Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrika, o Afrika!
Afrika, o Afrika! [boodskap #87064] Wo, 12 November 2003 07:35 na volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons ry Sondag so 'n draai langs die see met die 4x4 [ons mag!] om kop skoon
te maak en so met die terugkom, by die hoofpad, staan 'n polisiebakkie langs
die pad en die een ou wys vir ons om te stop. Hier by ons in die woestyn
probeer jy maar altyd help want as 'n ou in die moeilikheid is, kan dit
gevaarlik raak as die mense nie water het nie. So met die stilhou toe die
ou nader stap na die 4x4 toe, kon ons sien dat die ou definitief nie 'n
gebrek aan vleoistof het nie......hy was so dronk soos 'n tor. Agterin die
voertuig peul daar toe 5 vrouens en nog drie mans uit. Dit blyk toe dat
die polisieman taxi gespeel het en dat elke ou vir hom R20 betaal het vir
die trippie. Met 'n staatsmotor! Hulle't egter aan't suipe geraak en
vergeet van die petrol. Hy wil toe met mag en mening saamry dorp toe en ek
weier om so 'n dronk drol voor in die bakkie te laat ry en agterop is twee
lekker Weimers wat nou nie eintlik vreemdes naby hulle kar toelaat nie!
Ek bied toe aan om vir hulle 'n boodskap by die polisiestasie te gaan afgee
dat hulle sonder brandstof staan sodat hulle hulle kan kom haal. En by die
polisiestasie? Daar sit twee manne wat self nie so lekker nugter is nie en
hulle sê hulle het nie 'n kar nie......dis op amptelike diens na die
volgende dorp toe! Die einste bakkie wat taxi gespeel het!!!
Dis nou Gloudina se Afrika Utopia................
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87065 is 'n antwoord op boodskap #87064] Wo, 12 November 2003 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
So van "drolle" gepraat - luister na hierdie een.

Ek ry tussen Lady Gray en Aliwal-Noord nou die dag. Agter my is toe twee
knape in 'n wit bakkie wat letterlik tot teen my gat ry en ligte flikker. Op
die enigste oopte in die omgewing ry hulle toe tot langs my en wys vir my om
stil te hou. Nodeloos om te sê, ek weier toe. Die landsgenote ry toe teen 'n
hengse spoed vooruit, en wag my in by hulle "padblokkade". Ek stop toe so
20m voor die blokkade - bang natuurlik. Die uiteinde - dit was toe polisie.
Ek sê toe vir hulle dis onverantwoordelik om mense te stop in 'n ongemerkte
polisevoertuig. Ek wens julle kon die arrogansie hoor. Hulle ondersoek toe
my bagasie, en gooi my seuntjie se goed uit sy tas. Eers toe is hulle
tevrede.

Wat sê julle hiervan?
Spencer

"Suidwester" skryf in boodskap news:bosntn$2vgi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ons ry Sondag so 'n draai langs die see met die 4x4 [ons mag!] om kop skoon
> te maak en so met die terugkom, by die hoofpad, staan 'n polisiebakkie langs
> die pad en die een ou wys vir ons om te stop. Hier by ons in die woestyn
> probeer jy maar altyd help want as 'n ou in die moeilikheid is, kan dit
> gevaarlik raak as die mense nie water het nie. So met die stilhou toe die
> ou nader stap na die 4x4 toe, kon ons sien dat die ou definitief nie 'n
> gebrek aan vleoistof het nie......hy was so dronk soos 'n tor. Agterin die
> voertuig peul daar toe 5 vrouens en nog drie mans uit. Dit blyk toe dat
> die polisieman taxi gespeel het en dat elke ou vir hom R20 betaal het vir
> die trippie. Met 'n staatsmotor! Hulle't egter aan't suipe geraak en
> vergeet van die petrol. Hy wil toe met mag en mening saamry dorp toe en ek
> weier om so 'n dronk drol voor in die bakkie te laat ry en agterop is twee
> lekker Weimers wat nou nie eintlik vreemdes naby hulle kar toelaat nie!
