Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Idioom: OUMEIDE
Idioom: OUMEIDE [boodskap #8678] Vr, 28 Februarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Idioom: Dit reën oumeide met knopkieries.

It is raining cats and dogs.

The words in Afrikaans literally mean that it
is raining old black women with canes that
have knobs at the top end. This is a quite
clever description of the phenomenon that
occurs just after a raindrop has hit the water.
However, nobody could be blamed for also
finding it racially repulsive.
Now in the original Dutch word "meid" there
is no such racial connotation. The Dutch "meid"
and the English "maid" come from the same
Germanic root. It is a sad reflection on the racially
structured class society that developed in South
Africa over the centuries that the word "meid"
came to have the meaning of "being non-white."
Both in English, Dutch and Afrikaans a woman
could also not be blamed for finding it repulsive
that the word is accepted as referring to females
only. As if only females could serve as maids!
(There are supposedly "manservants" in the upper
castes of British society, but they are considered
a notch above the maids.)

Ek wonder wat sê hulle in Duits vir
"it is raining cats and dogs." Ek sal
uitvind wat sê hulle in Frans.

Gloudina Bouwer (iz...@igs.net)
Re: Idioom: OUMEIDE [boodskap #8684 is 'n antwoord op boodskap #8678] Sa, 01 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inus Scheepers  is tans af-lyn  Inus Scheepers
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
> Ek wonder wat sê hulle in Duits vir
> "it is raining cats and dogs."

Sauwetter! Letterlik: sog-weer.
--
Re: Idioom: OUMEIDE [boodskap #8685 is 'n antwoord op boodskap #8678] Sa, 01 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riff  is tans af-lyn  Riff
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 1997
Karma: 0
Junior Lid
> Ek wonder wat sê hulle in Duits vir
> "it is raining cats and dogs." Ek sal
> uitvind wat sê hulle in Frans.

een oud hollands gezegde is:
"Het regent oude wijven"
Re: Idioom: OUMEIDE [boodskap #8686 is 'n antwoord op boodskap #8678] Sa, 01 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr.O. van der Veen  is tans af-lyn  Chr.O. van der Veen
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Izak Bouwer wrote:
> Idioom: Dit reeën oumeide met knopkieries.
> =

> It is raining cats and dogs.
> =

> The words in Afrikaans literally mean that it
> is raining old black women with canes that
> have knobs at the top end. This is a quite
> clever description of the phenomenon that
knip

Hallo allemaal,
Toch wel eigenaardig, dat meid in het Afrikaans alleen van toepassing is
op zwarte vrouwen. Wellicht komt dat van het Nederlands meid, dat alleen
gebezigd werd van de "dienstmeid", een vrouw dus, die deel uitmaakt van
het huispersoneel. In mijn ouderlijk huis bevindt zich een kookboek uit
ca. 1780 met als titel:"De Volmaakte Geldersche Keukenmeid" (Gelderland
is een provincie), waaruit blijkt, dat Meid in de tijd, dat het
Nederlands naar de Kaap kwan, meid geen negatieve bijsmaak had.
Tegewoordig noemen jonge vrouwen zich wel weer eens "meiden", meer een
geuzentitel dus.
En nu nog de hevige slagregen:
Het regent pijpestelen (NL)
Es regnet Bindfaeden (D)
Det regner skomagerdrenge (DK)
Bindfaeden zijn dus draden, waarmee je iets vastbindt;
Skomagerdrenge: letterlijk schoenmakersjongens, waarschijnlijk jongens,
die bij de schoenmaker in de leer zijn.
Vriendelijke groeten,
Christoffer van der Veen, Groningen Nederland
Re: Idioom: OUMEIDE [boodskap #8691 is 'n antwoord op boodskap #8678] So, 02 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chr.O. van der Veen  is tans af-lyn  Chr.O. van der Veen
Boodskappe: 9
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Chr.O. van der Veen wrote:
> Izak Bouwer wrote:
>>
>> Idioom: Dit reën oumeide met knopkieries.
>>
>> It is raining cats and dogs.
>>
>> The words in Afrikaans literally mean that it
>> is raining old black women with canes that
>> have knobs at the top end. This is a quite
>> clever description of the phenomenon that
> knip
> Hallo allemaal,

Nogmaals de meiden:
Later schoot mij nog te binnen, dat in het Nederlands het verkleinwoord
van meid, meisje, in twee betekenissen bekend is:
In de betekenis *girlfriend*: "Heb je al een meisje?" is het sinds enige
decennia niet meer in zwang. Men spreekt tegenwoordig van *vriendin*.
In de betekenis *girl* natuurlijk nog steeds: "Jongens en meisjes" als
aanspreektitel voor een groep kinderen.
Groeten, Christoffer
Re: Idioom: OUMEIDE [boodskap #8818 is 'n antwoord op boodskap #8678] Ma, 17 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Daar is 'n ander idioom as die een te moeilik is vir jou om te gebruik. Al
gehoor van dit reën honde en katte.

JHV
Re: Idioom: OUMEIDE [boodskap #8819 is 'n antwoord op boodskap #8678] Ma, 17 Maart 1997 00:00 Na vorige boodskap
KLAASVAKIE  is tans af-lyn  KLAASVAKIE
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina skryf die volgende:

(snip,snip)
This is a quite
clever description of the phenomenon that
occurs just after a raindrop has hit the water.
However, nobody could be blamed for also
finding it racially repulsive.
Now in the original Dutch word "meid" there
is no such racial connotation. The Dutch "meid"
and the English "maid" come from the same
Germanic root. It is a sad reflection on the racially
structured class society that developed in South
Africa over the centuries that the word "meid"
came to have the meaning of "being non-white."
Both in English, Dutch and Afrikaans a woman
could also not be blamed for finding it repulsive
that the word is accepted as referring to females
only. As if only females could serve as maids!
(There are supposedly "manservants" in the upper
castes of British society, but they are considered
a notch above the maids.)
(snip,snip)

----oOo-----
Die probleem is dat mense soos jy die verkeerde betekenis aan die woord
"meid" gee en dit het lelik geword. Toe ek klein was het my oupa aan my
ma se kant my altyd sy klein meid genoem, wat nie as 'n belediging bedoel
was nie, maar 'n troetel woord. My oupa se pa was 'n Hollander en hulle
het hollands in die huis gepraat en soos hy aan my verduidelik het, dit
beteken klein meisie.

Wat ek nou eintlik wil sê is dat meeste van die mense wat in die jong SA
kom woon het, was hollanders en miskien het hulle in die afwesigheid van
'n beter woord die meisies wat vir hulle in die huise kom werk het meid
begin noem en soos alles wat 'n paar keer gebruik word, steek vas en
almal begin dit gebruik. En so ver ek weet was meeste huis werkers in SA
vrou.

Dit is amper soos die Swart Amerikaners wat besluit het dat "Niger" of
vertaal Neger, 'n belediging is. Maar al die slawe is meestal uit
Nigerie gesteel, en hulle is so genoem in die begin omdat dit is waar
hulle vandaan kom. So word daar na my verwys as die Suid Afrikaner en ek
dink nie dat dit 'n belediging is nie, maar slegs 'n verwysing na my
herkoms en siende dat ek nie skaam is vir my Suid Afrikanerskap nie gee ek
nie om dat hulle my so noem nie.

Sodra mense ophou om 'n negatiewe konetasie aan woorde en uitdrukkings te
heg sal die wêreld half pad al 'n beter plek wees om in te woon.

JHV
Vorige onderwerp: Idioom: Sy hand is in die as geslaan.
Volgende onderwerp: Idioom: Wortels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:17:31 MGT 2024