Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die storie van die Strativarius
Die storie van die Strativarius [boodskap #87145] Vr, 14 November 2003 19:58 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die depressie het my darem vandag hard geslaan! My ma en oupa het kom
kuier, en so êrens in die gesprek laat val ek dat ek darem vreeslik graag my
hande op 'n Strat sal wil kry. Dis toe dat my ma my sê "Vra bietjie vir
Oupa waar's sy Strativarius". Ek gooi die vraag daar in my oupa se rigting,
en toe moes ek met 'n swaar hart en 'n traan hoor hoe my Oupa eers die Strat
in 'n "kitaar" verander het en toe "verloor" het. Hy het die viool vir 'n
pel geleen, en toe hy weer die instrument soek is hy weg. Blykbaar het my
Oupagrootjie vir my Oumagrootjie die Strat gekoop vir 3 pond aan die begin
van die 1900's - Strativarius het eers regtig duur begin word hier van die
70's af. Ag my ou hartjie is seer 2 dae terug het Sotheby's 'n Strat
verkoop vir $700 000 en in 1998 is een verkoop vir 950 000 pond. Dink net -
as my oupa nou net sy viool beter opgepas het kon ons nou stinkryk gewees
het!

Elaine
Re: Die storie van die Strativarius [boodskap #87149 is 'n antwoord op boodskap #87145] Sa, 15 November 2003 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote

en so êrens in die gesprek laat val ek dat ek darem vreeslik graag my
> hande op 'n Strat sal wil kry. Dis toe dat my ma my sê "Vra bietjie vir
> Oupa waar's sy Strativarius"

Elaine, ek weet nie of ek moet huil of
lag nie.

Gloudina
Re: Die storie van die Strativarius [boodskap #87150 is 'n antwoord op boodskap #87145] Sa, 15 November 2003 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink dit is 'n Stradivarius - maar ek dink Elaine moet begin soek in die
omgewing waar Oupa gebly het in die antiek-winkeltjies vir 'n klein
kitaartjie
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3fb533e1$0$64725@hades.is.co.za...
> Die depressie het my darem vandag hard geslaan! My ma en oupa het kom
> kuier, en so êrens in die gesprek laat val ek dat ek darem vreeslik graag my
> hande op 'n Strat sal wil kry. Dis toe dat my ma my sê "Vra bietjie vir
> Oupa waar's sy Strativarius". Ek gooi die vraag daar in my oupa se rigting,
> en toe moes ek met 'n swaar hart en 'n traan hoor hoe my Oupa eers die Strat
> in 'n "kitaar" verander het en toe "verloor" het. Hy het die viool vir 'n
> pel geleen, en toe hy weer die instrument soek is hy weg. Blykbaar het my
> Oupagrootjie vir my Oumagrootjie die Strat gekoop vir 3 pond aan die begin
> van die 1900's - Strativarius het eers regtig duur begin word hier van die
> 70's af. Ag my ou hartjie is seer 2 dae terug het Sotheby's 'n Strat
> verkoop vir $700 000 en in 1998 is een verkoop vir 950 000 pond. Dink net -
> as my oupa nou net sy viool beter opgepas het kon ons nou stinkryk gewees
> het!
>
> Elaine
>
Re: Die storie van die Strativarius [boodskap #87153 is 'n antwoord op boodskap #87149] Sa, 15 November 2003 10:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Toemaar ek het gister dieselfde gevoel oor die saak :)

"@rogers.com" wrote:
>
> Elaine, ek weet nie of ek moet huil of
> lag nie.
>
> Gloudina
>
Re: Die storie van die Strativarius [boodskap #87154 is 'n antwoord op boodskap #87150] Sa, 15 November 2003 10:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Blykbaar het die ou vir wie my oupa die viool geleen het so paar jaar terug
vir homself 'n moerse huis en duur kar gekoop. Dis nogal snaaks, want die
ou het jare lank as voorman by Iskor gewerk - so ek dink ek weet wat van
daai viool geword het.

"Annette" skryf in boodskap news:bp4ggl$6le$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink dit is 'n Stradivarius - maar ek dink Elaine moet begin soek in die
> omgewing waar Oupa gebly het in die antiek-winkeltjies vir 'n klein
> kitaartjie
> --
> Annette
Re: Die storie van die Strativarius [boodskap #87169 is 'n antwoord op boodskap #87153] Sa, 15 November 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote
> Toemaar ek het gister dieselfde gevoel oor die saak :)
>
> "@rogers.com" wrote:
>> Elaine, ek weet nie of ek moet huil of
>> lag nie.

