Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mens kan net glimlag
Mens kan net glimlag [boodskap #86998] Ma, 10 November 2003 14:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nuusleserdame nou op die 4nm nuus - sy spreek Khumalo uit as Komma-lô
uit -met die aksent op die eerste ô soos in komma
Vir al wat ek weet is ek nog altyd verkeerd voorgestel aan die Khu -
ma -lo's van die wêreld;))

--
Annette
Re: Mens kan net glimlag [boodskap #87000 is 'n antwoord op boodskap #86998] Ma, 10 November 2003 14:46 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As jy net vir 'n slag op Namibia Broadcasting Corp [NBC] kon inskakel, sal
jy lag dat die trane loop [of huil van verdriet] oor Engels wat verkrag
word. Lyk my hulle soek die lelikste bliksem wat die swakste Engels kan
praat en sit hom op die TV!

"Annette" skryf in boodskap news:boo62g$ivs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nuusleserdame nou op die 4nm nuus - sy spreek Khumalo uit as Komma-lô
> uit -met die aksent op die eerste ô soos in komma
> Vir al wat ek weet is ek nog altyd verkeerd voorgestel aan die Khu -
> ma -lo's van die wêreld;))
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Boereword
Volgende onderwerp: Hazel Crane vermoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 22:54:01 MGT 2024