Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kan iemand help, asb?
Kan iemand help, asb? [boodskap #87615] Do, 27 November 2003 08:46 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Wat beteken die volgende?

Asiti
Amen siyakudumisa
Asiti
Amen siyakudumisa
Asiti
Amen Baba
Amen Baba
Amen siyakudumisa

Max____________________________
Re: Kan iemand help, asb? [boodskap #87642 is 'n antwoord op boodskap #87615] Do, 27 November 2003 18:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Max wrote

> Wat beteken die volgende?
>
> Asiti
> Amen siyakudumisa
> Asiti
> Amen siyakudumisa
> Asiti
> Amen Baba
> Amen Baba
> Amen siyakudumisa

Max, "dumiso" beteken "praise, church service" in
Engels, volgens my Soeloe woordeboek. Ek wonder
of die "siti" nie verwant is aan variasies van "sithi" wat
almal iets te doen het met "screen, overshadow, intercept."
Die "baba" is ek amper seker is "vader." Jy kan maar
jou eie gevolgtrekkings maak. Klink vir my na 'n
godsdienstige lied.

Gloudina
Re: Kan iemand help, asb? [boodskap #87680 is 'n antwoord op boodskap #87642] Vr, 28 November 2003 11:44 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Gloudina.

Dit is 'n Godsdienstige lied. Hier�s 'n koor wat dit sing, en een van die
lede het my gevra of ek dit kan vertaal. Hulle weet nie dat ons 11 tale het
en mens nie alles kan ken nie...

Ek gee jou antwoord so deur, die res moet hy maar self invul.

Max____________________________

"@rogers.com" wrote in message
news:ofrxb.72072$Fv8.45457@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> Max wrote
>
>> Wat beteken die volgende?
>>
>> Asiti
>> Amen siyakudumisa
>> Asiti
>> Amen siyakudumisa
>> Asiti
>> Amen Baba
>> Amen Baba
>> Amen siyakudumisa
>
> Max, "dumiso" beteken "praise, church service" in
> Engels, volgens my Soeloe woordeboek. Ek wonder
> of die "siti" nie verwant is aan variasies van "sithi" wat
> almal iets te doen het met "screen, overshadow, intercept."
> Die "baba" is ek amper seker is "vader." Jy kan maar
> jou eie gevolgtrekkings maak. Klink vir my na 'n
> godsdienstige lied.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Jy mag nie Afrikaans wees nie
Volgende onderwerp: Ons word hoenders
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 18:16:48 MGT 2024