> Ek bied toe aan om vir hulle 'n boodskap by die polisiestasie te gaan afgee
> dat hulle sonder brandstof staan sodat hulle hulle kan kom haal. En by die
> polisiestasie? Daar sit twee manne wat self nie so lekker nugter is nie en
> hulle sê hulle het nie 'n kar nie......dis op amptelike diens na die
> volgende dorp toe! Die einste bakkie wat taxi gespeel het!!!
> Dis nou Gloudina se Afrika Utopia................
>
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87068 is 'n antwoord op boodskap #87065] Wo, 12 November 2003 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoekom het hulle vermoed jou seuntjie smokkel met iets?:
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:j1msb.1598$%o4.46074@news.xtra.co.nz...
> So van "drolle" gepraat - luister na hierdie een.
>
> Ek ry tussen Lady Gray en Aliwal-Noord nou die dag. Agter my is toe twee
> knape in 'n wit bakkie wat letterlik tot teen my gat ry en ligte flikker. Op
> die enigste oopte in die omgewing ry hulle toe tot langs my en wys vir my om
> stil te hou. Nodeloos om te sê, ek weier toe. Die landsgenote ry toe teen 'n
> hengse spoed vooruit, en wag my in by hulle "padblokkade". Ek stop toe so
> 20m voor die blokkade - bang natuurlik. Die uiteinde - dit was toe polisie.
> Ek sê toe vir hulle dis onverantwoordelik om mense te stop in 'n ongemerkte
> polisevoertuig. Ek wens julle kon die arrogansie hoor. Hulle ondersoek toe
> my bagasie, en gooi my seuntjie se goed uit sy tas. Eers toe is hulle
> tevrede.
>
> Wat sê julle hiervan?
> Spencer
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:bosntn$2vgi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ons ry Sondag so 'n draai langs die see met die 4x4 [ons mag!] om kop
> skoon
>> te maak en so met die terugkom, by die hoofpad, staan 'n polisiebakkie
> langs
>> die pad en die een ou wys vir ons om te stop. Hier by ons in die woestyn
>> probeer jy maar altyd help want as 'n ou in die moeilikheid is, kan dit
>> gevaarlik raak as die mense nie water het nie. So met die stilhou toe
> die
>> ou nader stap na die 4x4 toe, kon ons sien dat die ou definitief nie 'n
>> gebrek aan vleoistof het nie......hy was so dronk soos 'n tor. Agterin
> die
>> voertuig peul daar toe 5 vrouens en nog drie mans uit. Dit blyk toe dat
>> die polisieman taxi gespeel het en dat elke ou vir hom R20 betaal het vir
>> die trippie. Met 'n staatsmotor! Hulle't egter aan't suipe geraak en
>> vergeet van die petrol. Hy wil toe met mag en mening saamry dorp toe
en
> ek
>> weier om so 'n dronk drol voor in die bakkie te laat ry en agterop is twee
>> lekker Weimers wat nou nie eintlik vreemdes naby hulle kar toelaat nie!
>> Ek bied toe aan om vir hulle 'n boodskap by die polisiestasie te gaan
> afgee
>> dat hulle sonder brandstof staan sodat hulle hulle kan kom haal. En by
> die
>> polisiestasie? Daar sit twee manne wat self nie so lekker nugter is
nie
> en
>> hulle sê hulle het nie 'n kar nie......dis op amptelike diens na die
>> volgende dorp toe! Die einste bakkie wat taxi gespeel het!!!
>> Dis nou Gloudina se Afrika Utopia................
>>
>
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87070 is 'n antwoord op boodskap #87068] Wo, 12 November 2003 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie snaaks

"Annette" skryf in boodskap news:bossch$j2b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoekom het hulle vermoed jou seuntjie smokkel met iets?:
> Annette
>
>
> "Spencer" wrote in message
> news:j1msb.1598$%o4.46074@news.xtra.co.nz...
