Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Naamsverandering?
Naamsverandering? [boodskap #87022] Di, 11 November 2003 09:27 na volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verneem van mense uit Suid-Afrika dat die Suidafrikaanse regering
nou besig is om name van stede en openbare voorsienings soos
lughawens, parke ens. te verander. En soos ek vermoed sal daardie name
meer verband hou met die erfgoed van die swartmense dan met die
erfgoed van die blankes.
Ek is 'n waarnemer wat nie in Suid-Afrika self woon nie (ek het daar
selfs nog nooit gewees nie) en ek weet dat daar in Suid-Afrika nou
geen Apartheid meer is nie maar 'n demokrasie.
Tog lyk my dit nou eg op sake wat se eie voordien ook in andere lande
van Afrika, waar blankes gewees het, het afgespeel. Sien na Kongo,
daar het hulle ook die name van stede en selfs van gans die land
verander. Ek sien so'n naamsverandering as 'n algemene morele
mobilisasie van die swartmense om uiteindelik al die witmense uit
Suid-Afrika te verja. Want vir my is die aanwesigheid van die witmense
in Suid-Afrika aan 'n voortdurende herskatting onderhewig en is
hierdie naamsverandering 'n gevaarlike saak vir die witmense. As die
naam verdwyn, verdwyn ook sy waarde.
Ek vind dis nie verkeerd om 'n demokrasie te hê in 'n land nie maar in
'n demokrasie moet elkeen sy eie waarde en verdienste bly behou.
Anders is dit net om te sê dat die andere partye van daardie land geen
respek meer het vir die talente van dié mense wat 'n stad, lughawe of
wat ook al meer eintlik opgerig het nie. En as die witmense hulle eie
daarteen nie verset nie dan is dit net asof die witmense met die gang
van sake saamstem en hierdie maak die weg vry vir nog meer afbraak van
blanke waardes. Dis natuurlik alles psigologie.
Ons weet almal wat gebeur het in Kongo nadat my landgenote daar
weggegaan het en ons weet ook wat in andere lande van Afrika gebeur
het. Daardie naamsverandering is nie baie gerusstellend nie vir
buitelandse mense wat geld wil investeer in Suid-Afrika sy ekonomie.
As daar tog stede moet kom met name van swartmense of plaaslike
inlandse name dan sou dit beter wees om gewoon nuwe stede met daardie
name op te rig. 'n Mens kan dan sien of na enige jare daar ook 'n
verdienste, werkkrag en organisasietalent agter skuil gaan.
Dit is nie rêrig verkeerd om 'n demokrasie te hê nie maar 'n
demokrasie kan inderdaad ook sy eie minderhede verwurg. Ek vind dat
witmense alles moet doen om daardie naamsverandering ongedaan te maak.
Dis maar 'n vraag of Suid-Afrika die naamsveranderinge wel nodig het
vir sy ekonomie.

'n Standpunt van 'n buitelander

Norbert (uit Vlaadere)
Re: Naamsverandering? [boodskap #87023 is 'n antwoord op boodskap #87022] Di, 11 November 2003 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie probleem met 'n naamsverandering as dit sin maak nie. Sover dit
my aanbetref is enige dorp of plek wat na 'n persoon vernoem is/word,
elkgeval reg om verander te word.
Maar daar is ook ander name wat ek verander sal wil sien.
Ek lees Sondag dat die naam Benoni beteken "seun van smart."
Nou wie op aarde wil in so 'n treurige plek woon?
--
Annette

