Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: News article - What happens after Mandela?
Re: News article - What happens after Mandela? [boodskap #87371] Sa, 22 November 2003 13:56 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote

> then, of course, Frikkie will be discussing the new names again:-)

En hanskakie Frikkie sal so bly wees dat julle Afrikaners
almal op hierdie Afrikaanse nuusgroep in Engels sit en skryf.
Hoekom is julle Afrikaners in SA, veral as julle nogal regse
politieke neigings het, so gewillig om in Engels julle gesprekke
te voer, terwyl julle almal duidelik Afrikaners is?

Gloudina
Re: News article - What happens after Mandela? [boodskap #87372 is 'n antwoord op boodskap #87371] Sa, 22 November 2003 13:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" wrote
> factions in
> the African National Congress (ANC) want to redress what they see as
> its excessive emphasis on reconciliation at the expense of improving
> the lot of blacks.

Ja, hoever moet daar gegaan word om die blankes
"gelukkig te hou" ten koste van die ag uit die tien
inwoners van SA wat nie-blank is?

Penkop van die Derde Republiek.
Volgens onlangse navorsing het daar meer swartes
in die Boere-oorlog gesterf as wittes.
Re: News article - What happens after Mandela? [boodskap #87383 is 'n antwoord op boodskap #87372] So, 23 November 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja - dit was die swartes wat vir die engelse scouts gewees het. (Moet nie
die indruk probeer skep dat die meerderheid swartes aan die Boere se sy
geveg het nie.)
Maar - siende dat jy so slim is Anti - gee vir ons oningeligdes die
feitelikhede - die getalle. Dan praat ons verder ....
"@rogers.com" wrote in message
news:3ZJvb.1035$B04.608@twister01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Frikkie Potgieter" wrote
>>
> factions in
>> the African National Congress (ANC) want to redress what they see as
>> its excessive emphasis on reconciliation at the expense of improving
>> the lot of blacks.
>
> Ja, hoever moet daar gegaan word om die blankes
> "gelukkig te hou" ten koste van die ag uit die tien
> inwoners van SA wat nie-blank is?
>
> Penkop van die Derde Republiek.
> Volgens onlangse navorsing het daar meer swartes
> in die Boere-oorlog gesterf as wittes.
>
Re: News article - What happens after Mandela? [boodskap #87393 is 'n antwoord op boodskap #87383] So, 23 November 2003 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf in boodskap news:bpqbn4$kgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - dit was die swartes wat vir die engelse scouts gewees het. (Moet nie
> die indruk probeer skep dat die meerderheid swartes aan die Boere se sy
> geveg het nie.)

Jy is reg, daar was swart scouts, maar daar is tussen 14000 (konserwatief
geskat) en 22000 swartes in die Engelse kampe dood.

Lorinda
Re: News article - What happens after Mandela? [boodskap #87406 is 'n antwoord op boodskap #87393] Ma, 24 November 2003 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda - ek aanvaar dis die amptelike getalle en ek kan dit publiseer?
Net om my verder te help - wat het jy as bron(ne) benut?

"Lorinda" skryf in boodskap news:bpqpc5$k12$1@newsg1.svr.pol.co.uk...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bpqbn4$kgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja - dit was die swartes wat vir die engelse scouts gewees het. (Moet nie
>> die indruk probeer skep dat die meerderheid swartes aan die Boere se sy
>> geveg het nie.)
>
> Jy is reg, daar was swart scouts, maar daar is tussen 14000 (konserwatief
> geskat) en 22000 swartes in die Engelse kampe dood.
>
> Lorinda
>
Re: News article - What happens after Mandela? [boodskap #87475 is 'n antwoord op boodskap #87406] Ma, 24 November 2003 16:46 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas, dis uit uit die algemene bekende bronne, soos Judd, Surridge,
Pakenham, Gilliomee ens. Die getalle wat in plekke soos Mafeking ens.
gesneuwel het is onbekend.

Lorinda

"Jonas" skryf in boodskap news:bprurb$9no$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - ek aanvaar dis die amptelike getalle en ek kan dit publiseer?
> Net om my verder te help - wat het jy as bron(ne) benut?
> "Lorinda" wrote in message
> news:bpqpc5$k12$1@newsg1.svr.pol.co.uk...
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bpqbn4$kgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ja - dit was die swartes wat vir die engelse scouts gewees het. (Moet
> nie
>>> die indruk probeer skep dat die meerderheid swartes aan die Boere se sy
>>> geveg het nie.)
>>
>> Jy is reg, daar was swart scouts, maar daar is tussen 14000 (konserwatief
>> geskat) en 22000 swartes in die Engelse kampe dood.
>>
>> Lorinda
>>
>
Vorige onderwerp: M&M Satire
Volgende onderwerp: Dood van 'n muis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 19:50:15 MGT 2024