Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » drive 4 live
drive 4 live [boodskap #86794] Do, 06 November 2003 05:51 na volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
`n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: drive 4 live [boodskap #86797 is 'n antwoord op boodskap #86794] Do, 06 November 2003 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien die nuwe geur wat die meeste ongelukke maak is nie meer taxi's nie,
maar vragmotors.
Al die miljoene wat spandeer word op nuttelose borde langs die pad wat ons
vertel van Drve Alive kan beter aangewend word.
Ek raak al hoe meer gefrustreerd met verkeerspolisie wat self willens en
wetens die verkeersreels oortree, en blykbaar blind is vir enige
verkeersoortreding as hul op pad is iewers heen.
Miskien moet daar 'n inbelnommer wees waar mens die verkeerspolisie kan
verkla waar mens kon sien hulle nie hul plig nagekom het nie.
Ek sien ook dis die verkeerspolisie se nuwe plig om as taxi gebruik te word.
Kantoorwerkers word net na etensure voor hul werk deur die verkeersmanne in
hul karre afgelaai, en op enige oggend, as mens vroeg genoeg is, kry mens 'n
verkeersvoertuig wat donker is van al die mense binne in wat na 'n werk toe
iewers geneem word,
Ek dink ons gaan hierdie jaar verlede jaar se rekord van padongelukke
verbysteek.

--
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
> dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
> vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
> eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
> transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
> voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
> kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
> `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
> tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
> sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
> ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
> maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: drive 4 live [boodskap #86802 is 'n antwoord op boodskap #86794] Do, 06 November 2003 07:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En ons Q alweer een van die dae.

"Regulation 1... is amended by the substitution for the definition of
'acceptable identification' of the following definition: acceptable
identification means a temporary identity certificate, an identity document
or identity card issued in terms of the Identity Act, 1997 (Act No 68 of
1997)."

Al die "kredietkaart" bestuurslisensies het slegs jou voorletters op en nie
die volle name wat nodig is vir identifikasie nie.

Glipsie vir wie se rekening?

:-(

TJ

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
> dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
> vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
> eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
> transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
> voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
> kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
> `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
> tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
> sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
> ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
> maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.
>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Re: drive 4 live [boodskap #86805 is 'n antwoord op boodskap #86802] Do, 06 November 2003 07:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Daar was nie genoeg plek op die kaartjie vir: Barend Gerardus Hendrikus
Hermanus Jacobus Johannes Marthinus Philippus Smit en 'n prentjie nie.

En ek dog al die tyd dat al jou "pedigree" wegkruip in daai "gibberish"
inksmeersel agterop die kaartjie.

:-)

TJ

"TJ" skryf in boodskap news:boct4f$t3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En ons Q alweer een van die dae.
>
> "Regulation 1... is amended by the substitution for the definition of
> 'acceptable identification' of the following definition: acceptable
> identification means a temporary identity certificate, an identity document
> or identity card issued in terms of the Identity Act, 1997 (Act No 68 of
> 1997)."
>
> Al die "kredietkaart" bestuurslisensies het slegs jou voorletters op en nie
> die volle name wat nodig is vir identifikasie nie.
>
> Glipsie vir wie se rekening?
>
> :-(
>
> TJ
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
>> dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
>> vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
>> eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
>> transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
>> voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
>> kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
>> `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
>> tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
>> sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
>> ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
>> maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>
Re: drive 4 live [boodskap #86806 is 'n antwoord op boodskap #86802] Do, 06 November 2003 07:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit was 'n asprisglipsie, sodat daar meer fondse gegenereer kan word:))
Daar moet ook gelet word dat die firma wat hierdie onvolledige kaarte maak
behoort aan die finansiële adviseur van onderprez Zuma, mnr Shaik, broer van
die spioen, broer van die regsverteenwoordiger in die Hefer kommissie en
broer van die wapenonderhadelaar.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:boct4f$t3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En ons Q alweer een van die dae.
>
> "Regulation 1... is amended by the substitution for the definition of
> 'acceptable identification' of the following definition: acceptable
> identification means a temporary identity certificate, an identity document
> or identity card issued in terms of the Identity Act, 1997 (Act No 68 of
> 1997)."
>
> Al die "kredietkaart" bestuurslisensies het slegs jou voorletters op en nie
> die volle name wat nodig is vir identifikasie nie.
>
> Glipsie vir wie se rekening?
>
> :-(
>
> TJ
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
>> dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
>> vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
>> eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
>> transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
>> voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
>> kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
>> `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
>> tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
>> sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
>> ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
>> maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>
Re: drive 4 live [boodskap #86809 is 'n antwoord op boodskap #86806] Do, 06 November 2003 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
O, is dit hoe hulle vir die hefer van 'n glips gaan betaal?