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:kra1rv0u3l232fpr1odtaemtn9mbe1ueu4@4ax.com...
> Ek verneem van mense uit Suid-Afrika dat die Suidafrikaanse regering
> nou besig is om name van stede en openbare voorsienings soos
> lughawens, parke ens. te verander. En soos ek vermoed sal daardie name
> meer verband hou met die erfgoed van die swartmense dan met die
> erfgoed van die blankes.
> Ek is 'n waarnemer wat nie in Suid-Afrika self woon nie (ek het daar
> selfs nog nooit gewees nie) en ek weet dat daar in Suid-Afrika nou
> geen Apartheid meer is nie maar 'n demokrasie.
> Tog lyk my dit nou eg op sake wat se eie voordien ook in andere lande
> van Afrika, waar blankes gewees het, het afgespeel. Sien na Kongo,
> daar het hulle ook die name van stede en selfs van gans die land
> verander. Ek sien so'n naamsverandering as 'n algemene morele
> mobilisasie van die swartmense om uiteindelik al die witmense uit
> Suid-Afrika te verja. Want vir my is die aanwesigheid van die witmense
> in Suid-Afrika aan 'n voortdurende herskatting onderhewig en is
> hierdie naamsverandering 'n gevaarlike saak vir die witmense. As die
> naam verdwyn, verdwyn ook sy waarde.
> Ek vind dis nie verkeerd om 'n demokrasie te hê in 'n land nie maar in
> 'n demokrasie moet elkeen sy eie waarde en verdienste bly behou.
> Anders is dit net om te sê dat die andere partye van daardie land geen
> respek meer het vir die talente van dié mense wat 'n stad, lughawe of
> wat ook al meer eintlik opgerig het nie. En as die witmense hulle eie
> daarteen nie verset nie dan is dit net asof die witmense met die gang
> van sake saamstem en hierdie maak die weg vry vir nog meer afbraak van
> blanke waardes. Dis natuurlik alles psigologie.
> Ons weet almal wat gebeur het in Kongo nadat my landgenote daar
> weggegaan het en ons weet ook wat in andere lande van Afrika gebeur
> het. Daardie naamsverandering is nie baie gerusstellend nie vir
> buitelandse mense wat geld wil investeer in Suid-Afrika sy ekonomie.
> As daar tog stede moet kom met name van swartmense of plaaslike
> inlandse name dan sou dit beter wees om gewoon nuwe stede met daardie
> name op te rig. 'n Mens kan dan sien of na enige jare daar ook 'n
> verdienste, werkkrag en organisasietalent agter skuil gaan.
> Dit is nie rêrig verkeerd om 'n demokrasie te hê nie maar 'n
> demokrasie kan inderdaad ook sy eie minderhede verwurg. Ek vind dat
> witmense alles moet doen om daardie naamsverandering ongedaan te maak.
> Dis maar 'n vraag of Suid-Afrika die naamsveranderinge wel nodig het
> vir sy ekonomie.
>
> 'n Standpunt van 'n buitelander
>
> Norbert (uit Vlaadere)
Re: Naamsverandering? [boodskap #87027 is 'n antwoord op boodskap #87023] Di, 11 November 2003 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Nov 2003 11:52:55 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het nie probleem met 'n naamsverandering as dit sin maak nie. Sover dit
> my aanbetref is enige dorp of plek wat na 'n persoon vernoem is/word,
> elkgeval reg om verander te word.

Ek stem saam, Annette, maar in Suid-Afrika is my daar 'n geval bekend
van 'n stad wat na 'n persoon vermoem is en wat nou 'n ander naam sal
kry wat na die naam van 'n ander persoon verander sal word. Gaan jy
miskien alle jare daardie stad sy naam verander?

> Maar daar is ook ander name wat ek verander sal wil sien.
> Ek lees Sondag dat die naam Benoni beteken "seun van smart."
> Nou wie op aarde wil in so 'n treurige plek woon?

Ek vra me eie af, Annette, wat daar in Benoni tog gebeur het sodat
daardie plek so 'n droewige naam gekry het. Kom, vertel ons gou, dan
kan ons miskien ook nog 'n bietjie snotter en traan.

Groete van

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Naamsverandering? [boodskap #87032 is 'n antwoord op boodskap #87023] Di, 11 November 2003 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Ek het nie probleem met 'n naamsverandering as dit sin maak nie. Sover dit
> my aanbetref is enige dorp of plek wat na 'n persoon vernoem is/word,
> elkgeval reg om verander te word.

In baie gevalle is die nuwe naam wat gegee
word, al lank die een wat die meeste mense
(wat in SA swart en bruin is) vir so 'n plek
gebruik, ten spyte van die naam wat die
witmense eeue terug daaraan gegee het.
Een plek wat nog sy "wit" naam het, is
Bloemfontein. Dit tenspyte van die feit
dat die meeste swart mense dit Mangaung
noem.

