Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby: Staaldraad
Rugby: Staaldraad [boodskap #87417] Ma, 24 November 2003 07:58 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
toekoms.
Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87425 is 'n antwoord op boodskap #87417] Ma, 24 November 2003 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
en selfs goedpraat, anders kan hulle
vergeet om weer gekies te word.
So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))

Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
land onder die domstes van die dommes is.
Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
Sondagkoerante, se verstand te bowe.

--
Annette
news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
> toekoms.
> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87430 is 'n antwoord op boodskap #87425] Ma, 24 November 2003 09:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
... en voorheen was dit net die boksers ... duh.

... gelukkig het ons nog nie gemengde (met dames) spanne nie ...

... so iets soos GI Jane (ook op TV die naweek gewees) opleiding?

... benoude boude op Carte Blanche gesien en weet nie wat om te dink nie.

... "been there, done that, got the T-Shirt", maar gelukkig nie vir
draadtrek nie.

:-)

TJ

"Annette" wrote in message
news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
> en selfs goedpraat, anders kan hulle
> vergeet om weer gekies te word.
> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>
> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
> land onder die domstes van die dommes is.
> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>
> --
> Annette
> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>> toekoms.
>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87438 is 'n antwoord op boodskap #87425] Ma, 24 November 2003 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vir party van die manne was dit maar moeilik as gevolg van "size" - kamp
hakiesdraad? (klein hakies).

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
> en selfs goedpraat, anders kan hulle
> vergeet om weer gekies te word.
> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>
> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
> land onder die domstes van die dommes is.
> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>
> --
> Annette
> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>> toekoms.
>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87441 is 'n antwoord op boodskap #87425] Ma, 24 November 2003 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is maar net toevallig dat al die top spanne soortgelyke dinge doen, maar
niemand praat daaroor nie? Ek kan jou my versekering gee dat so 'n
ly-sessie wel spangees bou. Amper so iets soos wat die een vrou vir die
ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat hulle
het nou 'n 'bond'? Die kaalgattery is maar net om die speelveld gelyk te
maak. Ek hoef jou sekerlik nie te vertel hoe bou baie mense hul
waardigheid en karakter rondom hul klere en bybehore nie? Verwyder dit en
niemand het 'n voordeel of 'n nadeel bo die ander nie. Ek weet nie wat
sukkel julle so om te verstaan nie! Die spreekwoord is mos van toendertyd
dat jy eers 'n sak sout of twee saam moet opeet voor mense begin lekker
saamwerk. Dit gee hulle 'n rede om te 'bond'. Met die kakkerasie en
professionele in SA wat nie eintlik lus is om voluit te gaan nie, moes
Streuli 'n plan maak om iets te doen wat sal veroorsaak dat die manne 'n
band kry met mekaar.......net jammer dit het fokol gedoen om die manne se
rugbyvermoë te verbeter. Niks sal dit in elk geval gedoen het nie, so wat
het julle eintlik verwag moet hy met hulle doen in die aanloop WB toe?
Hulle moes die tyd omkry!!

"Annette" skryf in boodskap news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
> en selfs goedpraat, anders kan hulle
> vergeet om weer gekies te word.
> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>
> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
> land onder die domstes van die dommes is.
> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>
> --
> Annette
> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>> toekoms.
>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87447 is 'n antwoord op boodskap #87438] Ma, 24 November 2003 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis, juis - die kaal-lopery was glo om almal gelyk te stel - maar dit is
juis wat die perde van die bulle skei:)))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bpsjoc$f5q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir party van die manne was dit maar moeilik as gevolg van "size" - kamp
> hakiesdraad? (klein hakies).
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek
> ondersteun
>> en selfs goedpraat, anders kan hulle
>> vergeet om weer gekies te word.
>> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
>> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
>> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>>
>> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
>> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
>> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
>> land onder die domstes van die dommes is.
>> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
>> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
>> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
>> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>>
>> --
>> Annette
>> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>>> toekoms.
>>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>>
>>
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87450 is 'n antwoord op boodskap #87441] Ma, 24 November 2003 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit help niks, geen. zero en zat om te help om op die speelveld te kan
dink, te verdedig en die bal te hanteer:))
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
The main battlefield for good is not the
open ground of the public arena but the
small clearing of each heart.
( Life of Pi by Yann Martel)

