Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die storie van die Strativarius
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87303 is 'n antwoord op boodskap #87300] Wo, 19 November 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> On Wed, 19 Nov 2003 08:56:07 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Elaine, DD praat bog - ons almal weet meer as al die ander:))
>
> Oor Strativariusse ook, Annette?:-)

Ja, veral die wat gereeld hulle stuff so strut, ek dink hulle is
bleddie startivariusse as jy my vra.
;-)
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87306 is 'n antwoord op boodskap #87303] Wo, 19 November 2003 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Nov 2003 14:48:23 -0500, Katryn wrote:

> DD wrote:
>
>> On Wed, 19 Nov 2003 08:56:07 +0200, "Annette"
>> wrote:

>>> Elaine, DD praat bog - ons almal weet meer as al die ander:))

>> Oor Strativariusse ook, Annette?:-)
>
> Ja, veral die wat gereeld hulle stuff so strut, ek dink hulle is
> bleddie startivariusse as jy my vra.
> ;-)

ò ò, as ons nie oppas nie, kan hier 'n nuwe bynaam onstaan:-0
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87327 is 'n antwoord op boodskap #87301] Do, 20 November 2003 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
antie, jy sal nog so buk en 'Riem-vas-maak', dan steek my doring!

Daniel.

> Jou donnerse ou doring, jy is darem
> kaaitjie van die baan deesdae.
> Spot die mistake.
>
> Tant Hessie van Riemvasmaak
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87343 is 'n antwoord op boodskap #87327] Do, 20 November 2003 19:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
daniel wrote

> antie, jy sal nog so buk en 'Riem-vas-maak', dan steek my doring!

Ag man, julle manne daar down under praat
net groot.

Tant Hessie van Onseepkans
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87349 is 'n antwoord op boodskap #87343] Vr, 21 November 2003 08:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ja, 'n bietjie 'seep' sal help vir die 'steek kans'

Daniel

>
> daniel wrote
>
>> antie, jy sal nog so buk en 'Riem-vas-maak', dan steek my doring!
>
> Ag man, julle manne daar down under praat
> net groot.
>
> Tant Hessie van Onseepkans
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87356 is 'n antwoord op boodskap #87190] Vr, 21 November 2003 14:25 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Nov 2003 17:17:24 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek het dit verkeerd gespel - maar weereens, so what? Jy het die idee gekry
> het jy nie? Hou op hammer op spelling en probeer bietjie terugkom aarde toe
> asb. Die wêreld draai nie om hoe goed ek of jy kan spel nie. In "the
> greater scheme of things" is spelling eintlik maar regtig heel onder aan die
> ranglys, daar is belangriker goed om jouself oor te bekommer.
>
> E

Strativarius of Stradivarius.. Ag, dit maak die saak nie! So lank as
daar maar geen valse noot mee gespeel word nie!

Groete uit Vlaandere

Norbert
Vorige onderwerp: Gholf op George
Volgende onderwerp: " Maar nog jonk " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 25 01:19:40 MGT 2024