Gloudina
Re: Naamsverandering? [boodskap #87034 is 'n antwoord op boodskap #87032] Di, 11 November 2003 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Nov 2003 12:37:28 GMT, "@rogers.com" wrote:

> In baie gevalle is die nuwe naam wat gegee
> word, al lank die een wat die meeste mense
> (wat in SA swart en bruin is) vir so 'n plek
> gebruik, ten spyte van die naam wat die
> witmense eeue terug daaraan gegee het.
> Een plek wat nog sy "wit" naam het, is
> Bloemfontein. Dit tenspyte van die feit
> dat die meeste swart mense dit Mangaung
> noem.
>
> Gloudina
>
Dankie vir hierdie verduideliking, Gloudina.
Sal dit in ag neem.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Naamsverandering? [boodskap #87035 is 'n antwoord op boodskap #87032] Di, 11 November 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
@rogers.com wrote:

>
> Annette wrote
>
>> Ek het nie probleem met 'n naamsverandering as dit sin maak nie. Sover
>> dit my aanbetref is enige dorp of plek wat na 'n persoon vernoem is/word,
>> elkgeval reg om verander te word.
>
> In baie gevalle is die nuwe naam wat gegee
> word, al lank die een wat die meeste mense
> (wat in SA swart en bruin is) vir so 'n plek
> gebruik, ten spyte van die naam wat die
> witmense eeue terug daaraan gegee het.
> Een plek wat nog sy "wit" naam het, is
> Bloemfontein. Dit tenspyte van die feit
> dat die meeste swart mense dit Mangaung
> noem.
>
> Gloudina

Die munisipaliteit van Mangaung sluit in Bloemfontein Botshabelo Thaba Nchu
en landelike gebied om Bleomfontein. Dit is die grote Bloemfontein, net
soos Tswane wat Pretoria, Akasia, Centurion, Hammanskraal, Winterveld,
Themba, Mabopane en Ga-Rankuwa insluit. Miskien wil hulle nog Pretoria se
naam verander na Tswane toe, wat dan die grote PTA se naam gaan word weet
ek nie. Dit kos net 'n klomp geld om 'n plek se naam te verander, maar die
NP het geld gemors so die ANC mag dit ook seker doen, wie is ek dan nou om
te kla.

--
Chris van Tswane
Re: Naamsverandering? [boodskap #87036 is 'n antwoord op boodskap #87027] Di, 11 November 2003 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
>
>> Ek het nie probleem met 'n naamsverandering as dit sin maak nie. Sover dit
>> my aanbetref is enige dorp of plek wat na 'n persoon vernoem is/word,
>> elkgeval reg om verander te word.
>
> Ek stem saam, Annette, maar in Suid-Afrika is my daar 'n geval bekend
> van 'n stad wat na 'n persoon vermoem is en wat nou 'n ander naam sal
> kry wat na die naam van 'n ander persoon verander sal word. Gaan jy
> miskien alle jare daardie stad sy naam verander?

Ja, dit gaan heelwaarskynlik weer verander word sodra daar 'n ander lot
regeer - enige naam vir 'n dorp is eintlik ongewens, en sal heelwaarskynlik
weer verander word.
>
>> Maar daar is ook ander name wat ek verander sal wil sien.
>> Ek lees Sondag dat die naam Benoni beteken "seun van smart."
>> Nou wie op aarde wil in so 'n treurige plek woon?
>
> Ek vra me eie af, Annette, wat daar in Benoni tog gebeur het sodat
> daardie plek so 'n droewige naam gekry het. Kom, vertel ons gou, dan
> kan ons miskien ook nog 'n bietjie snotter en traan.