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpslmt$3ll$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Is maar net toevallig dat al die top spanne soortgelyke dinge doen, maar
> niemand praat daaroor nie? Ek kan jou my versekering gee dat so 'n
> ly-sessie wel spangees bou. Amper so iets soos wat die een vrou vir die
> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat hulle
> het nou 'n 'bond'? Die kaalgattery is maar net om die speelveld gelyk te
> maak. Ek hoef jou sekerlik nie te vertel hoe bou baie mense hul
> waardigheid en karakter rondom hul klere en bybehore nie? Verwyder dit en
> niemand het 'n voordeel of 'n nadeel bo die ander nie. Ek weet nie wat
> sukkel julle so om te verstaan nie! Die spreekwoord is mos van toendertyd
> dat jy eers 'n sak sout of twee saam moet opeet voor mense begin lekker
> saamwerk. Dit gee hulle 'n rede om te 'bond'. Met die kakkerasie en
> professionele in SA wat nie eintlik lus is om voluit te gaan nie, moes
> Streuli 'n plan maak om iets te doen wat sal veroorsaak dat die manne 'n
> band kry met mekaar.......net jammer dit het fokol gedoen om die manne se
> rugbyvermoë te verbeter. Niks sal dit in elk geval gedoen het nie, so wat
> het julle eintlik verwag moet hy met hulle doen in die aanloop WB toe?
> Hulle moes die tyd omkry!!
> "Annette" wrote in message
> news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
>> en selfs goedpraat, anders kan hulle
>> vergeet om weer gekies te word.
>> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
>> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
>> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>>
>> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
>> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
>> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
>> land onder die domstes van die dommes is.
>> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
>> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
>> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
>> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>>
>> --
>> Annette
>> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>>> toekoms.
>>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>>
>>
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87472 is 'n antwoord op boodskap #87417] Ma, 24 November 2003 15:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 09:58:32 +0200, "Suidwester"
wrote:

>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig
veroordeel, maar
> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
> toekoms.

Om iets te onthou in die toekoms is nie noodwendig positief nie.
Die oorlewendes van die Titanic het dit ook die res van hul lewens
onthou.

Wat baie interresant is is dat GEEN sport sielkundige in enige stadium
ooit geraadpleeg is met die saamstel van die program nie.

Dit se alles.

Een telefoon-oproep ver was mense wat gerekende sielkundiges is EN vir
die Springbokke gespeel het.
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87481 is 'n antwoord op boodskap #87441] Ma, 24 November 2003 19:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

Amper so iets soos wat die een vrou vir die
> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat hulle
> het nou 'n 'bond'

Elke keer as ek soiets lees, Suidwester, dan kry
ek so jammer vir jou. Watter onkunde en watter
verwronge idees oor die lewe! Geen wonder dat
jy ander moet afloer nie.

Tant Hessie van die Spergebied
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87491 is 'n antwoord op boodskap #87472] Di, 25 November 2003 02:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi - hoekom het moffies snorre?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0q84svojr40fuhde9i2n9r1l22qafrnj3h@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 09:58:32 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig
> veroordeel, maar
>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>> toekoms.
>
> Om iets te onthou in die toekoms is nie noodwendig positief nie.
> Die oorlewendes van die Titanic het dit ook die res van hul lewens
> onthou.
>
> Wat baie interresant is is dat GEEN sport sielkundige in enige stadium
> ooit geraadpleeg is met die saamstel van die program nie.
>
> Dit se alles.
>
> Een telefoon-oproep ver was mense wat gerekende sielkundiges is EN vir
> die Springbokke gespeel het.
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87492 is 'n antwoord op boodskap #87491] Di, 25 November 2003 03:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Ferdi - hoekom het moffies snorre?

Jonas, jy is blykbaar nog een wat net nie die
onderwerp van homoseksualiteit kan laat
links lê nie. Onseker van jou oriëntasie?

