Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanses
Afrikaanses [boodskap #86164] Vr, 24 Oktober 2003 14:13 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die hoof-subredakteur en die Groep van 63 het gister glo ernstige
besprekings gehad nadat Die Burger besluit het om alle Afrikaanssprekendes
voortaan as Afrikaanses in die Burger te noem, tensy iemand spresifiek
versoek om as 'n Afrikaner in 'n artikel genoem te word.
Ek is heeltemal gelukkig om 'n Afrikaanse genoem te word.
--
Annette
Re: Afrikaanses [boodskap #86186 is 'n antwoord op boodskap #86164] Sa, 25 Oktober 2003 04:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - hoekom wil hulle dit doen - verval Afrikaner nou volgens hulle?
Beteken dit 'n saamgroepering van lle ouens wat Afrikaans praat. Ek dink dit
is suiwer kosmeties.
Die Burger moet maar kennis neem dat die meerderheid Afrikaners nie in die
Kaap woon nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bnbdnv$lg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die hoof-subredakteur en die Groep van 63 het gister glo ernstige
> besprekings gehad nadat Die Burger besluit het om alle Afrikaanssprekendes
> voortaan as Afrikaanses in die Burger te noem, tensy iemand spresifiek
> versoek om as 'n Afrikaner in 'n artikel genoem te word.
> Ek is heeltemal gelukkig om 'n Afrikaanse genoem te word.
> --
> Annette
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86189 is 'n antwoord op boodskap #86186] Sa, 25 Oktober 2003 07:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Van kosmeties gepraat - wat van Afrikaners ( nie my intrepetasie nie - maar
van baie - blanke mense wat Afrikaans as spreektaal het) wat nie eers hul
kinders in Afrikaanse skole het nie.
Nietemin - ek gaan saam met die Burger se Afrikaanses - maak nie saak waar
hulle in die wêreld is nie.
Volgens Peter Sidego, senior assistent redakteur van Die Burger, doen die
benaming "Afrikaner" afbreuk aan die "groter Afrikaanse familie".
Hy verklaar ook :" Ek is nie 'n Afrikaner nie en wil en kan nie een wees
nie. Ons moet sensitief wees vir die feit dat die woord "Afrikaner" vir baie
mense negatiewe konnotasies het.
Baie Afrikaanssprekendes ly aan geheueverlies t.o.v. die verlede. Ons moet
wegkom van negatiewe etikette en vra hoe ons die groter Afrikaanse familie
kan heel."
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bncvjk$nkh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - hoekom wil hulle dit doen - verval Afrikaner nou volgens hulle?
> Beteken dit 'n saamgroepering van lle ouens wat Afrikaans praat. Ek dink dit
> is suiwer kosmeties.
> Die Burger moet maar kennis neem dat die meerderheid Afrikaners nie in die
> Kaap woon nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bnbdnv$lg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die hoof-subredakteur en die Groep van 63 het gister glo ernstige
>> besprekings gehad nadat Die Burger besluit het om alle Afrikaanssprekendes
>> voortaan as Afrikaanses in die Burger te noem, tensy iemand spresifiek
>> versoek om as 'n Afrikaner in 'n artikel genoem te word.
>> Ek is heeltemal gelukkig om 'n Afrikaanse genoem te word.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86204 is 'n antwoord op boodskap #86189] Sa, 25 Oktober 2003 17:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek moet eerlik wees. Ek ken glad nie bruin Afrikaans-sprekende
mense nie. Maar ek glo egter steeds dat almal wat Engels praat Britte nie is
nie - dieselfde geld seker vir Afrikaans.

As iemand skaam is om as Afrikaner bekend te staan dan is dit sy saak. Ek
kan seker nie verantwoordelik gehou word vir Afrikaners wat hulle aan
vergrype skuldig gemaak het nie. Eugene Terreblanche en trawante gaan nie my
identiteit kaap nie.

Ek is besonder trots op my mense - my voorsate. Hulle het opofferinge gemaak
waarop ek trots is. So - ek is 'n Boer, 'n Afrikaner en 'n Suid-Afrikaner.

Afrikaanses - dit pla eintlik nie, die beskrywing is te wyd.