>> So van "drolle" gepraat - luister na hierdie een.
>>
>> Ek ry tussen Lady Gray en Aliwal-Noord nou die dag. Agter my is toe twee
>> knape in 'n wit bakkie wat letterlik tot teen my gat ry en ligte
flikker.
> Op
>> die enigste oopte in die omgewing ry hulle toe tot langs my en wys vir
my
> om
>> stil te hou. Nodeloos om te sê, ek weier toe. Die landsgenote ry toe
teen
> 'n
>> hengse spoed vooruit, en wag my in by hulle "padblokkade". Ek stop toe so
>> 20m voor die blokkade - bang natuurlik. Die uiteinde - dit was toe
> polisie.
>> Ek sê toe vir hulle dis onverantwoordelik om mense te stop in 'n
> ongemerkte
>> polisevoertuig. Ek wens julle kon die arrogansie hoor. Hulle ondersoek toe
>> my bagasie, en gooi my seuntjie se goed uit sy tas. Eers toe is hulle
>> tevrede.
>>
>> Wat sê julle hiervan?
>> Spencer
>>
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bosntn$2vgi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ons ry Sondag so 'n draai langs die see met die 4x4 [ons mag!] om kop
>> skoon
>>> te maak en so met die terugkom, by die hoofpad, staan 'n polisiebakkie
>> langs
>>> die pad en die een ou wys vir ons om te stop. Hier by ons in die
> woestyn
>>> probeer jy maar altyd help want as 'n ou in die moeilikheid is, kan dit
>>> gevaarlik raak as die mense nie water het nie. So met die stilhou
toe
>> die
>>> ou nader stap na die 4x4 toe, kon ons sien dat die ou definitief nie 'n
>>> gebrek aan vleoistof het nie......hy was so dronk soos 'n tor.
Agterin
>> die
>>> voertuig peul daar toe 5 vrouens en nog drie mans uit. Dit blyk toe
> dat
>>> die polisieman taxi gespeel het en dat elke ou vir hom R20 betaal het
> vir
>>> die trippie. Met 'n staatsmotor! Hulle't egter aan't suipe geraak en
>>> vergeet van die petrol. Hy wil toe met mag en mening saamry dorp toe
> en
>> ek
>>> weier om so 'n dronk drol voor in die bakkie te laat ry en agterop is
> twee
>>> lekker Weimers wat nou nie eintlik vreemdes naby hulle kar toelaat nie!
>>> Ek bied toe aan om vir hulle 'n boodskap by die polisiestasie te gaan
>> afgee
>>> dat hulle sonder brandstof staan sodat hulle hulle kan kom haal. En
by
>> die
>>> polisiestasie? Daar sit twee manne wat self nie so lekker nugter is
> nie
>> en
>>> hulle sê hulle het nie 'n kar nie......dis op amptelike diens na die
>>> volgende dorp toe! Die einste bakkie wat taxi gespeel het!!!
>>> Dis nou Gloudina se Afrika Utopia................
>>>
>>
>
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87072 is 'n antwoord op boodskap #87065] Wo, 12 November 2003 09:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou broer, hier by ons is buite Windhoek mos sulke permanente padblokkades
wat in beginsel seker nie 'n slegte idee is nie....AS hulle onpadwaardige
voertuie sou afhaal van die pad af, dronk ouens uittrek, ens., maar dit werk
nie so nie. Veral buitelanders kry swaar. Hulle sal 'n plaaslike bakkie
wat skeef gelaai is van lywe en bagasie en wat so onpadwaardig is as maar
kan kom, sonder 'n tweede kyk deurlaat en dan die huurvoertuig van die
buitelander stop en eis om lisensies, ens. te sien. Wat gewoonlik in orde
is, maar dan begin die polisiemanne by die toeriste bedel vir kos,
sigarette, geld. Sê mos lankal die Gloudsiekinders het geen trots nie....