Tant Mina
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87496 is 'n antwoord op boodskap #87491] Di, 25 November 2003 05:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom het al die Boeremaglede snorre?
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bpufau$74m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdi - hoekom het moffies snorre?
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87501 is 'n antwoord op boodskap #87481] Di, 25 November 2003 09:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek voel geëerd om onder jou jammerte wees, ou ding. Daar moet 'n
positiewe en 'n negatiewe wees om aan te meet......kies jy maar self! Wat
sal jy in elke geval weet van mense en hul lyding? Jy't weggehol toe dinge
warm begin raak?
"@rogers.com" wrote in message
news:r_swb.2801$mYe.527@news01.bloor.is.net.cable.rogers.com ...
>
> Suidwester wrote
>
> Amper so iets soos wat die een vrou vir die
>> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat hulle
>> het nou 'n 'bond'
>
> Elke keer as ek soiets lees, Suidwester, dan kry
> ek so jammer vir jou. Watter onkunde en watter
> verwronge idees oor die lewe! Geen wonder dat
> jy ander moet afloer nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87503 is 'n antwoord op boodskap #87450] Di, 25 November 2003 09:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar julle vat 4 dae en bou die hele storie rondom dit! Die hele ding
is 'n proses. Jy kan net soveel afrigting doen oor tegniek en
balvaardighede en so aan. As 'n Bokspan kry jy 'n klomp ouens bymekaar uit
die verskeie uithoeke van die land en jy moet hulle in 'n eenheid laat
saamwerk. Glo my, die Bulle-manne gaan sit op 'n hopie, die WP's soek
hulle eie kol, die Natallers ook, en so aan. Die kans is ook goed dat jy
drie of vier provinsiale kapteins bymekaar het en elke groepie het sy eie
voorkeure oor wie nou eintlik die gesag is. Jy moet onthou dat die
spelers nie altyd met die keursders saamstem nie! Vat nou net per
voorbeeld vir Joost en Corné. Joost het die Bulle gedryf en gedra tot by
die Curriebeker terwyl die WP met Corné maar effe mog'et treffe was. Die
groot groep ondersteun dus hulle kaptein.....en sulke dinge. Dis hier waar
so 'n streskamp baie help om ouens se voorafingesteldheid so 'n bietjie
gelyk te maak en hulle bymekaar te gooi en te laat saamwerk.
MAAR, soos hulle gisteraand op Superrugby gesê het, die manne druk
mekaar deesdae so na 'n drie gedruk word, dalk was die kaalgeid
voorbereiding op wat moet kom? He-he! Gelukkig kon die Bokke nou nie
eintlik drieë gedruk kry nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bpt2bi$mtq$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit help niks, geen. zero en zat om te help om op die speelveld te kan
> dink, te verdedig en die bal te hanteer:))
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> The main battlefield for good is not the
> open ground of the public arena but the
> small clearing of each heart.
> ( Life of Pi by Yann Martel)
> "Suidwester" wrote in message
> news:bpslmt$3ll$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Is maar net toevallig dat al die top spanne soortgelyke dinge doen, maar
>> niemand praat daaroor nie? Ek kan jou my versekering gee dat so 'n
>> ly-sessie wel spangees bou. Amper so iets soos wat die een vrou vir die
>> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat hulle
>> het nou 'n 'bond'? Die kaalgattery is maar net om die speelveld gelyk te
>> maak. Ek hoef jou sekerlik nie te vertel hoe bou baie mense hul
>> waardigheid en karakter rondom hul klere en bybehore nie? Verwyder dit en
>> niemand het 'n voordeel of 'n nadeel bo die ander nie. Ek weet nie wat
>> sukkel julle so om te verstaan nie! Die spreekwoord is mos van toendertyd
>> dat jy eers 'n sak sout of twee saam moet opeet voor mense begin lekker
>> saamwerk. Dit gee hulle 'n rede om te 'bond'. Met die kakkerasie en
>> professionele in SA wat nie eintlik lus is om voluit te gaan nie, moes
>> Streuli 'n plan maak om iets te doen wat sal veroorsaak dat die manne 'n
>> band kry met mekaar.......net jammer dit het fokol gedoen om die manne se
>> rugbyvermoë te verbeter. Niks sal dit in elk geval gedoen het nie, so wat