"Annette" skryf in boodskap news:bndaif$2qp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Van kosmeties gepraat - wat van Afrikaners ( nie my intrepetasie nie - maar
> van baie - blanke mense wat Afrikaans as spreektaal het) wat nie eers hul
> kinders in Afrikaanse skole het nie.
> Nietemin - ek gaan saam met die Burger se Afrikaanses - maak nie saak waar
> hulle in die wêreld is nie.
> Volgens Peter Sidego, senior assistent redakteur van Die Burger, doen die
> benaming "Afrikaner" afbreuk aan die "groter Afrikaanse familie".
> Hy verklaar ook :" Ek is nie 'n Afrikaner nie en wil en kan nie een wees
> nie. Ons moet sensitief wees vir die feit dat die woord "Afrikaner" vir baie
> mense negatiewe konnotasies het.
> Baie Afrikaanssprekendes ly aan geheueverlies t.o.v. die verlede. Ons moet
> wegkom van negatiewe etikette en vra hoe ons die groter Afrikaanse familie
> kan heel."
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bncvjk$nkh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - hoekom wil hulle dit doen - verval Afrikaner nou volgens hulle?
>> Beteken dit 'n saamgroepering van lle ouens wat Afrikaans praat. Ek dink
> dit
>> is suiwer kosmeties.
>> Die Burger moet maar kennis neem dat die meerderheid Afrikaners nie in die
>> Kaap woon nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bnbdnv$lg7$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die hoof-subredakteur en die Groep van 63 het gister glo ernstige
>>> besprekings gehad nadat Die Burger besluit het om alle
> Afrikaanssprekendes
>>> voortaan as Afrikaanses in die Burger te noem, tensy iemand spresifiek
>>> versoek om as 'n Afrikaner in 'n artikel genoem te word.
>>> Ek is heeltemal gelukkig om 'n Afrikaanse genoem te word.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86224 is 'n antwoord op boodskap #86204] So, 26 Oktober 2003 07:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is trots om 'n Afrikaner en 'n Boer te wees. Ek is nie 'n Afrikaanse nie

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
Re: Afrikaanses [boodskap #86228 is 'n antwoord op boodskap #86224] So, 26 Oktober 2003 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Waar is jou plaas?
--
Annette

"koos" skryf in boodskap news:bnfs4u$kdu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is trots om 'n Afrikaner en 'n Boer te wees. Ek is nie 'n Afrikaanse nie
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86267 is 'n antwoord op boodskap #86228] So, 26 Oktober 2003 16:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die hele land ...

"Annette" skryf in boodskap news:bnfv46$lnl$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar is jou plaas?
> --
> Annette
> "koos" wrote in message
> news:bnfs4u$kdu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is trots om 'n Afrikaner en 'n Boer te wees. Ek is nie 'n Afrikaanse
> nie
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
>>
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86322 is 'n antwoord op boodskap #86224] Ma, 27 Oktober 2003 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's nie 'n Afrikaanse nie? Watse taal praat jy? Ek het nog altyd gevoel
'n "Afrikaner" is iemand "van Afrika", ek hou meer van Afrikaanse.

E

"koos" skryf in boodskap news:bnfs4u$kdu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is trots om 'n Afrikaner en 'n Boer te wees. Ek is nie 'n Afrikaanse nie
>
>
> ---
> Outgoing mail is certified Virus Free.
> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
> Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86325 is 'n antwoord op boodskap #86322] Ma, 27 Oktober 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan my versoen daarmee om 'n Afrikaner te wees as een van die subgroepe
van Afrikaanses.

Koot

"Elaine" skryf in boodskap news:3f9cea88$0$64722@hades.is.co.za...
> Jy's nie 'n Afrikaanse nie? Watse taal praat jy? Ek het nog altyd gevoel
> 'n "Afrikaner" is iemand "van Afrika", ek hou meer van Afrikaanse.
>
> E
>
> "koos" wrote in message
> news:bnfs4u$kdu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is trots om 'n Afrikaner en 'n Boer te wees. Ek is nie 'n Afrikaanse
> nie
>>
>>
>> ---
>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>> Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
>>
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86327 is 'n antwoord op boodskap #86325] Ma, 27 Oktober 2003 10:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink iemand moet 'n Afrikaanse Party stig:))
--
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:bnir0i$d03$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan my versoen daarmee om 'n Afrikaner te wees as een van die subgroepe
> van Afrikaanses.
>
> Koot
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f9cea88$0$64722@hades.is.co.za...
>> Jy's nie 'n Afrikaanse nie? Watse taal praat jy? Ek het nog altyd gevoel
>> 'n "Afrikaner" is iemand "van Afrika", ek hou meer van Afrikaanse.
>>
>> E
>>
>> "koos" wrote in message
>> news:bnfs4u$kdu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is trots om 'n Afrikaner en 'n Boer te wees. Ek is nie 'n
Afrikaanse
>> nie
>>>
>>>
>>> ---
>>> Outgoing mail is certified Virus Free.
>>> Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
>>> Version: 6.0.530 / Virus Database: 325 - Release Date: 22/10/2003
>>>
>>
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86337 is 'n antwoord op boodskap #86325] Ma, 27 Oktober 2003 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm. Dis net 'n naam. "What's in a name?"

