Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Humor & grappe » Prokureer
Prokureer [boodskap #8696] Ma, 03 Maart 1997 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
`n Boemelaar staan in die woestyn verlore en skielik staan daar `n Giemie
voor hom...
Jy kan 3 wense kry se die Giemie en al 3 sal waar kom.
Die Boemelaar kyk hom aan en vra wat die Trik is.
Die Gimie se dat daar nie juis `n trik is nie, maar vir elke wens wat hy
wens, sal elke Prokureer in die
Land twee van kry.
Die Boemelaar se Ok en sy eerste wens is `n Porche. Hy kyk agter hom en
daar staan die Porche en elke Prokureer in die land is Twee Porche Ryker.
Sy tweede wens is `n Miljoen Rand, en agter hom staan die Tassie met die
Miljoen Rand in, en elke Prokureer in die land is Twee Miljoen Rand ryker.
Die Boemelaar het lank aan sy derde wens gestaan en dink, aangesien hy nou
`n Porche het en skatryk is.....
Hy se toe dat dit sy wens was dat as hy die dag Ryk is hy een van sy Niere
gaan skenk.....

Groete
Frikkie
Re: Prokureer [boodskap #8728 is 'n antwoord op boodskap #8696] Do, 06 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskap
Open Leren  is tans af-lyn  Open Leren
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
Leg eens uit, Frikkie: wat is een Gimie???

> `n Boemelaar staan in die woestyn verlore en skielik staan daar `n Giemie
> voor hom...
Vorige onderwerp: DEEL MA IN 20 STUKKIES
Volgende onderwerp: Engels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 05:06:23 MGT 2024