Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amerikaanse Kinder Name
Amerikaanse Kinder Name [boodskap #87207] Ma, 17 November 2003 06:34 na volgende boodskap
Jan VarkBoer  is tans af-lyn  Jan VarkBoer
Boodskappe: 22
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek sien in Die Burger van Saterdag dat 'n studie bewys al hoe meer Yanks
noem hul kinders na bekende handelsmerke soos daar is 'n hele paar Canons,
Infinitys, Chevrolets, Armanis ens.....maar noe hoekom is ons Suid
Afrikaanse name soos: Justice, Suprise, Presence, Gift, Sunrise, Princess,
Wellness, Goodman, Snoekie en kie dan nie so prominent nie? (",)
Re: Amerikaanse Kinder Name [boodskap #87210 is 'n antwoord op boodskap #87207] Ma, 17 November 2003 06:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien nogal baie Innocents:))
Maar na daardie artikel gaan ons mense bykom, en so oor 7 jaar gaan ons
definitief 'n paar name sien soos Nibula, Hardbody en Joos:)))
--
Annette

"Jan VarkBoer" skryf in boodskap news:3fb86bc4$0$64722@hades.is.co.za...
> Ek sien in Die Burger van Saterdag dat 'n studie bewys al hoe meer Yanks
> noem hul kinders na bekende handelsmerke soos daar is 'n hele paar Canons,
> Infinitys, Chevrolets, Armanis ens.....maar noe hoekom is ons Suid
> Afrikaanse name soos: Justice, Suprise, Presence, Gift, Sunrise, Princess,
> Wellness, Goodman, Snoekie en kie dan nie so prominent nie? (",)
>
Re: Amerikaanse Kinder Name [boodskap #87229 is 'n antwoord op boodskap #87207] Ma, 17 November 2003 15:08 Na vorige boodskap
Rachel Couch  is tans af-lyn  Rachel Couch
Boodskappe: 45
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Een van my gunstelinge was nog altyd "Brilliant" ...
Vorige onderwerp: Kalendermeisies
Volgende onderwerp: Ierland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 03:05:22 MGT 2024