E

"Koot" skryf in boodskap news:bnir0i$d03$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan my versoen daarmee om 'n Afrikaner te wees as een van die subgroepe
> van Afrikaanses.
>
> Koot
Re: Afrikaanses [boodskap #86384 is 'n antwoord op boodskap #86325] Ma, 27 Oktober 2003 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koot wrote

> Ek kan my versoen daarmee om 'n Afrikaner te wees as een van die subgroepe
> van Afrikaanses.

Ja, ek dink nogal deur die woord "Afrikaanse" die oorkoepelende
woord te maak, 'n slim plan is om die woord "Afrikaner" te behou
vir alleen daardie mense wat nie net 'n wit vel het en Afrikaans praat
nie, maar wat ook 'n aparte groep wil bly. Dit neem dus die reg weg
van daardie ou wat lank gelede, nog in die Nederlandse oorheersing
van die Kaap, uitgeroep het "Ek is 'n Afrikaner" toe hulle hom in
hegtenis wil neem.

Gloudina
Re: Afrikaanses [boodskap #86434 is 'n antwoord op boodskap #86384] Di, 28 Oktober 2003 10:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Alleen daardie mense wat nie net 'n wit vel het en Afrikaans praat
nie, maar wat ook 'n aparte groep wil bly en nie weggehardloop het
naar kanada

On Mon, 27 Oct 2003 14:59:14 GMT, "@rogers.com" wrote:

> vir alleen daardie mense wat nie net 'n wit vel het en Afrikaans praat
> nie, maar wat ook 'n aparte groep wil bly
Re: Afrikaanses [boodskap #86446 is 'n antwoord op boodskap #86434] Di, 28 Oktober 2003 14:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
paul de dilbeek wrote

> Alleen daardie mense wat nie net 'n wit vel het en Afrikaans praat
> nie, maar wat ook 'n aparte groep wil bly en nie weggehardloop het
> naar kanada

Dit bewys net weer hoe onkundig jy is oor die
ware toestand van sake in die wêreld. Kanada
sit vol van "Afrikaners" wat SA verlaat het omdat
hulle nie die nuwe bedeling in SA kon vat nie.
Mense wat liewer sou emigreer as om te sien
dat daar swart gesigte in die Parlement sit. Die
Kanadese prairies is vol van SA dokters wat
nie daarvan hou om in SA te praktiseer noudat
daar swart mense in kontrole van die mediese
toneel is nie. Daar is selfs "Afrikaners" wat
gevlug het uit SA uit omdat hulle dinge gedoen
het waarvoor hulle bang was dat hulle voor die
WVK sou moes verskyn. Manne wat in Wouter
Basson se diens was in die goeie ou dae toe
hulle eksperimente gedoen het hoe om bes die
swart bevolking te benadeel en uit te roei.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Afrikaanses [boodskap #86962 is 'n antwoord op boodskap #86446] So, 09 November 2003 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vbotha1  is tans af-lyn  vbotha1
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
"@rogers.com"

>
> . Die
> Kanadese prairies is vol van SA dokters wat
> nie daarvan hou om in SA te praktiseer noudat
> daar swart mense in kontrole van die mediese
> toneel is nie.
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
>
En die bronne vir hierdie inligting kom vanwaar ? Of is dit maar weer 'n
geval dat iemand wat 'n ekspert is op een terrein is 'n mening gee oor 'n
tereein gee waarvan sy/hy eintlik niks weet nie. Bly by jou vakgebied Tant
Hessie.

SA dokters kom na Kanada vir dieselfde redes as wat dokters uit Indie,
SriLanka, en Pakistan na Kanada kom. En ook vir dieselfde redes waarom
dokters uit Engeland, Australie, Nieu Seeland an die VSA nie na Kanada toe
kom nie.
Dokters met grense . . . [boodskap #86963 is 'n antwoord op boodskap #86962] So, 09 November 2003 18:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle maak dit m.i. gans te moeilik vir dokters van S.A. om hier in Amerika
te kan praktiseer. n Vriendin se man was n suksesvolle orthopediese dr. met
sy eie praktyk in Millpark Jhb, en hy moes vir n jaar lank weer n intern
wees hier, en toe die eksamen weer skryf, wat hy toe ook maklik gedoen het,
maar hulle kon dit makliker gemaak het.