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bocuc2$i0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit was 'n asprisglipsie, sodat daar meer fondse gegenereer kan word:))
> Daar moet ook gelet word dat die firma wat hierdie onvolledige kaarte maak
> behoort aan die finansiële adviseur van onderprez Zuma, mnr Shaik, broer van
> die spioen, broer van die regsverteenwoordiger in die Hefer kommissie en
> broer van die wapenonderhadelaar.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:boct4f$t3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En ons Q alweer een van die dae.
>>
>> "Regulation 1... is amended by the substitution for the definition of
>> 'acceptable identification' of the following definition: acceptable
>> identification means a temporary identity certificate, an identity
> document
>> or identity card issued in terms of the Identity Act, 1997 (Act No 68 of
>> 1997)."
>>
>> Al die "kredietkaart" bestuurslisensies het slegs jou voorletters op en
> nie
>> die volle name wat nodig is vir identifikasie nie.
>>
>> Glipsie vir wie se rekening?
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
>>> dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
>>> vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
>>> eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
>>> transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
>>> voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
>>> kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
>>> `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
>>> tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
>>> sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
>>> ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
>>> maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: drive 4 live [boodskap #86810 is 'n antwoord op boodskap #86805] Do, 06 November 2003 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Jy het heelwaarskynlik reg - die inksmeersel en die kiekie behoort
genoeg te wees.
Verlede week toe kom ek 'n dame tee wat behoorlik bloed spoeg van kwaadgeit
by die lisensiekantoor. Sy beweer sy moes nou al 4 keer gaan om die
kaartlisensie te probeer hernu, omdat die kaartmakers elke keer haar aansoek
verwerp omdat die smeersel volgens hulle nie hare is nie.
Hoe verklaar mens dit?

--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bocu55$cg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar was nie genoeg plek op die kaartjie vir: Barend Gerardus Hendrikus
> Hermanus Jacobus Johannes Marthinus Philippus Smit en 'n prentjie nie.
>
> En ek dog al die tyd dat al jou "pedigree" wegkruip in daai "gibberish"
> inksmeersel agterop die kaartjie.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "TJ" wrote in message
> news:boct4f$t3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> En ons Q alweer een van die dae.
>>
>> "Regulation 1... is amended by the substitution for the definition of
>> 'acceptable identification' of the following definition: acceptable
>> identification means a temporary identity certificate, an identity
> document
>> or identity card issued in terms of the Identity Act, 1997 (Act No 68 of
>> 1997)."
>>
>> Al die "kredietkaart" bestuurslisensies het slegs jou voorletters op en
> nie
>> die volle name wat nodig is vir identifikasie nie.
>>
>> Glipsie vir wie se rekening?
>>
>> :-(
>>
>> TJ
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
>>> dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
>>> vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
>>> eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
>>> transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
>>> voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
>>> kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
>>> `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
>>> tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
>>> sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
>>> ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
>>> maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: drive 4 live [boodskap #86814 is 'n antwoord op boodskap #86809] Do, 06 November 2003 08:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle sal maar van die ge-inde fondse maar moet kanaliseer na Miester Mek
toe ook - want Ngcuka behoort 'n saak van crimen injuria teen hulle
aanhangig te maak.
Ek wonder net of oud-regter Hefer vir die ou lot gaan vra hoe kan hulle een
dag op TV die "bewyse" staan en rondswaai, en dan het hulle 15 dae nodig om
die bewyse te probeer kry.
Ek weet ook nie hoekom Zuma nie gedagvaar word om te verskyn nie, hy was mos
die inteligensiehoof wat juis deel was van die groep wat besluit het dat
Ngcuka 'n wit vrou was.
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:bocunq$km$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O, is dit hoe hulle vir die hefer van 'n glips gaan betaal?
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Annette" wrote in message
> news:bocuc2$i0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit was 'n asprisglipsie, sodat daar meer fondse gegenereer kan word:))
>> Daar moet ook gelet word dat die firma wat hierdie onvolledige kaarte maak
>> behoort aan die finansiële adviseur van onderprez Zuma, mnr Shaik, broer
> van
>> die spioen, broer van die regsverteenwoordiger in die Hefer kommissie en
>> broer van die wapenonderhadelaar.
>> --
>> Annette
>> "TJ" wrote in message
>> news:boct4f$t3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> En ons Q alweer een van die dae.
>>>
>>> "Regulation 1... is amended by the substitution for the definition of
>>> 'acceptable identification' of the following definition: acceptable
>>> identification means a temporary identity certificate, an identity
>> document
>>> or identity card issued in terms of the Identity Act, 1997 (Act No 68 of
>>> 1997)."
>>>
>>> Al die "kredietkaart" bestuurslisensies het slegs jou voorletters op
en
>> nie
>>> die volle name wat nodig is vir identifikasie nie.
>>>
>>> Glipsie vir wie se rekening?
>>>
>>> :-(
>>>
>>> TJ
>>>
>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>> news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
>>>> dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
>>>> vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
>>>> eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
>>>> transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
>>>> voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
>>>> kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
>>>> `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
>>>> tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
>>>> sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
>>>> ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
>>>> maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.
>>>>
>>>>
>>>> Threeships Mcduck
>>>> lato di gomma giů, lato lucido in su
>>>> www.mothership.co.za
>>>
>>
>
Re: drive 4 live [boodskap #86831 is 'n antwoord op boodskap #86814] Do, 06 November 2003 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"besluit het dat Ngcuka 'n wit vrou was"

Is daar 'n donker man agter elke ligte vrou en wat het dit met die "traffic"
te make?

