Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat is jou porn-ster naam?
Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87458] Ma, 24 November 2003 14:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.

Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))

Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87464 is 'n antwoord op boodskap #87458] Ma, 24 November 2003 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Hoe klink Staalbal vir jou? My hond se naam was Staal!

"Annette" skryf in boodskap news:bpt3c1$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>
> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>
> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87466 is 'n antwoord op boodskap #87464] Ma, 24 November 2003 14:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was mammie se van Ball?:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bpt44s$sh6$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> He-he! Hoe klink Staalbal vir jou? My hond se naam was Staal!
> "Annette" wrote in message
> news:bpt3c1$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
>> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>>
>> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>>
>> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
>> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>>
>
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87471 is 'n antwoord op boodskap #87458] Ma, 24 November 2003 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 24 Nov 2003 16:05:18 +0200, "Annette" wrote:

> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>
> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>
> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>

Ek het nooit 'n hond gehad nie, Annette. Mag daardie eerste deel van
my skuilnaam dan ook die naam van my poes wees?

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87479 is 'n antwoord op boodskap #87458] Ma, 24 November 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Laska-Jo.

C.

"Annette" skryf in boodskap news:bpt3c1$ndv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>
> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>
> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87499 is 'n antwoord op boodskap #87471] Di, 25 November 2003 08:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jitte, jy praat nou van lekker goed......in Afrika!

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:pc84svctrep4b364f2miqqga69j6mpi207@4ax.com...
> On Mon, 24 Nov 2003 16:05:18 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dis glo 'n ongeskrewe reel by die werklike porn-"sterre" om hul skuilnaam
>> saam te stel uit hul hul eerste hond se naam en hul ma se van.
>>
>> Spokie Marais klink nie vir my baie eroties nie;)))
>>
>> Maar ek het nog meer simpatie vir die arme porn-ster man met die naam Fifi
>> McLaren of die vrou met die naam Blixum van Staden:)))
>>
>
> Ek het nooit 'n hond gehad nie, Annette. Mag daardie eerste deel van
> my skuilnaam dan ook die naam van my poes wees?
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87511 is 'n antwoord op boodskap #87464] Di, 25 November 2003 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek 'n pornster moet word, sal my naam Pallas Vetrioel wees.
Re: Wat is jou porn-ster naam? [boodskap #87528 is 'n antwoord op boodskap #87499] Di, 25 November 2003 17:52 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Nov 2003 10:56:38 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Jitte, jy praat nou van lekker goed......in Afrika!

Ag ja! Julle in Suid-Afrika praat nie oor 'n 'poes' as julle eintlik
wil sê 'n "kat" nie, nè? Nou, hier in Vlaandere praat ons ook oor 'n
"poes" as ons bedoel 'vrouelike geslagsorgaan' maar dan praat ons nie
luid nie.. Verskoning, ek het hierdie eintlik nie geweet nie! Euh..,
'n "poes" is hier 'n vriendelike benaming van 'n kat.. Dis wat ek vir
my eie "poes" sê...

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: R29 MILJOEN ONNODIG EN ONWETTIG SPANDEER
Volgende onderwerp: Aggg Gloudina!!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:25:25 MGT 2024