"vbotha1" skryf in boodskap news:bFvrb.8801$jy.3932@clgrps13...
>
> "@rogers.com"
>
>>
>> . Die
>> Kanadese prairies is vol van SA dokters wat
>> nie daarvan hou om in SA te praktiseer noudat
>> daar swart mense in kontrole van die mediese
>> toneel is nie.
>>
>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>
>>
> En die bronne vir hierdie inligting kom vanwaar ? Of is dit maar weer 'n
> geval dat iemand wat 'n ekspert is op een terrein is 'n mening gee oor 'n
> tereein gee waarvan sy/hy eintlik niks weet nie. Bly by jou vakgebied Tant
> Hessie.
>
> SA dokters kom na Kanada vir dieselfde redes as wat dokters uit Indie,
> SriLanka, en Pakistan na Kanada kom. En ook vir dieselfde redes waarom
> dokters uit Engeland, Australie, Nieu Seeland an die VSA nie na Kanada toe
> kom nie.
>
Re: Afrikaanses [boodskap #86978 is 'n antwoord op boodskap #86962] Ma, 10 November 2003 01:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
vbotha1 wrote

> SA dokters kom na Kanada vir dieselfde redes as wat dokters uit Indie,
> SriLanka, en Pakistan na Kanada kom. En ook vir dieselfde redes waarom
> dokters uit Engeland, Australie, Nieu Seeland an die VSA nie na Kanada toe
> kom nie.

Jy maak ook maar goed sweeping statements. Baie
van die dokters op die prairies is daar omdat hulle
nie meer in die "Nuwe SA" wil bly nie. Daar is seker
ook baie wat voor 1994 uitgekom het omdat hulle
nie gehou het van wat in SA gebeur nie, maar hierdie
chicken run mense vind mens gewoonlik in die stede
van die verskillende provinsies. Die afgeleë prairie-
dorpe is gewoonlik vol Afrikaner dokters wat op
kontrakte met die regerings van die prairie-provinsies
uitkom.
Dit is ook nie korrek om te sê dat Engelse dokters
nie na Kanada verhuis nie. Mens merk op dat meeste
dokters wat in die verre noorde van Kanada werk,
Engelse aksente het. Ek wonder hoekom.

Tant Hessie van Thompson
Re: Dokters met grense . . . [boodskap #86979 is 'n antwoord op boodskap #86963] Ma, 10 November 2003 06:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis nog niks nie - nou die dag is berig dat daar 'n ooreenkoms gemaak is dat
geen meer nuwe verpleegpersoneel of dokters uit SA in Engeland toegelaat sal
word nie.
--
Annette
"Ellie" wrote in message
news:R0wrb.19852$9M3.9323@newsread2.news.atl.earthlink.net.. .
> Hulle maak dit m.i. gans te moeilik vir dokters van S.A. om hier in Amerika
> te kan praktiseer. n Vriendin se man was n suksesvolle orthopediese dr. met
> sy eie praktyk in Millpark Jhb, en hy moes vir n jaar lank weer n intern
> wees hier, en toe die eksamen weer skryf, wat hy toe ook maklik gedoen het,
> maar hulle kon dit makliker gemaak het.
>
>
> "vbotha1" wrote in message
> news:bFvrb.8801$jy.3932@clgrps13...
>>
>> "@rogers.com"
>>
>>>
>>> . Die
>>> Kanadese prairies is vol van SA dokters wat
>>> nie daarvan hou om in SA te praktiseer noudat
>>> daar swart mense in kontrole van die mediese
>>> toneel is nie.
>>>
>>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>>
>>>
>> En die bronne vir hierdie inligting kom vanwaar ? Of is dit maar weer 'n
>> geval dat iemand wat 'n ekspert is op een terrein is 'n mening gee oor 'n
>> tereein gee waarvan sy/hy eintlik niks weet nie. Bly by jou vakgebied Tant
>> Hessie.
>>
>> SA dokters kom na Kanada vir dieselfde redes as wat dokters uit Indie,
>> SriLanka, en Pakistan na Kanada kom. En ook vir dieselfde redes waarom
>> dokters uit Engeland, Australie, Nieu Seeland an die VSA nie na Kanada toe
>> kom nie.
>>
>
Re: Dokters met grense . . . [boodskap #86992 is 'n antwoord op boodskap #86963] Ma, 10 November 2003 09:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Nov 2003 18:51:29 GMT, "Ellie" served the
following to the group:

> Hulle maak dit m.i. gans te moeilik vir dokters van S.A. om hier in Amerika
> te kan praktiseer. n Vriendin se man was n suksesvolle orthopediese dr. met
> sy eie praktyk in Millpark Jhb, en hy moes vir n jaar lank weer n intern
> wees hier, en toe die eksamen weer skryf, wat hy toe ook maklik gedoen het,
> maar hulle kon dit makliker gemaak het.
>

dis wys jou net dat sommige mense enigeiets sal doen om hier uit te
kom. vir die van hule wat net iewers anders wil gaan sponge het ek nie
respek nie maar dis duidelik dat die ou bereid wat om op te offer en
nie alles op `n skinkbord te verwag nie. so iemand verdien om in `n
ander land te woon en suksesvol te wees. dit bewys ook vir daai
owerheid dat hy ernstig is om `n commitment te maak.

>
> "vbotha1" wrote in message
> news:bFvrb.8801$jy.3932@clgrps13...

