Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Duitsers wat verengels
Duitsers wat verengels [boodskap #86756] Wo, 05 November 2003 10:46 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
So 'n paar dae terug was daar 'n 5-minute inset op BBC mbt die probleme wat
die Duitsers (die in Duitsland) ervaar met Engels. Daarvolgens betsaan daar
heelwat kommer onder die Duitsers in die verband. Daar was enkele voorbeelde
van hoe Engels 'n vastrapplek in die Duits verkry het.
Persoonlik glo ek dat Afrikaans tot op hede goed gedoen het om kop bo water
te hou in 'n Engelse see.
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86780 is 'n antwoord op boodskap #86756] Wo, 05 November 2003 22:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 5 Nov 2003 12:46:21 +0200, "Jonas" wrote:

> So 'n paar dae terug was daar 'n 5-minute inset op BBC mbt die probleme wat
> die Duitsers (die in Duitsland) ervaar met Engels. Daarvolgens betsaan daar
> heelwat kommer onder die Duitsers in die verband. Daar was enkele voorbeelde
> van hoe Engels 'n vastrapplek in die Duits verkry het.
> Persoonlik glo ek dat Afrikaans tot op hede goed gedoen het om kop bo water
> te hou in 'n Engelse see.
>
Ja, seker! My felisitasies vir die Afrikaans!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86848 is 'n antwoord op boodskap #86780] Do, 06 November 2003 14:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink nie hulle moet hulle te veel bekommer nie. In Namibië, 'n land van
hoofsaaklik Afrikaans, regeringsgedwonge Engels [Namlish] en so 3% Duits,
bly die Jerries nog sterk in hulle taal en gewoontes.

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:0luiqvsvlncdtonv0u8m49f510rcas186a@4ax.com...
> On Wed, 5 Nov 2003 12:46:21 +0200, "Jonas"
> wrote:
>
>> So 'n paar dae terug was daar 'n 5-minute inset op BBC mbt die probleme wat
>> die Duitsers (die in Duitsland) ervaar met Engels. Daarvolgens betsaan daar
>> heelwat kommer onder die Duitsers in die verband. Daar was enkele voorbeelde
>> van hoe Engels 'n vastrapplek in die Duits verkry het.
>> Persoonlik glo ek dat Afrikaans tot op hede goed gedoen het om kop bo water
>> te hou in 'n Engelse see.
>>
> Ja, seker! My felisitasies vir die Afrikaans!
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86898 is 'n antwoord op boodskap #86848] Vr, 07 November 2003 18:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 6 Nov 2003 16:25:04 +0200, "Suidwester"
wrote:

> Ek dink nie hulle moet hulle te veel bekommer nie. In Namibië, 'n land van
> hoofsaaklik Afrikaans, regeringsgedwonge Engels [Namlish] en so 3% Duits,
> bly die Jerries nog sterk in hulle taal en gewoontes.