Ek bedoel, Elaine, dat iemand wat voorgee
om soveel te weet oor die pryse van
Stradivarius-viole nou nie eens weet hoe
om die woord te spel nie, darem ietwat
van 'n klug is. Meer belaglik, om dit af
te kort tot "Strat." As van jou vriende
skielik nie hulle lag kan hou as jy die
storie vertel nie, dan weet jy nou waaroor
dit gaan.

Tant Hessie van Vioolsdrif ( in die Noordkaap)
Re: Die storie van die Strativarius [boodskap #87171 is 'n antwoord op boodskap #87145] Sa, 15 November 2003 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Knop Kop  is tans af-lyn  Knop Kop
Boodskappe: 10
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Dis amper so erg as my Ouma wat daar in die Kaap gewoon het toe hulle nog
melk by die voordeur afgelaai het as almal nog slaap.

Een oggend hoor sy die melkman kom en spring uit die bed, want die twee
bottels is nie op die stoep nie. In die half-donker vat sy 'n paar
muntstukke uit my Oupa se bedkassie se laai en druk die in die bottels.
Terug bed toe.

So 'n paar dae later wil my Oupa weet of Ouma weet wat van die Krugerrande
geword het wat in sy bed kassie was!!!

"Elaine" skryf in boodskap news:3fb533e1$0$64725@hades.is.co.za...
> Die depressie het my darem vandag hard geslaan! My ma en oupa het kom
> kuier, en so êrens in die gesprek laat val ek dat ek darem vreeslik graag my
> hande op 'n Strat sal wil kry. Dis toe dat my ma my sê "Vra bietjie vir
> Oupa waar's sy Strativarius". Ek gooi die vraag daar in my oupa se rigting,
> en toe moes ek met 'n swaar hart en 'n traan hoor hoe my Oupa eers die Strat
> in 'n "kitaar" verander het en toe "verloor" het. Hy het die viool vir 'n
> pel geleen, en toe hy weer die instrument soek is hy weg. Blykbaar het my
> Oupagrootjie vir my Oumagrootjie die Strat gekoop vir 3 pond aan die begin
> van die 1900's - Strativarius het eers regtig duur begin word hier van die
> 70's af. Ag my ou hartjie is seer 2 dae terug het Sotheby's 'n Strat
> verkoop vir $700 000 en in 1998 is een verkoop vir 950 000 pond. Dink net -
> as my oupa nou net sy viool beter opgepas het kon ons nou stinkryk gewees
> het!
>
> Elaine
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87187 is 'n antwoord op boodskap #87169] So, 16 November 2003 14:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jis, maar jy's vol van jouself. So what? Ek het dit verkeerd gespel. En as
die Smithsonian dit kan afkort na "StraD" toe, dan kan ek seker ook. Of dit
'n regte een was of nie (StraDivari se model is baie nagemaak in die 18de en
19de eeue), is nie die punt nie. Ek het bloot 'n oulike storie vertel, my
83-jarige Oupa het baie stories om te vertel.
Miskien is Oupa se storie 'n klug of 'n "tall tale" soos die Ingelse sal sê,
maar weereens, so what? Dit maak glad nie 'n verskil aan die waarde van die
StraDivarius nie, wat nog steeds 'n paar dae terug vir $700 000 verkoop is.
As jy jou hande natuurlik op die "Kreutzer" StraDivarius kan kry, kan jy
maar ophou werk, want dit is die waardevolste StraDivarius, Christies het in
1998 die Strad vir 'n bietjie meer as 950 000 pond of $1.5 mil verkoop - die
meeste wat ooit op 'n veiling behaal is (vir enige musiek instrument). Nou
weet jy ook, vind net eers uit wie/wat Kreutzer is/was voordat jy vir almal
gaan vertel.

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Ek bedoel, Elaine, dat iemand wat voorgee
> om soveel te weet oor die pryse van
> Stradivarius-viole nou nie eens weet hoe
> om die woord te spel nie, darem ietwat
> van 'n klug is. Meer belaglik, om dit af
> te kort tot "Strat." As van jou vriende
> skielik nie hulle lag kan hou as jy die
> storie vertel nie, dan weet jy nou waaroor
> dit gaan.
>
> Tant Hessie van Vioolsdrif ( in die Noordkaap)
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87189 is 'n antwoord op boodskap #87187] So, 16 November 2003 14:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

> Jis, maar jy's vol van jouself. So what? Ek het dit verkeerd gespel. En as
> die Smithsonian dit kan afkort na "StraD" toe, dan kan ek seker ook.