"Spencer" skryf in boodskap news:j1msb.1598$%o4.46074@news.xtra.co.nz...
> So van "drolle" gepraat - luister na hierdie een.
>
> Ek ry tussen Lady Gray en Aliwal-Noord nou die dag. Agter my is toe twee
> knape in 'n wit bakkie wat letterlik tot teen my gat ry en ligte flikker. Op
> die enigste oopte in die omgewing ry hulle toe tot langs my en wys vir my om
> stil te hou. Nodeloos om te sê, ek weier toe. Die landsgenote ry toe teen 'n
> hengse spoed vooruit, en wag my in by hulle "padblokkade". Ek stop toe so
> 20m voor die blokkade - bang natuurlik. Die uiteinde - dit was toe polisie.
> Ek sê toe vir hulle dis onverantwoordelik om mense te stop in 'n ongemerkte
> polisevoertuig. Ek wens julle kon die arrogansie hoor. Hulle ondersoek toe
> my bagasie, en gooi my seuntjie se goed uit sy tas. Eers toe is hulle
> tevrede.
>
> Wat sê julle hiervan?
> Spencer
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:bosntn$2vgi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ons ry Sondag so 'n draai langs die see met die 4x4 [ons mag!] om kop
> skoon
>> te maak en so met die terugkom, by die hoofpad, staan 'n polisiebakkie
> langs
>> die pad en die een ou wys vir ons om te stop. Hier by ons in die woestyn
>> probeer jy maar altyd help want as 'n ou in die moeilikheid is, kan dit
>> gevaarlik raak as die mense nie water het nie. So met die stilhou toe
> die
>> ou nader stap na die 4x4 toe, kon ons sien dat die ou definitief nie 'n
>> gebrek aan vleoistof het nie......hy was so dronk soos 'n tor. Agterin
> die
>> voertuig peul daar toe 5 vrouens en nog drie mans uit. Dit blyk toe dat
>> die polisieman taxi gespeel het en dat elke ou vir hom R20 betaal het vir
>> die trippie. Met 'n staatsmotor! Hulle't egter aan't suipe geraak en
>> vergeet van die petrol. Hy wil toe met mag en mening saamry dorp toe
en
> ek
>> weier om so 'n dronk drol voor in die bakkie te laat ry en agterop is twee
>> lekker Weimers wat nou nie eintlik vreemdes naby hulle kar toelaat nie!
>> Ek bied toe aan om vir hulle 'n boodskap by die polisiestasie te gaan
> afgee
>> dat hulle sonder brandstof staan sodat hulle hulle kan kom haal. En by
> die
>> polisiestasie? Daar sit twee manne wat self nie so lekker nugter is
nie
> en
>> hulle sê hulle het nie 'n kar nie......dis op amptelike diens na die
>> volgende dorp toe! Die einste bakkie wat taxi gespeel het!!!
>> Dis nou Gloudina se Afrika Utopia................
>>
>
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87077 is 'n antwoord op boodskap #87072] Wo, 12 November 2003 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor julle Prez wil nie aangaan vir 'n volgende vier jaar nie
Suidwester - hoe lank na sy aftrede dink jy gaan die straatname ter ere van
hom onveranderd bly?:
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bot06g$306r$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ou broer, hier by ons is buite Windhoek mos sulke permanente padblokkades
> wat in beginsel seker nie 'n slegte idee is nie....AS hulle onpadwaardige
> voertuie sou afhaal van die pad af, dronk ouens uittrek, ens., maar dit werk
> nie so nie. Veral buitelanders kry swaar. Hulle sal 'n plaaslike bakkie
> wat skeef gelaai is van lywe en bagasie en wat so onpadwaardig is as maar
> kan kom, sonder 'n tweede kyk deurlaat en dan die huurvoertuig van die
> buitelander stop en eis om lisensies, ens. te sien. Wat gewoonlik in orde
> is, maar dan begin die polisiemanne by die toeriste bedel vir kos,
> sigarette, geld. Sê mos lankal die Gloudsiekinders het geen trots nie....