Inderdaad, Duitsland moenie baie bekommerd weesnie..
Duits is nog steeds die grootste taal van Europa. Wis jy dat die
aantal literêre en wetenskaplike publikasies in Duits in Europa net
so groot is as dieselfde publikasies in Frans en Engels tesaam? Duits
is in Europa die enigste taal wat weer aangroei en dis vernaamlik in
dié gebiede waar hulle vroeër ook al 'n supremasie gehad het. Ek praat
hier oor Tsjeggië, Slowenië, Pole, Kroasië, Hongarye, Oekraïne en
andere Ooseuropese lande. Toe Rusland daar baas was het hulle Russies
daar as tweede taal ingevoer maar dit was nie rêrig 'n sukses nie. Nou
is Duits terug die tweede taal daar, selfs in Rusland. Met Engels kan
'n mens niks doen in daardie lande nie. Dis steeds 'n grote verrassing
vir mense soos die Franse president en Amerikaanse presidente as hulle
iets in Frans of Engels vir die mense daar vra. Dan vra die mense
terug of hulle Duits praat!
Ook ekonomies is Duitsland nog steeds die sterkste ekonomie in Europa
en dis seker waar: wie se brood jy eet dié se woord jy spreek.
Duitsers het geld en tegniese kennis en hulle is nou besig om hulle
onafhankelik te maak van buitelandse energiebronne soos olie. Hulle
sal in die westerse wêreld die eerste wees wat die Arabiese, Engelse
of Noorse olie nie meer sal nodig hê nie. Mr Blair en sy ekonome het
dit al goed ingesien en Mr Blair het gesê Engeland sal sy ekonomiese
voorsprong mbt energie gou verloor. Moet maar eens langs sy autowege
ry: ons sien dan die een energiewindmeul na die ander. Ook het hulle
'n voorsprong insake foto-elektriese energie dus hulle sal die eerste
wees met 'n integrale alternatiewe-energie-ekonomie en motors wat op
waterstof ry.
Duitsland het slegs 'n probleem as hy sy produkte wil verkoop aan
mense van dié lande wat nie anders as Engels as tweede taal het nie.
Dan MOET hulle wel Engels besig om tog tenminste die gebruiksaanwysing
vir daardie mense duidelik te maak. So is nou die taal in die
Siemensrekenaars ook Engels maar die Duitsers het dit slegs
skoorvoetend aangeneem.
Engeland het verloor in Europa en dis wat Mr Blair en die Britse
kapitaal intussen al baie goed verstaan het. Hulle wil wèl die Euro en
verdere Europese integrasie maar die mense van die straat is met hulle
hart nog steeds nie by Europa nie. Ons denk dit sal nie bly duur.

Groete van

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86900 is 'n antwoord op boodskap #86898] Vr, 07 November 2003 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jongeren in Duitsland spreken allemaal Engels..en dat auto's op waterstof
gaan lopen zal het eerst in de VS zijn en niet in Duitsland.
grt emmy
I

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:oplnqvknsqn45ncndn5u1rteglqk2g1079@4ax.com...
> On Thu, 6 Nov 2003 16:25:04 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Ek dink nie hulle moet hulle te veel bekommer nie. In Namibië, 'n land van
>> hoofsaaklik Afrikaans, regeringsgedwonge Engels [Namlish] en so 3% Duits,
>> bly die Jerries nog sterk in hulle taal en gewoontes.
>
> Inderdaad, Duitsland moenie baie bekommerd weesnie..
> Duits is nog steeds die grootste taal van Europa. Wis jy dat die
> aantal literêre en wetenskaplike publikasies in Duits in Europa net
> so groot is as dieselfde publikasies in Frans en Engels tesaam? Duits
> is in Europa die enigste taal wat weer aangroei en dis vernaamlik in
> dié gebiede waar hulle vroeër ook al 'n supremasie gehad het. Ek praat
> hier oor Tsjeggië, Slowenië, Pole, Kroasië, Hongarye, Oekraïne en
> andere Ooseuropese lande. Toe Rusland daar baas was het hulle Russies
> daar as tweede taal ingevoer maar dit was nie rêrig 'n sukses nie. Nou
> is Duits terug die tweede taal daar, selfs in Rusland. Met Engels kan
> 'n mens niks doen in daardie lande nie. Dis steeds 'n grote verrassing
> vir mense soos die Franse president en Amerikaanse presidente as hulle
> iets in Frans of Engels vir die mense daar vra. Dan vra die mense
> terug of hulle Duits praat!
> Ook ekonomies is Duitsland nog steeds die sterkste ekonomie in Europa
> en dis seker waar: wie se brood jy eet dié se woord jy spreek.
> Duitsers het geld en tegniese kennis en hulle is nou besig om hulle
> onafhankelik te maak van buitelandse energiebronne soos olie. Hulle
> sal in die westerse wêreld die eerste wees wat die Arabiese, Engelse
> of Noorse olie nie meer sal nodig hê nie. Mr Blair en sy ekonome het
> dit al goed ingesien en Mr Blair het gesê Engeland sal sy ekonomiese
> voorsprong mbt energie gou verloor. Moet maar eens langs sy autowege
> ry: ons sien dan die een energiewindmeul na die ander. Ook het hulle
> 'n voorsprong insake foto-elektriese energie dus hulle sal die eerste
> wees met 'n integrale alternatiewe-energie-ekonomie en motors wat op
> waterstof ry.
> Duitsland het slegs 'n probleem as hy sy produkte wil verkoop aan
> mense van dié lande wat nie anders as Engels as tweede taal het nie.
> Dan MOET hulle wel Engels besig om tog tenminste die gebruiksaanwysing
> vir daardie mense duidelik te maak. So is nou die taal in die
> Siemensrekenaars ook Engels maar die Duitsers het dit slegs
> skoorvoetend aangeneem.
> Engeland het verloor in Europa en dis wat Mr Blair en die Britse
> kapitaal intussen al baie goed verstaan het. Hulle wil wél die Euro en
> verdere Europese integrasie maar die mense van die straat is met hulle
> hart nog steeds nie by Europa nie. Ons denk dit sal nie bly duur.
>
> Groete van
>
> Norbert (uit Vlaandere)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86935 is 'n antwoord op boodskap #86900] Sa, 08 November 2003 17:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Nov 2003 23:15:53 +0100, "Emmy" wrote:

> Jongeren in Duitsland spreken allemaal Engels..en dat auto's op waterstof
> gaan lopen zal het eerst in de VS zijn en niet in Duitsland.
> grt emmy

Emmy, wil jij wel eens mijn kloten kussen, mens? Ik hoop dat je er
niet om geeft!..

Norbert (uit Vlaanderen)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86936 is 'n antwoord op boodskap #86935] Sa, 08 November 2003 18:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:2haqqvop61vkeand3j89vbe8d9dvu0k67j@4ax.com...
> On Fri, 7 Nov 2003 23:15:53 +0100, "Emmy" wrote:
>
>> Jongeren in Duitsland spreken allemaal Engels..en dat auto's op waterstof
>> gaan lopen zal het eerst in de VS zijn en niet in Duitsland.
>> grt emmy
>
> Emmy, wil jij wel eens mijn kloten kussen, mens? Ik hoop dat je er
> niet om geeft!..

Je moet niet overdrijven en gewoon feiten vertellen en geen verzinsels of
veronderstellingen
ik woon aan de Duitse grens en ik weet dat er engels wordt gesproken door
jongeren ,, net als in NL..
en van die auto's heb ik op tv gezien dat de ontwikkeling in de VS en ook
in de VS de eerste auto's ( in grote massa op de markt komt ) een enkele
zal in in de EU rijden en ze rijden NU al ..wist je dat aardgas 75% uit
waterstof bestaat dus we rijden al grotendeels op waterstof ..

grt emmy
)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86949 is 'n antwoord op boodskap #86936] So, 09 November 2003 10:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 8 Nov 2003 19:00:27 +0100, "Emmy" wrote:

>
> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:2haqqvop61vkeand3j89vbe8d9dvu0k67j@4ax.com...
>> On Fri, 7 Nov 2003 23:15:53 +0100, "Emmy" wrote:

>>> Jongeren in Duitsland spreken allemaal Engels..en dat auto's op waterstof
>>> gaan lopen zal het eerst in de VS zijn en niet in Duitsland.
>>> grt emmy

>> Emmy, wil jij wel eens mijn kloten kussen, mens? Ik hoop dat je er
>> niet om geeft!..
>
> Je moet niet overdrijven en gewoon feiten vertellen en geen verzinsels of
> veronderstellingen
> ik woon aan de Duitse grens en ik weet dat er engels wordt gesproken door
> jongeren ,, net als in NL..
> en van die auto's heb ik op tv gezien dat de ontwikkeling in de VS en ook
> in de VS de eerste auto's ( in grote massa op de markt komt ) een enkele
> zal in in de EU rijden en ze rijden NU al ..wist je dat aardgas 75% uit
> waterstof bestaat dus we rijden al grotendeels op waterstof ..
>
> grt emmy
> )

'n Mens moenie alles glo nie wat hulle op die televisie vertel, Emmy.

