Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Mandela's call after the Soweto uprising of 1976
Re: Mandela's call after the Soweto uprising of 1976 [boodskap #87384] So, 23 November 2003 13:13 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote

> This message was Mandela's call after the Soweto uprising of 1976. It
> was published by the ANC on 10 June 1980, with an introduction by O R
> Tambo, President of the ANC at the time.

Frikkie, my dier. Is jy nou ook lid van die
ANC? Anders hoekom sit jy hierdie mooi
logiese en goed bewoorde argument van die
ANC teen die wit diktatorskap van apartheid
op hierdie nuusgroep?
In alle geval, Frikkie, jy ondermyn Afrikaans.
Wat is jou agenda? Selfs die ANC is beter
gesind teenoor Afrikaans as jy. Jy roei dit
eenvoudig net uit. Wat het jy teen Afrikaans?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Mandela's call after the Soweto uprising of 1976 [boodskap #87395 is 'n antwoord op boodskap #87384] So, 23 November 2003 18:08 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 23 Nov 2003 10:36:35 +0200, Frikkie Potgieter
wrote:

> 'UNITE! MOBILISE! FIGHT ON! BETWEEN THE ANVIL OF UNITED MASS ACTION
> AND THE HAMMER OF THE ARMED STRUGGLE WE SHALL CRUSH APARTHEID!'
>
---ensovoorts, ensovoorts---

Wat was die bedoeling van jou artikel, Frikkie? Het jy dan publisiteit
wil maak vir Nelson Mandela? Ek ken jou nie so nie! Of is dit net wat
jy wou doen? Jy is tog wel 'n baie teenstrydige persoonlikheid!

Groete uit Vlaandere,

Norbert
Vorige onderwerp: Vertalings, geen kodewoorde of piep, ens.
Volgende onderwerp: Daai foto's Lorinda...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:58:30 MGT 2024