So nou stel jy jou gelyk aan die Smithsonian,
en eis vir jou boonop die reg om dit na "Strat"
af te kort, iets wat die Smithsonian nie sou waag
om te doen as hulle nie van New York tot Mount
Rushmore uitgelag wil word nie. Trek jou sokkies
op, Elaine. Jy is nie meer 'n teenager nie. Kry
jou feite en jou spellings bietjie agter mekaar. Jy
gee blondines en brunettes en rooikoppe 'n slegte
naam met jou gekwetter.

Tant Hessie van Vioolsdrif
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87190 is 'n antwoord op boodskap #87189] So, 16 November 2003 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vanaf die Smithsonian web site (oor Stradivarius) - heel bo aan die eerste
vraag wat die Smithsonian vra.
Is your violin a genuine Strad?
Note: The Smithsonian Institution, as a matter of legal and ethical policy,
does not determine the monetary value of musical instruments.
Gaan kyk gerus by http://www.si.edu/resource/faq/nmah/stradv.htm as jy my
nie glo nie. Ek stel myself glad nie gelyk aan die Smithsonian nie - maar
ek kry maar my clues van hulle af, want ek neem aan hulle sal beter as jy of
ek weet waarvan hulle praat.

Ek het dit verkeerd gespel - maar weereens, so what? Jy het die idee gekry
het jy nie? Hou op hammer op spelling en probeer bietjie terugkom aarde toe
asb. Die wêreld draai nie om hoe goed ek of jy kan spel nie. In "the
greater scheme of things" is spelling eintlik maar regtig heel onder aan die
ranglys, daar is belangriker goed om jouself oor te bekommer.

E

"@rogers.com" wrote:>
> So nou stel jy jou gelyk aan die Smithsonian,
> en eis vir jou boonop die reg om dit na "Strat"
> af te kort, iets wat die Smithsonian nie sou waag
> om te doen as hulle nie van New York tot Mount
> Rushmore uitgelag wil word nie. Trek jou sokkies
> op, Elaine. Jy is nie meer 'n teenager nie. Kry
> jou feite en jou spellings bietjie agter mekaar. Jy
> gee blondines en brunettes en rooikoppe 'n slegte
> naam met jou gekwetter.
>
> Tant Hessie van Vioolsdrif
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87191 is 'n antwoord op boodskap #87187] So, 16 November 2003 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
> "@rogers.com" wrote:

>> Ek bedoel, Elaine, dat iemand wat voorgee
>> om soveel te weet oor die pryse van
>> Stradivarius-viole nou nie eens weet hoe
>> om die woord te spel nie, darem ietwat
>> van 'n klug is. Meer belaglik, bla bla bla

>> Tant Hessie van Vioolsdrif ( in die Noordkaap)

On Sun, 16 Nov 2003 16:08:34 +0200, "Elaine" wrote:

> Jis, maar jy's vol van jouself. So what? Ek het dit verkeerd gespel.
>
> E
>

Kom ons lees Annette se woorde hieronder, Elaine.......

> Annette
> Ek dink dit is 'n Stradivarius - maar ek dink Elaine moet begin soek in die
> omgewing waar Oupa gebly het in die antiek-winkeltjies vir 'n klein
> kitaartjie

Elke keer wanneer ek vir afleiding terugkeer vanaf die die sites
waar ek my tyd spandeer (watter plekke kuier ek gewoonlik rond,
hoor ek iemand vra; http://www.wimsbios.com/ is waar ek tyd
spandeer op die oomblik, en toe kom ek op 'n plek af wat baie
beskrywend is die die nuusgroep http://www.insects.org/ ) ...
kom ek hier op dieselfde tipe skop, skiet en donder af.

Tipiese voorbeeld dié, na Annette dit op op 'n baie taktvolle
wyse geneom het, het Gloudina, eie aan haar, 'n paar dae
gewag met die hoop dat julle Annette se teregwysing sal
vergeet, en toe gemaak of sy weet hoe Stradivarius
gespel word. Moet nie vir haar sê dat jy dit opgelet het nie,
maar onthou Elaine, dat sy dit nie in jou
eerste brief raakgesien het nie.