Norbert
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86950 is 'n antwoord op boodskap #86949] So, 09 November 2003 11:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nieuws  is tans af-lyn  Nieuws
Boodskappe: 1
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ik wil me niet bemoeien met de discussie omdat ik geen idee heb wat Duitsers
die verengelsen met aardgas te maken hebben maar de samenstelling van
aardgas zoals die hier genoemd wordt is totaal fout.

Dit zegt Encarta er van:
Hoewel vaak de nadruk wordt gelegd op de brandbare bestanddelen van aardgas,
m.n. de lichte, gasvormige koolwaterstoffen methaan (CH4), ethaan (C2H6),
propaan (C3H8) en butaan (C4H10), kunnen in ruw aardgas ook als bestanddelen
voorkomen: zwaardere koolwaterstoffen (C5H12 en hoger), die normaliter
vloeibaar zijn, stikstof (N2), waterstofsulfide (H2S), kooldioxide (CO2),
waterstof (H2), mercaptanen (alkanen met een -SH-verbinding), helium (He)
en/of waterdamp (H2O). Het heeft zin op deze laatstgenoemde gassen te
wijzen, omdat verscheidene van de thans gewonnen aardgassoorten niet alleen
uit zuivere koolwaterstoffen bestaan. Zo bevat het Nederlandse brandbare
aardgas uit Groningen naast een zeer groot (81,3%) gehalte aan methaan en
3,45% hogere koolwaterstoffen een vrij groot volumepercentage onbrandbaar
stikstof (14,35%) en een gering percentage (0,89%) kooldioxide.

Verwar dus niet het feit dat de bestandsdelen bestaan uit koolwaterstoffen
(C+H combinaties) met de aanwezigheid van waterstof (H2). Het komt in deze
verbindingen als positief geladen deeltjes voor en zit dus als ionen in deze
stoffen. Het gaat hier dus niet om het molecuul waterstof (H2).

groeten Twan

"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:ol4sqvokji2a6cn1vqjfnu00e34lgcouk8@4ax.com...
> On Sat, 8 Nov 2003 19:00:27 +0100, "Emmy" wrote:
>
>>
>> "Sterrenkijker" schreef in bericht
>> news:2haqqvop61vkeand3j89vbe8d9dvu0k67j@4ax.com...
>>> On Fri, 7 Nov 2003 23:15:53 +0100, "Emmy" wrote:
>
>>>> Jongeren in Duitsland spreken allemaal Engels..en dat auto's op waterstof
>>>> gaan lopen zal het eerst in de VS zijn en niet in Duitsland.
>>>> grt emmy
>
>>> Emmy, wil jij wel eens mijn kloten kussen, mens? Ik hoop dat je er
>>> niet om geeft!..
>>
>> Je moet niet overdrijven en gewoon feiten vertellen en geen verzinsels of
>> veronderstellingen
>> ik woon aan de Duitse grens en ik weet dat er engels wordt gesproken door
>> jongeren ,, net als in NL..
>> en van die auto's heb ik op tv gezien dat de ontwikkeling in de VS en ook
>> in de VS de eerste auto's ( in grote massa op de markt komt ) een enkele
>> zal in in de EU rijden en ze rijden NU al ..wist je dat aardgas 75% uit
>> waterstof bestaat dus we rijden al grotendeels op waterstof ..
>>
>> grt emmy
>> )
>
> 'n Mens moenie alles glo nie wat hulle op die televisie vertel, Emmy.
>
> Norbert
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86952 is 'n antwoord op boodskap #86936] So, 09 November 2003 16:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Emmy" skryf in boodskap news:3fad2f33$0$179$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:2haqqvop61vkeand3j89vbe8d9dvu0k67j@4ax.com...
>> On Fri, 7 Nov 2003 23:15:53 +0100, "Emmy" wrote:
>>
>>> Jongeren in Duitsland spreken allemaal Engels..en dat auto's op waterstof
>>> gaan lopen zal het eerst in de VS zijn en niet in Duitsland.
>>> grt emmy
>>
>> Emmy, wil jij wel eens mijn kloten kussen, mens? Ik hoop dat je er
>> niet om geeft!..
>
> Je moet niet overdrijven en gewoon feiten vertellen en geen verzinsels of
> veronderstellingen
> ik woon aan de Duitse grens en ik weet dat er engels wordt gesproken door
> jongeren ,, net als in NL..
> en van die auto's heb ik op tv gezien dat de ontwikkeling in de VS en ook
> in de VS de eerste auto's ( in grote massa op de markt komt ) een enkele
> zal in in de EU rijden en ze rijden NU al ..wist je dat aardgas 75% uit
> waterstof bestaat dus we rijden al grotendeels op waterstof ..
>

