Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir die Norses
Vir die Norses [boodskap #86662] Ma, 03 November 2003 07:16 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Baie opgewonde mannetjie nou op RSG sê dat almal wat vies, nors of
ongelukkig is, moet pienk dra - manne inkluis.
Net 'n titseltjie pienk iewers is nodig - jy hoef nie jou van kop tot tone
in pienk uit te vat nie:)))
--
Annette
Re: Vir die Norses [boodskap #86665 is 'n antwoord op boodskap #86662] Ma, 03 November 2003 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Al betaal jy my sal ek nie 'n tietseltjie pienk dra nie - dit stuit my teen
die bors ... ;-))

"Annette" skryf in boodskap news:bo4vi9$c1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Baie opgewonde mannetjie nou op RSG sê dat almal wat vies, nors of
> ongelukkig is, moet pienk dra - manne inkluis.
> Net 'n titseltjie pienk iewers is nodig - jy hoef nie jou van kop tot tone
> in pienk uit te vat nie:)))
> --
> Annette
>
Re: Vir die Norses [boodskap #86667 is 'n antwoord op boodskap #86665] Ma, 03 November 2003 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Is jy nie eers lus om 'n wetenskaplike toets te doen om te bewys dat jy
beter voel as jy 'n pienk strikkie dra nie?:)))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bo5f58$7rr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Al betaal jy my sal ek nie 'n tietseltjie pienk dra nie - dit stuit my teen
> die bors ... ;-))
> "Annette" wrote in message
> news:bo4vi9$c1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Baie opgewonde mannetjie nou op RSG sê dat almal wat vies, nors of
>> ongelukkig is, moet pienk dra - manne inkluis.
>> Net 'n titseltjie pienk iewers is nodig - jy hoef nie jou van kop tot tone
>> in pienk uit te vat nie:)))
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Vir die Norses [boodskap #86684 is 'n antwoord op boodskap #86667] Di, 04 November 2003 02:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Anglikaanse priesters lyk my het 'n voorkeur vir pienk - seker maar om
by hul politieke sieninge te pas ?

"Annette" skryf in boodskap news:bo5hh3$9di$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is jy nie eers lus om 'n wetenskaplike toets te doen om te bewys dat jy
> beter voel as jy 'n pienk strikkie dra nie?:)))
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:bo5f58$7rr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Al betaal jy my sal ek nie 'n tietseltjie pienk dra nie - dit stuit my
> teen
>> die bors ... ;-))
>> "Annette" wrote in message
>> news:bo4vi9$c1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Baie opgewonde mannetjie nou op RSG sê dat almal wat vies, nors of
>>> ongelukkig is, moet pienk dra - manne inkluis.
>>> Net 'n titseltjie pienk iewers is nodig - jy hoef nie jou van kop tot
> tone
>>> in pienk uit te vat nie:)))
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Vir die Norses [boodskap #86687 is 'n antwoord op boodskap #86684] Di, 04 November 2003 05:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nie 'n probleem as iemand wat gay is 'n predikant wil wees nie. Ten
minste is die vroulike lidmate veilig.
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bo748g$7kn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Anglikaanse priesters lyk my het 'n voorkeur vir pienk - seker maar om
> by hul politieke sieninge te pas ?
> "Annette" wrote in message
> news:bo5hh3$9di$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is jy nie eers lus om 'n wetenskaplike toets te doen om te bewys dat jy
>> beter voel as jy 'n pienk strikkie dra nie?:)))
>> --
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bo5f58$7rr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Al betaal jy my sal ek nie 'n tietseltjie pienk dra nie - dit stuit my
>> teen
>>> die bors ... ;-))
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bo4vi9$c1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Baie opgewonde mannetjie nou op RSG sê dat almal wat vies, nors of
>>>> ongelukkig is, moet pienk dra - manne inkluis.
>>>> Net 'n titseltjie pienk iewers is nodig - jy hoef nie jou van kop
tot
>> tone
>>>> in pienk uit te vat nie:)))
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vir die Norses [boodskap #86697 is 'n antwoord op boodskap #86687] Di, 04 November 2003 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 4 Nov 2003 07:25:11 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Ek het nie 'n probleem as iemand wat gay is 'n predikant wil wees nie. Ten
> minste is die vroulike lidmate veilig.

eish. ek het `n probleem maar dis `n ander debat. in plaas van gay
priesters moet die vroulike lidmate dalk net hulle bene toe hou.

Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
Re: Vir die Norses [boodskap #86703 is 'n antwoord op boodskap #86697] Di, 04 November 2003 11:46 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Threeships - vertaal asseblief - sommige van ons het huishoudkunde gekies en
ken nie latyn nie. (En ek gaan nie nou met Babylon worstel nie ...)

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:78veqvcia46cralopkt7prlhpodnsgggk0@4ax.com...
> On Tue, 4 Nov 2003 07:25:11 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Ek het nie 'n probleem as iemand wat gay is 'n predikant wil wees nie. Ten
>> minste is die vroulike lidmate veilig.
>
>
> eish. ek het `n probleem maar dis `n ander debat. in plaas van gay
> priesters moet die vroulike lidmate dalk net hulle bene toe hou.
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
Vorige onderwerp: Diplomatieke beskerming
Volgende onderwerp: Die Boeremag Betotteldes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 20:04:18 MGT 2024