Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Stil Eetplek
Die Stil Eetplek [boodskap #86872] Vr, 07 November 2003 05:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
gedempte giggel of lag word toegelaat.
Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
te hard gespeel word nie.
Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
restaurant ook baie hoog.
--
Annette
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86873 is 'n antwoord op boodskap #86872] Vr, 07 November 2003 07:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
> gedempte giggel of lag word toegelaat.
> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
> te hard gespeel word nie.
> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
> restaurant ook baie hoog.
> --
> Annette
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86875 is 'n antwoord op boodskap #86873] Vr, 07 November 2003 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
> "Annette" wrote in message
> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
> musiek
>> te hard gespeel word nie.
>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>> restaurant ook baie hoog.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86878 is 'n antwoord op boodskap #86872] Vr, 07 November 2003 08:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 7 Nov 2003 07:44:37 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
> gedempte giggel of lag word toegelaat.
> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
> te hard gespeel word nie.
> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
> restaurant ook baie hoog.

dis wil vir my voorkom dis `n afrikaaner ding die stilte. ek hou van
musiek as ek werk en slaap. waar ek werk, oopplan, is dit net die
afrikaanssprekendes wat bitch en moan as iemand te hard raas.
natuurlik geen musiek want dit is steurend en as jy te hard lag of
poep dan sien jy die koppies soos meerkatte uitkom. daar is natuurlik
limits maar musiek en ambient noise in `n openbare plek gee jou ook
bietjie privaatheid maar ek stem dat hulle nie `n disko van die plek
moet maak nie.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86880 is 'n antwoord op boodskap #86875] Vr, 07 November 2003 08:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My Dobermann Pinscher ook - net 'n gedempte giggel.

"Silent, but violent".

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels
> was
>>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>> musiek
>>> te hard gespeel word nie.
>>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>> restaurant ook baie hoog.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86883 is 'n antwoord op boodskap #86878] Vr, 07 November 2003 09:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie dit is 'n Afrikaanse ding nie - ek het die draadloos heeldag en
heelnag aan.
Ek dink dit is meer 'n ouer word ding:))
--
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:rqkmqv4qt883a19qapm0guafinvcrck3fu@4ax.com...
> On Fri, 7 Nov 2003 07:44:37 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
>> te hard gespeel word nie.
>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>> restaurant ook baie hoog.
>
>
> dis wil vir my voorkom dis `n afrikaaner ding die stilte. ek hou van
> musiek as ek werk en slaap. waar ek werk, oopplan, is dit net die
> afrikaanssprekendes wat bitch en moan as iemand te hard raas.
> natuurlik geen musiek want dit is steurend en as jy te hard lag of
> poep dan sien jy die koppies soos meerkatte uitkom. daar is natuurlik
> limits maar musiek en ambient noise in `n openbare plek gee jou ook
> bietjie privaatheid maar ek stem dat hulle nie `n disko van die plek
> moet maak nie.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86885 is 'n antwoord op boodskap #86875] Vr, 07 November 2003 10:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - die soetjiespoep was seker maar 'n woordspeling op "potjiesoep"
... ;-))

"Annette" skryf in boodskap news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels
> was
>>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>> musiek
>>> te hard gespeel word nie.
>>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>> restaurant ook baie hoog.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86886 is 'n antwoord op boodskap #86885] Vr, 07 November 2003 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Jonas - die mense aan die Weskus is nie groot sopeters nie;)))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bofso1$kao$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - die soetjiespoep was seker maar 'n woordspeling op "potjiesoep"
> ... ;-))
> "Annette" wrote in message
> news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die
insetsels
>> was
>>>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>>>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>> musiek
>>>> te hard gespeel word nie.
>>>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>>> restaurant ook baie hoog.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86901 is 'n antwoord op boodskap #86872] Sa, 08 November 2003 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
> te hard gespeel word nie.

Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
"walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
van die manier waarop die kos in jou hande voel,
of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
jou keel af sonder dat jy dit waardeer.

Gloudina
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86902 is 'n antwoord op boodskap #86872] Sa, 08 November 2003 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote

> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
> te hard gespeel word nie.

Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
"walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
van die manier waarop die kos in jou hande voel,
of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
jou keel af sonder dat jy dit waardeer.

Gloudina
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86903 is 'n antwoord op boodskap #86875] Sa, 08 November 2003 05:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Interessant......in die Sandveld was daar ook 'n soetjiespoep gewees. Die
ou het gedurig geloop en por-por.....

"Annette" skryf in boodskap news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels
> was
>>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>> musiek
>>> te hard gespeel word nie.
>>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>> restaurant ook baie hoog.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86904 is 'n antwoord op boodskap #86886] Sa, 08 November 2003 05:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net siek mense wat nie meer kan kou nie, hou van sop!

"Annette" skryf in boodskap news:bog2gk$mug$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee Jonas - die mense aan die Weskus is nie groot sopeters nie;)))
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bofso1$kao$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - die soetjiespoep was seker maar 'n woordspeling op "potjiesoep"
>> ... ;-))
>> "Annette" wrote in message
>> news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die
> insetsels
>>> was
>>>> > oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>>> > kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte
> en
>>>> > gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>>> > Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>>> musiek
>>>> > te hard gespeel word nie.
>>>> > Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>>> > restaurant ook baie hoog.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86905 is 'n antwoord op boodskap #86902] Sa, 08 November 2003 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Klink vir my antie of jy wil mediteer vir die dood? Dis nie nodig om dit
vooruit te loop nie! Kom sal hy kom!
"@rogers.com" wrote in message
news:nu_qb.49794$YN6.1413@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Annette wrote
>
>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
> musiek
>> te hard gespeel word nie.
>
> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>
> Gloudina
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86906 is 'n antwoord op boodskap #86903] Sa, 08 November 2003 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis was oupa- Velddrif is mos bekend as die Sandveld:))
--
Annette
> Interessant......in die Sandveld was daar ook 'n soetjiespoep gewees. Die
> ou het gedurig geloop en por-por.....
> "Annette" wrote in message
> news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die
insetsels
>> was
>>>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>>>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>> musiek
>>>> te hard gespeel word nie.
>>>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>>> restaurant ook baie hoog.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86907 is 'n antwoord op boodskap #86902] Sa, 08 November 2003 05:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sal nou nie juis 'n pagoda opsoek vir stilte nie, 'n stappie langs die
see of die berg is goed genoeg vir my.
Ek hou ook daarvan om kos en wyn 'n rukkie in my mond te hou om die geure te
kan geniet.
Het nou die dag by die feesmark papajakonfyt gekoop - eerste keer wat ek dit
eet, en dit is heerlik.
Van heerlik gepraat - ek dink ek moet vandag 'n draai by die parade gaan
maak en suurvytjies koop sodat ek vir my 'n botteltjie konfyt aanmekaar kan
slaan.
Het julle al appel-en-pynappelkonfyt geëet?
--
Annette

>
> Annette wrote
>
>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
> musiek
>> te hard gespeel word nie.
>
> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>
> Gloudina
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86908 is 'n antwoord op boodskap #86905] Sa, 08 November 2003 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As ek stilsit om te mediteer, dan raak die ou brein so besig dat ek skoon
uitgeput raak:))
--
Annette
> Klink vir my antie of jy wil mediteer vir die dood? Dis nie nodig om dit
> vooruit te loop nie! Kom sal hy kom!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:nu_qb.49794$YN6.1413@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>
>> Annette wrote
>>
>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>> musiek
>>> te hard gespeel word nie.
>>
>> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
>> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
>> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
>> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
>> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
>> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
>> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
>> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
>> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
>> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
>> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
>> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
>> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86909 is 'n antwoord op boodskap #86878] Sa, 08 November 2003 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships - ek glo dat mens se gehoor sensitiewer word en sig slegter word
met ouderdom.