>> het julle eintlik verwag moet hy met hulle doen in die aanloop WB toe?
>> Hulle moes die tyd omkry!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bpsh15$eem$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Maar Suidwester, natuurlik sal die stomme siele almal die projek ondersteun
>>> en selfs goedpraat, anders kan hulle
>>> vergeet om weer gekies te word.
>>> So, wat is hierdie kaalrondlopery nou eintlik oor. mmmmmm?
>>> Om te kyk wie spog die meeste met sy toebehore?
>>> Eintlik was dit Kamp Draadtrek:))
>>>
>>> Dan is daar nog die soos De Wet Barry wat nonsens praat en sê AS hulle gewen
>>> het, sou die mense gesê het dit was 'n goeie ding.
>>> Ek word net met die dag al hoe meer oortuig dat senior rugbyspelers in ons
>>> land onder die domstes van die dommes is.
>>> Dat nie een van hulle werklikheid in die gesig wou staar en nog steeds kon
>>> dink dat hulle kon wen deur kaal rond te loop ipv oefen hoe om 'n bal te
>>> vang, uit te gee, en te dink op die veld nie, gaan my , en die
>>> Sondagkoerante, se verstand te bowe.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> news:bpsefd$318n$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Het die Sondagpers darem nie 'n fees met dié onderwerp nie? Mens kan seker
>>>> verstaan dat daar alle soorte van redes gesoek word vir die Bokke se swak
>>>> vertoning in die WB nie, maar om 'n spanbouoefening van 4 dae uit te lig as
>>>> een van die redes vir swak prestasie, is 'n soeke na publisiteit deur dese
>>>> en gene wat daarvan hou om sy naam en gesig lig te gee in die pers en op TV.
>>>> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig veroordeel, maar
>>>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>>>> toekoms.
>>>> Miskien moet al hierdie sogenaamde kenners eerder hul grys selle fokus
>>>> op die SA rugbyspeler self. Daar was in elk geval nie eers 'n geringe kans
>>>> dat die Bokke die WB sou wen nie en geen enkele Bok was goed genoeg om eers
>>>> in die top vyf spanne van die wêreld 'n plek te haal nie! Waarmee wou
>>>> hulle die WB wen? Hou op om enkele wonderwerke te soek en stel vas WAAROM
>>>> is ons spelers in al die posisies nie meer goed genoeg nie? Begin by die
>>>> eindpunt en werk dan terug en maak alles reg wat verkeerd is.....
>>>>
>>>
>>
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87505 is 'n antwoord op boodskap #87472] Di, 25 November 2003 09:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis seker maklik om nou na die tyd te kritiseer. Die een groep wil
sielkundige toe, die ander wil army-styl kampe doen om gees te vang en ander
weer sê los die hele spul want dit het niks met rugbyvaardigheid te doene
nie! Eintlik is alles 'n pot stront. Die Bokke was nie op standaard nie
en g'n strafkamp of sielkundige kon hulle vermoëns verbeter het nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:0q84svojr40fuhde9i2n9r1l22qafrnj3h@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 09:58:32 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Dis darem net snaaks dat een en elke 'kenner' die oefenig
> veroordeel, maar
>> die spelers self vind dit 'n nodige ondervinding. Een om te onthou in die
>> toekoms.
>
> Om iets te onthou in die toekoms is nie noodwendig positief nie.
> Die oorlewendes van die Titanic het dit ook die res van hul lewens
> onthou.
>
> Wat baie interresant is is dat GEEN sport sielkundige in enige stadium
> ooit geraadpleeg is met die saamstel van die program nie.
>
> Dit se alles.
>
> Een telefoon-oproep ver was mense wat gerekende sielkundiges is EN vir
> die Springbokke gespeel het.
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87517 is 'n antwoord op boodskap #87505] Di, 25 November 2003 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2003 11:27:21 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Dis seker maklik om nou na die tyd te kritiseer. Die een groep wil
> sielkundige toe, die ander wil army-styl kampe doen om gees te vang en ander
> weer sê los die hele spul want dit het niks met rugbyvaardigheid te doene
> nie! Eintlik is alles 'n pot stront. Die Bokke was nie op standaard nie
> en g'n strafkamp of sielkundige kon hulle vermoëns verbeter het nie.