> "Spencer" wrote in message
> news:j1msb.1598$%o4.46074@news.xtra.co.nz...
>> So van "drolle" gepraat - luister na hierdie een.
>>
>> Ek ry tussen Lady Gray en Aliwal-Noord nou die dag. Agter my is toe twee
>> knape in 'n wit bakkie wat letterlik tot teen my gat ry en ligte
flikker.
> Op
>> die enigste oopte in die omgewing ry hulle toe tot langs my en wys vir
my
> om
>> stil te hou. Nodeloos om te sê, ek weier toe. Die landsgenote ry toe
teen
> 'n
>> hengse spoed vooruit, en wag my in by hulle "padblokkade". Ek stop toe so
>> 20m voor die blokkade - bang natuurlik. Die uiteinde - dit was toe
> polisie.
>> Ek sê toe vir hulle dis onverantwoordelik om mense te stop in 'n
> ongemerkte
>> polisevoertuig. Ek wens julle kon die arrogansie hoor. Hulle ondersoek toe
>> my bagasie, en gooi my seuntjie se goed uit sy tas. Eers toe is hulle
>> tevrede.
>>
>> Wat sê julle hiervan?
>> Spencer
>>
>>
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bosntn$2vgi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Ons ry Sondag so 'n draai langs die see met die 4x4 [ons mag!] om kop
>> skoon
>>> te maak en so met die terugkom, by die hoofpad, staan 'n polisiebakkie
>> langs
>>> die pad en die een ou wys vir ons om te stop. Hier by ons in die
> woestyn
>>> probeer jy maar altyd help want as 'n ou in die moeilikheid is, kan dit
>>> gevaarlik raak as die mense nie water het nie. So met die stilhou
toe
>> die
>>> ou nader stap na die 4x4 toe, kon ons sien dat die ou definitief nie 'n
>>> gebrek aan vleoistof het nie......hy was so dronk soos 'n tor.
Agterin
>> die
>>> voertuig peul daar toe 5 vrouens en nog drie mans uit. Dit blyk toe
> dat
>>> die polisieman taxi gespeel het en dat elke ou vir hom R20 betaal het
> vir
>>> die trippie. Met 'n staatsmotor! Hulle't egter aan't suipe geraak en
>>> vergeet van die petrol. Hy wil toe met mag en mening saamry dorp toe
> en
>> ek
>>> weier om so 'n dronk drol voor in die bakkie te laat ry en agterop is
> twee
>>> lekker Weimers wat nou nie eintlik vreemdes naby hulle kar toelaat nie!
>>> Ek bied toe aan om vir hulle 'n boodskap by die polisiestasie te gaan
>> afgee
>>> dat hulle sonder brandstof staan sodat hulle hulle kan kom haal. En
by
>> die
>>> polisiestasie? Daar sit twee manne wat self nie so lekker nugter is
> nie
>> en
>>> hulle sê hulle het nie 'n kar nie......dis op amptelike diens na die
>>> volgende dorp toe! Die einste bakkie wat taxi gespeel het!!!
>>> Dis nou Gloudina se Afrika Utopia................
>>>
>>
>
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87078 is 'n antwoord op boodskap #87070] Wo, 12 November 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Spot sommer - maar weet jy , op 'n meer ernstiger noot - dink julle nie dit
sal wonnerlik wees as ons elkeen 'n ingeboude kameratjie in ons kop het, en
as sulke ooglopende vergrype gebeur mens dit kan afneem en dadelik die ou
lot gaan verkla nie?
Ek neem aan die twee "polisiemanne" het aan jou hul name, nommers en stasie
verskaf, sodat jy kan uitvind hoekom hulle aangesê is om juis jou bakkie uit
te kies om te ondersoek.
