Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ANC-leier gehuldig
ANC-leier gehuldig [boodskap #86896] Vr, 07 November 2003 16:02 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Reint Grobler
Beeld

Kempton Park. - Die burgemeester van Ekurhuleni, rdl. Duma Nkosi, het
opnuut sy vertroue uitgespreek dat die Johannesburgse Lughawe
eersdaags herdoop sal word tot die O.R. Tambo-lughawe.

Tydens sy openingstoespraak op 'n huldigingsdinee vir die gestorwe
struggle-leier en voormalige ANC-president op 27 Oktober by Caesars,
het Nkosi bygevoeg dat hy ook 'n versoek gaan rig tot die
lughawemaatskappy dat een van die SAL se nuwe vliegtuie ook Tambo se
naam sal dra.

"Ek is daarvan oortuig dat my voorstel vir die naamsverandering van
die lughawe vir die Gautengse en die nasionale regering aanvaarbaar
sal wees," het hy gesê. "Tambo was 'n reus in die vryheidstryd en ons
is vandag, op sy verjaardag, hier om sy groot lewe te vier."

In sy toespraak het mnr. Steve Bullock, die besoekende burgemeester
van Londen se Lewisham-munisipaliteit, gesê Britte het voor 1994 met
ongeloof toegekyk hoe die land se apartheidsnagmerrie ontvou. "Deur
middel van boikotte en petisies het ons probeer doen wat ons kon, maar
ek dink nie ons het ooit besef hoeveel menselewens opgeoffer is en
hoeveel swaarkry daar was nie," het Bullock gesê.

Volgens Bullock vier Britte jaarliks in Oktober swart bewussynsmaand
en kry Britse leerlinge in dié maand die geleentheid om meer te leer
van groot swart leiers soos Nelson Mandela, Oliver Tambo en Martin
Luther King.

"Met my terugkeer na Engeland gaan ek aan leerlinge met trots kan
vertel dat ek die graf van een van die wêreld se grootste swart helde
besoek het," het hy gesê.

In sy toespraak het mnr. Trevor Fowler (gesigfoto), Gautengse LUR vir
beplanning en plaaslike regering, gesê terwyl die ANC leef, kan Oliver
Tambo nie sterf nie.

Nkosi het Oktober tot Tambo-maand verklaar.

Oos-Rand-Beeld verskyn elke Woensdag in die Johannesburg uitgawe van
Beeld. Kry gerus die koerant vir meer opwindende plaaslike: nuus,
vermaak, sport, kuns, sosiale- en skolenuus.
Re: ANC-leier gehuldig [boodskap #86897 is 'n antwoord op boodskap #86896] Vr, 07 November 2003 16:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Typies vir kaffers

On Fri, 07 Nov 2003 16:02:32 GMT, paul de dilbeek wrote:

>
> Reint Grobler
> Beeld
>
> Kempton Park. - Die burgemeester van Ekurhuleni, rdl. Duma Nkosi, het
> opnuut sy vertroue uitgespreek dat die Johannesburgse Lughawe
> eersdaags herdoop sal word tot die O.R. Tambo-lughawe.
>
> Tydens sy openingstoespraak op 'n huldigingsdinee vir die gestorwe
> struggle-leier en voormalige ANC-president op 27 Oktober by Caesars,
> het Nkosi bygevoeg dat hy ook 'n versoek gaan rig tot die
> lughawemaatskappy dat een van die SAL se nuwe vliegtuie ook Tambo se
> naam sal dra.
>
> "Ek is daarvan oortuig dat my voorstel vir die naamsverandering van
> die lughawe vir die Gautengse en die nasionale regering aanvaarbaar
> sal wees," het hy gesê. "Tambo was 'n reus in die vryheidstryd en ons
> is vandag, op sy verjaardag, hier om sy groot lewe te vier."
>
> In sy toespraak het mnr. Steve Bullock, die besoekende burgemeester
> van Londen se Lewisham-munisipaliteit, gesê Britte het voor 1994 met
> ongeloof toegekyk hoe die land se apartheidsnagmerrie ontvou. "Deur
> middel van boikotte en petisies het ons probeer doen wat ons kon, maar
> ek dink nie ons het ooit besef hoeveel menselewens opgeoffer is en
> hoeveel swaarkry daar was nie," het Bullock gesê.
>
> Volgens Bullock vier Britte jaarliks in Oktober swart bewussynsmaand
> en kry Britse leerlinge in dié maand die geleentheid om meer te leer
> van groot swart leiers soos Nelson Mandela, Oliver Tambo en Martin
> Luther King.
>
> "Met my terugkeer na Engeland gaan ek aan leerlinge met trots kan
> vertel dat ek die graf van een van die wêreld se grootste swart helde
> besoek het," het hy gesê.
>
> In sy toespraak het mnr. Trevor Fowler (gesigfoto), Gautengse LUR vir
> beplanning en plaaslike regering, gesê terwyl die ANC leef, kan Oliver
> Tambo nie sterf nie.
>
> Nkosi het Oktober tot Tambo-maand verklaar.
>
>
> Oos-Rand-Beeld verskyn elke Woensdag in die Johannesburg uitgawe van
> Beeld. Kry gerus die koerant vir meer opwindende plaaslike: nuus,
> vermaak, sport, kuns, sosiale- en skolenuus.
>
Re: ANC-leier gehuldig [boodskap #86990 is 'n antwoord op boodskap #86896] Ma, 10 November 2003 09:20 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 07 Nov 2003 16:02:32 GMT, paul de dilbeek
served the following to the group:

>
> Reint Grobler
> Beeld
>
> Kempton Park. - Die burgemeester van Ekurhuleni, rdl. Duma Nkosi, het
> opnuut sy vertroue uitgespreek dat die Johannesburgse Lughawe
> eersdaags herdoop sal word tot die O.R. Tambo-lughawe.
>

plaas daarvan dat hulle pap gee vir die miljoene honger mense wil
hulle die tweede keer since 94 die lughawe sa naam verander. en soos
my swart boetie tereg se, sy voorstel sal tien teen een aanvaar word.
vir wat verf ons nie sommer al die vliegtuigies swart nie. dit pla my
al lank dat almal se primere kleur wit is. my ou stupid vriendtjie
duma en jou maatjies, ek bly in `n dorpie genaamd pretoria iewers in
transvaal en as ek vlieg dan is dit vanaf jan smuts lughawe. ek gaan
so nou en dan warmbad toe en spandeer gereeld naweke iewers in die oos
transvaal. noem dit wat jy wil en ek sal dit noem wat ek wil.

> Tydens sy openingstoespraak op 'n huldigingsdinee vir die gestorwe
> struggle-leier en voormalige ANC-president op 27 Oktober by Caesars,
> het Nkosi bygevoeg dat hy ook 'n versoek gaan rig tot die
> lughawemaatskappy dat een van die SAL se nuwe vliegtuie ook Tambo se
> naam sal dra.
>
> "Ek is daarvan oortuig dat my voorstel vir die naamsverandering van
> die lughawe vir die Gautengse en die nasionale regering aanvaarbaar
> sal wees," het hy gesê. "Tambo was 'n reus in die vryheidstryd en ons
> is vandag, op sy verjaardag, hier om sy groot lewe te vier."
>
> In sy toespraak het mnr. Steve Bullock, die besoekende burgemeester
> van Londen se Lewisham-munisipaliteit, gesê Britte het voor 1994 met
> ongeloof toegekyk hoe die land se apartheidsnagmerrie ontvou. "Deur
> middel van boikotte en petisies het ons probeer doen wat ons kon, maar
> ek dink nie ons het ooit besef hoeveel menselewens opgeoffer is en
> hoeveel swaarkry daar was nie," het Bullock gesê.
>
> Volgens Bullock vier Britte jaarliks in Oktober swart bewussynsmaand
> en kry Britse leerlinge in dié maand die geleentheid om meer te leer
> van groot swart leiers soos Nelson Mandela, Oliver Tambo en Martin
> Luther King.
>
> "Met my terugkeer na Engeland gaan ek aan leerlinge met trots kan
> vertel dat ek die graf van een van die wêreld se grootste swart helde
> besoek het," het hy gesê.
>
> In sy toespraak het mnr. Trevor Fowler (gesigfoto), Gautengse LUR vir
> beplanning en plaaslike regering, gesê terwyl die ANC leef, kan Oliver
> Tambo nie sterf nie.
>
> Nkosi het Oktober tot Tambo-maand verklaar.
>
>
> Oos-Rand-Beeld verskyn elke Woensdag in die Johannesburg uitgawe van
> Beeld. Kry gerus die koerant vir meer opwindende plaaslike: nuus,
> vermaak, sport, kuns, sosiale- en skolenuus.
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Re: CINDY REG VIR CHINA???? - 20031107224715Cindy%20Nel[1].jpg (0/1)
Volgende onderwerp: Boereword
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 22:27:40 MGT 2024