Ek weet nie hoekom die plek so genoem is nie - is nog besig om te probeer
uitvind.
Tot dusver weet ek hoe groot die dorp is, wat die weeer daar is, wat sy
naburige dorpe is.
Ek weet ook nou dat Benoni 'n skuif in skaak is -
Dit maak sin ivm die smart:)))

Annette
Re: Naamsverandering? [boodskap #87038 is 'n antwoord op boodskap #87035] Di, 11 November 2003 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die omvang van daai geld mors is enorm. Daar is bereken dat op Swakopmund
kos elke straatnaamverandering [eerder 'n verandering van name want dis elke
VERANDERING wat die koste veroorsaak] die publiek ongeveer N$3,5 miljoen
want dis nie net bloot naambordjies in die dorp self nie. Alle
straatkaarte moet skielik hernu word, amptelike en privaatbesighede
betrokke in die straat se storie moet ook verander word......en dis maar 'n
klein dorpie. Vertel dit nou vir die politici en hulle dink jy is simpel
en wil net dwarstrek, maar waar het jy al gehoor van 'n politikus in Afrika
wat werk vir sy inkomste?

"Chris" skryf in boodskap news:boqnrk$2p53$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> @rogers.com wrote:
>
>>
>> Annette wrote
>>
>>> Ek het nie probleem met 'n naamsverandering as dit sin maak nie. Sover
>>> dit my aanbetref is enige dorp of plek wat na 'n persoon vernoem is/word,
>>> elkgeval reg om verander te word.
>>
>> In baie gevalle is die nuwe naam wat gegee
>> word, al lank die een wat die meeste mense
>> (wat in SA swart en bruin is) vir so 'n plek
>> gebruik, ten spyte van die naam wat die
>> witmense eeue terug daaraan gegee het.
>> Een plek wat nog sy "wit" naam het, is
>> Bloemfontein. Dit tenspyte van die feit
>> dat die meeste swart mense dit Mangaung
>> noem.
>>
>> Gloudina
>
> Die munisipaliteit van Mangaung sluit in Bloemfontein Botshabelo Thaba Nchu
> en landelike gebied om Bleomfontein. Dit is die grote Bloemfontein, net
> soos Tswane wat Pretoria, Akasia, Centurion, Hammanskraal, Winterveld,
> Themba, Mabopane en Ga-Rankuwa insluit. Miskien wil hulle nog Pretoria se
> naam verander na Tswane toe, wat dan die grote PTA se naam gaan word weet
> ek nie. Dit kos net 'n klomp geld om 'n plek se naam te verander, maar die
> NP het geld gemors so die ANC mag dit ook seker doen, wie is ek dan nou om
> te kla.
>
> --
> Chris van Tswane
Re: Naamsverandering? [boodskap #87041 is 'n antwoord op boodskap #87036] Di, 11 November 2003 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Nov 2003 15:24:51 +0200, "Annette" wrote:
>> miskien alle jare daardie stad sy naam verander?
>
> Ja, dit gaan heelwaarskynlik weer verander word sodra daar 'n ander lot
> regeer - enige naam vir 'n dorp is eintlik ongewens, en sal heelwaarskynlik
> weer verander word.

Ag, wat 'n wonderlike land! Nou ja, ons sien dit wel meer!..

>>> Maar daar is ook ander name wat ek verander sal wil sien.
>>> Ek lees Sondag dat die naam Benoni beteken "seun van smart."
>>> Nou wie op aarde wil in so 'n treurige plek woon?

>> Ek vra me eie af, Annette, wat daar in Benoni tog gebeur het sodat
>> daardie plek so 'n droewige naam gekry het. Kom, vertel ons gou, dan
>> kan ons miskien ook nog 'n bietjie snotter en traan.
>
> Ek weet nie hoekom die plek so genoem is nie - is nog besig om te probeer
> uitvind.
> Tot dusver weet ek hoe groot die dorp is, wat die weeer daar is, wat sy
> naburige dorpe is.
> Ek weet ook nou dat Benoni 'n skuif in skaak is -
> Dit maak sin ivm die smart:)))

Ek het jare skaak gespeel maar ek het nog nooit van "benoni" gehoor in
die skaakspel.
Maak die saak nie! As ons maar 'n verklaring het.