Van ondersoek gepraat - as mens vliegtuig ry en deur doeane moet beweeg,
kies die rooi deur - om iets te verklaar - al is daar niks nie - mens kom
baie gouer daar uit en by die huis, en my bagasie is nog nooit deursoek nie.
--
Annette

"Spencer" skryf in boodskap news:qPmsb.1653$%o4.47328@news.xtra.co.nz...
> Baie snaaks
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bossch$j2b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoekom het hulle vermoed jou seuntjie smokkel met iets?:
>> Annette
>>
>>
>> "Spencer" wrote in message
>> news:j1msb.1598$%o4.46074@news.xtra.co.nz...
>>> So van "drolle" gepraat - luister na hierdie een.
>>>
>>> Ek ry tussen Lady Gray en Aliwal-Noord nou die dag. Agter my is toe twee
>>> knape in 'n wit bakkie wat letterlik tot teen my gat ry en ligte
> flikker.
>> Op
>>> die enigste oopte in die omgewing ry hulle toe tot langs my en wys vir
> my
>> om
>>> stil te hou. Nodeloos om te sê, ek weier toe. Die landsgenote ry toe
> teen
>> 'n
>>> hengse spoed vooruit, en wag my in by hulle "padblokkade". Ek stop toe
> so
>>> 20m voor die blokkade - bang natuurlik. Die uiteinde - dit was toe
>> polisie.
>>> Ek sê toe vir hulle dis onverantwoordelik om mense te stop in 'n
>> ongemerkte
>>> polisevoertuig. Ek wens julle kon die arrogansie hoor. Hulle ondersoek
> toe
>>> my bagasie, en gooi my seuntjie se goed uit sy tas. Eers toe is hulle
>>> tevrede.
>>>
>>> Wat sê julle hiervan?
>>> Spencer
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:bosntn$2vgi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ons ry Sondag so 'n draai langs die see met die 4x4 [ons mag!] om
kop
>>> skoon
>>>> te maak en so met die terugkom, by die hoofpad, staan 'n
polisiebakkie
>>> langs
>>>> die pad en die een ou wys vir ons om te stop. Hier by ons in die
>> woestyn
>>>> probeer jy maar altyd help want as 'n ou in die moeilikheid is, kan
> dit
>>>> gevaarlik raak as die mense nie water het nie. So met die stilhou
> toe
>>> die
>>>> ou nader stap na die 4x4 toe, kon ons sien dat die ou definitief nie
> 'n
>>>> gebrek aan vleoistof het nie......hy was so dronk soos 'n tor.
> Agterin
>>> die
>>>> voertuig peul daar toe 5 vrouens en nog drie mans uit. Dit blyk
toe
>> dat
>>>> die polisieman taxi gespeel het en dat elke ou vir hom R20 betaal
het
>> vir
>>>> die trippie. Met 'n staatsmotor! Hulle't egter aan't suipe
geraak
> en
>>>> vergeet van die petrol. Hy wil toe met mag en mening saamry dorp
toe
>> en
>>> ek
>>>> weier om so 'n dronk drol voor in die bakkie te laat ry en agterop
is
>> twee
>>>> lekker Weimers wat nou nie eintlik vreemdes naby hulle kar toelaat
> nie!
>>>> Ek bied toe aan om vir hulle 'n boodskap by die polisiestasie te
gaan
>>> afgee
>>>> dat hulle sonder brandstof staan sodat hulle hulle kan kom haal.
En
> by
>>> die
>>>> polisiestasie? Daar sit twee manne wat self nie so lekker nugter
is
>> nie
>>> en
>>>> hulle sê hulle het nie 'n kar nie......dis op amptelike diens na die
>>>> volgende dorp toe! Die einste bakkie wat taxi gespeel het!!!
>>>> Dis nou Gloudina se Afrika Utopia................
