Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Praat Saam se gas vanoggend
Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86691] Di, 04 November 2003 07:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by die
ATKV.
Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat beswaar
maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan enige
organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans beywer, en
dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
--
Annette
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86702 is 'n antwoord op boodskap #86691] Di, 04 November 2003 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek het die statistieke deel misgeloop - wat is die bron en waar is
die oorsprong?
En, wat word as afrikaans gerekendeur die navorsers?

"Annette" skryf in boodskap news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by die
> ATKV.
> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat beswaar
> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan enige
> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans beywer, en
> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
> --
> Annette
>
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86705 is 'n antwoord op boodskap #86702] Di, 04 November 2003 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Glo die statistiek volgens die laaste statistieksyfers - mense wat Afrikaans
as hul huistaal opgegee het - die meeste van die kleurlingbevolking het
Afrikaans opgegee as hul huistaal, wat nie die geval was met die wit
bevolking nie.
Volgens getalle is daar meer bruinmense wat Afrikaans as huistaal het en dit
praat as eerste taal as blankes.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bo83g0$lee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek het die statistieke deel misgeloop - wat is die bron en waar is
> die oorsprong?
> En, wat word as afrikaans gerekendeur die navorsers?
> "Annette" wrote in message
> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by
> die
>> ATKV.
>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
> beswaar
>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
> enige
>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
beywer,
> en
>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86719 is 'n antwoord op boodskap #86705] Di, 04 November 2003 17:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon - wie of wat is bron van die inligting?

"Annette" skryf in boodskap news:bo8b8b$q02$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Glo die statistiek volgens die laaste statistieksyfers - mense wat Afrikaans
> as hul huistaal opgegee het - die meeste van die kleurlingbevolking het
> Afrikaans opgegee as hul huistaal, wat nie die geval was met die wit
> bevolking nie.
> Volgens getalle is daar meer bruinmense wat Afrikaans as huistaal het en dit
> praat as eerste taal as blankes.
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bo83g0$lee$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - ek het die statistieke deel misgeloop - wat is die bron en
waar
> is
>> die oorsprong?
>> En, wat word as afrikaans gerekendeur die navorsers?
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is
by
>> die
>>> ATKV.
>>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
>> beswaar
>>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes
> wat
>>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
>> enige
>>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
> beywer,
>> en
>>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86726 is 'n antwoord op boodskap #86691] Di, 04 November 2003 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Het jy gehoor hoe praat sy dit ?

"Annette" skryf in boodskap news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by die
> ATKV.
> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat beswaar
> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan enige
> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans beywer, en
> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
> --
> Annette
>
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86744 is 'n antwoord op boodskap #86726] Wo, 05 November 2003 05:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja ek het gehoor - alhoewel sy Afrikaans heel korrek gepraat het was die
aksent nie lekker nie - Ek is die laaste mens wat iemand oor hul aksent sal
veroordeel ( behale die prez - hy kan gaan klasse verniet loop)- ek het self
'n probleem met Engels.- praat dit met 'n sterk Afrikaanse aksent.

--
Annette
> Het jy gehoor hoe praat sy dit ?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is by
> die
>> ATKV.
>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
> beswaar
>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes wat
>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
> enige
>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
beywer,
> en
>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86759 is 'n antwoord op boodskap #86744] Wo, 05 November 2003 13:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote .

Ek is die laaste mens wat iemand oor hul aksent sal
> veroordeel ( behale die prez - hy kan gaan klasse verniet loop

Ek kan nie verstaan hoekom jy Mbeki se aksent
veroordeel nie. Hy is nou hier in Ottawa en ek het
hom gister op 'n perskonferensie hoor praat. Sy
Engels is baie duidelik en afgemete, en is baie nader
aan die Engels wat in Engeland gepraat word as
byvoorbeeld dié van Mandela. Hy staan toe daar
naas ons Eerste Minister Jean Chretien, wie se
Engels so vermink word in die proses, dat Mbeki
die toonbeeld van gekultiveerdheid en korrekte
Engels was.

Gloudina
Re: Praat Saam se gas vanoggend [boodskap #86766 is 'n antwoord op boodskap #86744] Wo, 05 November 2003 17:10 Na vorige boodskap
Pieter[4]  is tans af-lyn  Pieter[4]
Boodskappe: 96
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek verskil bietjie maar good vir haar. Sy praat soos ek skryf.

"Annette" skryf in boodskap news:boa2lc$nv8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja ek het gehoor - alhoewel sy Afrikaans heel korrek gepraat het was die
> aksent nie lekker nie - Ek is die laaste mens wat iemand oor hul aksent sal
> veroordeel ( behale die prez - hy kan gaan klasse verniet loop)- ek het self
> 'n probleem met Engels.- praat dit met 'n sterk Afrikaanse aksent.
>
> --
> Annette
>> Het jy gehoor hoe praat sy dit ?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo7jt2$e6c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Was die swart dame wat nou die eerste en enigste swart bestuurslid is
by
>> die
>>> ATKV.
>>> Sy hou baie van Afrikaans, en beweer daar is nou swart leerlinge wat
>> beswaar
>>> maak dat hulle nie Afrikaans op skool kan leer nie.
>>> Die statistiek is vanoggend gegee - daar is meer bruinmense as wittes
> wat
>>> Afrikaans praat hier in SA. Dis hoekom ek so 'n broertjie dood het aan
>> enige
>>> organisasie wat hulle vir die bevordering of behoud van Afrikaans
> beywer,
>> en
>>> dan lidmaatskap of deelname beperk tot wittes.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Ons bakleierige Sangers
Volgende onderwerp: Verfrissend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 10:26:42 MGT 2024