Korrek.
Maar as jy sulke kampe wil doen om spelers sielkundig voor te berei,
raadpleeg dan ten minste n sportsielkundige.
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87518 is 'n antwoord op boodskap #87492] Di, 25 November 2003 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Daar moet n diep liggende rede wees vir sulke obsessies.

On Tue, 25 Nov 2003 03:14:45 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Jonas wrote
>
>> Ferdi - hoekom het moffies snorre?
>
> Jonas, jy is blykbaar nog een wat net nie die
> onderwerp van homoseksualiteit kan laat
> links lê nie. Onseker van jou oriëntasie?
>
> Tant Mina
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87520 is 'n antwoord op boodskap #87518] Di, 25 November 2003 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote

> Daar moet n diep liggende rede wees vir sulke obsessies.
>> Jonas wrote
>>
>>> Ferdi - hoekom het moffies snorre?
>>
>> Jonas, jy is blykbaar nog een wat net nie die
>> onderwerp van homoseksualiteit kan laat
>> links lê nie. Onseker van jou oriëntasie?

Dis nie so diep-liggend nie.
Almal weet watter spanninge
die oorsaak is van sulke
opmerkings. Almal weet
dat mans wat ander mans
slaan omdat hulle gay is,
'n manier probeer vind om
in fisiese aanraking te kom
met gays.

Gloudina
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87521 is 'n antwoord op boodskap #87501] Di, 25 November 2003 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote

Wat
> sal jy in elke geval weet van mense en hul lyding? Jy't weggehol toe dinge
> warm begin raak?
>> Suidwester wrote
>> Amper so iets soos wat die een vrou vir die
>>> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat
> hulle > > > het nou 'n 'bond'

Nou yl jy darem lekker, Suidwester. Ons praat
oor jou opinies van wat in vroumense se koppe
aangaan, en jy tokkel alweer op die snaar van
ons emigrasie na Kanada, asof dit jou die reg
gee om alles wat ek sê, as leuens te verklaar.
Ons praat oor jou opinies oor die vroulike
geslag. Weet jy watter snaakse soort portret
jy van jouself skilder as dit by dié sake kom.
Jy praat altyd oor seks wat ander mense doen,
en wat ander mense oor seks dink. Of jy probeer
jouself uitmaak as die vreeslike macho man onder
die vroumense. Weet jy, 'n man wat gemaklik
voel met sy seksuele gevoelens is eintlik baie
sag en nederig en liefdevol, en sal nooit spog
oor hoe 'n uithaler stud hy is nie.

Gloudina
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87548 is 'n antwoord op boodskap #87521] Wo, 26 November 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Alles net jou opinie, ou antie. Ek het nog nooit gesê dat 'n vrou
nutteloos is en of dat 'n man beter as 'n vroumens is.....maar elkeen het sy
sterk punte en as elkeen sy kant bring sal daar nie 'n probleem wees nie.
Ek meen, vroumense is ontwerp vir kinders baar en huis skep en hulle doen
dit uitstekend. Hoe kan dit verkeerd wees?
"@rogers.com" wrote in message
news:RVJwb.45386$X2W1.33032@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
> Wat
>> sal jy in elke geval weet van mense en hul lyding? Jy't weggehol toe
> dinge
>> warm begin raak?
>>> Suidwester wrote
>>> Amper so iets soos wat die een vrou vir die
>>>> ander vertel van haar lyding onder haar man en dan die twee dink dat
>> hulle > > > het nou 'n 'bond'
>
> Nou yl jy darem lekker, Suidwester. Ons praat
> oor jou opinies van wat in vroumense se koppe
> aangaan, en jy tokkel alweer op die snaar van
> ons emigrasie na Kanada, asof dit jou die reg
> gee om alles wat ek sê, as leuens te verklaar.
> Ons praat oor jou opinies oor die vroulike
> geslag. Weet jy watter snaakse soort portret
> jy van jouself skilder as dit by dié sake kom.
> Jy praat altyd oor seks wat ander mense doen,
> en wat ander mense oor seks dink. Of jy probeer
> jouself uitmaak as die vreeslike macho man onder
> die vroumense. Weet jy, 'n man wat gemaklik
> voel met sy seksuele gevoelens is eintlik baie
> sag en nederig en liefdevol, en sal nooit spog
> oor hoe 'n uithaler stud hy is nie.
>
> Gloudina
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87549 is 'n antwoord op boodskap #87518] Wo, 26 November 2003 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van 'n desperate poging omdat jy weet die spelers wat jy het is nie goed
genoeg nie en jy nou alles probeer wat enigsins moontlik is om 'n wonderwerk
te probeer bewerkstellig?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:deo6svka4s5jemua1351c4dqjf3fvvgurn@4ax.com...
>
> Daar moet n diep liggende rede wees vir sulke obsessies.
>
>
>
> On Tue, 25 Nov 2003 03:14:45 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>>
>> Jonas wrote
>>
>>> Ferdi - hoekom het moffies snorre?
>>
>> Jonas, jy is blykbaar nog een wat net nie die
>> onderwerp van homoseksualiteit kan laat
>> links lê nie. Onseker van jou oriëntasie?
>>
>> Tant Mina
>>
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87604 is 'n antwoord op boodskap #87417] Do, 27 November 2003 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bart Nel  is tans af-lyn  Bart Nel
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Die SA Vroue Hokkie-span het besef dat die idee van Kamp Staaldraad kan werk
en wil iets soortgelyks doen......Kamp Staalwol.

