Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Arme Vlekkie
Arme Vlekkie [boodskap #87021] Di, 11 November 2003 08:35 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Robbie Fleck, bakleimeister van WP, het besluit om vir Bath te gaan speel.
Die arme mens is in sy eerste wedstryd daar erg beseer, en sal seker vir die
beste deel van hierdie seisoen daar in Engeland buite aksie wees. Hy moet
maar met sy gips hier in SA in die son kom sit.
--
Annette
Re: Arme Vlekkie [boodskap #87039 is 'n antwoord op boodskap #87021] Di, 11 November 2003 13:46 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wys jou net daar is altyd iets om voor dankbaar te wees! SA rugby ontslae
van daai geniepsige klein bliksem kan net beter af wees. Dalk het die
Engelse nie sy stront gevat nie en teruggeslaan?

"Annette" skryf in boodskap news:boq7cs$jgv$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Robbie Fleck, bakleimeister van WP, het besluit om vir Bath te gaan speel.
> Die arme mens is in sy eerste wedstryd daar erg beseer, en sal seker vir die
> beste deel van hierdie seisoen daar in Engeland buite aksie wees. Hy moet
> maar met sy gips hier in SA in die son kom sit.
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Maak vi' ons lig moet hierie woorde soes moet kerse
Volgende onderwerp: BoereProfeet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 02:05:05 MGT 2024