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:rqkmqv4qt883a19qapm0guafinvcrck3fu@4ax.com...
> On Fri, 7 Nov 2003 07:44:37 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die insetsels was
>> oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>> kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte en
>> gedempte giggel of lag word toegelaat.
>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar musiek
>> te hard gespeel word nie.
>> Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>> restaurant ook baie hoog.
>
>
> dis wil vir my voorkom dis `n afrikaaner ding die stilte. ek hou van
> musiek as ek werk en slaap. waar ek werk, oopplan, is dit net die
> afrikaanssprekendes wat bitch en moan as iemand te hard raas.
> natuurlik geen musiek want dit is steurend en as jy te hard lag of
> poep dan sien jy die koppies soos meerkatte uitkom. daar is natuurlik
> limits maar musiek en ambient noise in `n openbare plek gee jou ook
> bietjie privaatheid maar ek stem dat hulle nie `n disko van die plek
> moet maak nie.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86910 is 'n antwoord op boodskap #86907] Sa, 08 November 2003 06:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee - maar dit klink goed.
Maar wat het van kweperkonfyt geword - dit het seker saam met die
kweperlatte uitgesterf. (Ek twyfel of die kinders vandag weet wat 'n
kweperlat is of was?)

"Annette" skryf in boodskap news:boi0ga$1v5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal nou nie juis 'n pagoda opsoek vir stilte nie, 'n stappie langs die
> see of die berg is goed genoeg vir my.
> Ek hou ook daarvan om kos en wyn 'n rukkie in my mond te hou om die geure te
> kan geniet.
> Het nou die dag by die feesmark papajakonfyt gekoop - eerste keer wat ek dit
> eet, en dit is heerlik.
> Van heerlik gepraat - ek dink ek moet vandag 'n draai by die parade gaan
> maak en suurvytjies koop sodat ek vir my 'n botteltjie konfyt aanmekaar kan
> slaan.
> Het julle al appel-en-pynappelkonfyt geëet?
> --
> Annette
>
>>
>> Annette wrote
>>
>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>> musiek
>>> te hard gespeel word nie.
>>
>> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
>> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
>> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
>> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
>> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
>> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
>> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
>> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
>> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
>> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
>> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
>> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
>> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86911 is 'n antwoord op boodskap #86906] Sa, 08 November 2003 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Huh-uh. Sandveld by ons is noord-oos van Okahandja.....seker maar nog een
wat poep dat die stof staan?

"Annette" skryf in boodskap news:boi0g9$1v5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis was oupa- Velddrif is mos bekend as die Sandveld:))
> --
> Annette
>> Interessant......in die Sandveld was daar ook 'n soetjiespoep gewees.
> Die
>> ou het gedurig geloop en por-por.....
>> "Annette" wrote in message
>> news:bofj48$f6m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> My oupa was bekend as Soetjiespoep:)))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:bofgct$upi$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Wil nie die een wees wat 'n poep ontwikkel nie!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:bofc2a$c10$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Sien vanoggend vroeg 'n program oor New York, en een van die
> insetsels
>>> was
>>>> > oor 'n stil restaurant - geen musiek, geen pratery nie. Die mense
>>>> > kommunikeer met mekaar dmv notas wat hulle vir mekaar skryf. Sagte
> en
>>>> > gedempte giggel of lag word toegelaat.
>>>> > Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>>> musiek
>>>> > te hard gespeel word nie.
>>>> > Gisteraand na die wynproe was die geraasvlak van die etendes in die
>>>> > restaurant ook baie hoog.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86912 is 'n antwoord op boodskap #86908] Sa, 08 November 2003 07:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is stil 'n stil. Stil in die woestyn is wonderlik, maar stil onder
mense in 'n restaurant beteken die afwesigheid van wit geraas gaan maak dat
jy elke squeek en tjor duidelik gaan hoor en op die ou end is dit meer
hinderlik as jou normale wit geraas. Vroumense poep mos
klandestien......wat gaan julle maak in so 'n stilte?