Norbert (uit Vlaandere)
>
>
> Annette
>
Re: Naamsverandering? [boodskap #87097 is 'n antwoord op boodskap #87032] Do, 13 November 2003 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hielie  is tans af-lyn  Hielie
Boodskappe: 18
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
> In baie gevalle is die nuwe naam wat gegee
> word, al lank die een wat die meeste mense
> (wat in SA swart en bruin is) vir so 'n plek
> gebruik, ten spyte van die naam wat die
> witmense eeue terug daaraan gegee het.
> Een plek wat nog sy "wit" naam het, is
> Bloemfontein. Dit tenspyte van die feit
> dat die meeste swart mense dit Mangaung
> noem.
>
> Gloudina

Ja, vir Kongo is dit ook so. Toe Kinshasa nog Leopoldstad was, het my ma
altyd na 'Kin' verwys as ons vir inkopies die dorpsenter toe gaan. Ons het
bietjie buite die dorp gebly en die eintlike senter is deur almal 'Kin'
genoem, wat natuurlik die afkorting van Kinshasa is. Later, toe die naam
offisieel Kinshasa geword het, het almal dit nog steeds gewoon 'Kin' genoem
in die daaglikse gebruik. Net as mense buite Kongo vir ons gevra het waar
ons bly, het ons oor Kinshasa gepraat.

Hilda.
Re: Naamsverandering? [boodskap #87100 is 'n antwoord op boodskap #87097] Do, 13 November 2003 19:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Nov 2003 17:26:10 GMT, "Hielie" wrote:

>
>> In baie gevalle is die nuwe naam wat gegee
>> word, al lank die een wat die meeste mense
>> (wat in SA swart en bruin is) vir so 'n plek
>> gebruik, ten spyte van die naam wat die
>> witmense eeue terug daaraan gegee het.
>> Een plek wat nog sy "wit" naam het, is
>> Bloemfontein. Dit tenspyte van die feit
>> dat die meeste swart mense dit Mangaung
>> noem.

>> Gloudina
>
> Ja, vir Kongo is dit ook so. Toe Kinshasa nog Leopoldstad was, het my ma
> altyd na 'Kin' verwys as ons vir inkopies die dorpsenter toe gaan. Ons het
> bietjie buite die dorp gebly en die eintlike senter is deur almal 'Kin'
> genoem, wat natuurlik die afkorting van Kinshasa is. Later, toe die naam
> offisieel Kinshasa geword het, het almal dit nog steeds gewoon 'Kin' genoem
> in die daaglikse gebruik. Net as mense buite Kongo vir ons gevra het waar
> ons bly, het ons oor Kinshasa gepraat.
>
> Hilda.
>
Ook dankie vir jou reaksie, Hilda. Wat jy hier vertel is baie
verstaanbaar. Kinshasha het waarskynlik altyd daar gewees waar dit nou
nog lê en sodoende het 'n naamsverandering of -aanpassing wel sin.
Maar daar is nou, net soos dit gewees het in Rusland en Oos-Duitsland
in Suid-Afrika alweer uitsonderinge daarop.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Naamsverandering? [boodskap #87105 is 'n antwoord op boodskap #87041] Do, 13 November 2003 22:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bart Nel  is tans af-lyn  Bart Nel
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Benoni - Weet nie so mooi oor die skuif in skaak nie, maar die "seun van
smart" wel. Het daar naby groot geword en die oorsprong van die naam is soos
volg aan my verduidelik, deur my pa. Is nie seker oor die presiese jaar nie,
maar 'n bekende landmeter (Johann Rissik) is deur Oom Paul Kruger opdrag
gegee om die grond waarop die huidige Benoni geleë is te verdeel in plase.
Verskeie ander het toe reeds in die gebied vir hulself plase uitgemeet - met
die gevolg dat die oorblywende stuk grond (ook genoem "weggooi grond") 'n
baie snaakse vorm gehad het. Vir Johann was dit egter nie snaaks nie - maar
'n nagmerrie om sekere plase te verdeel tussen die ander reeds gevestigde
plase. Een stuk grond het hom veral boos gemaak en hom laat dink aan die
verdriet wat Ragel gehad het met die geboorte van haar kind (Genesis 35).
[Voor haar dood (as gevolg van die moeilike geboorte) het sy gesê haar kind
se naam moet Benoni wees - "seun van smart".] Dit was die ontstaan van die
naam van 'n dorp. Maar soos die Bybelse Benoni later Benjamin geword het
sal onse Benoni seker ook later 'n naamsverandering ondergaan......Dit is so
oud soos die Bybel.

