwoord op boodskap #87797] Ma, 01 Desember 2003 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy móét verwag dat ou Goudina nou vir jou gaan sê dat hulle hom 'n spesiale
plek in die tou gegee het sodat hy dáái nommer kon kry! Sy laat my dink
aan 'n hond wat sy eie stert jaag.......al in die rondte. Al verskil is,
sy soek nie die stert nie, die hol wil sy hê!

"Annette" skryf in boodskap news:bqf6vp$1bg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hier is die antwoord uit die perd se bek:
> Die korrekte vorm van
>> Oom Nelson se nommer was dus 466/64, wat beteken het dat hy 466ste
> gevangene
>> was wat gedurende 1964 in Robbeneiland se registers opgeneem was.
>
> --
> Annette
> "Annette" wrote in message
> news:bqepic$qsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons sal moet uitvind hoe die nommers toegeken word. Ek glo nie daar is
>> iemand wat iewers 'n kamertjie sit en 'n spesifieke nommer vir 'n
> gevangene
>> uitdink nie.
>> --
>> Annette
>> news:dailsv4b1lfotvgtm54f8i4jsglqkpfo60@4ax.com...
>>> On Mon, 01 Dec 2003 00:55:48 GMT, "@rogers.com"
>>> wrote:
>>>
>>>> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
>>>> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
>>>> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
>>>> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
>>>> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
>>>> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
>>>> woer-woer Verwoerd.
>>>>
>>>
>>> Ek wonder ook elke keer as ek dit sien
>>> of daardie nommer per opset aan hom gegee is.
>>> 'n Paar dae gelede het ek opgemerk dat sy ex vrou
>>> se motor w��r 'n 666 nommer is. Die vorige (Merc)
>>> wat terug geneem is weens swak betaling, het ook
>>> 'n 666 nommer gehad.
>>>
>>
>
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87803 is 'n antwoord op boodskap #87781] Ma, 01 Desember 2003 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Was Winnie en Mandela nie getroud nie?
Het sy smaak verbeter?

"TJ" skryf in boodskap news:bqehgb$ops$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Winnie se Mercedes-plaat lees ook 666.
>
> TJ
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:okwyb.106326$X2W1.72760@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
>> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
>> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
>> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
>> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
>> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
>> woer-woer Verwoerd.
>>
>
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87807 is 'n antwoord op boodskap #87803] Ma, 01 Desember 2003 13:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja , sy nuwe vrou dra nie sulke klomp lappe op haar kop rond nie:))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bqfc7c$5g3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was Winnie en Mandela nie getroud nie?
> Het sy smaak verbeter?
> "TJ" wrote in message
> news:bqehgb$ops$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Winnie se Mercedes-plaat lees ook 666.
>>
>> TJ
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:okwyb.106326$X2W1.72760@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>>> Wonder of Mandela se tronknommer nou sommer
>>> so per ongeluk die 666 ingehad het, en of dit met
>>> voorbedagte rade aan hom gegee is. Dan lag ek my
>>> 'n papie. Iemand dink hy's die duiwel, en nou dink
>>> die hele wêreld hy is die beste ding wat die wêreld
>>> in die laaste honderd jaar getref het. Hoor hoe
>>> woer-woer Verwoerd.
>>>
>>
>
Re: 46664 Konsert. [boodskap #87819 is 'n antwoord op boodskap #87797] Ma, 01 Desember 2003 18:38 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Dec 2003 12:54:24 +0200, "Annette" wrote:

> Annette
> "Annette" wrote in message
> news:bqepic$qsh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons sal moet uitvind hoe die nommers toegeken word. Ek glo nie daar is
>> iemand wat iewers 'n kamertjie sit en 'n spesifieke nommer vir 'n
> gevangene
>> uitdink nie.
>> --

Maar tog is daar iemand wat in 'n kamertjie sit
en besluit watter registrasie nommer om te koop
vir die motor, met die belastigbetalers se geld.
Vorige onderwerp: Die Konsert
Volgende onderwerp: Afrikaners en industrie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:13:03 MGT 2024