>> "@rogers.com"

>>>
>>> . Die
>>> Kanadese prairies is vol van SA dokters wat
>>> nie daarvan hou om in SA te praktiseer noudat
>>> daar swart mense in kontrole van die mediese
>>> toneel is nie.
>>>
>>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>>
>>>
>> En die bronne vir hierdie inligting kom vanwaar ? Of is dit maar weer 'n
>> geval dat iemand wat 'n ekspert is op een terrein is 'n mening gee oor 'n
>> tereein gee waarvan sy/hy eintlik niks weet nie. Bly by jou vakgebied Tant
>> Hessie.

>> SA dokters kom na Kanada vir dieselfde redes as wat dokters uit Indie,
>> SriLanka, en Pakistan na Kanada kom. En ook vir dieselfde redes waarom
>> dokters uit Engeland, Australie, Nieu Seeland an die VSA nie na Kanada toe
>> kom nie.



Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Afrikaanses [boodskap #86994 is 'n antwoord op boodskap #86978] Ma, 10 November 2003 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
vbotha1  is tans af-lyn  vbotha1
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die sweeping statements los ek maar vir jou Hessie. Dit is hierdie dokters
uit SA wat bereid is om al die nodige Kanadese eksamens te skrywe vir volle
registrasie, wat hulle in staat stel om dan enige plek te gaan werk -
nodeloos om te se dat die prairie-provinsie kontrakte hulle 'n geleentheid
gee om dit te kan doen. Terselfdertyd doen diegene wat ek mee gesels het hul
bes om te intigreer met die Kanadese samelewing, sonder om hulle herkoms te
negeer.
Siende dat jy die kern van my argument ignoreer - die SA dokters kom
meerendeels hiernatoe oor i) Ekonomiese redes ii) Beter vooruitsigte vir
hulle kinders iii) Om weg te kom van die geweld in SA. Dit is ook maar so
van die dokters van Pakistani , Sri Lanka , Midde Ooste en Indie. Of is
hulle nou ook rassiste?
Omtrent die dokters in die groot stede - weereens 'n veralgemening - gaan
doen maar weer 'n bietjie navorsing en die eerste klomp SA dokters wat in
die platteland was het al begin inbeweeg na die stede.

"@rogers.com" wrote in message
news:x4Crb.194816$7B1.8198@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> vbotha1 wrote
>
>> SA dokters kom na Kanada vir dieselfde redes as wat dokters uit Indie,
>> SriLanka, en Pakistan na Kanada kom. En ook vir dieselfde redes waarom
>> dokters uit Engeland, Australie, Nieu Seeland an die VSA nie na Kanada toe
>> kom nie.
>
> Jy maak ook maar goed sweeping statements. Baie
> van die dokters op die prairies is daar omdat hulle
> nie meer in die "Nuwe SA" wil bly nie. Daar is seker
> ook baie wat voor 1994 uitgekom het omdat hulle
> nie gehou het van wat in SA gebeur nie, maar hierdie
> chicken run mense vind mens gewoonlik in die stede
> van die verskillende provinsies. Die afgeleë prairie-
> dorpe is gewoonlik vol Afrikaner dokters wat op
> kontrakte met die regerings van die prairie-provinsies
> uitkom.
> Dit is ook nie korrek om te sê dat Engelse dokters
> nie na Kanada verhuis nie. Mens merk op dat meeste
> dokters wat in die verre noorde van Kanada werk,
> Engelse aksente het. Ek wonder hoekom.
>
> Tant Hessie van Thompson
>
Re: Dokters met grense . . . [boodskap #87006 is 'n antwoord op boodskap #86992] Ma, 10 November 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Threeships Mcduck" wrote

dis duidelik dat die ou bereid wat om op te offer en
> nie alles op `n skinkbord te verwag nie. so iemand verdien om in `n
> ander land te woon en suksesvol te wees. dit bewys ook vir daai
> owerheid dat hy ernstig is om `n commitment te maak.

Ja, maar dit is nog steeds nie so maklik vir mense
wat as dokters gekwalifiseer is in ander lande, om
byvoorbeeld hier in Kanada volledig toegelaat te
word nie. Daar is baie ouens hier in Kanada wat kla
dat hulle as landed immigrants uitgenooi word deur
immigrasie, maar dat as hulle dan in Kanada aankom,
moeilikheid het om 'n plek te kry in 'n Kanadese
hospitaal om hulle residensie te doen. Dit is glo as
gevolg van die feit dat plekke soos Saudi-Arabië
residensie-plekke vir hulle kandidate, teen baie hoë
pryse te betaal aan die hospitale wat residensie-
openings het, verseker en dat dit amper onmoontlik
is om as resident in die Kanadese hospitale opgeneem
te word, tensy jy 'n Kanadese burger is wat hier in
Kanada opgelei is.