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87079 is 'n antwoord op boodskap #87072] Wo, 12 November 2003 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 Nov 2003 11:57:39 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Ou broer, hier by ons is buite Windhoek mos sulke permanente padblokkades
> wat in beginsel seker nie 'n slegte idee is nie....AS hulle onpadwaardige
> voertuie sou afhaal van die pad af, dronk ouens uittrek, ens., maar dit werk
> nie so nie. Veral buitelanders kry swaar. Hulle sal 'n plaaslike bakkie
> wat skeef gelaai is van lywe en bagasie en wat so onpadwaardig is as maar
> kan kom, sonder 'n tweede kyk deurlaat en dan die huurvoertuig van die
> buitelander stop en eis om lisensies, ens. te sien. Wat gewoonlik in orde
> is, maar dan begin die polisiemanne by die toeriste bedel vir kos,
> sigarette, geld. Sê mos lankal die Gloudsiekinders het geen trots nie....

Dergelike toestande het ook bestaan in die ou kommunistiese lande van
Europa. Hierdie literatuur is vir my baie herkenbaar. Moenie worrie
nie: dit gaan almal verby!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87081 is 'n antwoord op boodskap #87077] Wo, 12 November 2003 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die dag dat ou Sam werklik gaan uittree wil ek nog sien! Die kans dat hy
soos Mugabe lewenslank gaan aanbly is veel groter as die moontlikheid dat hy
sal uittree. Net logies, as jy 'n paleis bou van by die 1 miljard, gaan jy
aftree voordat dit voltooi is? Nie maklik nie!

"Annette" skryf in boodskap news:botcif$sav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoor julle Prez wil nie aangaan vir 'n volgende vier jaar nie
> Suidwester - hoe lank na sy aftrede dink jy gaan die straatname ter ere van
> hom onveranderd bly?:
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bot06g$306r$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ou broer, hier by ons is buite Windhoek mos sulke permanente padblokkades
>> wat in beginsel seker nie 'n slegte idee is nie....AS hulle onpadwaardige
>> voertuie sou afhaal van die pad af, dronk ouens uittrek, ens., maar dit
> werk
>> nie so nie. Veral buitelanders kry swaar. Hulle sal 'n plaaslike
> bakkie
>> wat skeef gelaai is van lywe en bagasie en wat so onpadwaardig is as maar
>> kan kom, sonder 'n tweede kyk deurlaat en dan die huurvoertuig van die
>> buitelander stop en eis om lisensies, ens. te sien. Wat gewoonlik in
> orde
>> is, maar dan begin die polisiemanne by die toeriste bedel vir kos,
>> sigarette, geld. Sê mos lankal die Gloudsiekinders het geen trots
> nie....
>> "Spencer" wrote in message
>> news:j1msb.1598$%o4.46074@news.xtra.co.nz...
>>> So van "drolle" gepraat - luister na hierdie een.
>>>
>>> Ek ry tussen Lady Gray en Aliwal-Noord nou die dag. Agter my is toe twee
>>> knape in 'n wit bakkie wat letterlik tot teen my gat ry en ligte
> flikker.
>> Op
>>> die enigste oopte in die omgewing ry hulle toe tot langs my en wys vir
> my
>> om
>>> stil te hou. Nodeloos om te sê, ek weier toe. Die landsgenote ry toe
> teen
>> 'n
>>> hengse spoed vooruit, en wag my in by hulle "padblokkade". Ek stop toe
> so
>>> 20m voor die blokkade - bang natuurlik. Die uiteinde - dit was toe
>> polisie.
>>> Ek sê toe vir hulle dis onverantwoordelik om mense te stop in 'n
>> ongemerkte
>>> polisevoertuig. Ek wens julle kon die arrogansie hoor. Hulle ondersoek
> toe
>>> my bagasie, en gooi my seuntjie se goed uit sy tas. Eers toe is hulle
>>> tevrede.
>>>
>>> Wat sê julle hiervan?