Aardgas bestaan grotendeels uit metaan, en 'n metaanmolekuul bestaan uit 1
koolstofatoom en 4 waterstofatome. Die massa van 'n koolstofatoom is 12 maal
so groot as die massa van 'n waterstofatoom. Aardgas bestaan dus ongeveer
vir 75% (12/16) uit KOOLSTOF!

Gerard van Wilgen
--
www.majstro.com (On-line translation dictionary / Enreta tradukvortaro)
www.travlang.com/Ergane (Free translation dictionary for Windows / Senpaga
tradukvortaro por Windows)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86953 is 'n antwoord op boodskap #86950] So, 09 November 2003 17:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie interessant, maar asseblief vertel ons dit eens in Afrikaans!

Norbert (uit Vlaandere)

On Sun, 9 Nov 2003 12:24:53 +0100, "Nieuws"
wrote:

> Ik wil me niet bemoeien met de discussie omdat ik geen idee heb wat Duitsers
> die verengelsen met aardgas te maken hebben maar de samenstelling van
> aardgas zoals die hier genoemd wordt is totaal fout.
>
> Dit zegt Encarta er van:
> Hoewel vaak de nadruk wordt gelegd op de brandbare bestanddelen van aardgas,
> m.n. de lichte, gasvormige koolwaterstoffen methaan (CH4), ethaan (C2H6),
> propaan (C3H8) en butaan (C4H10), kunnen in ruw aardgas ook als bestanddelen
> voorkomen: zwaardere koolwaterstoffen (C5H12 en hoger), die normaliter
> vloeibaar zijn, stikstof (N2), waterstofsulfide (H2S), kooldioxide (CO2),
> waterstof (H2), mercaptanen (alkanen met een -SH-verbinding), helium (He)
> en/of waterdamp (H2O). Het heeft zin op deze laatstgenoemde gassen te
> wijzen, omdat verscheidene van de thans gewonnen aardgassoorten niet alleen
> uit zuivere koolwaterstoffen bestaan. Zo bevat het Nederlandse brandbare
> aardgas uit Groningen naast een zeer groot (81,3%) gehalte aan methaan en
> 3,45% hogere koolwaterstoffen een vrij groot volumepercentage onbrandbaar
> stikstof (14,35%) en een gering percentage (0,89%) kooldioxide.
>
> Verwar dus niet het feit dat de bestandsdelen bestaan uit koolwaterstoffen
> (C+H combinaties) met de aanwezigheid van waterstof (H2). Het komt in deze
> verbindingen als positief geladen deeltjes voor en zit dus als ionen in deze
> stoffen. Het gaat hier dus niet om het molecuul waterstof (H2).
>
> groeten Twan
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86954 is 'n antwoord op boodskap #86936] So, 09 November 2003 17:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen
Boodskappe: 28
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Emmy" skryf in boodskap news:3fad2f33$0$179$1b62eedf@news.wanadoo.nl...
>
> "Sterrenkijker" schreef in bericht
> news:2haqqvop61vkeand3j89vbe8d9dvu0k67j@4ax.com...
>> On Fri, 7 Nov 2003 23:15:53 +0100, "Emmy" wrote:
>>
>>> Jongeren in Duitsland spreken allemaal Engels..en dat auto's op waterstof
>>> gaan lopen zal het eerst in de VS zijn en niet in Duitsland.
>>> grt emmy
>>
>> Emmy, wil jij wel eens mijn kloten kussen, mens? Ik hoop dat je er
>> niet om geeft!..
>
> Je moet niet overdrijven en gewoon feiten vertellen en geen verzinsels of
> veronderstellingen
> ik woon aan de Duitse grens en ik weet dat er engels wordt gesproken door
> jongeren ,, net als in NL..