Gloudina
Re: Afrikaanses [boodskap #87007 is 'n antwoord op boodskap #86994] Ma, 10 November 2003 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"vbotha1" wrote

> Siende dat jy die kern van my argument ignoreer - die SA dokters kom
> meerendeels hiernatoe oor i) Ekonomiese redes ii) Beter vooruitsigte vir
> hulle kinders iii) Om weg te kom van die geweld in SA. Dit is ook maar so
> van die dokters van Pakistani , Sri Lanka , Midde Ooste en Indie. Of is
> hulle nou ook rassiste?

Wel, as jy SA dokters saamskaar met die van Pakistan, Sri Lanka,
Indië en die Middel-Ooste, as ekonomiese vlugtelinge, wat noem
jy dan die baie Engelse dokters wat ons in Kanada het, veral in die
verre noorde.
Ek ken ook iemand wat op die punt was om na die prairies te kom
as dokter, en toe weer tweekeer gedink en in SA gebly het. Ek het
die indruk gekry dat na die eerste uitstroming post-1994, dinge begin
uitlek het dat dit nie moonshine en roses is om in klein dorpies in die
prairies in die winters opgekramp te sit nie. Kanada is nie vir sissies
nie, en ek dink enigiemand wat in noordelike Manitoba of Saskatchewan
of Alberta dokter wil wees, moet meer as hare op sy tande hê.

Tant Hessie van Slave Lake
Re: Dokters met grense . . . [boodskap #87010 is 'n antwoord op boodskap #86963] Di, 11 November 2003 03:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 09 Nov 2003 18:51:29 GMT, "Ellie" wrote:

> Hulle maak dit m.i. gans te moeilik vir dokters van S.A. om hier in Amerika
> te kan praktiseer. n Vriendin se man was n suksesvolle orthopediese dr. met
> sy eie praktyk in Millpark Jhb, en hy moes vir n jaar lank weer n intern
> wees hier, en toe die eksamen weer skryf, wat hy toe ook maklik gedoen het,
> maar hulle kon dit makliker gemaak het.

Ook hier in België het buitelandse dokters en verplegers dit nie so
maklik om werk te vind of 'n praktyk op te rig nie. Daar is verhale
van mense wat meer as 'n jaar moet wag het om 'n aanstelling te kry.
Vernaamlik verplegers en verpleegster het dit moeilik daarin en dis 'n
grote absurditeit want die Belgiese hospitale het eintlik 'n groot
tekort aan verplegende personeel (dokters het ons wel genoeg).
Nou skyn hierdie feit wel bekend te wees by die ministerie van
Volksgesondheid en hulle gaan die toestand hersien.

Groete,

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afrikaanses [boodskap #87011 is 'n antwoord op boodskap #86978] Di, 11 November 2003 03:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" wrote in message
news:x4Crb.194816$7B1.8198@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...

> ...maar hierdie chicken run mense... (kort geknip)

AAAAASSEEEEEBLLLLIIIIEEEFFFF!!! Lankal nie meer 'n "chicken run" nie, meer
'n common sense opsie. Ander het dit al gesê en sal dit weer sê, so lief as
wat jy vir SA is, my gesin kom eerste. Dokter of nie...
Re: Dokters met grense . . . [boodskap #87013 is 'n antwoord op boodskap #87010] Di, 11 November 2003 04:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Nov 2003 04:08:39 +0100, Sterrenkijker
wrote:

> Ook hier in België het buitelandse dokters en verplegers dit nie so
> maklik om werk te vind of 'n praktyk op te rig nie. Daar is verhale
> van mense wat meer as 'n jaar moet wag het om 'n aanstelling te kry.
> Vernaamlik verplegers en verpleegster het dit moeilik daarin en dis 'n
> grote absurditeit want die Belgiese hospitale het eintlik 'n groot
> tekort aan verplegende personeel (dokters het ons wel genoeg).
> Nou skyn hierdie feit wel bekend te wees by die ministerie van
> Volksgesondheid en hulle gaan die toestand hersien.
>
> Groete,
>
> Norbert (uit Vlaandere)

In Nederlands is die sake selfs nog meer absurd.
As jy in Nederland as gewone werksoekende buitelandse
verpleger/verpleegster aankom en jy verstaan en praat Nederlands dan
kan jy meteen opgeneem word in 'n hospitaal, want ook in Nederland het
hulle nie genoeg verplegers nie en jy sal baie welkom wees.
Maar as jy in dieselfde hoedanigheid in Nederland aankom en jy sê jy
is 'n vlugteling dan word jy in die hospitale geweier..

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afrikaanses [boodskap #87014 is 'n antwoord op boodskap #87011] Di, 11 November 2003 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"basjan" wrote

> AAAAASSEEEEEBLLLLIIIIEEEFFFF!!! Lankal nie meer 'n "chicken run" nie, meer
> 'n common sense opsie. Ander het dit al gesê en sal dit weer sê, so lief as
> wat jy vir SA is, my gesin kom eerste.