'kay, die afleiding was genoeg om nou weer
terug te gaan na Wim se plek.
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87192 is 'n antwoord op boodskap #87191] So, 16 November 2003 16:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" wrote

> Tipiese voorbeeld dié, na Annette dit op op 'n baie taktvolle
> wyse geneom het, het Gloudina, eie aan haar, 'n paar dae
> gewag met die hoop dat julle Annette se teregwysing sal
> vergeet, en toe gemaak of sy weet hoe Stradivarius
> gespel word. Moet nie vir haar sê dat jy dit opgelet het nie,
> maar onthou Elaine, dat sy dit nie in jou
> eerste brief raakgesien het nie.

Ag siestog, du plessis. Ook maar vinnig om te vertel
hoe jy liewer op ander plekke jou jollies vind. Is dit
omdat ons nie meer genoeg aandag aan jou manewales
wil gee nie? Ek persoonlik dink ALMAL op hierdie
nuusgroep, behalwe Elaine blykbaar, weet hoe om
die woord Stradivarius te spel. Dit is deel van die
alledaagse idiomatiese gebruik, beide in Engels en
Afrikaans, om 'n vermeende duur viool 'n Stradivarius
te noem.

Tant Hessie van Stradivariusdrif
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87194 is 'n antwoord op boodskap #87192] So, 16 November 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Nov 2003 16:25:59 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Dave" wrote
>
>> Tipiese voorbeeld dié, na Annette dit op op 'n baie taktvolle
>> wyse geneom het, het Gloudina, eie aan haar, 'n paar dae
>> gewag met die hoop dat julle Annette se teregwysing sal
>> vergeet, en toe gemaak of sy weet hoe Stradivarius
>> gespel word. Moet nie vir haar sê dat jy dit opgelet het nie,
>> maar onthou Elaine, dat sy dit nie in jou
>> eerste brief raakgesien het nie.
>
> Ag siestog, du plessis. Ook maar vinnig om te vertel
> hoe jy liewer op ander plekke jou jollies vind. Is dit
> omdat ons nie meer genoeg aandag aan jou manewales
> wil gee nie? Ek persoonlik dink ALMAL op hierdie
> nuusgroep, behalwe Elaine blykbaar, weet hoe om
> die woord Stradivarius te spel. Dit is deel van die
> alledaagse idiomatiese gebruik, beide in Engels en
> Afrikaans, om 'n vermeende duur viool 'n Stradivarius
> te noem.
>
> Tant Hessie van Stradivariusdrif
>

Elaine, hier's 'n url waar jy kan gebruik
om 'n kode te kry waarmee jy miskien
die anti kan koudsit:
http://www.emsisoft.com/en/support/anti%2Dtrojan/

DD
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87196 is 'n antwoord op boodskap #87192] So, 16 November 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja okay tog, kom tog af van jou troontjie af. Ek is die enigste dom poephol
in die hele wye wêreld wat nie weet hoe om StraDivarius te spel nie. Hoekom
mis jy die hele verdompde gesprek in elk geval, jy bly terugkeer na spelling
toe - is dit miskien omdat jy oor niks anders kennis dra nie?

"@rogers.com" wrote:
Dit is deel van die
> alledaagse idiomatiese gebruik, beide in Engels en
> Afrikaans, om 'n vermeende duur viool 'n Stradivarius
> te noem.
>
> Tant Hessie van Stradivariusdrif
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87197 is 'n antwoord op boodskap #87191] So, 16 November 2003 20:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm - nee wat, in die eerste brief was sy net beledigend - maar jy moet haar
net nie terug beledig nie, want anders is jy 'n nare mens! :))

E

"Dave" wrote:
Moet nie vir haar sê dat jy dit opgelet het nie,
> maar onthou Elaine, dat sy dit nie in jou
> eerste brief raakgesien het nie.
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87201 is 'n antwoord op boodskap #87196] Ma, 17 November 2003 02:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote

Hoekom
> mis jy die hele verdompde gesprek in elk geval, jy bly terugkeer na spelling
> toe - is dit miskien omdat jy oor niks anders kennis dra nie?

Nee, dis omdat ek kan sien wanneer daar 'n
opgepofte egotjie is, een wat ryp is om geprik
te word en die warm lug uit te laat. Dis 'n
sport wat miskien bietjie meer subtiel op
hierdie nuusgroep deur mense soos Swart
Simon beoefen word, maar dis nogtans
'n sport. ( Sien Swart Simon se onlangse
draaksteek met die spelling van Descartes
deur die nimlike du plessis.)

