Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amptelike oorhandiging
Amptelike oorhandiging [boodskap #87091] Do, 13 November 2003 08:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Johannesburg se stadsaal gaan vandag amptelik aan die provinsiale wetgewer
oorhandig word.
Die gebou het glo groot herstelwerk nodig.
Gaan dit nou bekend staan as die Gautengsaal?

Ek hoop maar net ons stadsaal volg nie ook dieselfde paadjie nie

--
Annette
Re: Amptelike oorhandiging [boodskap #87092 is 'n antwoord op boodskap #87091] Do, 13 November 2003 08:43 Na vorige boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Annette wrote:

> Johannesburg se stadsaal gaan vandag amptelik
> aan die provinsiale wetgewer oorhandig word.
> Die gebou het glo groot herstelwerk nodig.
> Gaan dit nou bekend staan as die Gautengsaal?
>
> Ek hoop maar net ons stadsaal volg nie ook
> dieselfde paadjie nie
>
> --
> Annette

Miskien eJozi saal

--
Chris
Vorige onderwerp: Re: Descartes of Descartus
Volgende onderwerp: Profete en Profyte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 13:19:56 MGT 2024