Bart

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:t7q1rv4ac085alpkrkh3hpmmff158r84it@4ax.com...
> On Tue, 11 Nov 2003 15:24:51 +0200, "Annette"
> wrote:
>>> miskien alle jare daardie stad sy naam verander?
>>
>> Ja, dit gaan heelwaarskynlik weer verander word sodra daar 'n ander lot
>> regeer - enige naam vir 'n dorp is eintlik ongewens, en sal heelwaarskynlik
>> weer verander word.
>
> Ag, wat 'n wonderlike land! Nou ja, ons sien dit wel meer!..
>
>
>>>> Maar daar is ook ander name wat ek verander sal wil sien.
>>>> Ek lees Sondag dat die naam Benoni beteken "seun van smart."
>>>> Nou wie op aarde wil in so 'n treurige plek woon?
>
>>> Ek vra me eie af, Annette, wat daar in Benoni tog gebeur het sodat
>>> daardie plek so 'n droewige naam gekry het. Kom, vertel ons gou, dan
>>> kan ons miskien ook nog 'n bietjie snotter en traan.
>>
>> Ek weet nie hoekom die plek so genoem is nie - is nog besig om te probeer
>> uitvind.
>> Tot dusver weet ek hoe groot die dorp is, wat die weeer daar is, wat sy
>> naburige dorpe is.
>> Ek weet ook nou dat Benoni 'n skuif in skaak is -
>> Dit maak sin ivm die smart:)))
>
> Ek het jare skaak gespeel maar ek het nog nooit van "benoni" gehoor in
> die skaakspel.
> Maak die saak nie! As ons maar 'n verklaring het.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>>
>>
>> Annette
>>
>
Re: Naamsverandering? [boodskap #87109 is 'n antwoord op boodskap #87100] Vr, 14 November 2003 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 13 Nov 2003 20:11:28 +0100, Sterrenkijker
served the following to the group:

> On Thu, 13 Nov 2003 17:26:10 GMT, "Hielie" wrote:


> Ook dankie vir jou reaksie, Hilda. Wat jy hier vertel is baie
> verstaanbaar. Kinshasha het waarskynlik altyd daar gewees waar dit nou
> nog lê en sodoende het 'n naamsverandering of -aanpassing wel sin.
> Maar daar is nou, net soos dit gewees het in Rusland en Oos-Duitsland
> in Suid-Afrika alweer uitsonderinge daarop.
>
> Norbert (uit Vlaandere)

nou wonder ek maar net, wie het pretoria gestig en ontwikkel? en jhb?
en bloemfontein? as ons van areas of provinsies praat dan kan ons se
dat die mense dit dalk al `n naam gegee het voordat iets daar gebou
was. as ek `n huis bou en dit huisie noem en jy noem dit kakhuisie,
wat gee jou die reg om die naam te verander?

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Naamsverandering? [boodskap #87156 is 'n antwoord op boodskap #87109] Sa, 15 November 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 14 Nov 2003 08:49:58 +0200, Threeships Mcduck wrote:

> On Thu, 13 Nov 2003 20:11:28 +0100, Sterrenkijker
> served the following to the group:
>
>> On Thu, 13 Nov 2003 17:26:10 GMT, "Hielie" wrote:
>
>
>> Ook dankie vir jou reaksie, Hilda. Wat jy hier vertel is baie
>> verstaanbaar. Kinshasha het waarskynlik altyd daar gewees waar dit nou
>> nog lê en sodoende het 'n naamsverandering of -aanpassing wel sin.
>> Maar daar is nou, net soos dit gewees het in Rusland en Oos-Duitsland
>> in Suid-Afrika alweer uitsonderinge daarop.