'n Mens moenie die kennis van die Engelse taal in Nederland oorskat nie. Die
Nederlanders praat weliswaar 'n soort Engels, maar hulle aktiewe woordeskat
is dikwels taamlik klein.

Gerard van Wilgen
--
www.majstro.com (On-line translation dictionary / Enreta tradukvortaro)
www.travlang.com/Ergane (Free translation dictionary for Windows / Senpaga
tradukvortaro por Windows)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86955 is 'n antwoord op boodskap #86952] So, 09 November 2003 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Nov 2003 17:42:09 +0100, "Gerard van Wilgen"
wrote:

> Aardgas bestaan grotendeels uit metaan, en 'n metaanmolekuul bestaan uit 1
> koolstofatoom en 4 waterstofatome. Die massa van 'n koolstofatoom is 12 maal
> so groot as die massa van 'n waterstofatoom. Aardgas bestaan dus ongeveer
> vir 75% (12/16) uit KOOLSTOF!
>
> Gerard van Wilgen

Hierdie is nie 'n artikel vir soc.culture.south-africa.afrikaans nie
maar wel vir nl.wetenschap. Ek glo my Afrikanervriende sal daar wel
mee saamstem. Dis so 'n bietjie die gevoel wat ek het as 'n mens
tydjie met hulle gesels.

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86957 is 'n antwoord op boodskap #86949] So, 09 November 2003 17:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
> On Sat, 8 Nov 2003 19:00:27 +0100, "Emmy" wrote:

> .wist je dat aardgas 75% uit
> waterstof bestaat dus we rijden al grotendeels op waterstof ..

>> grt emmy
>> )
>
Emmy, daar is oomblikke waarin ek vir my eie sê:"Ek gaan Emmy verbrand
in 'n vlam van waterstof!.."
Maar ek gaan dit nie doen nie!

Norbert (uit Vlaandere)
Re: Duitsers wat verengels [boodskap #86958 is 'n antwoord op boodskap #86954] So, 09 November 2003 17:51 Na vorige boodskap
Sterrenkijker  is tans af-lyn  Sterrenkijker
Boodskappe: 654
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 9 Nov 2003 18:13:36 +0100, "Gerard van Wilgen"
wrote:

> 'n Mens moenie die kennis van die Engelse taal in Nederland oorskat nie. Die
> Nederlanders praat weliswaar 'n soort Engels, maar hulle aktiewe woordeskat
> is dikwels taamlik klein.
>
> Gerard van Wilgen

Ek vind hierdie wel goeie nuus!! 'n Mens moet inderdaad steeds
objektief wees in sy waarnemings.

Norbert (uit Vlaandere)
Vorige onderwerp: Mooi bly mooi
Volgende onderwerp: Re: CINDY REG VIR CHINA???? - 20031107224715Cindy%20Nel[1].jpg (0/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:52:22 MGT 2024