Tant Hessie, wat dink dat Descartes
in alle geval die kluts skoon kwyt was.
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87204 is 'n antwoord op boodskap #87187] Ma, 17 November 2003 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weg van die viole af. Elaine, maak nou 'n plan en begin NOU daai oupa van
jou se stories op te neem op band om later te kan skryf. Afrika is vol van
ou ervaringe en ons laat dit toe om graf toe te gaan. Ek wonder of ou
Gloudina weet hoe om koei te spel?

"Elaine" skryf in boodskap news:3fb784c6$0$64720@hades.is.co.za...
> Jis, maar jy's vol van jouself. So what? Ek het dit verkeerd gespel. En as
> die Smithsonian dit kan afkort na "StraD" toe, dan kan ek seker ook. Of dit
> 'n regte een was of nie (StraDivari se model is baie nagemaak in die 18de en
> 19de eeue), is nie die punt nie. Ek het bloot 'n oulike storie vertel, my
> 83-jarige Oupa het baie stories om te vertel.
> Miskien is Oupa se storie 'n klug of 'n "tall tale" soos die Ingelse sal sê,
> maar weereens, so what? Dit maak glad nie 'n verskil aan die waarde van die
> StraDivarius nie, wat nog steeds 'n paar dae terug vir $700 000 verkoop is.
> As jy jou hande natuurlik op die "Kreutzer" StraDivarius kan kry, kan jy
> maar ophou werk, want dit is die waardevolste StraDivarius, Christies het in
> 1998 die Strad vir 'n bietjie meer as 950 000 pond of $1.5 mil verkoop - die
> meeste wat ooit op 'n veiling behaal is (vir enige musiek instrument). Nou
> weet jy ook, vind net eers uit wie/wat Kreutzer is/was voordat jy vir almal
> gaan vertel.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Ek bedoel, Elaine, dat iemand wat voorgee
>> om soveel te weet oor die pryse van
>> Stradivarius-viole nou nie eens weet hoe
>> om die woord te spel nie, darem ietwat
>> van 'n klug is. Meer belaglik, om dit af
>> te kort tot "Strat." As van jou vriende
>> skielik nie hulle lag kan hou as jy die
>> storie vertel nie, dan weet jy nou waaroor
>> dit gaan.
>>
>> Tant Hessie van Vioolsdrif ( in die Noordkaap)
>>
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87213 is 'n antwoord op boodskap #87201] Ma, 17 November 2003 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hemel! MY ego! O ek buig voor jou o grote Antie onderwyseres en vriendin
van al wat 'n belangrike grootkop is en kennisdraer van alles onder die son.
Ek is gou om te erken as ek verkeerd is, en ek maak nie asof ek iets van
alles af weet nie - jy aan die anderkant...

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Nee, dis omdat ek kan sien wanneer daar 'n
> opgepofte egotjie is, een wat ryp is om geprik
> te word en die warm lug uit te laat. Dis 'n
> sport wat miskien bietjie meer subtiel op
> hierdie nuusgroep deur mense soos Swart
> Simon beoefen word, maar dis nogtans
> 'n sport. ( Sien Swart Simon se onlangse
> draaksteek met die spelling van Descartes
> deur die nimlike du plessis.)
>
> Tant Hessie, wat dink dat Descartes
> in alle geval die kluts skoon kwyt was.
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87240 is 'n antwoord op boodskap #87213] Ma, 17 November 2003 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote

> Ek is gou om te erken as ek verkeerd is, en ek maak nie asof ek iets van
> alles af weet nie - jy aan die anderkant...

Gaan terug na jou reaksies op hierdie
draad en hersien wat jy hierbo geskryf
het.

Tant Hessie van Vioolsdrif
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87242 is 'n antwoord op boodskap #87191] Ma, 17 November 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave wrote

> Tipiese voorbeeld dié, na Annette dit op op 'n baie taktvolle
> wyse geneom het, het Gloudina, eie aan haar, 'n paar dae
> gewag met die hoop dat julle Annette se teregwysing sal
> vergeet, en toe gemaak of sy weet hoe Stradivarius
> gespel word.

Tipies van jou, du plessis, vertel jy in die eerste
plek 'n infame leuen. Want my eerste reaksie in
die draad was om te verklaar dat "ek nie weet
of ek moet huil of lag nie." Maar dit was seker
effens te subtiel vir jou. Was duidelik te subtiel
vir Elaine.