Ag, siestog, dit was chicken run toe jy in die ou
lekker laertjie gesit het, en die mense wat nie
wit velle gehad het nie, krepeer het. Nou is
dit skielik 'n common sense opsie. Give me a
break. En hoe veilig is jy nou in jou ou laertjie,
what with homeland security en al?

Tant Hessie van die plains of Abraham.
Re: Dokters met grense . . . [boodskap #87029 is 'n antwoord op boodskap #86963] Di, 11 November 2003 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" schreef in bericht
news:R0wrb.19852$9M3.9323@newsread2.news.atl.earthlink.net.. .
> Hulle maak dit m.i. gans te moeilik vir dokters van S.A. om hier in Amerika
> te kan praktiseer. n Vriendin se man was n suksesvolle orthopediese dr. met
> sy eie praktyk in Millpark Jhb, en hy moes vir n jaar lank weer n intern
> wees hier, en toe die eksamen weer skryf, wat hy toe ook maklik gedoen het,
> maar hulle kon dit makliker gemaak het.

In Nederland wordt men wel toegelaten er is hier een groot tekort er werken
hier al veel artsen en tandartsen uit ZA.
Eerst moet men zijn diploma laten waarderen bij het ministerie van
gezondheid in Den Haag dan krijgt men een inschrijving in het BIG register
Iemand die in het BIG register staat is bevoegd.
Je hebt ook nog een tewerkstellingsvergunning nodig maar dat kan via een
werkgever die de arts tandarts in dienst wil hebben.
Meestal moet men wel een half jaar inwerken maar dat is om de NL regels en
gewoontes te leren in de gezondheidszorg .. aan vakkennis hoeft men niets te
doen de diploma's van Stellenbosch en Johannesburg zijn meestal voldoende
voor de NL regering.

De ZA regering heeft wel gevraagd om niet te werven in ZA eigen initiatief
valt hier niet onder.
Het is momenteel makkelijker en goedkoper ( verdiensten zijn zeer goed ) om
in NL aan de slag te gaan als in GB. de echtgenoten mogen ook hier werken
dus die hebben dan automatisch een werkvergunning.
Er zijn werkvergunningen van een jaar ( verlengen kan ) en permanente
verblijfsvergunningen dat is na 5 jaar in NL gewerkt te hebben. men kan dan
ook de NL nationaliteit krijgen..
Bij een huwelijk met een NL krijgen je meteen een permanenten en kan men na
3 jaar huwelijk een NL nationaliteit krijgen men kan daarnaast de ZA
behouden

grt emmy

>
> "vbotha1" wrote in message
> news:bFvrb.8801$jy.3932@clgrps13...
>>
>> "@rogers.com"
>>
>>>
>>> . Die
>>> Kanadese prairies is vol van SA dokters wat
>>> nie daarvan hou om in SA te praktiseer noudat
>>> daar swart mense in kontrole van die mediese
>>> toneel is nie.
>>>
>>> Tant Hessie van die Derde Republiek
>>>
>>>
>> En die bronne vir hierdie inligting kom vanwaar ? Of is dit maar weer 'n
>> geval dat iemand wat 'n ekspert is op een terrein is 'n mening gee oor 'n
>> tereein gee waarvan sy/hy eintlik niks weet nie. Bly by jou vakgebied Tant
>> Hessie.
>>
>> SA dokters kom na Kanada vir dieselfde redes as wat dokters uit Indie,
>> SriLanka, en Pakistan na Kanada kom. En ook vir dieselfde redes waarom
>> dokters uit Engeland, Australie, Nieu Seeland an die VSA nie na Kanada toe
>> kom nie.
>>
>
Re: Dokters met grense . . . [boodskap #87030 is 'n antwoord op boodskap #87013] Di, 11 November 2003 12:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:s3n0rvgbhhtdupom2kn3irvea1idhldcmb@4ax.com...
> On Tue, 11 Nov 2003 04:08:39 +0100, Sterrenkijker
>> In Nederlands is die sake selfs nog meer absurd.
> As jy in Nederland as gewone werksoekende buitelandse
> verpleger/verpleegster aankom en jy verstaan en praat Nederlands dan
> kan jy meteen opgeneem word in 'n hospitaal, want ook in Nederland het
> hulle nie genoeg verplegers nie en jy sal baie welkom wees.
> Maar as jy in dieselfde hoedanigheid in Nederland aankom en jy sê jy
> is 'n vlugteling dan word jy in die hospitale geweier..