Bart
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87636 is 'n antwoord op boodskap #87549] Do, 27 November 2003 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 26 Nov 2003 09:14:19 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Wat van 'n desperate poging omdat jy weet die spelers wat jy het is nie goed
> genoeg nie en jy nou alles probeer wat enigsins moontlik is om 'n wonderwerk
> te probeer bewerkstellig?

Dit ook. Ek stry nie met jou oor die stelling nie. Daai agterlyn was
in elk geval kaksleg en sal nie naastenby so lyk in die komende jaar
of twee nie.

My punt is eintlik net dat as mens nou sulke sielkundige speletjies
WIL speel en jy is in die beroepsera en jy het miljoene vir die job,
dan behoort jy darem n sportsielkundige of wat ook by te sleep.

Om dit nie te doen nie, is onbevoegheid.
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87637 is 'n antwoord op boodskap #87636] Do, 27 November 2003 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit gaan sneeu vannag hier - ek stem volmondig met FG saam.

--
Annette

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9nvbsvkh47m18j6ep4i48isekr1c3r4jce@4ax.com...
> On Wed, 26 Nov 2003 09:14:19 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > te probeer bewerkstellig?
>
> Dit ook. Ek stry nie met jou oor die stelling nie. Daai agterlyn was
> in elk geval kaksleg en sal nie naastenby so lyk in die komende jaar
> of twee nie.
>
> My punt is eintlik net dat as mens nou sulke sielkundige speletjies
> WIL speel en jy is in die beroepsera en jy het miljoene vir die job,
> dan behoort jy darem n sportsielkundige of wat ook by te sleep.
>
> Om dit nie te doen nie, is onbevoegheid.
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87666 is 'n antwoord op boodskap #87636] Vr, 28 November 2003 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons stry nie! Ek ken nie die hele storie oor wie betrokke was en wie nie,
maar daar is seker die moontlikheid dat Steuli in die jaar van aanloop die
een of ander sportsielkundige betrokke moes gehad het? Toe raak hy gatvol
en besluit as julle nie wil hoor nie, sal julle voel! Ek dink ons hele
rugby is in 'n krisis want ons het nie meer spelers van top internasionale
gehalte nie. Ek wonder ook net of dit reg is om nou te fokus op gedane
sake en so die probleem net verder temper? Dis tyd om te kyk wat is
verkeerd en in die toekoms reg te stel.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:9nvbsvkh47m18j6ep4i48isekr1c3r4jce@4ax.com...
> On Wed, 26 Nov 2003 09:14:19 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > te probeer bewerkstellig?
>
> Dit ook. Ek stry nie met jou oor die stelling nie. Daai agterlyn was
> in elk geval kaksleg en sal nie naastenby so lyk in die komende jaar
> of twee nie.
>
> My punt is eintlik net dat as mens nou sulke sielkundige speletjies
> WIL speel en jy is in die beroepsera en jy het miljoene vir die job,
> dan behoort jy darem n sportsielkundige of wat ook by te sleep.
>
> Om dit nie te doen nie, is onbevoegheid.
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87669 is 'n antwoord op boodskap #87666] Vr, 28 November 2003 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is vir almal behalwe die afrigter blykbaar so duidelik soos daglig wat
verkeerd is - ons spelers kan skielik, sodra hulle Springbok word, nie die
bal hanteer nie of op die veld dink nie.
--
Annette
$2unc$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ons stry nie! Ek ken nie die hele storie oor wie betrokke was en wie nie,
> maar daar is seker die moontlikheid dat Steuli in die jaar van aanloop die
> een of ander sportsielkundige betrokke moes gehad het? Toe raak hy gatvol
> en besluit as julle nie wil hoor nie, sal julle voel! Ek dink ons hele
> rugby is in 'n krisis want ons het nie meer spelers van top internasionale
> gehalte nie. Ek wonder ook net of dit reg is om nou te fokus op gedane
> sake en so die probleem net verder temper? Dis tyd om te kyk wat is
> verkeerd en in die toekoms reg te stel.
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:9nvbsvkh47m18j6ep4i48isekr1c3r4jce@4ax.com...
>> On Wed, 26 Nov 2003 09:14:19 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>> wonderwerk
>>> te probeer bewerkstellig?
>>
>> Dit ook. Ek stry nie met jou oor die stelling nie. Daai agterlyn was
>> in elk geval kaksleg en sal nie naastenby so lyk in die komende jaar
>> of twee nie.
>>
>> My punt is eintlik net dat as mens nou sulke sielkundige speletjies
>> WIL speel en jy is in die beroepsera en jy het miljoene vir die job,
>> dan behoort jy darem n sportsielkundige of wat ook by te sleep.
>>
>> Om dit nie te doen nie, is onbevoegheid.
>>
>
Re: Rugby: Staaldraad [boodskap #87699 is 'n antwoord op boodskap #87666] Vr, 28 November 2003 14:47 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 28 Nov 2003 08:58:49 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Ons stry nie! Ek ken nie die hele storie oor wie betrokke was en wie nie,
> maar daar is seker die moontlikheid dat Steuli in die jaar van aanloop die
> een of ander sportsielkundige betrokke moes gehad het? Toe raak hy gatvol
> en besluit as julle nie wil hoor nie, sal julle voel! Ek dink ons hele
> rugby is in 'n krisis want ons het nie meer spelers van top internasionale
> gehalte nie. Ek wonder ook net of dit reg is om nou te fokus op gedane
> sake en so die probleem net verder temper? Dis tyd om te kyk wat is
> verkeerd en in die toekoms reg te stel.