>> Norbert (uit Vlaandere)
>
>
> nou wonder ek maar net, wie het pretoria gestig en ontwikkel? en jhb?
> en bloemfontein? as ons van areas of provinsies praat dan kan ons se
> dat die mense dit dalk al `n naam gegee het voordat iets daar gebou
> was. as ek `n huis bou en dit huisie noem en jy noem dit kakhuisie,
> wat gee jou die reg om die naam te verander?
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giù, lato lucido in su
> www.mothership.co.za

Die naam Pretoria moet weg daardie stigter Pretorius drieduisend
swartes vermoor hê,so beweer die swarte bestuur van Pretoria
Re: Naamsverandering? [boodskap #87163 is 'n antwoord op boodskap #87023] Sa, 15 November 2003 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wanneer beginne hulle kerkname te verander.
Wat van die NG kerk, miskien die albert luthulie toy toy gang ????

Toy Toy Groete
Frikkie

On Tue, 11 Nov 2003 11:52:55 +0200, "Annette" wrote:

> Ek het nie probleem met 'n naamsverandering as dit sin maak nie. Sover dit
> my aanbetref is enige dorp of plek wat na 'n persoon vernoem is/word,
> elkgeval reg om verander te word.
> Maar daar is ook ander name wat ek verander sal wil sien.
> Ek lees Sondag dat die naam Benoni beteken "seun van smart."
> Nou wie op aarde wil in so 'n treurige plek woon?
Re: Naamsverandering? [boodskap #87164 is 'n antwoord op boodskap #87032] Sa, 15 November 2003 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nou wie de fok was mangaung..
Miskien `n kennis van gonniwe ????

Frikkie

On Tue, 11 Nov 2003 12:37:28 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> Annette wrote
>
>> Ek het nie probleem met 'n naamsverandering as dit sin maak nie. Sover dit
>> my aanbetref is enige dorp of plek wat na 'n persoon vernoem is/word,
>> elkgeval reg om verander te word.
>
> In baie gevalle is die nuwe naam wat gegee
> word, al lank die een wat die meeste mense
> (wat in SA swart en bruin is) vir so 'n plek
> gebruik, ten spyte van die naam wat die
> witmense eeue terug daaraan gegee het.
> Een plek wat nog sy "wit" naam het, is
> Bloemfontein. Dit tenspyte van die feit
> dat die meeste swart mense dit Mangaung
> noem.
>
> Gloudina
>
Re: Naamsverandering? [boodskap #87165 is 'n antwoord op boodskap #87035] Sa, 15 November 2003 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis `n goeie ding dat al die name so verander word na mandella
plakkerskamp, mbeki straat ens. want ons het nou al genoeg gesien hoe
die fokkers niks kan behou of regop hou nie. Tot die brug wat hulle
bou moer inmekaar.
Wat nou, dis goed so, nou kan hulle ten minste alles verder opfok in
hul eie name tot die tyd weer reg is.

On Tue, 11 Nov 2003 15:23:06 +0200, Chris wrote:

>
> Die munisipaliteit van Mangaung sluit in Bloemfontein Botshabelo Thaba Nchu
> en landelike gebied om Bleomfontein. Dit is die grote Bloemfontein, net
> soos Tswane wat Pretoria, Akasia, Centurion, Hammanskraal, Winterveld,
> Themba, Mabopane en Ga-Rankuwa insluit. Miskien wil hulle nog Pretoria se
> naam verander na Tswane toe, wat dan die grote PTA se naam gaan word weet
> ek nie. Dit kos net 'n klomp geld om 'n plek se naam te verander, maar die
> NP het geld gemors so die ANC mag dit ook seker doen, wie is ek dan nou om
> te kla.
Re: Naamsverandering? [boodskap #87212 is 'n antwoord op boodskap #87156] Ma, 17 November 2003 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Paul de Dilbeek wrote:
> On Fri, 14 Nov 2003 08:49:58 +0200, Threeships Mcduck mothership.co.za> wrote:
>
>
>> On Thu, 13 Nov 2003 20:11:28 +0100, Sterrenkijker
>> served the following to the group:


>>> On Thu, 13 Nov 2003 17:26:10 GMT, "Hielie" wrote:

>>> Ook dankie vir jou reaksie, Hilda. Wat jy hier vertel is baie
>>> verstaanbaar. Kinshasha het waarskynlik altyd daar gewees waar dit nou
>>> nog lê en sodoende het 'n naamsverandering of -aanpassing wel sin.
>>> Maar daar is nou, net soos dit gewees het in Rusland en Oos-Duitsland
>>> in Suid-Afrika alweer uitsonderinge daarop.
>
>>> Norbert (uit Vlaandere)


