Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Twee vliee
Twee vliee [boodskap #87662] Vr, 28 November 2003 04:53 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Annette

'n StaalDraad kalender
(punt in die yswater)

en 'n StaalWol kookboek
(so maak mens met 'n hoender en 'n eier).

Die ding sal verkoop, maar wie hou die regte vir die fotos en die konsep
(resep)?

:-)

TJ
Re: Twee vliee [boodskap #87664 is 'n antwoord op boodskap #87662] Vr, 28 November 2003 05:52 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Uitstekende plan TJ:))))
Ons kan die inkomste skenk vir die inhuldiging van die bestaande president
volgende jaar.
Hulle het glo 30 miljoen nodig vir die seremonie

Ek wag nou vir bydraes van die mense - foto's van die punt in die wind
manne, en resepte wat met alles met staalwol kan doen:))

--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bq6kd6$acq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette
>
> 'n StaalDraad kalender
> (punt in die yswater)
>
> en 'n StaalWol kookboek
> (so maak mens met 'n hoender en 'n eier).
>
> Die ding sal verkoop, maar wie hou die regte vir die fotos en die konsep
> (resep)?
>
> :-)
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: (no subject)
Volgende onderwerp: Jy mag nie Afrikaans wees nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 17:47:05 MGT 2024