>>> Spencer
>>>
>>>
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:bosntn$2vgi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Ons ry Sondag so 'n draai langs die see met die 4x4 [ons mag!] om
kop
>>> skoon
>>>> te maak en so met die terugkom, by die hoofpad, staan 'n
polisiebakkie
>>> langs
>>>> die pad en die een ou wys vir ons om te stop. Hier by ons in die
>> woestyn
>>>> probeer jy maar altyd help want as 'n ou in die moeilikheid is, kan
> dit
>>>> gevaarlik raak as die mense nie water het nie. So met die stilhou
> toe
>>> die
>>>> ou nader stap na die 4x4 toe, kon ons sien dat die ou definitief nie
> 'n
>>>> gebrek aan vleoistof het nie......hy was so dronk soos 'n tor.
> Agterin
>>> die
>>>> voertuig peul daar toe 5 vrouens en nog drie mans uit. Dit blyk
toe
>> dat
>>>> die polisieman taxi gespeel het en dat elke ou vir hom R20 betaal
het
>> vir
>>>> die trippie. Met 'n staatsmotor! Hulle't egter aan't suipe
geraak
> en
>>>> vergeet van die petrol. Hy wil toe met mag en mening saamry dorp
toe
>> en
>>> ek
>>>> weier om so 'n dronk drol voor in die bakkie te laat ry en agterop
is
>> twee
>>>> lekker Weimers wat nou nie eintlik vreemdes naby hulle kar toelaat
> nie!
>>>> Ek bied toe aan om vir hulle 'n boodskap by die polisiestasie te
gaan
>>> afgee
>>>> dat hulle sonder brandstof staan sodat hulle hulle kan kom haal.
En
> by
>>> die
>>>> polisiestasie? Daar sit twee manne wat self nie so lekker nugter
is
>> nie
>>> en
>>>> hulle sê hulle het nie 'n kar nie......dis op amptelike diens na die
>>>> volgende dorp toe! Die einste bakkie wat taxi gespeel het!!!
>>>> Dis nou Gloudina se Afrika Utopia................
>>>>
>>>
>>
>
Re: Afrika, o Afrika! [boodskap #87161 is 'n antwoord op boodskap #87078] Sa, 15 November 2003 12:18 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom sal jy dit voorstel Anette, dat hulle name ens. verskaf
moet word.
Wat wil jy daarmee doen Haha ag fok ek lag vir julle simpel argumente.
Dis die kommunis wat regeer en wie gaan aan sy mede kamerade vat veral
as `n Boer gaan kla.

Moet nie probeer oplossings of verskonings soek vir die fokkop wat
julle self op ons gebring het om in 1994 vir die kommies te gaan stem
het nie.
Aanvaar wat gebeur en harloop vinnig na die stembriefie vir die
volgende verkiesing voordat jy dit mis.
ApartheidsGroete
Frikkie

On Wed, 12 Nov 2003 15:22:50 +0200, "Annette" wrote:

> Spot sommer - maar weet jy , op 'n meer ernstiger noot - dink julle nie dit
> sal wonnerlik wees as ons elkeen 'n ingeboude kameratjie in ons kop het, en
> as sulke ooglopende vergrype gebeur mens dit kan afneem en dadelik die ou
> lot gaan verkla nie?
> Ek neem aan die twee "polisiemanne" het aan jou hul name, nommers en stasie
> verskaf, sodat jy kan uitvind hoekom hulle aangesê is om juis jou bakkie uit
> te kies om te ondersoek.
> Van ondersoek gepraat - as mens vliegtuig ry en deur doeane moet beweeg,
> kies die rooi deur - om iets te verklaar - al is daar niks nie - mens kom
> baie gouer daar uit en by die huis, en my bagasie is nog nooit deursoek nie.
Vorige onderwerp: Guinness is Good For You
Volgende onderwerp: Ongeluk siklusse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:16:18 MGT 2024