Soos ek dit sien is daar wel reuse probleme wat as dit nie opgelos
gaan word nie, rugby effektief gaan doodmaak in SA.
Maar dit kan opgelos word - en redding is dalk (dalk) op pad.

Die eerste issue is die struktuur van die bestuur. Daar is n token
black at the top en n conniving white met effektief die meeste mag,
maar geen verantwoordbaarheid aan die publiek nie, ondertoe.

Dan is daar die kwessie van sirkusnarre wat afrig. Wie verwys nog eers
na Harry Viljoen wat n Springbokspan aanse dat hulle in n toets nie
die bal mag skop nie (teen Argentinie) en kort daarna se hulle mag die
bal nie pass nie (teen Engeland)?

Ons behoort ons steeds siek te lag hiervoor, maar dit verdwyn in die
geheue tussen ander grappe.

Intussen is klub-rugby ook aan die verbrokkel. Dis nie snaaks nie. Dit
gebeur glo in Frankryk ook met n naderende krisis daar, maar hoe goed
gaan dit in SA gehanteer word?

Die hoop is dat Brian van Rooyen op 5 Des pres van Sarfu word. Hy het
reeds 12 van die 14 unies se steun. As hulle nie gatomswaai nie, sal
hy wen. Hy is n oud-speler en is passievol oor rugby. Hy is ook n
suksesvolle sakeman. Miskien kom hy die mas op en is hy n bedrewe en
legitieme rugbybaas.

Die spelers is daar. Dink aan die volgende agterlyn: Conradie en
Pretorius - Jean de Villiers en Ettiene Botha - Ashwin Willemse,
Paulse en Johan Roets (of Greeff) agter.

Die voorspelers is OK - behalwe die marshmallows op slot. Maar sit Geo
Cronje in, drop Krige en kies Burger in sy plek en ons is in die game.
As hulle fiks is, as hulle spangees het en as hulle passie het.
Vorige onderwerp: Die rugby môre....
Volgende onderwerp: Bokke van Engeland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:28:14 MGT 2024