Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lewe op aarde
Lewe op aarde [boodskap #87067] Wo, 12 November 2003 08:35 na volgende boodskap
Chris  is tans af-lyn  Chris
Boodskappe: 94
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Volle Lid
Lewe op aarde is duur, maar dit sluit darem 'n
gratis rit om die son elke jaar in.

Hoe lank is 'n minuut? Dit hang af aan watter kant
van die badkamerdeur jy staan.

Verjaardae is goed vir jou; Hoe meer jy het hoe
langer leef jy.

Geluk kom deur deure wat jy nie eers weet jy oop
gelos het nie.

Al agter gekom die mense wat laat is, is gewoonlik
joliger as die wat vir hulle wag?

Jy mag net een persoon in die wêreld wees, maar jy
kan ook die wêreld wees vir een persoon.

Sommige voute is te lekker om net een keer te
maak.

Moet nie huil omdat iets verby is nie, glimlag
omdat dit gebeur het.

'n Werklik gelukkige mens is iemand wat die
natuurskoon kan wardeer op 'n ompad.

--
Chris
Re: Lewe op aarde [boodskap #87069 is 'n antwoord op boodskap #87067] Wo, 12 November 2003 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek verdwaal tog so graag en lekker:))
--
Annette

> 'n Werklik gelukkige mens is iemand wat die
> natuurskoon kan wardeer op 'n ompad.
>
>
> --
> Chris
Re: Lewe op aarde [boodskap #87074 is 'n antwoord op boodskap #87067] Wo, 12 November 2003 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ook maar bly dis net een VOUT.

"Sommige voute is te lekker om net een keer te maak."

:-)

TJ

"Chris" skryf in boodskap news:bosrbv$2vrl$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Lewe op aarde is duur, maar dit sluit darem 'n
> gratis rit om die son elke jaar in.
>
> Hoe lank is 'n minuut? Dit hang af aan watter kant
> van die badkamerdeur jy staan.
>
> Verjaardae is goed vir jou; Hoe meer jy het hoe
> langer leef jy.
>
> Geluk kom deur deure wat jy nie eers weet jy oop
> gelos het nie.
>
> Al agter gekom die mense wat laat is, is gewoonlik
> joliger as die wat vir hulle wag?
>
> Jy mag net een persoon in die wêreld wees, maar jy
> kan ook die wêreld wees vir een persoon.
>
> Sommige voute is te lekker om net een keer te
> maak.
>
> Moet nie huil omdat iets verby is nie, glimlag
> omdat dit gebeur het.
>
> 'n Werklik gelukkige mens is iemand wat die
> natuurskoon kan wardeer op 'n ompad.
>
>
> --
> Chris
Re: Lewe op aarde [boodskap #87080 is 'n antwoord op boodskap #87069] Wo, 12 November 2003 13:50 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 12 Nov 2003 10:49:38 +0200, "Annette" wrote:
> Ek verdwaal tog so graag en lekker:))

Ons het dit altyd wel geweet, Annette!

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Nieuws en boek!
Volgende onderwerp: Die BoereProfeet "Nuwe Groep"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 07:04:12 MGT 2024