De regering geeft nu voor verpleegsters uit ZA minder snel een vergunning af
een verzoek van ZA om niet te werven is gehonoreerd door de NL regering.
Er werken wel veel Belgische artsen en tandartsen in NL

grt emmy
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Dokters met grense . . . [boodskap #87031 is 'n antwoord op boodskap #87029] Di, 11 November 2003 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 11 Nov 2003 13:24:27 +0100, "Emmy" wrote:

> In Nederland wordt men wel toegelaten er is hier een groot tekort er werken
> hier al veel artsen en tandartsen uit ZA.
> Eerst moet men zijn diploma laten waarderen bij het ministerie van
> gezondheid in Den Haag dan krijgt men een inschrijving in het BIG register
> Iemand die in het BIG register staat is bevoegd.
> Je hebt ook nog een tewerkstellingsvergunning nodig maar dat kan via een
> werkgever die de arts tandarts in dienst wil hebben.
> Meestal moet men wel een half jaar inwerken maar dat is om de NL regels en
> gewoontes te leren in de gezondheidszorg .. aan vakkennis hoeft men niets te
> doen de diploma's van Stellenbosch en Johannesburg zijn meestal voldoende
> voor de NL regering.
>
> De ZA regering heeft wel gevraagd om niet te werven in ZA eigen initiatief
> valt hier niet onder.
> Het is momenteel makkelijker en goedkoper ( verdiensten zijn zeer goed ) om
> in NL aan de slag te gaan als in GB. de echtgenoten mogen ook hier werken
> dus die hebben dan automatisch een werkvergunning.
> Er zijn werkvergunningen van een jaar ( verlengen kan ) en permanente
> verblijfsvergunningen dat is na 5 jaar in NL gewerkt te hebben. men kan dan
> ook de NL nationaliteit krijgen..
> Bij een huwelijk met een NL krijgen je meteen een permanenten en kan men na
> 3 jaar huwelijk een NL nationaliteit krijgen men kan daarnaast de ZA
> behouden
>
> grt emmy

Nederland!..
Allen daarheen!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Afrikaanses [boodskap #87062 is 'n antwoord op boodskap #87014] Wo, 12 November 2003 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nou nie snaaks wees nie ou antie, maar wie is jy om te praat van
chicken run? Jy was een van die voorhollers! Beste van alles is dat jy
nie oor veiligheid gegaan het nie.....skoon uit banggatgeit. Ek ken darem
een dokter in Namibië wat deur een of ander instansie in kanada genooi is om
soontoe te verhuis, alles betaal. Presies nege maande later is hy en sy
gesin terug in Windhoek. Hy sê hy kon die ewige sneeu en inkluistering van
Kanada nie vat nie. Sien, rêrige kinders van Afrika is gewoond aan die
vryheid van sy omgewing. Die 'moral of the story' is natuurlik dat jy 'n
verskriklike banggat moet wees om genoeg motivering te kan hê om dit te kan
verduur!
"@rogers.com" wrote in message
news:TlZrb.8407$lK1.5576@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "basjan" wrote
>
>> AAAAASSEEEEEBLLLLIIIIEEEFFFF!!! Lankal nie meer 'n "chicken run" nie,
> meer
>> 'n common sense opsie. Ander het dit al gesê en sal dit weer sê, so
lief
> as
>> wat jy vir SA is, my gesin kom eerste.
>
> Ag, siestog, dit was chicken run toe jy in die ou
> lekker laertjie gesit het, en die mense wat nie
> wit velle gehad het nie, krepeer het. Nou is
> dit skielik 'n common sense opsie. Give me a
> break. En hoe veilig is jy nou in jou ou laertjie,
> what with homeland security en al?
>
> Tant Hessie van die plains of Abraham.
>
Re: Afrikaanses [boodskap #87173 is 'n antwoord op boodskap #86164] Sa, 15 November 2003 21:31 Na vorige boodskap
Bryan1810  is tans af-lyn  Bryan1810
Boodskappe: 3
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 24 Oct 2003 16:13:44 +0200, "Annette" wrote:

> Die hoof-subredakteur en die Groep van 63 het gister glo ernstige
> besprekings gehad nadat Die Burger besluit het om alle Afrikaanssprekendes
> voortaan as Afrikaanses in die Burger te noem, tensy iemand spresifiek
> versoek om as 'n Afrikaner in 'n artikel genoem te word.
> Ek is heeltemal gelukkig om 'n Afrikaanse genoem te word.

Ek het nog altyd 'n probleem daarmee gehad as iemand na my verwys as
'n Afrikaner. Daardie term het 'n politiese inslag en siende ek nog
nooit aan een of ander khaki-broek brigade behoort het nie, wil ek
definitief nie in dieselfde sin as hulle genoem word nie. Ek is baie
gelukkig as Afrikaanssprekende, want ek is lief vir die taal maar dis
waar dit stop.

Bryan
Vorige onderwerp: Ongeluk siklusse
Volgende onderwerp: Die Toekoms vir rood haar - The Sunday Times
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 22:04:01 MGT 2024