"Annette" skryf in boodskap news:boi0gb$1v5$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> As ek stilsit om te mediteer, dan raak die ou brein so besig dat ek skoon
> uitgeput raak:))
> --
> Annette
>> Klink vir my antie of jy wil mediteer vir die dood? Dis nie nodig om dit
>> vooruit te loop nie! Kom sal hy kom!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:nu_qb.49794$YN6.1413@news02.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>>>
>>> Annette wrote
>>>
>>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>> musiek
>>>> te hard gespeel word nie.
>>>
>>> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
>>> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
>>> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
>>> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
>>> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
>>> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
>>> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
>>> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
>>> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
>>> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
>>> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
>>> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
>>> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #86914 is 'n antwoord op boodskap #86910] Sa, 08 November 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons eet nog gereeld kweperkonfyt hier - ook soet kweperstukke saam met vleis
as deel van groente.
--
Annette
>> Ek sal nou nie juis 'n pagoda opsoek vir stilte nie, 'n stappie langs die
>> see of die berg is goed genoeg vir my.
>> Ek hou ook daarvan om kos en wyn 'n rukkie in my mond te hou om die
geure
> te
>> kan geniet.
>> Het nou die dag by die feesmark papajakonfyt gekoop - eerste keer wat ek
> dit
>> eet, en dit is heerlik.
>> Van heerlik gepraat - ek dink ek moet vandag 'n draai by die parade gaan
>> maak en suurvytjies koop sodat ek vir my 'n botteltjie konfyt aanmekaar
> kan
>> slaan.
>> Het julle al appel-en-pynappelkonfyt geëet?
>> --
>> Annette
>>
>>>
>>> Annette wrote
>>>
>>>> Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>> musiek
>>>> te hard gespeel word nie.
>>>
>>> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
>>> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
>>> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
>>> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
>>> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
>>> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
>>> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
>>> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
>>> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
>>> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
>>> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
>>> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
>>> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: Die Stil Eetplek [boodskap #87045 is 'n antwoord op boodskap #86914] Di, 11 November 2003 14:55 Na vorige boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet g'n niks van kwepers nie.......ons mense ly mos verskriklik en eet net
vleis! Maar ons ken darem van vyekonfyt want dis nou een ding wat maklik
groei hier in die woestyn.

"Annette" skryf in boodskap news:boi5gl$569$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons eet nog gereeld kweperkonfyt hier - ook soet kweperstukke saam met vleis
> as deel van groente.
> --
> Annette
>>> Ek sal nou nie juis 'n pagoda opsoek vir stilte nie, 'n stappie langs
> die
>>> see of die berg is goed genoeg vir my.
>>> Ek hou ook daarvan om kos en wyn 'n rukkie in my mond te hou om die
> geure
>> te
>>> kan geniet.
>>> Het nou die dag by die feesmark papajakonfyt gekoop - eerste keer wat
ek
>> dit
>>> eet, en dit is heerlik.
>>> Van heerlik gepraat - ek dink ek moet vandag 'n draai by die parade gaan
>>> maak en suurvytjies koop sodat ek vir my 'n botteltjie konfyt
aanmekaar
>> kan
>>> slaan.
>>> Het julle al appel-en-pynappelkonfyt geëet?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>>>
>>>> Annette wrote
>>>>
>>>> > Klink vir my na 'n goeie idee. Ek gaan deesdae nie eers meer in waar
>>>> musiek
>>>> > te hard gespeel word nie.
>>>>
>>>> Een van die beste ondervindinge wat mens kan hê, is om
>>>> in algehele stilte te eet as deel van meditasie, of om
>>>> "walking meditation" te doen. Dit word nie eintlik gedoen
>>>> in die Tibetaanse Buddhisme-groep wat ons bywoon nie,
>>>> maar baie van die Suid-Asiese Buddhiste doen dit
>>>> gereeld. Daar is 'n pagoda in Ottawa waar hulle dit
>>>> gereeld doen. Mens word gemaan om nie eens
>>>> oog-kontak met mense te probeer maak nie. Dis
>>>> verbasend hoe so 'n eet-in-stilte mens bewus maak
>>>> van die manier waarop die kos in jou hande voel,
>>>> of die geure en die kleure daarvan. Ek dink, as mens
>>>> ander dinge doen terwyl jy eet, gaan so baie kos met
>>>> jou keel af sonder dat jy dit waardeer.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: BoereProfeet
Volgende onderwerp: herfst in Vlaandere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 16:10:06 MGT 2024