Tant Hessie van Lekkersing
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87243 is 'n antwoord op boodskap #87240] Ma, 17 November 2003 21:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en ek het die spelfout gefix, moet ek elke keer as jy my daarop wys dat
ek 'n spelfout gemaak het neerbuig en jou tone lek uit dankbaarheid? Dit
maak nie eintlik 'n verskil nie, jy hoef nie goed te kan spel om kennis te
dra van 'n onderwerp nie. Die vraag is - weet jy enigiets van die onderwerp
af?

E

"@rogers.com" wrote:
>
> Gaan terug na jou reaksies op hierdie
> draad en hersien wat jy hierbo geskryf
> het.
>
> Tant Hessie van Vioolsdrif
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87244 is 'n antwoord op boodskap #87243] Ma, 17 November 2003 23:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine skryf:
> Die vraag is - weet jy enigiets van die onderwerp
> af?

Watter onderwerp? Oor Stradivarius-viole?
Waarom is jy so seker dat jy méér weet oor
die onderwerp as enigiemand anders?

Meeste
mense weet van die bestaan van die viole, soveel
so dat dit in die idiomatiese taal ingekruip het.
Meeste mense wat toegang tot die internet
het, kan enige hoeveelheid informasie daaroor
insamel. Noudat jy jouself bietjie belaglik
gemaak het deur dit so komies te spel, hoekom
gaan jy aan om te maak of jy "soveel daarvan
weet"? Kom af van jou troontjie. En volgende
keer as jy wil begin jou kennis en geskrifte
rondslinger, dink tweekeer oor wat jy besig is
om te doen. Op dié manier word jy stadigaan
meer volwasse.

Tant Hessie van die Derde Republiek
se Volwasse Onderwys afdeling.
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87251 is 'n antwoord op boodskap #87244] Di, 18 November 2003 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote:
>
> Meeste
> mense weet van die bestaan van die viole, soveel
> so dat dit in die idiomatiese taal ingekruip het.
Toe nie, baie mense met wie ek gepraat het, het nie 'n clue wat 'n
Stradivarius is nie

> Meeste mense wat toegang tot die internet
> het, kan enige hoeveelheid informasie daaroor
> insamel.
Presies, is dit nie wonderlik dat ek en ander nou so veel meer kan leer nie?
Ek dink dis briljant, so nou kan ek ook leer van Stradivarius en Beethoven,
want voordat ek die Internet gehad het, het ek niks daarvan af geweet nie.

Noudat jy jouself bietjie belaglik
> gemaak het deur dit so komies te spel, hoekom
> gaan jy aan om te maak of jy "soveel daarvan
> weet"?
Ek het nog nooit gemaak asof ek "soveel daarvan af weet" nie, die enigste
persoon op hierdie nuusgroep wat maak asof hulle meer weet as ander is jy.

> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se Volwasse Onderwys afdeling.
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87252 is 'n antwoord op boodskap #87244] Di, 18 November 2003 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Antie, jou "one-upmanship" oor alles maak my ti*te lam. Het hulle nie
speelparke in Kanada waar jy kan gaan speel nie? Ek sou graag meer
'kruierige' taal wou gebruik om te beskryf hoe jy my laat voel, maar ek
respekteer die ander groeplede.

Daniel.

"@rogers.com" wrote in message
news:Qddub.93120$HoK.971@news01.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Elaine wrote
>
> Die vraag is - weet jy enigiets van die onderwerp
>> af?
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87257 is 'n antwoord op boodskap #87251] Di, 18 November 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 18 Nov 2003 10:08:15 +0200, "Elaine" wrote:

> Ek het nog nooit gemaak asof ek "soveel daarvan af weet" nie, die enigste
> persoon op hierdie nuusgroep wat maak asof hulle meer weet as ander is jy.
>

Kom nou, dames, steun mekaar asseblief! Steun mekaar!

Groete uit Vlaandere

Norbert
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87258 is 'n antwoord op boodskap #87257] Di, 18 November 2003 13:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
:)))

"Sterrenkijker" wrote:
>
> Kom nou, dames, steun mekaar asseblief! Steun mekaar!
>
> Groete uit Vlaandere
>
> Norbert
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87259 is 'n antwoord op boodskap #87252] Di, 18 November 2003 14:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
daniel wrote

Ek sou graag meer
> 'kruierige' taal wou gebruik om te beskryf hoe jy my laat voel, maar ek
> respekteer die ander groeplede

Intussen kyk jy mis al die arrogante klein
opmerkings van Elaine se kant af, van
hoe sy my vra of ek "iets van die
onderwerp" af weet, synde nou dat sy
so baie " van die onderwerp weet."
Wat effens belaglik is, synde dat omtrent
alle mense met Europese konneksies
"iets weet" van Stradivarius-viole. Gaan
lees weer Elaine se vorige poste in die
draad.