Die inksmeersel waarna ek verwys het is nie 'n vingerafdruk nie, maar een
van daai goed waarna as jy lank genoeg staar enigiets in kan sien - sommer
jou geloof ook.

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bod04f$19g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hulle sal maar van die ge-inde fondse maar moet kanaliseer na Miester Mek
> toe ook - want Ngcuka behoort 'n saak van crimen injuria teen hulle
> aanhangig te maak.
> Ek wonder net of oud-regter Hefer vir die ou lot gaan vra hoe kan hulle een
> dag op TV die "bewyse" staan en rondswaai, en dan het hulle 15 dae nodig om
> die bewyse te probeer kry.
> Ek weet ook nie hoekom Zuma nie gedagvaar word om te verskyn nie, hy was mos
> die inteligensiehoof wat juis deel was van die groep wat besluit het dat
> Ngcuka 'n wit vrou was.
> --
> Annette
> "TJ" wrote in message
> news:bocunq$km$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> O, is dit hoe hulle vir die hefer van 'n glips gaan betaal?
>>
>> :-)
>>
>> TJ
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bocuc2$i0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit was 'n asprisglipsie, sodat daar meer fondse gegenereer kan word:))
>>> Daar moet ook gelet word dat die firma wat hierdie onvolledige kaarte
> maak
>>> behoort aan die finansiële adviseur van onderprez Zuma, mnr Shaik,
broer
>> van
>>> die spioen, broer van die regsverteenwoordiger in die Hefer kommissie en
>>> broer van die wapenonderhadelaar.
>>> --
>>> Annette
>>> "TJ" wrote in message
>>> news:boct4f$t3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> En ons Q alweer een van die dae.
>>>>
>>>> "Regulation 1... is amended by the substitution for the definition of
>>>> 'acceptable identification' of the following definition: acceptable
>>>> identification means a temporary identity certificate, an identity
>>> document
>>>> or identity card issued in terms of the Identity Act, 1997 (Act No
68
> of
>>>> 1997)."
>>>>
>>>> Al die "kredietkaart" bestuurslisensies het slegs jou voorletters op
> en
>>> nie
>>>> die volle name wat nodig is vir identifikasie nie.
>>>>
>>>> Glipsie vir wie se rekening?
>>>>
>>>> :-(
>>>>
>>>> TJ
>>>>
>>>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>>>> news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
>>>> > dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
>>>> > vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis
> die
>>>> > eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
>>>> > transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
>>>> > voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
>>>> > kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
>>>> > `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
>>>> > tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
>>>> > sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
>>>> > ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder
> ek
>>>> > maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.
>>>> >
>>>> >
>>>> > Threeships Mcduck
>>>> > lato di gomma giů, lato lucido in su
>>>> > www.mothership.co.za
>>>>
>>>
>>
>
Re: drive 4 live [boodskap #86833 is 'n antwoord op boodskap #86802] Do, 06 November 2003 10:59 Na vorige boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
natuurlik vir onse rekening. dit was nog altyd my gat se deksel dat
hulle die geld om `n kaart lisensie te kry sommer twee keer (of was
dit meer) verhoog het gedurende die proses. dis nou binne die eerste
spertyd gewees. ander deksel is dat hulle wegkom met sulke goed.

On Thu, 6 Nov 2003 09:27:10 +0200, "TJ"
served the following to the group:

> En ons Q alweer een van die dae.
>
> "Regulation 1... is amended by the substitution for the definition of
> 'acceptable identification' of the following definition: acceptable
> identification means a temporary identity certificate, an identity document
> or identity card issued in terms of the Identity Act, 1997 (Act No 68 of
> 1997)."
>
> Al die "kredietkaart" bestuurslisensies het slegs jou voorletters op en nie
> die volle name wat nodig is vir identifikasie nie.
>
> Glipsie vir wie se rekening?
>
> :-(
>
> TJ
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:mrnjqvcugugj48g6hjuvpii6h5rpigt41b@4ax.com...
>> dis nou ons nuwe useless campaign om almal wat uitstaande boetes het
>> vas te trek. actually is dit al vir 1n jaar aan die gang maar dis die
>> eerste wat ek daarvan hoor. ek lees dat ons stupid mec vir public
>> transport spog met die tegnologie wat hulle gaan gebruik. sjoe een
>> voertuig het selfs toegang tot die databasis sodat hulle onmiddelik
>> kan sien of jy uitstaande fines het. nou hoes daai vir cutting edge.
>> `n ander een kan self weeg. miskien moet hulle eerder hulle beste
>> tegnologiese toerusting gebruik ta da...... die brein. wat se die
>> sticker op die taxi se ruit? 15? nou tel die koppies. 14? dan is dit
>> ok. 16? dan is dit oorlaai. bingo en ons het `n wenner. nou wonder ek
>> maar net weer, wie betaal die sotte. o sorry ek het vergeet, ek.


>> Threeships Mcduck
>> lato di gomma giù, lato lucido in su
>> www.mothership.co.za
>

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Swart skeidsregter
Volgende onderwerp: rooibos thee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 21:19:39 MGT 2024