>> nou wonder ek maar net, wie het pretoria gestig en ontwikkel? en jhb?
>> en bloemfontein? as ons van areas of provinsies praat dan kan ons se
>> dat die mense dit dalk al `n naam gegee het voordat iets daar gebou
>> was. as ek `n huis bou en dit huisie noem en jy noem dit kakhuisie,
>> wat gee jou die reg om die naam te verander?

>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giù, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>
>
> Die naam Pretoria moet weg daardie stigter Pretorius drieduisend
> swartes vermoor hê,so beweer die swarte bestuur van Pretoria

Ek glo nie dis nou eintlik 'n geldige rede nie. Die boere bloot hulself
beskerm. Dit was ook in 'n oorlog situasie, so dis nie asof dit in
konsentrasie kampe gebeur het nie.

Ek wonder net hoe ver terug ons ou regeringtjie wil gaan, om die verlede
"reg" te stel.

Persoonlik voel ek die is niks anders as 'n poging om die geskiedenis te
herskryf nie. Almal weet mos hier was reeds stede gewees toe die blankes
voet aan wal gesit het in die kaap. Alles is toe gesteel van die
inheemse bevolking, en name is verander. Kyk net na die Zimbabwe
bouvalle, 'n bewys dat hulle reeds 'n BMW fabriek gehad het :)

Anyways, ek gaan van die punt af. Op die ou einde gaan die ANC doen wat
hulle wil, en hulle sal daarmee wegkom, omdat daar niemand is wat gaan
opstaan teen hulle nie.

Net my 2c.
Re: Naamsverandering? [boodskap #87360 is 'n antwoord op boodskap #87164] Vr, 21 November 2003 18:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 15 Nov 2003 14:39:41 +0200, Frikkie Potgieter
wrote:

> Nou wie de fok was mangaung..
> Miskien `n kennis van gonniwe ????
>
> Frikkie
>
>
>
Spelfout Frikkie. Dit is magau,
en dit 'n ander woord vir kafferbier

DD
Re: Naamsverandering? [boodskap #87365 is 'n antwoord op boodskap #87360] Sa, 22 November 2003 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die reghelp met die spelling maar ek kyk nie soos daai wit
teef in `n woordeboek voor ek tik nie.

Ek wonder wat hulle al die dorpe se name nou gaan gee.
Pretoria raak twana ens.
Wat gaan hulle ons geerde Ford Klapperkop noem.
Enige idees...
Wat van kraalK4kop ??????

ApartheidsGroete
Frikkie

On Fri, 21 Nov 2003 20:04:56 +0200, DD wrote:

> On Sat, 15 Nov 2003 14:39:41 +0200, Frikkie Potgieter
> wrote:
>
>> Nou wie de fok was mangaung..
>> Miskien `n kennis van gonniwe ????

>> Frikkie



> Spelfout Frikkie. Dit is magau,
> en dit 'n ander woord vir kafferbier
>
> DD
>
Re: Naamsverandering? [boodskap #87366 is 'n antwoord op boodskap #87365] Sa, 22 November 2003 09:59 Na vorige boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 22 Nov 2003 11:13:30 +0200, Frikkie Potgieter
wrote:

> Dankie vir die reghelp met die spelling maar ek kyk nie soos daai wit
> teef in `n woordeboek voor ek tik nie.
>
> Ek wonder wat hulle al die dorpe se name nou gaan gee.
> Pretoria raak twana ens.
> Wat gaan hulle ons geerde Ford Klapperkop noem.
> Enige idees...
> Wat van kraalK4kop ??????
>
> ApartheidsGroete
> Frikkie
>

Die nuwe naam is reeds aangekondig, Frikkie.
Dit gaan heet Ford Klapperdop'.

Upperdate'sGroete
DD
Vorige onderwerp: Antje Krog
Volgende onderwerp: Re: New SA Peer 2 Peer server...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 14:57:18 MGT 2024