Tant Hessie van Vioolsdrif
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87260 is 'n antwoord op boodskap #87251] Di, 18 November 2003 15:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Elaine wrote

> Toe nie, baie mense met wie ek gepraat het, het nie 'n clue wat 'n
> Stradivarius is nie

Is dit nie maar dat hulle nie die woord herken
het soos jy dit uitgespreek het nie, en eers die
aand in die bed skielik besef het dat jy van 'n
StraDivarius gepraat het nie? Jy gee mense
te min krediet.

Tant Hessie Steinway
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87261 is 'n antwoord op boodskap #87259] Di, 18 November 2003 17:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar antie, al waaroor jy nog gepraat het is my spelling, jy het my gewys op
my fout ek het dit reggemaak - hoekom aanhou hammer daarop, waarom kan jy
nie terugkom na die gesprek toe nie?

"@rogers.com" wrote:

> Intussen kyk jy mis al die arrogante klein
> opmerkings van Elaine se kant af, van
> hoe sy my vra of ek "iets van die
> onderwerp" af weet, synde nou dat sy
> so baie " van die onderwerp weet."
> Wat effens belaglik is, synde dat omtrent
> alle mense met Europese konneksies
> "iets weet" van Stradivarius-viole. Gaan
> lees weer Elaine se vorige poste in die
> draad.
>
> Tant Hessie van Vioolsdrif
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87262 is 'n antwoord op boodskap #87260] Di, 18 November 2003 17:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek spreek dit heeltemal reg uit baie dankie.

"@rogers.com" wrote:
>
> Is dit nie maar dat hulle nie die woord herken
> het soos jy dit uitgespreek het nie, en eers die
> aand in die bed skielik besef het dat jy van 'n
> StraDivarius gepraat het nie? Jy gee mense
> te min krediet.
>
> Tant Hessie Steinway
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87265 is 'n antwoord op boodskap #87251] Di, 18 November 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Is dit nie maar dat hulle nie die woord herken
> het soos jy dit uitgespreek het nie, en eers die
> aand in die bed skielik besef het dat jy van 'n
> StraDivarius gepraat het nie? Jy gee mense
> te min krediet.

> Tant Hessie Steinway

> Elaine
> Ek het nog nooit gemaak asof ek "soveel daarvan af weet" nie, die enigste
> persoon op hierdie nuusgroep wat maak asof hulle meer weet as ander is jy.
>

Dit ìs soos bouwer sê, Elaine. Jy gee die mense te min krediet.
Daar is meer mense op hierdie nuusgroep wat maak of hulle meer weet as
ander. Die feit dat hulle nie so blatant (lees primitief) is soos
bouwer nie, beteken nie dat hierdie (meer subtiele) mense nie hier is
nie.

DD
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87270 is 'n antwoord op boodskap #87265] Di, 18 November 2003 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaaaaaaaaaa tog :))

"DD" wrote:

> Dit ís soos bouwer sê, Elaine. Jy gee die mense te min krediet.
> Daar is meer mense op hierdie nuusgroep wat maak of hulle meer weet as
> ander. Die feit dat hulle nie so blatant (lees primitief) is soos
> bouwer nie, beteken nie dat hierdie (meer subtiele) mense nie hier is
> nie.
>
> DD
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87272 is 'n antwoord op boodskap #87270] Wo, 19 November 2003 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Elaine, DD praat bog - ons almal weet meer as al die ander:))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3fba84ce$0$64721@hades.is.co.za...
> Jaaaaaaaaaaa tog :))
>
> "DD" wrote:
>
>> Dit ís soos bouwer sê, Elaine. Jy gee die mense te min krediet.
>> Daar is meer mense op hierdie nuusgroep wat maak of hulle meer weet as
>> ander. Die feit dat hulle nie so blatant (lees primitief) is soos
>> bouwer nie, beteken nie dat hierdie (meer subtiele) mense nie hier is
>> nie.
>>
>> DD
>>
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87274 is 'n antwoord op boodskap #87272] Wo, 19 November 2003 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's reg! Ek weet beslis meer as jy :)

"Annette" skryf in boodskap news:bpf4b2$kkc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine, DD praat bog - ons almal weet meer as al die ander:))
> --
> Annette
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87280 is 'n antwoord op boodskap #87259] Wo, 19 November 2003 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Sjjjjttt Antie, gaan sit mooi stil in jou hoekie.

Dink jy ek is so dom dat ek nie die draad reeds gevolg het nie? Weereens
herhaal ek 'n gevoel wat ek het: "Die antie donner maar heerlik voort om
almal en alles te wys HOE dinge gedoen en gepraat en gespel behoort te
word".

Spot the mistake, antie.

--
IBICF.
dan...@thelerouxs.com
Mobile: 0414 56 11 02
15 Colin Street
West Perth, 6005
Western Australia
This email has been virus-checked utilising the latest update of Norton
Anti-Virus.

"@rogers.com" wrote in message
news:29qub.15328$FkK1.5198@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> daniel wrote
>
> Ek sou graag meer
>> 'kruierige' taal wou gebruik om te beskryf hoe jy my laat voel, maar ek
>> respekteer die ander groeplede
>
> Intussen kyk jy mis al die arrogante klein
> opmerkings van Elaine se kant af, van
> hoe sy my vra of ek "iets van die
> onderwerp" af weet, synde nou dat sy
> so baie " van die onderwerp weet."
> Wat effens belaglik is, synde dat omtrent
> alle mense met Europese konneksies
> "iets weet" van Stradivarius-viole. Gaan
> lees weer Elaine se vorige poste in die
> draad.
>
> Tant Hessie van Vioolsdrif
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87281 is 'n antwoord op boodskap #87261] Wo, 19 November 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Nee 'seblief Elaine, wil ons haar regtig terug hê?

Kom ons geniet eerder jou vermaaklike storie sonder enige snydige
tussenwerpsels!

Daniel.

"Elaine" skryf in boodskap news:3fba5547$0$64723@hades.is.co.za...
> Maar antie, al waaroor jy nog gepraat het is my spelling, jy het my gewys op
> my fout ek het dit reggemaak - hoekom aanhou hammer daarop, waarom kan jy
> nie terugkom na die gesprek toe nie?
>
> "@rogers.com" wrote:
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87289 is 'n antwoord op boodskap #87281] Wo, 19 November 2003 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hehehehehehe - wel "on the upside", ek het darem geleer hoe om Stradivarius
te spel!

"daniel" skryf in boodskap news:3fbb4f4b$0$1757$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
> Nee 'seblief Elaine, wil ons haar regtig terug hê?
>
> Kom ons geniet eerder jou vermaaklike storie sonder enige snydige
> tussenwerpsels!
>
> Daniel.
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87290 is 'n antwoord op boodskap #87289] Wo, 19 November 2003 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[3]  is tans af-lyn  daniel[3]
Boodskappe: 38
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Die bottom line vir my, Elaine, is dat never mind hoe jy dit gespel het, het
ek presies geweet waarvan jy praat... het aanvanklik nie eens die spelfout
agtergekom nie!

Maar dan weet ek ook als in elk geval - net soos die antie.

Daniel.

"Elaine" skryf in boodskap news:3fbb5296$0$64720@hades.is.co.za...
> Hehehehehehe - wel "on the upside", ek het darem geleer hoe om Stradivarius
> te spel!
>
> "daniel" wrote in message
> news:3fbb4f4b$0$1757$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
>> Nee 'seblief Elaine, wil ons haar regtig terug hê?
>>
>> Kom ons geniet eerder jou vermaaklike storie sonder enige snydige
>> tussenwerpsels!
>>
>> Daniel.
>
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87300 is 'n antwoord op boodskap #87272] Wo, 19 November 2003 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 19 Nov 2003 08:56:07 +0200, "Annette" wrote:

> Elaine, DD praat bog - ons almal weet meer as al die ander:))

Oor Strativariusse ook, Annette?:-)

DD
Re: Die storie van die StraDivarius [boodskap #87301 is 'n antwoord op boodskap #87280] Wo, 19 November 2003 19:44 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"daniel" wrote

"Die antie donner maar heerlik voort om
> almal en alles te wys HOE dinge gedoen en gepraat en gespel behoort te
> word".
>
> Spot the mistake, antie.

Jou donnerse ou doring, jy is darem
kaaitjie van die baan deesdae.
Spot die mistake.

Tant Hessie van Riemvasmaak
Vorige onderwerp: Gholf op George
Volgende onderwerp: " Maar nog jonk " deur DONALD RIEKERT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 15:56:17 MGT 2024